Jaargang XII Maand 5
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
SA-GENEALOGIE Poslys Argiewe 2015 Jaargang XII Maand 5 Mei 2015 Saamgestel deur: Elorina du Plessis KWYTSKELDING Hierdie argief is nie ’n amptelike, wetlike dokument nie, maar ’n samestelling van die e-posse van verskillende lede van die SA Genealogie Gesprekslys soos dit gedurende die tydperk ingestuur was. Die lyseienaars en hulle bestuurspan aanvaar dus geen aanspreeklikheid vir die korrektheid van gegewens, sienings oor bepaalde gebeure, interpretasie en samestelling van familieverwantskappe, of vir enige aksies of verlies wat daaruit mag voortspruit nie, en stel voor dat persone wat hierdie bron gebruik, self eers die gegewens kontroleer. Mei 2015 Bundels (Bloeimaand) Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 7063 Datum: Fri May 1, 2015 Daar is 15 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1 [PRESS] Die Burger Oos-Kaap by "Hester Marx" 2 Wes Gauteng se Nuusbrief by "Ferdie van Wyk" 3a 'n Genealogiese Familie "BLOG" by "Heinrich Mielmann" 3b Re: 'n Genealogiese Familie "BLOG" by "Johann Hanekom" johann.hanekom 4 Wes-kaap se Nuusbrief by "Ferdie van Wyk" 5.1 File - netiket.txt by 6a Latynse afkortings by "Elmien Wood" 7a Re: Die Britse by "helen muller" 7b Re: Die Britse by "Charlie Els" charlieels 7c Re: Die Britse by "helen muller" 7d Re: Die Britse by "Marietta" mariettavanzyl 7e Re: Die Britse by "Lettie du Preez" skuddieboom 8 Riversdal se dope ongeveer 1851 tot 1852 by "Eddie Otte" otte.eddie 9 [Press] The Mercury /Daily News Fri 1 May 2015 by "Aletta Magrieta Quebbemann" alettaqea9fac 10 [Press] The Mercury / Daily News Fri 1 May 2015 by "Aletta Magrieta Quebbemann" alettaqea9fac Messages 1 [PRESS] Die Burger Oos-Kaap Fri May 1, 2015 1:57 am (PDT) . Posted by: "Hester Marx" Die rede vir my stilte is dat ek al amper twee weke in Port Elizabeth is weens Pierre se operasie (herstel van aneurisme in aorta by hart). Al die koerante word gebêre – hopelik sal ek volgende week van my laat hoor. Groete Hester Marx, Loerie [email protected] 2 Wes Gauteng se Nuusbrief Fri May 1, 2015 3:47 am (PDT) . Posted by: "Ferdie van Wyk" Goeiemiddag almal, Wes-Gauteng se jongste nuusbrief kan by hierdie skakel gelees word: http://www.genza.org.za/index.php/en/newsletter Groete, Ferdie Ferdie van Wyk Navorser van die familie van Wyk van die Tarka Doringkloof, Centurion 082-556-8031 3a 'n Genealogiese Familie "BLOG" Fri May 1, 2015 4:14 am (PDT) . Posted by: "Heinrich Mielmann" Middag Johann en Linda Om die blog vars en interessant te hou, om gebruikers te lok en te behou……… om so 18 artikels of selfs 12 n jaar te plaas sal nie vir my n probleem wees vir die eerste twee jaar nie of did you know of selfs n familie monkey puzzle met n paar vrae en n wenner vir die maand of kwartaal aan te wys ensv. My doel agter die blog is om vertroue te wen en inligting te kry en nie eposse te ontvang nie weat as volg lui:- Indeed, I would be interested in this research, for sure, it is always a little bit tricky to provide send personal data to somewhere. Nodeloos om te sê ek het nog geen data van hierdie uitvoerende hoof van Lufthansa ontvang nie. Ek dink hy sal wel op die blog saam met ander reageer. Is ek reg om te sê dat koste sal verminder sodra Suid-Afrika na digitaal oorskakel? Johan ek is van mening ek moet begin met n blog en terugvoering aan die Lys gee van tyd tot tyd of ek enige baat daardeur vind, aldus nie. Of soos Linda sê moet ek nou maar uit die boom val !! Maar ek hoor ook haar waarskuwings, maar volgens Johann het hy nog net erkende firmas genoem wat in die toekoms seker opgraderings en aanpassings sal kan maak. Die ander rede vir nie die stamboom op internet vry te laat of nou te doen nie, is reeds die vertroue wat ek wil wen van die bloggers en dan is daar Duitse wetgewing wat seker op alle publikasies en internet ook van toepssaing is. Personenstandsrechtsreformgesetz. Since 1 January 2009 the records are accessible to any researcher after these time periods have passed: births: 110 years marriages: 80 years deaths: 30 years Dan is daar ook ons eie POPI wetgewing wat in werking kom. Linda oor die Floppie boek wat in drie tale geskryf is sonder om inligting te herhaal in n ander taal, moet en sal ek finaliseer voor Augustus 2015 om sodoende ook afskrifte in n universiteits biblioteek en n argief bewaar te kry in Duitsland, ek bly nog n voorstaander van n hardekopie ook. Johann die opsie by http://www.registerdomain.co.za/web-hosting gesien n huisvestingspakket met onbeperkte databasisse en al die ander funksies sal R45 per maand kos, jaar in en jaar uit lyk goed vir my. Dankie. Johann jy moet maar leiding gee asb. sou jy kans sien vir my, wat nog met n telraam en inkpot op skool was en later n logritmeboek en die wonder van n skuifliniaal !! Miskien is daar nog lyslede wat saam op hierdie roete wil gaan. Groete en baie dankie vir die insette. Heinrich. 