D I E S U I D – A F R I K A A N S E A K A D E M I E V I R W E T E N S K A P E N K U N S

Privaat sak X11, Arcadia 0007 Tel. 086 133 3786 Faks (012) 001 8787 E-pos: [email protected] Webwerf: www.akademie.co.za

Engelenburghuis Ziervogelstraat 574 Arcadia,

Stigtingsjaar 1909

15 April 2019

Geagte Skoolhoof, Departementshoof Afrikaans en Vakonderwyser

POORT-SKRYFKOMPETISIE 2019

Baie dankie vir u skool se gewaardeerde deelname aan hierdie prestige skryfkompetisie wat al sedert die sewentigerjare aangebied word. Die keurpaneel van vier letterkundiges het die evaluering soos volg gekategoriseer:

1. DIE NASIONALE WENNER VIR POËSIE EN VIR PROSA 2. DIE TWAALF TOPPRESTEERDERS (SES PER GENRE) 3. WERK VAN LEERDERS WAT IN POORT 2019 OPGENEEM WORD 4. DIE WENONTWERP VIR DIE VOORBLAD VAN POORT 2019

Hier volg die uitslae:

1. NASIONALE WENNER POËSIE 2019: Dyllan Niehaus, Die Hoërskool Menlopark, Pretoria vir Aan my vrye vers

NASIONALE WENNER PROSA 2019: Lani de Beer, Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein vir Voor ek vergeet ...

Die SA Akademie hoop dat van hierdie jong deelnemers aan Poort se name ook eendag by bekende skrywers (wat ook hulle debuut in POORT gemaak het) gevoeg sal word.

2. DIE TWAALF TOPPRESTEERDERS WAT GEDURENDE JULIE 2019 NA DIE SLYPSKOOL IN BLOEMFONTEIN GENOOI WORD:

POËSIE: 1. Dyllan Niehaus, Die Hoërskool Menlopark, Pretoria 2. Karmen Wiid, Hoërskool Menlopark, Pretoria 3. Arinda Ackerman, Hoërskool Waterkloof, Pretoria 4. Andre de la Port, Afrikaanse Hoër Seunskool, Pretoria 5. Kate Collet, Roedean School, 6. Luan Pettit, , Johannesburg

Die oogmerke van die Akademie as multidissiplinêre organisasie is die bevordering van die wetenskap, die tegnologie en die literatuur in Afrikaans en die kunste, asook die bevordering van die gebruik en gehalte van Afrikaans, primêr binne Suid-Afrika.

2 PROSA: 1. Lani de Beer, Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein 2. Gilbert Meyer, Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein 3. Pieter Conradie, Hoërskool Stellenbosch 4. Barri Gerber, Hoërskool Merensky, Tzaneen 5. Kercha Titus, Hoërskool Tygerberg, Kaapstad 6. Elize-Mari Gerber, Hoërskool Cradock (asook vir poësie)

3. WERK VAN LEERDERS WAT IN POORT 2019 OPGENEEM WORD:

POËSIE (Skole alfabeties)

Afrikaanse Hoër Meisieskool, Pretoria Amory Smith – Botpapawerdagbreek Junika Peasley – 'n Afrikahartklop Marisha Hermann – Lyn-spoor

Afrikaanse Hoër Seunskool, Pretoria Andre de la Port – Haikoes + een Andre de la Port – Kelkie wyn Reinhardt Prinsloo – Eerste rat Geordan Beattie – Kuns Reinhardt Prinsloo – My kombuisdeur Rynhard van Zijl – Nimmergroen Werner van Zyl – Lewe

Die Hoërskool Menlopark, Pretoria Danie Schutte – Die storie van X-strale Dyllan Niehaus – Aan my vrye vers Karmen Wiid – Die digter in die boom Karmen Wiid – Sofia se verlange Kayla Coetzer – Fynskrif Shaylene Venter – Sonneblom

