D I E S U I D – A F R I K A A N S E A K A D E M I E V I R W E T E N S K A P E N K U N S Privaat sak X11, Arcadia 0007 Tel. 086 133 3786 Faks (012) 001 8787 E-pos: [email protected] Webwerf: www.akademie.co.za Engelenburghuis Ziervogelstraat 574 Arcadia, Pretoria Stigtingsjaar 1909 15 April 2019 Geagte Skoolhoof, Departementshoof Afrikaans en Vakonderwyser POORT-SKRYFKOMPETISIE 2019 Baie dankie vir u skool se gewaardeerde deelname aan hierdie prestige skryfkompetisie wat al sedert die sewentigerjare aangebied word. Die keurpaneel van vier letterkundiges het die evaluering soos volg gekategoriseer: 1. DIE NASIONALE WENNER VIR POËSIE EN VIR PROSA 2. DIE TWAALF TOPPRESTEERDERS (SES PER GENRE) 3. WERK VAN LEERDERS WAT IN POORT 2019 OPGENEEM WORD 4. DIE WENONTWERP VIR DIE VOORBLAD VAN POORT 2019 Hier volg die uitslae: 1. NASIONALE WENNER POËSIE 2019: Dyllan Niehaus, Die Hoërskool Menlopark, Pretoria vir Aan my vrye vers NASIONALE WENNER PROSA 2019: Lani de Beer, Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein vir Voor ek vergeet ... Die SA Akademie hoop dat van hierdie jong deelnemers aan Poort se name ook eendag by bekende skrywers (wat ook hulle debuut in POORT gemaak het) gevoeg sal word. 2. DIE TWAALF TOPPRESTEERDERS WAT GEDURENDE JULIE 2019 NA DIE SLYPSKOOL IN BLOEMFONTEIN GENOOI WORD: POËSIE: 1. Dyllan Niehaus, Die Hoërskool Menlopark, Pretoria 2. Karmen Wiid, Hoërskool Menlopark, Pretoria 3. Arinda Ackerman, Hoërskool Waterkloof, Pretoria 4. Andre de la Port, Afrikaanse Hoër Seunskool, Pretoria 5. Kate Collet, Roedean School, Johannesburg 6. Luan Pettit, Helpmekaar Kollege, Johannesburg Die oogmerke van die Akademie as multidissiplinêre organisasie is die bevordering van die wetenskap, die tegnologie en die literatuur in Afrikaans en die kunste, asook die bevordering van die gebruik en gehalte van Afrikaans, primêr binne Suid-Afrika. 2 PROSA: 1. Lani de Beer, Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein 2. Gilbert Meyer, Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein 3. Pieter Conradie, Hoërskool Stellenbosch 4. Barri Gerber, Hoërskool Merensky, Tzaneen 5. Kercha Titus, Hoërskool Tygerberg, Kaapstad 6. Elize-Mari Gerber, Hoërskool Cradock (asook vir poësie) 3. WERK VAN LEERDERS WAT IN POORT 2019 OPGENEEM WORD: POËSIE (Skole alfabeties) Afrikaanse Hoër Meisieskool, Pretoria Amory Smith – Botpapawerdagbreek Junika Peasley – 'n Afrikahartklop Marisha Hermann – Lyn-spoor Afrikaanse Hoër Seunskool, Pretoria Andre de la Port – Haikoes + een Andre de la Port – Kelkie wyn Reinhardt Prinsloo – Eerste rat Geordan Beattie – Kuns Reinhardt Prinsloo – My kombuisdeur Rynhard van Zijl – Nimmergroen Werner van Zyl – Lewe Die Hoërskool Menlopark, Pretoria Danie Schutte – Die storie van X-strale Dyllan Niehaus – Aan my vrye vers Karmen Wiid – Die digter in die boom Karmen Wiid – Sofia se verlange Kayla Coetzer – Fynskrif Shaylene Venter – Sonneblom Die Hoërskool Wagpos, Brits Danita Erasmus – Virus Helpmekaar Kollege, Johannesburg