Agbiz Grain, Onder
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
VOL 35.2 MARCH • APRIL 2017 KORINGBEDRYF TRAP NOG KLEI Lillibeth se wakende oog draai weg UitslaeUitslae vanvan 20162016 sese koringkultivarskoringkultivars VOL 35.2 MARCH • APRIL 2017 REEDS 35 JAAR DIE ONAFHANKLIKE SPESIALIS-TYDSKRIF VIR DIE KLEINGRAANBEDRYF THE INDEPENDENT SPECIALIST MAGAZINE FOR THE SMALL GRAIN INDUSTRY FOR THE PAST 35 YEARS VOORBLAD Uitslae van 2016 se evaluerings is bekendge- 04 Koringbedryf trap nog klei by indabas maak en volledig in die LNR-Kleingraan se Handleidings uiteengesit. Dit verskaf waarde- – rolspelers steeds doelgerig volle inligting vir kultivarkeuses in die nuwe 07 Allocations for research projects: seisoen. Impressive research facilitated 08 Export plans for SA’s hops with 11 Koringfokus / Wheat Focus increased production Kampvegter Lillibeth verskyn ses keer per jaar en 11 Lillibeth se wakende oog draai weg word in samewerking met die 12 Grain Laboratory expanded to include koringbedryf saamgestel, wat crop protection insluit: LNR-Kleingraan; 15 Cultivar evaluation successful SA Graaninligtingsdiens; Wintergraantrust & conducted SA Graanlaboratorium. 16 Die voordele van Medics-mengsels Gratis beskikbaar aan 19 Graanakademie ontwikkel slim boere bona fi de-kleingraanprodusente 28 Mixed picture for bread and maize meal production 38 Farmtrac set to rise up through 12 new distributor SAGL expands to crop protection Uitgewer en eienaar Adres vir redaksionele kopie, advertensies en intekenare: 14 Is ammoniumsulfaat regtig nodig vir Mediakom Posbus 20250 verhoogde onkruiddoder-effektiwiteit? Noordbrug 20 Twee nuwe kultivars vir Wes-Kaap 2552 24 Cultivar evaluation – irrigation: Tel: 018 293 0622 Four new cultivars Faks: 086 606 5719 16 E-pos: [email protected] 26 Staatmakers om boer en gewas se www.mediacomcc.co.za posisie te versterk Medics-mengsels 30 Somerreëngebied se kultivarproewe REDAKTEUR: Willie Louw ADVERTENSIES: Jana Greenall weerspieël beter seisoen - 011 476 3702 UITLEG: Alouise J van Vuuren - 083 333 6630 KOPIEREG EN STANDPUNTE © Kopiereg / Copyright: Ingevolge Artikel 12(7) van die Wet op Outeursreg Nr 98 van 1978 en 04 Global view on oats production enige wysigings word alle regte voorbehou. Standpunte en aansprake in advertensies en 18 Statistiek: Vervaardiging artikels word nie noodwendig deur Mediacom van koringprodukte Bk en enige medewerkers / deelnemende instansies onderskryf nie. Regstellings word 34 SAGIS: Gars, hawer en kanola net oorweeg indien ‘n tipografi ese fout se marksituasie die bemarkingswaarde van ‘n advertensie/promosie verminder. 36 SAGIS: Koringmarksituasie MARCH • APRIL 2017 KORINGFOKUS WHEAT FOCUS 3 Global view on oats production WESSEL LEMMER – ABSA AGRIBESIGHEID: South Africa’s oats consumption has doubled over the past 19 years – from 33 000 tons in 1997/’98 to 71 699 tons in 2015/’16. This has GESAMENTLIKE largely been driven by expanding use in breakfast cereals. In line OPLOSSINGS MOET with the consumption trend, domestic oats production has GEVIND WORD SODAT trebled over the observed period – increasing from 9 200 tons DIE BEDRYF EN DIE in 1997/’98 to 38 463 tons in 2015/’16. (KORING)MARK KAN ONTWIKKEL. DIT SAL Wandile Sihlobo at 4,7 million tons – up by 4% from the HEAD OF ECONOMIC AND previous season. This too is largely driven TOT NOODSAAKLIKE AGRIBUSINESS INTELLIGENCE AT AGBIZ by expected higher yields on the back of EKONOMIESE GROEI favourable weather conditions. As reported in the Agbiz e-Newsletter, LEI. ONS MOET IN January 2017 (www.agbiz.co.za) Moreover, Australia is also one of the leading oats producers, constituting a 7% GEDAGTE HOU DAT DIE VERALL, SOUTH AFRICA remains a share of global oats production – which is KORINGBEDRYF ALLE net importer of oats. In fact, imports 1,6 million tons of 23 million tons. O MENSE BEÏNVLOED. constitute roughly a third of South Af- Although set to see a decline in pro- rica’s annual oats consumption. The key duction in the 2016/’17 season, North America remains a key player in global suppliers of oats to South Africa are Fin- oats production. Canada’s 2016/’17 oats land, United Kingdom, Australia, Ukraine, production is set to decline by 13% y/y Brazil and Uruguay. to 3 million tons. In addition, Canada In 2015/’16, South Africa imported accounts for a 13% share of global oats 30 232 tons of oats. Of this total, 90% production – which is 3 million tons of 23 was from Finland, 9% from the United million tons. The US is set to see a 28% Kingdom and the remainder from Aus- annual decline in oats production to 1 mil- tralia and Ukraine. Given this dependency lion tons. The US accounts for a 4% share on the global market, it is important that in global oats production. South African oats importers and produc- For both countries, the decline in pro- ers are aware of the current global trends. duction is mainly due to a decrease in area After two successive year-on-year de- plantings, as well as lower yields on the clines in global oats