28 Resensies Pieterse WEB 03.Pmd

Total Page:16

File Type:pdf, Size:1020Kb

28 Resensies Pieterse WEB 03.Pmd Tagtig gedigte en twee essays. het as digter voor hy die wêreld met sy Michel Houellebecq. Vertaal uit die Frans romans omgekeer het. deur Catherine du Toit en medewerkers. Tot dusver het Houellebecq vier digbundels 2012. Pretoria: Hond. 216 pp. gepubliseer: La poursuite du bonheur (1992, Die ISBN 978-1-874969-18-1. strewe na geluk, bekroon met die Prix Tristan DOI: http://dx.doi.org/10.4314/tvl.v51i1.27 Tzara), Le sens du combat (1996, Die sin van die stryd, bekroon met die Prix de Flore) Renais- Die veelbekroonde en kontroversiële Franse sance (1999) en Configuration du dernier rivage digter en romanskrywer Michel Houellebecq (2013, Konfigurasie van die laaste oewer). Dikwels (gebore 1958) slaag daarin om met elke boek vorm gedigte ’n integrale deel van die romans, polities-korrekte brigades se nekhare te laat veral in Les particules élémentaires en La possi- rys weens sy uitgesprokenheid oor veral bilité d’une île, waar gedigte inleiding tot en seksualiteit en godsdiens. Afhangende van kommentaar op sentrale temas van dié tekste waar die leser staan, gaan Houellebecq óf lewer. ervaar word as rassisties, homofobies, islamo- Houellebecq se gedigte is merendeels sterk fobies en skrywer van pornografie, óf as metries en vormvas met rympatrone en sluit uitlokkende skrywer wat vreesloos, profeties, spesifiek aan by Baudelaire—sy digterlike aforisties en elegant kwessies soos militante vader—se poësie in terme van die interesse in Islam en die invloed van die hedendaagse sensuele en estetiese plesiere, temas soos die tegnologiese samelewing op seks en verhou- stad en mensemassas en die dikwels siniese dings ondersoek. en ironiese toonaard daarvan. Die gedigte kan In die negentigerjare word Houellebecq die gekategoriseer word in drie tipes: vormvaste sogenaamde “popster van die enkel-genera- gedigte, prosagedigte en hibridiese vorme. sie”; hierdie titel is grootliks gebaseer op die Die twaalflettergrepige aleksandryn word ontvangs van sy eerste twee romans, Exten- dikwels as metriese beginsel ingespan. Uit die sion du domaine de la lutte (1994, vertaal as korpus van die eerste drie bundels is daar 252 Whatever) en dan veral Les particules élémen- gedigte waarvan 206 vormvas is, 30 prosa- taires (1998, vertaal as Atomised). In 2000 verse en 16 hibriede. Houellebecq is essensieel verskyn Lanzarote, ’n vreemde mengsel van ’n liriese digter en die meeste gedigte is deur- reisdokumentasie en fiksie oor ’n kultus, en trek van melancholie en ’n gevoel van treu- in 2001 die hoogs erotiese en sardonies- righeid oor verlore dinge en tye. Gelees as ’n snaakse Plateforme (Platform). La possibilité d’une enkele korpus, loop die verse wel soms die île (2005, vertaal as The Possibility of an Island) is gevaar om in ’n mate van eenselwigheid met grotendeels wetenskapsfiksie. In 2011 verskyn betrekking tot veral toonaard en tematiek te La carte et le territoire (The Map and the Territory); verval, en daarom is die verskyning van ’n dit word bekroon met Frankryk se mees keur uit die gedigte ’n welkome gebeurtenis. toonaangewende literêre prys, die Prix Gon- Om poësie te vertaal is berug om die court. moeilikheidsgraad daarvan; sommige verta- Tot en met die verskyning van Timothy lers beskou dit as ’n onmoontlike taak. Grass Mathews en Delphine Grass se The Art of en Mathews doen Houellebecq byvoorbeeld Struggle in 2010 (hul vertaling van Houellebecq geen guns met hul vertaling wat wemel van se tweede digbundel, Le sens du combat), sou feitelike foute, lomp wendinge en transkul- daar heel waarskynlik min lesers buite die turele waninterpretasies nie. Franssprekende wêreld gewees het wat ge- Catherine du Toit van die Universiteit van weet het dat Houellebecq eers naam gemaak Stellenbosch het saam met ’n groep van haar 198 TYDSKRIF VIR LETTERKUNDE • 51 (1) • 2014 studente tagtig van Houellebecq se gedigte word die metrum van