Luan Pettit – Bont Hoërskool Ben Vorster, Tzaneen Esmi Nortje – My gedig Hoërskool Bonnievale Chané de Swardt – Dieper Hoërskool Brackenfell Enrique de Villiers – Boks 20 Bpk Lize Smit – Seisoene Marinél du Preez – Verskietende ster 3 Hoërskool Centurion Nina du Preez – Ek, jou wêreld Nina du Preez – Woordeboek: Suurstofdief Hoërskool Cradock Elize-Mari Gerber – Reën Hoërskool Diamantveld, Kimberley Frances van der Merwe – Nimmer-immer bos Jandré du Plessis – Lewensom Hoërskool Durbanville Amor van Greunen – 24/7 Hoërskool Eldoraigne, Pretoria Carla Booyens – Porseleinfyn Chevrolet-paaie Hoërskool Garsfontein, Pretoria Arno Greyling – Paastyd Carmi Wentzel – Desperaat Carmi Wentzel – Hartseer in Desember reënstorms Carmi Wentzel – Om geel te skilder Carmi Wentzel – Sonder 'n valskerm Hoërskool Hugenote, Springs Helen Jager – 'n Titel is irrelevant Hoërskool Jan van Riebeeck, Kaapstad Amoré Stevens – Een mooi Pippa Bester – Die kosmos Sabah Cabano – Glansend Sabah Cabano – Moerbeiboom Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein Joann Kettenman – Ek bestaan Hoërskool Montana, Pretoria Carla van der Merwe – Soet September Hoërskool Nelspruit Anika van Zyl – Een van daardie dae Hoërskool Oosterlig, Boksburg Allison Lock – Blindheid Britnie Cloete – Gee my jou hand Hoërskool Outeniqua Annika Stenvert – My geslote-kring-ketting Craig Bredenkamp – Genoeg Hoërskool Overvaal, Vereeniging Lara van Heerden – My ruiker vir jou 4 Hoërskool Parys Nadia Immelman – Dimensies Hoërskool Sasolburg Jonette van Rooy – Pers trui en 'n stuk papier Hoërskool Stellenberg Daan-Louw de Swardt – lyftaal Daan-Louw de Swardt – musea Daan-Louw de Swardt – Perskes aan 'n doringboom Hoërskool Stellenbosch Janke Mostert – Heildronk Pieter Conradie – Teetydtrane Hoërskool Vryburg Gert-Hendrik Janse van Rensburg – Die skaduwee Helen Faber – Memories Hoërskool Waterkloof, Pretoria Arinda Ackerman – Distel Arinda Ackerman – Selfbejammering Cilliers Diedericks – Die verkniesing van die vak-verkiesing Hoërskool Windhoek, Namibië Geraldine van Zyl – Waarheen is jy? Hoërskool Zwartkop, Pretoria Jean Weinmann – Eentonig La Rochelle Hoër Meisieskool, Paarl Carla van Wyk – Hier Carla van Wyk – Ongesiene Carla van Wyk – Wildernis Rand Private Schools, Johannesburg Wendy Mabena – Ek is superliefdevol Roedean School, Johannesburg Kate Collet – Bring my na die water Riya Bhagwandas – Brief aan my toekomstige self Tamara Bromley – Selfportret – 'n meisie Walvisbaai Privaat Hoërskool, Namibië Carla Hannabus – Bitter spyt Westville Girls' High School, Durban Colombe Obono Eyono – Ek en hulle Humaira Cotwal – Haar hande Husna Kara – 'n Pynappel was sy Jaimee Erasmus – Maar eers Keiasha Gounden – Balans 5 PROSA (Skole alfabeties) Afrikaanse Hoër Meisieskool, Pretoria Alika Geldenhuys – Kyk Deone Prinsloo – Totsiens Afrikaanse Hoër Seunskool, Pretoria Adrian Lotriet – Eerbaar in sy skoene Gareth Lubbe – Vuurbees Bergsig Akademie, Rustenburg Marelize Snyman – Daar waar die son altyd