Huisrowe: Vasgemaak En Aangeval
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
20 April 2017 Prys: R5.40 Webblad: www.potchefstroomherald.co.za Gimmies is tops GimmiesGimmiesGimmies bestebestebeste skoolskoolskool Hoofseun Roubert Rousseau, skool hoof mnr. Roelof Oosthuizen en hoof dogter Rizané van Rooyen is in eksta se omdat hul skool as die top akade miese skool in die land aangewys is. Foto: Wouter Pienaar ininin diediedie landlandland Huisrowe: NWU moet Vasgemaak LLB-program en aangeval deeglik bekyk 2 www.potchefstroomherald.co.za Potchefstroom Herald 20 April 2017 17 oor naweek op paaie beseer Dustin Wetdewich wat in die bakkie vasgekeer was, uit die kom waar hulle ’n taxi en twee bakkies bakkie sny. Vier kinders onder die ou- gevind het. Sewentien mense, waaronder vier derdom van 10 is op die toneel behandel Ongeveer 40 mense het op die to- kinders onder die ouderdom van en het net geringe beserings opgedoen. neel rondgeloop, maar na paramedici 10 jaar, is die afgelope Paasnaweek Die groep was glo op pad terug van ’n mense begin behandel het, is gevind op paaie in die Potchefstroom-om- kerk toe die bakkie ongeveer sewe meter dat slegs vier geringe beserings opge- gewing beseer. van die brug gestort het. doen het. Al vier beseerdes is vir ver- In die eerste ongeluk wat Son- Later dieselfde dag, omstreeks 16:00, dere behandeling na Potchefstroom dagoggend omstreeks 09:30 op die het die bestuurder van ’n voertuig op die hospitaal geneem. R54 (Vereeniging-pad) gebeur het, N12 beheer oor sy voertuig verloor, Die LUR vir gemeenskapsveiligheid is agt mense beseer toe die bakkie waarna dit gerol het. Vyf mense is deur en vervoer, dr. Mpho Motlhabane, het waarin hulle gery het, van die pad IMR en Netcare 911 op die toneel behan- na die naweek gesê: “Terwyl ons ons geloop het. Dit het van ’n brug af ge- del. Niemand is tydens die voorval ern- bes doen om wetteloosheid op die pad stort en verder gerol. Paramedici stig beseer nie. te verminder, moet motoriste ook hul van ER24, IMR, provinsiale nood- Maandagmiddag omstreeks 14:00 deel doen. Ons moet mekaar herinner dienste en die brandweer het die het ’n botsing tussen drie voertuie op die dat spoed dodelik is, onpadwaardige pasiënte behandel. Volgens Werner N12 vier mense met beserings gelaat. voertuie ‘n gevaar is, roekelose be- Vermaak, woordvoerder van Volgens Russel Meiring, ER24 woord- stuur verbode is en drink en bestuur ER24, moes die brandweer ’n vrou, voerder, het paramedici op die toneel ge- nie toegelaat word nie.” Agt mense, insluitend vier kinders, is be- seer toe 'n bakkie gerol het. Foto: Verskaf Die brug waar die bakkie afgestort het. Die ongeluk op die N12 waarin vyf mense beseer is. Foto: Marianke Saayman Motoriste moet bedag wees om ongelukke te voorkom Marianke Saayman delikheid om behoorlik op die uitkyk het. Die student, Christine Meyer ver- ke prokureur wat met eise voortsprui- te wees om ongelukke te voorkom. moed dat die bestuurder van die vrag- tend uit motorongelukke werk, kan die Hoewel daar sowat 150 verkeerstekens Sowat ‘n maand gelede is ‘n student motor nie geweet het dat dit ‘n stop- plaaslike owerheid aanspreeklik ge- weg of beskadig is in Potchefstroom, is deur ‘n vragmotor van haar motorfiets straat is nie, aangesien die stopteken hou word vir ongelukke wat veroor- dit steeds elke motoris se verantwoor- afgery terwyl sy by ‘n stopstraat gestop nie behoorlik gesien kan word nie, en saak is deur die afwesigheid van ver- daarom nie betyds spoed verminder keerstekens, juis omdat die doel van het nie. verkeerstekens daarop gerig is om ver- Talle mense het verkeerstekens wat keer veilig te reguleer en ongelukke te skort aan die Herald gerapporteer. voorkom. Volgens Clarissa Pienaar, ‘n plaasli- “Die afwesigheid van ‘n verkeerste- ken skep ‘n gevaar en as dit onverwags is, en ‘n motoris nie redelikerwys voor- komend kon optree nie, kan die ver- suim van die plaaslike- of provinsiale owerheid om binne ‘n redelike tyd na- dat hulle bewus geword het van ‘n ver- wyderde verkeersteken, aanspreeklik gehou word vir skade, verlies, bese- rings of dood, wat uit ‘n ongeluk of bot- sing mag voortspruit,” sê Pienaar. Sy sê ook dat hoewel verkeerstekens mag ontbreek, elke motoris steeds die regsplig het om ten alle tye ‘n behoorli- ke uitkyk te hou en rederlikerwys onge- lukke te voorkom. “Indien ‘n persoon in aantog tot ‘n kruising sou sien dat ‘n ander motoris ‘n rooi lig of ‘n stopte- ken gaan ignoreer en dit moontlik is om ‘n botsing te vermy, sal daar regtens van die persoon wat die ongeluk redeli- kerwys kan vermy, verwag word om voorkomend op te tree, selfs al het die ander persoon nie die reg van weg ge- had nie.” 20 April 2017 Potchefstroom Herald www.potchefstroomherald.co.za 3 Gimmies beste in land Gimmies is deur die Minister van Onderwys, Angie Motshekga, as die nommer een