Die Hoërskool Wagpos, Brits Danita Erasmus – Virus

Helpmekaar Kollege, Johannesburg Luan Pettit – Bont

Hoërskool Ben Vorster, Tzaneen Esmi Nortje – My gedig

Hoërskool Bonnievale Chané de Swardt – Dieper

Hoërskool Brackenfell Enrique de Villiers – Boks 20 Bpk Lize Smit – Seisoene Marinél du Preez – Verskietende ster 3 Hoërskool Centurion Nina du Preez – Ek, jou wêreld Nina du Preez – Woordeboek: Suurstofdief

Hoërskool Cradock Elize-Mari Gerber – Reën

Hoërskool Diamantveld, Kimberley Frances van der Merwe – Nimmer-immer bos Jandré du Plessis – Lewensom

Hoërskool Durbanville Amor van Greunen – 24/7

Hoërskool Eldoraigne, Pretoria Carla Booyens – Porseleinfyn Chevrolet-paaie

Hoërskool Garsfontein, Pretoria Arno Greyling – Paastyd Carmi Wentzel – Desperaat Carmi Wentzel – Hartseer in Desember reënstorms Carmi Wentzel – Om geel te skilder Carmi Wentzel – Sonder 'n valskerm

Hoërskool Hugenote, Springs Helen Jager – 'n Titel is irrelevant

Hoërskool Jan van Riebeeck, Kaapstad Amoré Stevens – Een mooi Pippa Bester – Die kosmos Sabah Cabano – Glansend Sabah Cabano – Moerbeiboom

Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein Joann Kettenman – Ek bestaan

Hoërskool Montana, Pretoria Carla van der Merwe – Soet September

Hoërskool Nelspruit Anika van Zyl – Een van daardie dae

Hoërskool Oosterlig, Boksburg Allison Lock – Blindheid Britnie Cloete – Gee my jou hand

Hoërskool Outeniqua Annika Stenvert – My geslote-kring-ketting Craig Bredenkamp – Genoeg

Hoërskool Overvaal, Vereeniging Lara van Heerden – My ruiker vir jou 4 Hoërskool Parys Nadia Immelman – Dimensies

Hoërskool Sasolburg Jonette van Rooy – Pers trui en 'n stuk papier

Hoërskool Stellenberg Daan-Louw de Swardt – lyftaal Daan-Louw de Swardt – musea Daan-Louw de Swardt – Perskes aan 'n doringboom

Hoërskool Stellenbosch Janke Mostert – Heildronk Pieter Conradie – Teetydtrane

Hoërskool Vryburg Gert-Hendrik Janse van Rensburg – Die skaduwee Helen Faber – Memories

Hoërskool Waterkloof, Pretoria Arinda Ackerman – Distel Arinda Ackerman – Selfbejammering Cilliers Diedericks – Die verkniesing van die vak-verkiesing

Hoërskool Windhoek, Namibië Geraldine van Zyl – Waarheen is jy?

Hoërskool Zwartkop, Pretoria Jean Weinmann – Eentonig

La Rochelle Hoër Meisieskool, Paarl Carla van Wyk – Hier Carla van Wyk – Ongesiene Carla van Wyk – Wildernis

Rand Private Schools, Johannesburg Wendy Mabena – Ek is superliefdevol

Roedean School, Johannesburg Kate Collet – Bring my na die water Riya Bhagwandas – Brief aan my toekomstige self Tamara Bromley – Selfportret – 'n meisie

Walvisbaai Privaat Hoërskool, Namibië Carla Hannabus – Bitter spyt

Westville Girls' High School, Durban Colombe Obono Eyono – Ek en hulle Humaira Cotwal – Haar hande Husna Kara – 'n Pynappel was sy Jaimee Erasmus – Maar eers Keiasha Gounden – Balans 5

PROSA (Skole alfabeties)

Afrikaanse Hoër Meisieskool, Pretoria Alika Geldenhuys – Kyk Deone Prinsloo – Totsiens

Afrikaanse Hoër Seunskool, Pretoria Adrian Lotriet – Eerbaar in sy skoene Gareth Lubbe – Vuurbees