skyn CVO Skool Pretoria Wian Hanekom – Blesbokfontein Die Hoërskool Menlopark, Pretoria Rolien Buhrmann – Die Wagkamer Die Hoërskool Wagpos, Brits Juan Viljoen – As die wolf huil Helpmekaar Kollege, Johannesburg R.W. Pettit – Die perfekte skoot R.W. Pettit – Net nog 'n toneel Hoërskool Adamantia, Kimberley Juandri Coetzee – Stille bewonderaar Hoërskool Bellville Lara Greyling – 'n Man so na my hart Hoërskool Ben Vorster, Tzaneen Zinnia du Plessis – Die storie van bygeloof Hoërskool Bonnievale Corné Grobbelaar – Donkerte Hoërskool Brackenfell Chervaque Oosthuizen – My oupa, 'n meesterstuk! Sinead Jacobs – Ons is mos almal okay Hoërskool Brits Tiani Oberholster – Tyd 6 Hoërskool Burgersdorp Magdelaide Boshoff – Goeie genade! Misha Nel – Die entomoloog Misha Nel – Is dit te veel gevra? Zahn du Preez – Die geur van laventel Hoërskool Cradock Elize-Mari Gerber – Die verhaal van Willem Pieter-Ben Smit – Heelalleen Hoërskool Durbanville Lara van der Merwe – Dans Nell Bezuidenhout – My skoene vertel ... Nellie Slabbert – As ek net vroeër geweet het Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein Gilbert Meyer – Voor ek vergeet ... Lani de Beer – Voor ek vergeet ... Hoërskool Merensky, Tzaneen Anize Basson – Annabel Barri Gerber – Bloedrooi oggendson/bloedrooi horizon Hoërskool Monument, Krugersdorp Karla Strydom – Meisiekind Hoërskool Noordheuwel, Krugersdorp Xander Juhl-Jürgens – Jy kan dit doen! Hoërskool Oosterland, Secunda Monique Schmahl – As ek maar net nie vir Terrance vertel het nie Hoërskool Stellenbosch Lize du Toit – Dinge wat geld nie kan koop nie Phebe la Grange – Rooikappie Pieter Conradie – Suisende stil nag Hoërskool Tygerberg Kercha Titus – Permanente ink Yvonne Mouton – Die herfswind roep Hoërskool Vryburg Helen Faber – Wees gewaarsku Hoërskool Waterkloof, Pretoria Cilé-Mari Schultz – Deur die tralies Jana Dreeckmeier – Die donkie is 'n wonderlike ding Jana Gous – Onder die sterre 7 Potchefstroom Gimnasium Izelle Scholtz – Die wilgerboom Pro Arte Alphen Park, Pretoria Megan Mills – Die dun draadjie van die lewe Roedean School, Johannesburg Lindes Malherbe – Die tuinpartytjie Lisa Nauta – Te gou vir 'n grafskrif Mieke Nauta – Die dag toe sy ophou sing het Walvisbaai Privaat Hoërskool, Namibië Renaldo van der Merwe – Missed calls op Rietvlei 4. DIE WENONTWERP VIR DIE VOORBLAD VAN POORT 2019: Chrizelle Strydom, Hoërskool Upington U kan nou reeds weer van u leerders in grade 10, 11 en 12 se kreatiewe skryfwerk begin insamel vir aanstuur na die kantoor voor 14 Februarie 2020. Dit spreek vanself dat u belangstelling en aanmoediging as leerkrag in hierdie skryfwerk net positiewe gevolge kan hê. Tema: oop Genres: poësie en prosa (insluitend drama) Die SA Akademie sien uit na u skool se volgende deelname aan die POORT-SKRYF- KOMPETISIE. Vriendelike groete Dr. Dionē Prinsloo Hoof- Uitvoerende Beampte .
Details
-
File Typepdf
-
Upload Time-
-
Content LanguagesEnglish
-
Upload UserAnonymous/Not logged-in
-
File Pages7 Page
-
File Size-