Franse poësie meren- uit die eerste drie bundels vertaal in Afrikaans. deels (maar nie uitsluitlik nie) deur die aantal Daarmee saam het Du Toit twee seminale lettergrepe per reël bepaal. Du Toit besin essays van Houellebecq—”Rester vivant: deeglik oor haar en haar span se metodologie méthode” (“Om te bly lewe: ’n Handleiding”) met die vertaling: dat daar doelbewus nie en “Approches du désarroi” (“Benaderinge tot sprake was van vertaalteorieë nie (210) en dat verwarring”)—uiters knap vertaal. Die bundel hulle nie Houellebecq se gedigte “die beste as geheel word ingelei deur Gavin Bowd se sou dien deur te hou by die vaste prosodie kernagtige voorwoord “Michel Houellebecq: van die oorspronklike nie en ook nie deur die ’n supermark Baudelaire” (eweneens puik prosodie te domestikeer nie. Op die ou end vertaal deur Ryk Hattingh). het elke gedig sy eie strategie bepaal. Ons het Hierdie bundel kan gelees word bloot vir ons in die eerste plek laat lei deur die ritme en die twee gemelde skerpsinnige essays. In “Om die klanke en probeer om daardeur uiting te te bly lewe” verkondig Houellebecq verskeie gee aan ons vertolking van die bronteks” digterlike waarhede en behandel die kwessie (211). van die digter as “lewende selfmoordenaar”. Deur hierdie werkswyse te volg, vermy Dié essay eindig visioenêr: Du Toit et al. verskeie slaggate waarin vertalers Soos jy nader kom aan die waarheid, sal jou van Frans na Engels al getrap het, soos Joanna alleenheid toeneem. Die woning is lieflik maar Richardson (1975) se verminking van Baude- leeg. Jy wandel in leë sale waarin die eggo laire deurdat sy die digter se metrum, ritme van jou voetstappe weerklink. Die atmosfeer en rymskemas probeer behou en/of naboots, is helder en onveranderlik; alle objekte is met telkense verliese van sentrale beelding, standbeelde. Soms huil jy, so wreed is die en Grass en Mathews se vermelde ondigterlike helderheid van dit wat jy sien. Jy sou graag weergawe van Houellebecq se Le sens du com- wou terugkeer na ’n vroeër tyd, na die newel bat. van onwetenheid; maar diep in jou weet jy Oor die algemeen slaag Du Toit et al. se dat dit reeds te laat is. werkswyse—wat natuurlik deur sommige “Hou aan. Moenie bang wees nie. Die lesers as konserwatief beskou sal word— ergste is reeds verby. Natuurlik sal die lewe goed en bly hulle na aan die oorspronklike jou nog verskeur, maar dit raak jou nie eintlik gedigte. Die oorspronklike “gevoel” van ge- meer nie. Onthou: in beginsel is jy reeds digte slaan telkens deur en daar is ’n hele paar dood. Jy staan nou in die aangesig van die goeie vondste: “Les corps, les corps pourtant, ewigheid” (28). est une appartenance” (“Die liggaam, die liggaam is nogtans ’n behorenheid”, 46–47); In “Benaderinge” word temas soos “Kontem- “De jeunes bourgeoises circulent entre les ray- porêre argitektuur as versnellingsvektor van onnages du Monoprix, élégantes et sexuelles verplasings”, “’n Beknopte geskiedenis van comme des oies” (“Jong bourgeois poppies inligting” en “Die poësie van gestolde be- loop rond tussen die winkelrakke, so elegant weging” ondersoek. en wulps soos ’n gesnater ganse”, 58–59), maar Sentraal tot die problematiek van die waarom word “Monoprix” verswyg?). (Ver- vertaling van Franse poësie na ’n Germaanse gelyk hierdie weergawe met Grass en Ma- taal soos Engels of Afrikaans, is die kwessie thews se problematiese vertaling: “In Tesco a van metrum. Waar Engelse en Afrikaanse few yummy mummies are wondering [sic] in poësie by wyse van beklemtoonde en on- the aisles, refined and sexed up like peahens”, beklemtoonde sillabes geskandeer word, 21). “[O]n sent glisser leurs corps” word prag- TYDSKRIF VIR LETTERKUNDE • 51 (1) • 2014 199 tig vertaal as “hulle windskadu byna tasbaar” …”). Die gebruik van kommas in sommige (56–57); “Ah! N’avoir aucun souvenir des Afrikaanse weergawes lei ook tot steurings, étreintes” word “A! Om alles te vergeet van byvoorbeeld die eerste twee reëls van “Skake- die samelywing” (144–45) en Jan