Bergsig Akademie, Rustenburg Marelize Snyman – Daar waar die son altyd skyn

CVO Skool Pretoria Wian Hanekom – Blesbokfontein

Die Hoërskool Menlopark, Pretoria Rolien Buhrmann – Die Wagkamer

Die Hoërskool Wagpos, Brits Juan Viljoen – As die wolf huil

Helpmekaar Kollege, Johannesburg R.W. Pettit – Die perfekte skoot R.W. Pettit – Net nog 'n toneel

Hoërskool Adamantia, Kimberley Juandri Coetzee – Stille bewonderaar

Hoërskool Bellville Lara Greyling – 'n Man so na my hart

Hoërskool Ben Vorster, Tzaneen Zinnia du Plessis – Die storie van bygeloof

Hoërskool Bonnievale Corné Grobbelaar – Donkerte

Hoërskool Brackenfell

Chervaque Oosthuizen – My oupa, 'n meesterstuk! Sinead Jacobs – Ons is mos almal okay

Hoërskool Brits Tiani Oberholster – Tyd

6 Hoërskool Burgersdorp Magdelaide Boshoff – Goeie genade! Misha Nel – Die entomoloog Misha Nel – Is dit te veel gevra? Zahn du Preez – Die geur van laventel

Hoërskool Cradock Elize-Mari Gerber – Die verhaal van Willem Pieter-Ben Smit – Heelalleen

Hoërskool Durbanville Lara van der Merwe – Dans Nell Bezuidenhout – My skoene vertel ... Nellie Slabbert – As ek net vroeër geweet het

Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein Gilbert Meyer – Voor ek vergeet ... Lani de Beer – Voor ek vergeet ...

Hoërskool Merensky, Tzaneen Anize Basson – Annabel Barri Gerber – Bloedrooi oggendson/bloedrooi horizon

Hoërskool Monument, Krugersdorp Karla Strydom – Meisiekind

Hoërskool Noordheuwel, Krugersdorp Xander Juhl-Jürgens – Jy kan dit doen!

Hoërskool Oosterland, Secunda Monique Schmahl – As ek maar net nie vir Terrance vertel het nie

Hoërskool Stellenbosch

Lize du Toit – Dinge wat geld nie kan koop nie Phebe la Grange – Rooikappie Pieter Conradie – Suisende stil nag

Hoërskool Tygerberg Kercha Titus – Permanente ink Yvonne Mouton – Die herfswind roep

Hoërskool Vryburg Helen Faber – Wees gewaarsku

Hoërskool Waterkloof, Pretoria Cilé-Mari Schultz – Deur die tralies Jana Dreeckmeier – Die donkie is 'n wonderlike ding Jana Gous – Onder die sterre

7 Potchefstroom Gimnasium Izelle Scholtz – Die wilgerboom

Pro Arte Alphen Park, Pretoria Megan Mills – Die dun draadjie van die lewe

Roedean School, Johannesburg Lindes Malherbe – Die tuinpartytjie Lisa Nauta – Te gou vir 'n grafskrif Mieke Nauta – Die dag toe sy ophou sing het

Walvisbaai Privaat Hoërskool, Namibië Renaldo van der Merwe – Missed calls op Rietvlei

4. DIE WENONTWERP VIR DIE VOORBLAD VAN POORT 2019: Chrizelle Strydom, Hoërskool Upington

U kan nou reeds weer van u leerders in grade 10, 11 en 12 se kreatiewe skryfwerk begin insamel vir aanstuur na die kantoor voor 14 Februarie 2020. Dit spreek vanself dat u belangstelling en aanmoediging as leerkrag in hierdie skryfwerk net positiewe gevolge kan hê.

Tema: oop Genres: poësie en prosa (insluitend drama)

Die SA Akademie sien uit na u skool se volgende deelname aan die POORT-SKRYF- KOMPETISIE.

Vriendelike groete

Dr. Dionē Prinsloo Hoof- Uitvoerende Beampte