Thursday 28 January 2021 NEWS YOU CAN USE FREE Man wat sy been verloor, prys kliniek Sazly Hartzenberg dokter moes gaan spreek, en die
[email protected] volgende oggend is Van Wyngardt se been net onder sy knie afgesit. ‘n Man van Sasolburg wat in Van Wyngard kan nie uitgepraat Desember by familie in Bloemfontein raak oor die goeie diens van die gekuier het en sy been verloor het Lourierpark-kliniek nie. Hy sê dit is ‘n nadat hy in ‘n spyker getrap het, skoon en netjiese plek waar pasiënte is geensins bitter oor die ervaring vriendelik en met respek behandel nie, maar is, inteendeel, vol lof vir word. die Lourierpark-klinkiek waar hy Hy vertel dat hy voorheen al baie behandeling ontvang het. klinieke besoek het, maar nog nooit “Die Lourierpark-kliniek in een teëgekom waar die personeel Bloemfontein bied uitstekende soveel passie vir hul werk het nie. Hy diens,” sê Jurie van Wyngardt het groot waardering vir die manier van Sasolburg, wat dié kliniek waarop hulle uit hul pad gaan om vroeg in Januarie moes besoek vir mense te help en is beïndruk met behandeling. die personeel se vriendelikheid en Van Wyngardt het aan behulpsaamheid. “Ek kan nie glo dat Bloemfontein Courant vertel hoedat ‘n kliniek so behulpsaam kan wees hy in Desember, toe hy met vakansie nie, veral as dit by pensioenarisse in Bloemfontein was, op ‘n spyker kom,” sê hy. getrap het en dit deur sy toon gesteek Volgens hom het hy nie eens 20 het. Hy het eers homself probeer minute gewag vir sy beurt nie.