production, the recent back of unfavourable climatic conditions. report from the International Grains Coun- On global consumption perspective, cil suggests that global oats production the 2016/’17 season could see a 3% could increase by 2% year-on-year (y/y) in annual rise in global oats consumption the 2016/’17 season to 23 million tons. to 22,9 million tons. A large part of this The European Union, Australia and Rus- growth is set to come from both food and sia are set to be the key drivers of this ex- feed industries. Much of this consumption pected global production uptick. The Euro- is within the European Union market, driv- pean Union alone is expected to produce en by expanding use of breakfast cereals. a 39% share of global oats crop – which More importantly, the 2016/’17 global is 7,9 million tons of the expected 23 mil- oats stock level are estimated at 4,4 mil- lion tons of global production. This would lion tons, which is a 4% y/y increase. be a 6% annual increase, largely driven by Overall, the aforementioned trends expected higher yields across Europe. suggest that global oats prices could re- Russia is also amongst the leading oats main sideways to downwards over the producing countries, accounting for 20% short- to medium term and this could share of global oats production. The coun- be benefi cial for South Africa oats try’s 2016/’17 oats production is estimated importers. 4 KORINGFOKUS WHEAT FOCUS MAART • APRIL 2017 Koringbedryf trap nog klei by indabas – rolspelers steeds doelgerig Ondanks positiewe uitsprake, (Itac) die invoertarief vir koring, mielies oproepe tot samewerking en suiker hersien het. Andries Theron, voorsitter van die en die uitwysing van resultate SA Kultivar- en Tegnologie-agentskap wat bereik is, lyk dit ná Agbiz (Sacta) en self ‘n kleingraanprodusent, Grain se koring-indabas asof het gesê fondse vir navorsing kom van ernstige vraagstukke nog die produsente af en die resultate moet tot hulle voordeel wees. In die volgende opgelos moet word. drie tot vier jaar verlang produsente op- brengsverhogings van 30%. Prof Ferdi Meyer, Imameleng Mothebe, GBIZ GRAIN, ONDER leiding van Hy het meulenaars en bakkers gerus- Rod Gravelot-Blondin en Christo Joubert. AMarianna Purnell, het twee indabas gestel dat produsente steeds die gehalte in die noorde en suide aangebied waar koring sal voorsien wat hulle verlang, rolspelers in die koringwaardeketting die maar het versoek dat die meulenaars vordering met die herlewing van Suid- en bakkers regverdig moet optree. Pro- Afrika se koringbedryf ontleed het. dusente kan nie voortgaan om koring Die herlewingsplan is drie jaar gelede van die beste gehalte ter wêreld te pro- van stapel gestuur en het gelei tot ver- duseer en nie die inkomste wat hulle gaderings van die Koringforum, die Fo- toekom ontvang nie. Andries het daarop rum se bestuur en tegniese komitees. klem gelê dat die produsente hulle by- Bilaterale byeenkomste is met rolspe- drae ter bevordering van die koringbe- lers gehou terwyl rolspelers onderling dryf lewer en ander rolspelers versoek Dr Wynand van der Walt, dr John Pur- en individuele bedryfsorganisasies ook om dieselfde te doen. chase en Andries Theron. gesprekke gevoer het. Jannie de Villiers, hoofbestuurder van In sy oorsig van die herlewingsplan het Graan SA, het die rolspelers gemaan om Pieter Esterhuysen van Successions gesê nie eensklaps resultate te verwag van hoewel die vordering stadig is, is sukses ál die faktore wat vir herlewing gelys is met sommige doelwitte behaal. Dit sluit nie. Hy het metingskriteria gebruik om in die instelling van die eindpuntheffi ng die faktore te beoordeel en daarvolgens en verslapping van vrystellingsvereistes gewys dat konsensus reeds by talle fak- vir nuwe koringkultivars. Sommige voor- tore bereik is of bereik kan word. stelle vir ‘n suksesvolle herlewingsplan In die verlede het die bedryf ko ring het die eiesoortige kenmerke van die van lae gehalte geproduseer en ‘n hoë prys daarvoor ontvang. Nou lewer pro- plaaslike koringbedryf na vore gebring. Paulina Modiba, Asanda Hewana en Jo- Faktore wat vordering belemmer is dusente koring van die hoogste gehalte, landa Nortjé. onder meer die JSE se kontrakvereistes vir maar ten koste van ‘n goeie prys. Vol- ‘n volgende seisoen se verhandeling, die gens Jannie verdien die telers en die hoefte te wees en dit kan net met klein Mededingingskommisse se beper kings bedryf daarvoor ‘n pluimpie. maar versekerde stappe bereik word – en die omvangryke struktuurwysigings Een van die probleme wat Jannie uit- nie met ‘n groot sprong nie. wat sommige voorstelle behels. Die bena- gelig het, is die invoer van belastingvrye Geoff Penny, hoofbestuurder van die dering van “alles of niks” skep probleme koring deur ledelande van die SA Doeane- Kamer van Bakwese, het produsente en boonop kan sommige organisasies nie unie. Dié buurlande van Suid-Afrika het genooi om meer koring te produseer onderlinge konsensus bereik nie. voorheen Suid-Afrikaanse koring ingevoer omdat die mark dit nodig het.