ISSN 0254-3486 = SA Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 23, no. 1 & 2 2004 35 Algemene artikel Die plantfamilie ASTERACEAE: 6. Die subfamilie Asteroideae P.P.J. Herman Nasionale Botaniese Instituut, Privaat sak X101, Pretoria, 0001 e-pos:
[email protected] UITTREKSEL Die tribusse van die subfamilie Asteroideae word meer volledig in hierdie artikel beskryf. Die genusse wat aan dié tribusse behoort word gelys en hulle verspreiding aangedui. ABSTRACT The plant family Asteraceae: 6. The subfamily Asteroideae. The tribes of the subfamily Asteroideae are described in this article. Genera belonging to the different tribes are listed and their distribution given. INLEIDING Tribus ANTHEMIDEAE Cass. Hierdie artikel is die laaste in die reeks oor die plantfamilie Verteenwoordigers van hierdie tribus is gewoonlik aromaties, Asteraceae.1-5 In die vorige artikel is die klassifikasie bokant byvoorbeeld Artemisia afra (wilde-als), Eriocephalus-soorte, familievlak asook die indeling van die familie Asteraceae in sub- Pentzia-soorte.4 Die feit dat hulle aromaties is, beteken dat hulle families en tribusse bespreek.5 Hierdie artikel handel oor die baie chemiese stowwe bevat. Hierdie stowwe word dikwels subfamilie Asteroideae van die familie Asteraceae, met ’n aangewend vir medisyne (Artemisia) of insekgif (Tanacetum).4 bespreking van die tribusse en die genusse wat aan die verskillende Verder is hulle blaartjies gewoonlik fyn verdeeld en selfs by dié tribusse behoort. Die ‘edelweiss’ wat in die musiekblyspel The met onverdeelde blaartjies, is die blaartjies klein en naaldvormig sound of music besing word, behoort aan die tribus Gnaphalieae (Erica-agtig). Die pappus bestaan gewoonlik uit vry of vergroeide van die subfamilie Asteroideae.