Lees ons en adverteer aanlyn - www.stellalander.co.za - like Kolbe breek Engelse se harte Tel: 053 927 3907/3747; Faks: 053 927 1044; POSBUS 443, MOLOPOWEG 33, VRYBURG www.stellalander.co.za E-POS:
[email protected] 6 NOVEMBER 2019 R2-00 VAT INCL Blykbaar is daar in Engeland mense wat wil hê dat Cheslin Kolbe vir manslag aangekla moet word – nadat dié kompakte vleuel die Rose se agterlyn verniel en vir dood agtergelaat het in die laaste klompie minute van die Wêreldbeker Finaal. Dié week se Stellalander word gewy aan ons seëvierende Springbokke wat vir ‘n geskiedkundige derde keer die Webb Ellis-trofee Suid-Afrika s’n maak. Sien ons berig en fotobeeld op bl 15, asook die pragfoto op die agterblad van kaptein Siya Kolisi en sy troepe. (Foto: Johan Orton) Search on for the most wanted criminal - p3 Armed robber imprisoned - p5 PAGE 2 STELLALANDER 6 NOVEMBER 2019 Aansoek goedgekeur Stellalander-Vryburg – Die aansoek vir `n amnestietydperk vir vuurwapens kragtens artikel 139 van die Wet op Vuurwapenbeheer is onlangs deur die portefeuljekomitee oor polisie goedgekeur. Die aansoek is deur die ministrie van behoort van die amnestietydperk gebruik te polisie ingedien. maak om vir die nodige lisensies aansoek “Die komitee se grootste oorweging was te doen,” het sy gesê. `n Gedetaleerde om die verspreiding van vuurwapens op verslag van die 2005 en 2010 -amnesie wat Suid-Afrika se strate te verminder. So kan besonderhede van al die vuurwapens wat ons poog om misdaad te verminder,”het ontvang is bevat, ongeag of dit wettig of voorsitter van die komitee, Tinia Joemat- onwettig was, is ook versoek.