3b Re: 'n Genealogiese Familie "BLOG" Fri May 1, 2015 4:40 am (PDT) . Posted by: "Johann Hanekom" johann.hanekom Hallo Heinrich Elke navorser wat n webwerf begin sal sekerlik op sy eie manier sy doelwitte daarmee bereik, glo ek en so ook as dit by sy publikasies kom. Ek weet nie presies wat jy bedoel by SA se oorskakeling na digitaal nie, maar ek glo nie dit sal enige effek op internettoegang en webwerwe hê nie. Die koste wat ek jou genoem het is omtrent so laag as wat dit moontlik kan kom, as ek na die wêreldmark vir sulke goed kyk. Wat die sagteware betref is WordPress verreweg die gewildste, en n baie hoë persentasie webwerwe is daarop gebou. Dit word gereeld verbeter en uitgebou veral om skuiwergate te sluit wat gebruik kan word om webwerwe te bevoeter. Ek sal met graagte help al het ek ook nog maar my graad in ingenieurswese met behulp van n skuiflineaal voltooi, en moes selfs een Chemie-eksamen met logboek skryf, omdat die skuiflineaal tuis vergeet is! Ek skryf vir jou direk verder. Johann Hanekom Lancaster UK http://www.hanekom.org.uk/gedview/individual.php?pid=I1967&ged=hanekom.ged From: 'Heinrich Mielmann' [email protected] [SAGenealogie] [mailto:[email protected]] Sent: 01 May 2015 12:14 To: [email protected] Subject: [SA-Gen] 'n Genealogiese Familie "BLOG" Middag Johann en Linda Om die blog vars en interessant te hou, om gebruikers te lok en te behou……… om so 18 artikels of selfs 12 n jaar te plaas sal nie vir my n probleem wees vir die eerste twee jaar nie of did you know of selfs n familie monkey puzzle met n paar vrae en n wenner vir die maand of kwartaal aan te wys ensv. My doel agter die blog is om vertroue te wen en inligting te kry en nie eposse te ontvang nie weat as volg lui:- Indeed, I would be interested in this research, for sure, it is always a little bit tricky to provide send personal data to somewhere. Nodeloos om te sê ek het nog geen data van hierdie uitvoerende hoof van Lufthansa ontvang nie. Ek dink hy sal wel op die blog saam met ander reageer. Is ek reg om te sê dat koste sal verminder sodra Suid-Afrika na digitaal oorskakel? Johan ek is van mening ek moet begin met n blog en terugvoering aan die Lys gee van tyd tot tyd of ek enige baat daardeur vind, aldus nie. Of soos Linda sê moet ek nou maar uit die boom val !! Maar ek hoor ook haar waarskuwings, maar volgens Johann het hy nog net erkende firmas genoem wat in die toekoms seker opgraderings en aanpassings sal kan maak. Die ander rede vir nie die stamboom op internet vry te laat of nou te doen nie, is reeds die vertroue wat ek wil wen van die bloggers en dan is daar Duitse wetgewing wat seker op alle publikasies en internet ook van toepassing is. Personenstandsrechtsreformgesetz. Since 1 January 2009 the records are accessible to any researcher after these time periods have passed: births: 110 years marriages: 80 years deaths: 30 years Dan is daar ook ons eie POPI wetgewing wat in werking kom. Linda oor die Floppie boek wat in drie tale geskryf is sonder om inligting te herhaal in n ander taal, moet en sal ek finaliseer voor Augustus 2015 om sodoende ook afskrifte in n universiteits biblioteek en n argief bewaar te kry in Duitsland, ek bly nog n voorstaander van n hardekopie ook. Johann die opsie by http://www.registerdomain.co.za/web-hosting gesien <http://www.registerdomain.co.za/web-hosting%20gesien%20'n%20huisvestin gspak ket%20met%20onbeper kte%20databasiss e%20en%20al% 20die%20ander% 20funksies% 20sa l%20R45%20per% 20maand%20kos, %20jaar%20in% 20en%20jaar% 20uit> n huisvestingspakket met onbeperkte databasisse en al die ander funksies sal R45 per maand kos, jaar in en jaar uit lyk goed vir my. Dankie. Johann jy moet maar leiding gee asb. sou jy kans sien vir my, wat nog met n telraam en inkpot op skool was en later n logritmeboek en die wonder van n skuifliniaal !! Miskien is daar nog lyslede wat saam op hierdie roete wil gaan. Groete en baie dankie vir die insette. Heinrich.__ 4 Wes-kaap se Nuusbrief Fri May 1, 2015 5:21 am (PDT) . Posted by: "Ferdie van Wyk" Weer 'n keer goeiemiddag, By hierdie skakel http://www.genza.org.za/index.php/af?Itemid=411, Kan jy die Wes-Kaap se jongste nuusbrief lees.