8July2020week28.Pdf
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
Ons koerante word deur meer as 150 000 mense gelees “Terwyl Harold ‘n happie van die heerlikste soetkoekies vat, kon hy nie help om uiteindelik te voel of alles reg gaan uitwerk nie. Soms, as dit voel of ons onsself in vrees en wanhoop, in die daaglikse roe� ne en die konstantheid daarvan, of in hopeloosheid en tragedie gaan verloor, is daar klein smakies van tevredenheid, soos suikerkoekies, wat jou dag kan opkikker.” Só skryf Zach Helm in Stranger Than Fic� on: The Shoo� ng Script. Dié Donderdag (9 Julie) word opgedra aan die heerlikheid van die beskeie Soetkoekie. Te midde van die chaos en ‘nuwe normaal’ wat tans oor ons wêreld heers, voel almal bietjie benoud en onseker. Wa� er beter manier is daar as om op die dag met teetyd, kleinkoekies uit te pak en te vier dat ons nog hier is. Dit herinner ons ook dat die klein gelukkies in die lewe nie sommer net misgekyk moet word nie. Jo-Mari Boshoff (6) wys ons dié week hoe om die heerlike soetkoekies te geniet. (Foto: Magda Stols) Die klein gelukkies is ook belangrik Tel: 053 927 3907/3747; Faks: 053 927 1044; POSBUS 443, MOLOPOWEG 33, VRYBURG aflewering van ons www.stellalander.co.za resepversameling E-POS: [email protected] SEE INSIDE 8 JULY 2020 R2-00 Tambotie Kombuis VAT INCL PAGE 2 STELLALANDER 8 JULY 2020 Gesoute verpleegkundige sal gemis word Stellalander-Vryburg - Nellie Julia Smith gebore op die plaas Rockwater, Kolokolwaneng is op 18 Junie vanjaar hier te ruste gelê. Sy het saam met haar broers, John en werk en nuwe deure het oopgegaan. Harry haar Matriek in Kimberley voltooi. Die keer kon sy na Saskatchewan Daarna het sy na Kaapstad verhuis in Kanada en Manhattan, Amerika waar sy haar verpleeg loopbaan by die verhuis waar sy haar loopbaan as Teater Somerset Hospitaal begin het. Sy het Verpleegkundige voortgesit het. daar as Geregistreerde Verpleegkundige Sy was `n ywerige student en het as gekwalifiseer en aanhou werk. Nellie student van Columbia Universiteit van was een van eerste twee kleurling New York, ‘Cum Laude onderskeidings in verpleegkundiges wat die kans gekry het om CUR, HONEURS en MEESTERS GRADE oorsee te gaan. Sy het per boot, “The Queen behaal. Nellie was geliefd onder haar talle Mary”, na Engeland verhuis waar sy haarself vriende in New York. as Neurologiese teater suster bekwaam het. Sy was lief vir reis en het Europese lande, Gedurende daardie tyd is die kursus nie in Australië en die Karibiese eiland baie geniet. Suid-Afrika aangebied nie. Met haar aftrede het Nellie terug gekeer Daarna het sy ook in Londen by verskeie na Vryburg waar sy soms by die Vryburg hospitale gewerk. Sy het in 1963 met die Hospitaal gewerk het. afsterwe van haar pa na Suid-Afrika terug gekeer en as finansiële steun vir haar suster, wat die versorging van hulle ouerhuis COVID-19 en allergieë oorgeneem het, opgetree. Nellie het daarna by die Jane Furse Stellalander-Vryburg - Die koronaviruspandemie maak baie mense angstig, veral Memorial Hospitaal in Middelburg begin diegene met bestaande siektetoestande, soos allergieë. Vanjaar se Wêreldallergieweek-veldtog aan die virus verminder. Laat byvoorbeeld wat van 28 Junie tot 4 Julie gevier word medikasie aflewer of stuur iemand om dit te fokus op COVID-19 en allergieë. gaan haal.” Volgens prof Michael Levin, hoof van Die simptome van allergieë en COVID-19 allergieë by die Rooikruis-kinderhospitaal kan baie dieselfde wees, wat baie mense en HUB van die Allergiestigting van bekommerd maak. Byvoorbeeld, asmalyers Suid-Afrika, doen verkeerde en potensieel én mense met die koronavirus hoes albei, skadelike inligting oor die koronavirus en maar koors en ’n seer lyf en ander pyne allergieë die rondte. wat algemeen tydens koronavirus-infeksies “Pasiënte is onseker oor simptome en voorkom, kom selde by asmalyers voor. of hulle allergieë die risiko vir ernstige AFSA het ’n nuttige kontrolelys vir komplikasies weens COVID-19 verhoog. simptome (www.allergyfoundation.co.za/ Ons wil mense gemoedsrus gee en toerus covid-19- symptoms) opgestel, of praat met om in die tyd hulle allergieë so goed jou gesondheidsorgvoorsiener. moontlik te hanteer en gesond te bly.” Vir mense met vel- of oogallergieë kan Dr Candice Royal stem saam dat die ’n gejeuk tot meer aanraking lei en dus belangrikste boodskap vir allergielyers is moontlik die risiko vir infeksie verhoog. om goed na hulself om te sien. Om dit te voorkom, beveel die kenners Hou aan om op ’n veilige manier die voortsetting van gereelde velsorg en behandeling te bekom en te gebruik. steroïedgebruik aan terwyl baie goeie “Moenie ophou om voorgeskrewe higiëne gehandhaaf word. Was hande asma- of allergiemedikasie, insluitend gereeld, dra altyd ’n masker en handhaaf kortikosteroïede wat ingeasem of sosiale distansiëring.” mondelings geneem word, te gebruik *Vir meer inligting en die jongste nie. Vind maniere om toegang tot sorg en gratis hulpmiddels