ALGEMENE Wanneer het u BOERDERY-AKTIWITEITE omgewings­magtiging nodig?

Wet op Nasionale Omgewingsbestuur (NEMA) word beheer deur drie lyskennisgewings, wat altesaam 123 aktiwiteite lys. Die meerderheid van die aktiwiteite het drempelwaardes of afsnywaardes.

3 As die voorgestelde aktiwiteit • Wes-Kaapse Departement Lyskennisgewings die drempelwaarde oorskry, van Omgewingsake en tree NEMA in werking en die Ontwikkelingsbeplanning: 123 Verwys asseblief grondeienaar moet ’n Basiese algemene ontwikkelings gelyste aktiwiteite na NEMA Assessering of Omvangsbepaling en • Nasionale Departement van Lyskennisgewings 1, Omgewings­impakbeoordeling (af- Omgewingsake: beskermde 1van 2 soorte 2 en 3 vir die volle hangende van die aktiwiteit) indien gebiede en energie Assesserings voorwaardes vir alle vir omgewingsmagtiging deur die • Departement van Minerale mag vereis word na gelyste aktiwiteite. relevante bevoegde owerheid: Hulpbronne: mynbou gelang van aktiwiteit

Watter aktiwiteite Voorbeelde van algemene boerdery-aktiwiteite waar NEMA in werking tree kan voortgaan sonder

omgewingsmagtiging? Invul of uitgrawing Waterverwante aktiwiteite ≥ 10 m3 binne 32 m van • Damme, waterkeerwalle, waterlope ­pyplyne, jetties, brûe, ens. ≥ 5 m3 binne 100 m van die • Afvalwaterverwerking­­ kushoogwatermerk infrastruktuur en vervoer

Bossiekap of sny van brandbane in ooreenstemming met beste praktyke

Verwydering van indringerplante in ooreenstemming met beste praktyke

PLOEG VAN NUWE GROND Elektrisiteit Algemene ≥ 300 m2 van bedreigde of Opwekking: Infrastruktuur Aktiwiteite wat goedgekeur krities bedreigde inheemse sonplase en • Toerisme-akkommodasie is as deel van ’n onderhouds­ plantegroei windturbines en –fasiliteite bestuursplan bv. gereelde ≥ 1 ha van nie-bedreigde • Paaie en aanloopbane skoonmaak van slik by Transmissie: plantegroei • Maste waterkeerwalle kraglyne Wat is inheemse plantegroei? Wat is ’n waterloop?

• Plante wat natuurlik in ’n area voor­­ • Dit sluit rivierbeddings en -oewers, kom, ongeag die vlak van teenwoordig­ ­ vleilande, strome, fonteine, panne, heid van indringerplante mere en instroomdamme in • Ou landerye wat ≥ 10 jaar braak gelê • Dit kan seisoenaal of permanent het met bogrond wat nie ver­steur is wees nie • Dit is nie altyd bogronds sigbaar nie • Moet deur ’n botaniese spesialis • Dit moet deur ’n varswater­ekoloog ondersoek word, verkieslik in die lente afgebaken word

Wes-Kaapse Biodiversiteitsruimtelike Plan (WKBRP)

WKBRPDie WKBRP gebruik die beste beskikbare wetenskap om prioriteitsgebiede vir biodiversiteit te bepaal. Die WKBRP-handboek skets die belangrikheid van Beskermde areas of Bewaringsareas, Kritiese Biodiversiteitsareas, Ekologiese Ondersteuningsareas en Ander Natuurlike Areas en verskaf inligting aan grondeienaars oor gepaste grondgebruike daarin. Laai die kaarte en die handboek af by http://bgis.sanbi.org/Projects/Detail/194 of verkry aanlyn toegang tot die kaarte byCapeFarmMapper: http://gis.elsenburg.com/apps/cfm/ Vir meer inligting besoek: www.capenature.co.za

CAPENATURE CONTACT DETAILS

CAPENATURE Landscape LCIM* Responsible Email address Contact number Office location OFFICIALS RESPONSIBLE FOR WEST Marius Wheeler Ismat Adams [email protected] Office: 087 087 3188 Porterville Regional Office COMMENTS ON LAND Office: 087 087 8029 USE APPLICATIONS: CENTRAL Alana Duffell-Canham Alana Duffell-Canham [email protected] Jonkershoek Regional Office Cell: 082 727 2691

EAST Colin Fordham Megan Simons [email protected] Office: 087 087 3060 George Regional Office

Office: 087 087 8017 Walker Bay Nature Reserve SOUTH Vicki Hudson Rhett Smart [email protected] Cell: 072 835 8741 (Hermanus)

NOTES: * LCIM (Landscape Conservation Intelligence Manager). Line Manager of responsible person. WC011 ** Mr Smart is responsible for Land Use comments for the following areas: (WC032) Overstrand (east of the R43), (WC031) Theewaterskloof (east of the R43) and (WC026) Langeberg. *** Ms Simons is in the interim responsible for Land Use comments for the following areas in landscape South: (WC033) Cape Agulhas, (WC034) Swellendam and (WC042) Hessequa. MUNICIPALITIES (Metro / Local) COCT City of Metro R63 WC011 Matzikama Local Murraysburg WC012 Cederberg Local Lambert’s Bay WC013 Bergrivier Local Clanwilliam WC014 Saldanha Bay Local Beaufort West WC012 WC053 WC015 Swartland Local WC022 Witzenberg Local R61 WC023 Drakenstein Local WC024 Stellenbosch Local Velddrif WC013 WC025 Breede Valley Local Leeu-Gamka WC026 Langeberg Local WC022 Porterville WC031 Theewaterskloof Local WC051 Saldanha WC014 Laingsburg WC052 WC032 Overstrand Local WC033 Cape Agulhas Local R27 WC015 R46 Prince Albert WC034 Swellendam Local Ceres Malmesbury WC041 Kannaland Local R43 Ladismith De Rust R45 De Doorns Calitzdorp R62 WC042 Hessequa Local R44 R43 WC043 Mossel Bay Local Uniondale R27 WC023 WC041 Robertson Montagu WC044 R62 WC044 George Local WC025 COC2 R45 Barrydale WC045 Oudtshoorn Local R62 Cape Town WC026 WC047 WC024 Villiersdorp R60 George WC047 Bitou Local Stellenbosch Swellendam WC048 Heidelberg WC043 WC048 Knysna Local R43 WC031 Knysna Plettenberg Bay Mossel Bay WC051 Laingsburg Local Gordon’s Bay Botrivier WC034 WC042 Albertinia WC052 Prince Albert Local R43 Caledon Gouritsmond WC053 Beaufort West Local Betty’s Bay R43 Witsand Stilbaai Hermanus WC033 Witsand Stilbaai WC032 Bredasdorp Gansbaai R43 LEGEND LAND USE SUPPORT (LUS) per landscape - RESPONSIBLE PERSON - April 2021 Arniston Major Roads West - Ismat Adams South - Rhett Smart** East - Megan Simons 50 0 50 km L’Agulhas Municipalities Central - Alana Duffell-Canham South - Megan Simons***