akade- miese kwintiel-4 skool in Suid-Afrika aange- wys. Gimmies se prestasies van die afgelope drie jaar is in berekening gebring en het gesorg dat hulle bo al die ander skole in hul afdeling uit- blink. Die kriteria wat in aanmerking geneem is vir hierdie prestasie, is die skool se prestasie in die drie fokusvakke naamlik wiskunde, fisiese wetenskap en rekeningkunde. Die slaagsyfer, onderskeidings en hoogste persentasie uni- versiteitsvrystelling oor die afgelope drie jaar het ook deel uitgemaak van die finale punt wat die skool in die eerste plek geplaas het. Die trofee en sertifikaat is by ‘n glansgeleent- heid op 7 April in Pretoria deur Minister Mots- hekga aan die skool oorhandig. Boonop ont- vang die skool ook opvoedkundige hulpmid- dels ter waarde van R200 000. Die kategorieë waarin skole ingeskryf word begin by kwintiel-5 skole (skole met die meeste hulpmiddels) tot kwintiel-1 skole (die skole wat feitlik geen hulpmiddels het nie). Gimmies val onder die groep skole wat as kwintiel-4 skole geklassifiseer word. Hoofseun Roubert Rousseau, skoolhoof mnr. Roelof Oosthuizen en hoofdogter Rizané van Rooyen. Foto: Wouter Pienaar Huisrooftogte: Vasgemaak en aangeval Dustin Wetdewich Twee huisrooftogte wat Sondag plaasgevind het, het skokgol- we deur die gemeenskap gestuur. Dit was die ernstigste van die voorvalle wat oor die Paasna- week plaasgevind het waarin verskeie misdade gepleeg is (lees berig op bl 2). In die eerste voorval, omstreeks 02:00 Sondagoggend, is ’n jong ma in haar huis in Rooibokstraat deur ’n man wakker gemaak wat haar met ’n mes gedreig het. Volgens kapt. Mvula Chaka, polisiewoordvoerder, het die man haar gesig met ’n kombers toegedraai, waarna hy haar langs die bed laat lê het. “Hy het vir haar gesê om stil te bly en niks dom te doen nie.” Hy het die kamer deursoek en met juweliersware, kontant Die toneel in Strausslaan. Foto: Verskaf en die vrou se selfoon gevlug. Volgens Chaka het die vrou an- der verdagtes ook in die huis gehoor. Nadat die verdagtes weg is, het die vrou ’n panieksein aan Mooirivier Beskerming ge- stuur, waarna hulle gereageer het. “Die sekuriteitsmaatskap- py het die man in die omliggende area gesoek, maar kon hom nie opspoor nie,” het Chaka gesê. Omstreeks 12:00 op die- selfde dag is ’n vrou in haar huis in Strausslaan deur ’n man wat met ’n piksteel gewapen was, oorval. Volgens Chaka het die vrou geslaap. Toe sy wakker word het die man in haar BESTEL NOU OOK HEERLIKE PLATTERS kamer gestaan. Hy was glo heel beleefd toe hy vra vir die sleu- tels van die kluis en die vrou se juweliersware. Haar man OF LIGTE ETES BY ONS! het tydens die rooftog saam met sy kleinseun by die huis aan- gekom waar hy een van die ver- dagtes in die oprit aangetref het. Die verdagte, wat in ’n voertuig gesit het, het die man ge- dreig. Die man het na sy vrou in die huis gehardloop, waar hy ander ver- dagtes teëgekom het. ’n Struweling het ontstaan waar- Vir bestellings en aflewerings - na die man glo met ’n voorwerp ge- KONTAK ONS GERUS – 018 290 7387 slaan is. Die verdagtes het daarin geslaag om in twee voer- Siemens tuie te vlug. Die batteries man het glo agter- R40.00 per pkt na skote na die verdagtes toe ge- vuur. Volgens Cha- ka is niemand nog FREE HEARING SCREEN TEST in hegtenis ge- neem in enige van Tel: (018) 294 5189/93 die sake nie. Twee Shop 27, West Acres Mall, c/o Walter Sisulu & Retief Street, sake van huisroof word ondersoek. Potchefstroom 4 www.potchefstroomherald.co.za Potchefstroom Herald 20 April 2017 Mayoral column All roads lead to beautiful Potch This weekend, all the roads will be ness of the Puk McArthur Stadium, any eventualities. There is no room for leading to our beautiful city as we where the event will be held, it has been any criminal element. will be welcoming more than revamped. We have renovated the As part of the provincial prescripts, 10 000 people to the 2017 Senior tracks, bathrooms, toilets, paving and we encourage Saam-Werk, Saam-Trek Athletics Championships. security fence and have painted the when our city hosts this event. As the As the city, we are very proud buildings at the stadium. We have even Ventersdorp/Tlokwe NW 405 Munici- and privileged to host such a huge gone as far as allocating a piece of land pality, we fully support the VTSD (villa- event on the sporting calendar for the athletes to train on before taking ges, townships and small dorpies ap- which will be attended by world- to the tracks. proach as envisaged by the provincial class athletes, among others. I’m pleased that our local economy government. We, therefore, encourage It is not by chance that the city will enjoy a much-needed boost this co- all our visitors to patronise our local Executive Mayor Kgotso Khumalo will be hosting an event of this mag- ming weekend and we will do our best tuck shops, chesa namas, townships nitude, however.