besoek www. medikasie te kry wat potensiële blootstelling allergyfoundation.co.za. *Twee lewendige Facebook- geleenthede vind op 1 en 3 Julie om 11 nm. plaas (www.facebook. com/SAallergy) *’n Internasionale gratis webinaar, aangebied deur die Wêreldallergie- organisasie met die hulp van ses aanbieders en getiteld Covid-19 and Allergic Diseases, vind op Donderdag, 2 Julie, van 2 nm tot 4 nm plaas. Registreer by: https://www. pathlms.com/wao/ courses/21307/ webinars/11031 *Besoek ook https://www. allergyfoundation. co.za/covid-19- and-allergy/ 8 JULIE 2020 STELLALANDER BLADSY 3 COVID-gevalle Former municipal manager allegedly sluit kantore broke legs of ‘trespassing’ goats Stellalander-Vryburg – Phenyo Chwene, bestuurder van die Dr RS Mompati Stellalander-Stella - A case of malicious damage to property was recently opened at the police Munisipale Bestuurderskantoor, het station here. bevestig dat die distrikskantore vanaf 25 The case was opened against the former received numerous comments on our Facebook Junie tot 8 Julie gesluit sal wees. municipal manager of the Naledi Local page regarding this matter. Readers are very Chwene het dit glo onlangs aan plaaslike Municipality, Tshepo Bloom. angry with the way Bloom handled the matter. media bevestig nadat `n werknemer positief It is alleged that Bloom broke the legs of The owners confirmed that after threatening to getoets het. In die berig wat die rondte op several goats he found on the farm which he open a case of trespassing against them, Bloom sosiale media gedoen het, het Chwene die manages. According to the family who laid the went ahead and opened the case. This after gemeenskap aangemoedig om voort te gaan charges against Bloom, it was only the second they went to retrieve their dead and injured om hulp van hul plaaslike munisipaliteit te bekom of om die Rampbestuur- time their goats went through the fence to the goats. It is alleged that Bloom is managing this inbelsentrum vir dienste te gebruik. “Die neighbour’s farm. state-owned farm while he is an official of the departement van gesondheid het die nodige The farms are situated at Devondale. A government. toetse op personeellede gedoen wat met spokesperson for the police in the Northwest, A letter of inquiry was sent to the Department die beampte in aanraking gekom het,” Col Adéle Myburgh confirmed that a case of land reform and rural development to state het hy afgesluit. Soveel as 29 gevalle was opened on 11 June. According to her, whether this is true - but no feedback was van COVID-19 is tans in die Naledi- investigations into the matter are still ongoing received. After contacting Bloom he said omgewing bevestig. In die Lekwa Teemane and more cases could be opened at a later stage. that his attorneys advised him not to make Munisipale-omgewing is daar 30, gevolg “It was reported that the neighbour used his any statement to the press. “I deny all the deur Groter Taung met 15 en Mamusa met vehicle to drive over several goats. Two goats allegations proffered against me and refusal to nege gevalle. Kagisano Molopo het teen Maandag (6 Julie) ook reeds 13 gevalle were found dead while six more were badly submit my version must not be construed to aangeteken. In die Noordwes provinsie injured,” said Col Myburgh. On Monday (6 any form of admission of guilt as I am acting Allegedly several goats died after a former July) the owners of the goats confirmed that a on my legal team’s advice. I remain innocent,” is daar reeds 6410 positiewe gevalle municipal manager from the Naledi Local aangemeld, met 1335 herstelde gevalle Municipality, Tshepo Bloom drove over them total of almost 21 goats are either missing or he concluded. At the time of going to press en 36 sterftes Die getalle word daagliks with his vehicle. It is further alleged that he dead. All of them were females and pregnant. the Mabe family said that the police who had bevestig en deurgegee deur die Departement broke the legs of several other goats of this While Stellalander interviewed them, it was to take photos of the incident as well as the van Gesondheid. particular herd. He then, allegedly, prevented the clear that they were distraught, and astonished, SAPD’s stock theft unit have up to date not owners to fetch the animal to be treated. by their neighbour’s actions. Stellalander visited them. Party nie tevrede oor Naledi aankope Stellalaner-Vryburg – “Die Naledi Plaaslike Munisipaliteit het 20 FFP1-stofmaskers teen ‘n koste van R23 500 gekoop. Terwyl die normale geraamde rondom die kwessie. Volgens waarnemende kleinhandelprys ongeveer R189,75 vir ‘n munisipale Bestuurder, Excinia Makgahlela, boks van twintig maskers beloop, is die is die bewerings van die DA baie misleidend. maskers teen R1 265 per stuk gekoop.” “Die munisipaliteit wil dit duidelikmaak Dit is volgens die Demokratiese Alliansie dat daar geen aankope van R 1 265 per (DA) Raadslid, Hendriëtte van Huyssteen.