Mense- handel Bl 2 word ondersoek Brigadier Wen groot Koopman pryse met die oorlede Erfenisdagfoto Berig op agterblad Gedurende Erfenismaand herdenk Suid-Afrikaners, watter bevolkingsgroep ook al, hul eie erfenis. Carina Franck en Patat het dit ook gedoen met hul fotosessie tussen die grasvelde van die Kalahari buite Askaham. Carina Franck, CEO van Kalahari Lifestyle Internasionaal, is ‘n bekende in die wêreld skoonheidsindustrie en sy kom oorspronklik van Upington af waar haar pa nog steeds aan die oewers van die Oranje boer. Foto: A Menke. Lees meer op bl. 6 hoe ses lesers ‘n groot geskenkbewys van Kalahari Lifestyle produkte kan ontvang. Mondstuk van die Noord-Kaap en Suidelike Namibië Dr Nelson Mandelarylaan 60 Upington Tel: 054 332 6017 Faks: 054 332 3055 Epos:
[email protected] GESTIG IN 1929 2 Oktober 2020 R4-00 VAT INCL BLADSY 2 GEMSBOK 2 OKTOBER 2020 Valke arresteer vyf verdagtes vir beweerde mensehandel in Kuruman en Rustenburg GEMSBOK-KURUMAN: Elf slagoffers van beweerde mensehandel is gered en vyf verdagtes is Sondag tydens klopjagte op drie bordele in Kuruman en Rustenburg in hegtenis geneem. Die klopjagte is Zambiër, Zimbabwiër, Daar is beslag gelê op uitgevoer deur die drie van Lesotho en ‘n onbekende bedrag Noord-Kaapse onder- twee Suid-Afrikan- geld in alle persele. soekeenheid vir ern- ers is in Rustenburg Daar is ook beslag gelê stige georganiseerde gered,” het brigadier op kwitansieboeke misdaad, met die hulp Hangwani Mulaudzi, en drie voertuie wat van Noordwes se woordvoerder van die tydens die misdaad ondersoekeenheid vir Valke in ‘n persverklar- gebruik is. erge georganiseerde ing gesê.