MATZIKAMA MUNISIPALITEIT PUBLIEKE VERGADERINGS VIR DIE HERSIENING VAN DIE (2020-2021) GEÏNTEGREERDE ONTWIKKELINGSPLAN (GOP) EN BEGROTING Kennis geskied hiermee in terme van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, Wet 108 van 1996, sowel as die Wet op Munisipale Stelsels, 32 van 2000 (Hoofstuk 4 & 5), om die betrokkenheid van gemeenskappe en gemeenskapsorganisasies in die sake van die munisipaliteit aan te moedig. Lede van die publiek word hiermee uitgenooi om die GOP geskeduleerde vergaderings soos aangedui in die onderstaande tabel by te woon.

WYK DORP PLEK DATUM TYD 1 -Wes Lutzville-Wes Gemeenskapsaal 19 Oktober 2020 19:00 1 Lutzville Lutzville/Uitkyk Gemeenskapsaal 20 Oktober 2020 19:00 3 -Noord Vredendal-Noord Gemeenskapsaal 21 Oktober 2020 19:00 4 Vredendal-Noord Vredendal-Noord Gemeenskapsaal 22 Oktober 2020 19:00 8 Kliprand Gemeenskapsaal 26 Oktober 2020 11:00 8 Stofkraal Stofkraal Gemeenskapsaal 27 Oktober 2020 11:00 8 Molsvlei Molsvlei Gemeenskapsaal 27 Oktober 2020 14:00 6 Klawer-Noord Gemeenskapsaal 27 Oktober 2020 19:00 8 Rietpoort Gemeenskapsaal 28 Oktober 2020 11:00 8 Putsekloof Putsekloof Gemeenskapsaal 28 Oktober 2020 14:00 5 Vredendal-Suid Vredendal Sportsaal 28 Oktober 2020 19:00 8 Bitterfontein Gemeenskapsaal 29 Oktober 2020 11:00 8 Nuwerus Gemeenskapsaal 29 Oktober 2020 14:00 7 Vanrhynsdorp Gemeenskapsaal 2 November 2020 19:00 8 Koekenaap Gemeenskapsaal 3 November 2020 19:00 2 Ebenhaeser Gemeenskapsaal 4 November 2020 19:00 2 Miriam Owies Gemeenskapsaal 5 November 2020 19:00

Vir navrae tydens kantoorure (08:00-17:00) skakel asseblief die G.O.P kantoor by telefoon: 027 201 3396 of epos na [email protected] Neem asseblief kennis dat streng COVID-19 protokols gevolg sal word en getalle per vergadering beperk sal word na gelang van die kapasiteit van die perseel. Amptenare van die volgende Departemente sal soos volg beskikbaar wees vir algemene navrae:

DEPARTEMENT TEGNIES (Elektries, Water, Riool, Paaie & Vullisverwydering) DEPARTEMENT FINANSIES (Rekeninge en Deernis) DEPARTEMENT EKONOMIESE EN GEMEENSKAPONTWIKKELING (Stadsbeplanning, Boubeheer, Be- huising en Plaaslike Ekonomiese Ontwikkeling) WYK DORP PLEK DATUM TYD 1 Lutzville-Wes Lutzville-Wes Gemeenskapsaal 19 Oktober 2020 09:00 - 14:00 1 Lutzville Lutzville/Uitkyk Gemeenskapsaal 20 Oktober 2020 09:00 - 14:00 3 Vredendal-Noord Vredendal-Noord Gemeenskapsaal 21 Oktober 2020 09:00 - 14:00 4 Vredendal-Noord Vredendal-Noord Gemeenskapsaal 22 Oktober 2020 09:00 - 14:00 6 Klawer Klawer-Noord Gemeenskapsaal 27 Oktober 2020 09:00 - 14:00 5 Vredendal-Suid Vredendal Sportsaal 28 Oktober 2020 09:00 - 14:00 8 Bitterfontein Bitterfontein Gemeenskapsaal 29 Oktober 2020 09:00 - 14:00 8 Nuwerus Nuwerus Gemeenskapsaal 29 Oktober 2020 09:00 - 14:00 7 Vanrhynsdorp Vanrhynsdorp Gemeenskapsaal 2 November 2020 09:00 - 14:00 8 Koekenaap Koekenaap Gemeenskapsaal 3 November 2020 09:00 - 14:00 2 Ebenhaeser Ebenhaeser Gemeenskapsaal 4 November 2020 09:00 - 14:00 2 Doringbaai Miriam Owies Gemeenskapsaal 5 November 2020 09:00 - 14:00

AI HENDRICKS Munisipale Kantore MUNISIPALE BESTUURDER Posbus 98 VREDENDAL, 8160 Kennisgewing: K50/2020 Tel: 027 201 3303