Rabie word rings van waansin” (111) en die tweede strofe funksioneel ingespan om “A quoi bon s’agi- van “Dit is nege-uur in die aand …” (133), om ter?” te vertaal as “Waarom beweeg en geraas enkele voorbeelde te noem. maak?” (146–47). Literêre vertaling is nie ’n eksakte weten- ’n Mens kan vrae stel oor sekere transkul- skap nie en van my kritiek mag dalk nie deur turele probleme: hoekom word “clochards” ’n volgende leser gedeel word nie. Die meer- vertaal met die streeksbepaalde “bergies”, in derheid vertalings in hierdie boek getuig wel plaas van “boemelaars” (103)? Die medikasie van ’n deeglike besinning oor die proses en “Mogadon” word in die vertaling behou as Du Toit en haar span kan gelukgewens word “Mogadon” (74–75); waarom word “Méproni- met die wyse waarop hulle die Afrikaanse zine” dan vertaal as “Stilnox” (78–79)?; “danses leser ’n inleiding tot die komplekse poësie en de salon” word gemeensaam vertaal as “lang- ideëwêreld van Michel Houellebecq bied. arm” (92–93); “filaos” (76) word vertaal met ’n woord wat, soos die oorspronklike, nie aan Geraadpleegde bronne Afrikaanse lesers bekend sal wees nie: “causa- Houellebecq, Michel. The Art of Struggle. Vert. Delphine Grass & Timothy Mathews. Londen: rinas” (sic; wat van “kasuarisse” of “kasua- Alma Books, 2010. risbome”?). In dieselfde gedig (“Die seksuele Baudelaire. Selected Poems. Vert. en ingelei Joanna stelsel in Martinique”) kan die keuse van Richardson. Harmondsworth: Penguin Books, “basters” vir “mulâtres” bevraagteken word; 1975. my gevoel gaan uit na die amelioratiewe “mu- latto’s”. “[F]urtif” word vertaal as “vlugtig” Henning Pieterse (dalk eerder “onderduimse” of “agterbakse”, [email protected] 95) en “klonte” (115) kon eerder “kluite” Eenheid vir Kreatiewe Skryfkuns gewees het. “[F]lora” (163) klink vreemd Departement Afrikaans teenoor die logiese “plante” en “J’ai envie de Universiteit van Pretoria faire l’amour” word in ’n oordosis vertaal as Pretoria “Ek is lus vir liefde, jags, katools” (172–73). Hierdie leser mis voorts aanduidings van die bundels waaruit gekies is.
Recommended publications
  • Michel Houellebecq, Meet Maximilien Robespierre”: a Study in Social Religion
    L’É RUDIT FRANCO -ESPAGNOL , VOLUME 1, SPRING 2012 “Michel Houellebecq, Meet Maximilien Robespierre”: A Study in Social Religion Louis Betty University of San Francisco Since the publication of Michel Houellebecq’s The Elementary Particles in 1998, his fiction has inspired an array of critical responses. Many of these responses have drawn comparisons between the author’s writings and the work of various key figures in the Western literary and philosophical canons. For example, Houellebecq’s fiction has been likened to the novels of Camus, Zola, Balzac, and Céline, and his poetry has evoked associations with the poetry of Baudelaire. Scholars have pointed out Houellebecq’s philosophical debts to figures such as Schopenhauer, Comte, and Nietzsche, and to French non-conformist writers like Emmanuel Mounier and Robert Aron. 1 Insufficient attention may have been given to Kant, whom Houellebecq often refers to in his writing, or to utopian thinkers such as Fourier and Saint-Simon, who inform much of the utopian discourse in Houellebecq’s fiction. Even so, given the rapidly expanding nature of what we might call Houellebecq Studies , these stones will not remain unturned for long. Within this quickly growing body of critical literature, one figure remains unaddressed: Maximilien François Marie Isidore de Robespierre, the great republican ideologue, the foremost instigator of the Reign of Terror, and the eventual victim of decapitation. This is initially surprising when we consider how Robespierre and Houellebecq show agreement on the social value of religion in times of perceived growing atheism. Robespierre invoked this theme most memorably in his address to the Convention of 7 May 1794, in which he unveiled his plans for the creation of the Cult of the Supreme Being.
    [Show full text]
  • N Lesing Van Michel Houellebecq Se Poësie Tussen Die Pole Van Die "Abjekte" En Die "Eteriese"1
    LitNet Akademies Jaargang 15, Nommer 2, 2018, ISSN 1995-5928 ’n Lesing van Michel Houellebecq se poësie tussen die pole van die "abjekte" en die "eteriese"1 H.J. (Henning) Pieterse H.J. (Henning) Pieterse, Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans, Universiteit van die Vrystaat Opsomming In hierdie artikel word die poësie van die Franse digter en romansier Michel Houellebecq (1956–) onder die loep geneem vanuit twee pole wat in sy digterlike oeuvre aanwesig is, naamlik die abjekte en die eteriese. Die aanwesigheid van die abjekte in Houellebecq se oeuvre is al deur enkele navorsers aangetoon, maar die eteriese, as tema en pool wat die abjekte in die oeuvre omgrens, is nog nie na behore ondersoek nie. Houellebecq se oeuvre word eers in die breë bespreek. Die fokus verskuif dan na sy vier gepubliseerde digbundels: temas, vormlike en metriese kwessies, die komplekse identiteit van die liriese subjek, Romantiese kenmerke van die gedigte, apokaliptiese en mistiese beelde, die orale aard van sy digkuns en sy aansluiting by sekere digters word bespreek. Die teenwoordigheid van ’n geestelike tematiek in die korpus word aangetoon en bespreek. In navolging van Julia Kristeva (1982) se beskouings oor die abjekte, die transendente en die sublieme word abjekte en eteriese aspekte van die digterlike oeuvre bespreek. Trefwoorde: abjekte; apokaliptiese; eteriese; Houellebecq, Michel; poëtiese katarsis Abstract A reading of Michel Houellebecq's poetry from the points of view of the “abject” and the “ethereal” In this article the poetry of the French poet and novelist Michel Houellebecq (1956–) is scrutinised from the points of view of two "poles" that are present in his poetical oeuvre, namely the abject and the ethereal.
    [Show full text]
  • Phd Thesis Pathos, Poetry and Narrative Perspective in Michel
    1 Russell James Williams PhD thesis Pathos, poetry and narrative perspective in Michel Houellebecq’s fiction University of London Institute in Paris 2 I, Russell James Williams, hereby declare that this thesis and the work presented in it is entirely my own. Where information has been derived from other sources, I confirm that this has been indicated in the thesis. Signed: Russell James Williams Date: 9/01/2015 3 Acknowledgements This thesis was written with the support of the University of London Institute in Paris (ULIP). Thanks are due in particular to Professor Andrew Hussey for his supervisory role, Dr Anna-Louise Milne for her support and valuable advice and Dr Jeremy Stubbs for his encouragement in the early stages of the project. Thanks are also due to Dr Carole Sweeney and Dr Andy Martin for their careful reading of my work and their pertinent recommendations. I would equally like to acknowledge the important role played by the ULIP administrative team led by Claire Miller and Erica Burnham, the Institute librarian, in steering this project to completion. I am also grateful to Marie- Françoise Alamichel and the English department at the Université Marne-la-Vallée and my colleagues in the Comparative Literature department at the American University of Paris. Warm thanks are also due to my postgraduate colleagues in Paris for their moral support and good humour: Eugene Brennan, Alastair Hemmens, Estelle Murail and Katie Tidmarsh. This thesis could not have been written without the belief, faith and enthusiasm of my parents, Jacqueline and Peter Williams, and Lindsey Marsh, whom I thank for her patience.
    [Show full text]
  • Phd Joerg Krauter 2018 Final 912019
    Leaders’ Adaptation to Adversity in a Volatile, Uncertain, Complex, and Ambiguous Business Environment A Critical Realist View by Jörg Krauter A thesis submitted to the University of Gloucestershire in accordance with the requirements for the degree of Doctor of Philosophy in the faculty of Business and Management May 2018 1 Acknowledgement I have been able to complete this PhD research journey with the active support of several people. I would like to express my deepest feelings of gratitude to my supervisors, Professor Svetla Trifonova Marinova and Professor Michael Fass. Their valuable guidance and empathic counselling in dealing with various obstacles during the study helped me a great deal and I appreciate their continuous engagement. I am also grateful to Dr. Holger Steinmetz, Faculty of International Business, University of Paderborn for his extraordinary support and valuable comments regarding the quantitative research approach. I would especially like to thank the lecturers at the University of Gloucestershire, UK for providing excellent research knowledge and Daniela Sommer, Head of Munich Office, Institute of Higher Education Cooperation and International Doctoral Programmes (IHP) for her support during the doctoral study. My sincere thanks also goes to Udo Krauß and Frank Kübler, my friends and managing partners of the consultancy company SYNK GROUP GmbH & Co. KG. Without their valuable support it would not have been possible to conduct this research. Last, but not least, I would like to thank my family: my wife, my children
    [Show full text]