SEPTEMBER 2018 KWARTAAL 3 TERM

Spelling our way to a lot of prizes

This year, the annual Spelling Olympiad, had a great build-up! The learners received brain teaser activities in the weeks leading up to the Spelling Olympiad. From doing a word search, to playing Bingo and dressing up as something that starts with the same letter as your name. Even the teachers got involved, with Mr Arno Verster dressed as an admiral, winning a nice Wimpy voucher.

Nadat die Spel Olimpiade geskryf is, het daar gelukkige trekkings plaasgevind en heelwat Blessies het met pryse weggestap. Uit al die 100% uitslae, het vier leerders tablette gewen. Juf. Bezuidenhout (graad 1) en Mnr. La Grange (graad 6) se klasse het elkeen ‘n gratis ete gewen, aangesien hulle van die hoogste klasgemiddeldes vir die speltoets behaal het.

The Blessie families again gave fantastic support to this PTA fund raiser and the target of R 150 000 was superseded! A huge thank you goes to every learner that studied their words and everyone that contributed financially. September • 2018 2

ATKV- Spelathon Internskappe We would like to welcome Mrs Guse Vier leerders het op Maandag, 6 Augustus aan die Wes-Kaap finaal (Grade 1 English) and Mr Vermeulen van die ATKV-Spelathon deelgeneem: Jan-Hendrik Oberholzer, (Intern) to Welgemoed Primary School. Feanné Swart, Ameri Erasmus en Annemay Schade. Ons het om We are excited to have you as part of the sesuur die oggend vanaf die skool vertrek in regte eendeweer na Blessie Family. die Hoër Seunskool Wynberg. Mrs Marzanne Guse – Grade 1 Watter ondervinding, 1. Favourite food: Pasta and pizza die oggendverkeer en 2. If you could travel anywhere in the dan die kompetisie self… world, where would you go? The South Beoordelaars voor jou en Coast of Italy `n volle gehoor wat na 3. What is your favourite part about elke letter luister! Almal teaching? het hul bes gelewer en ons I enjoy teaching Maths - when children as skool is baie trots op grasp mathematical concepts hulle. Annemay is algehele wenner vir die Wes-Kaap aangewys en sy neem Mr Pierre-Henri Vermeulen op 12 Oktober aan die 1. Favourite rugby player: Chelsin Kolbe nasionale kompetisie deel te 2. If you could choose one super power, Stellenbosch. what would it be? To read minds 3. If you were granted one wish, what Ons wens haar alle sterkte would you wish for? Peace in the world. toe, veral ook met die voorbereiding. Natuurwetenskap: Bou ‘n isoleringstelsel van herwinbare materiaal Die graad 7’s moes vir hul NW-taak ‘n boks bou wat hitte isoleer. Dit moes Technology: iets koud of warm hou vir tot en met vier ure en ons moes herwinbare materiaal gebruik. Dit was baie lekker om hierdie taak te doen, want dit was Building a crane with an electromagnet uitdagend, maar ook pret en baie interessant om te sien wat almal gebou het! – MJ Louw

This term for Natural Science we had to make an insulated box out of materials that could either keep something warm or cold for up to four hours. Even though mine didn’t really work, it was a great learning experience. – Dylan Roberts

Vir Tegnologie moes ons ‘n hyskraan bou met ‘n werkende elektromagneet wat krammetjies kan optel. Dit was baie interessant om almal se idees te Kiemdag sien. My elektromagneet het lank gevat voordat dit gewerk het en ek was Kiemdag 2018 was ‘n wonderlike baie bly dat dit gewerk het toe Juffrou dit toets! - William Cronje dag gevul met minder wonderlike infeksies. Die graad 7’s het die For our Technology task this term, we had to build an Electromagnet geleentheid gehad om aan te trek Crane. A lot of us might have underestimated how long the task would soos ‘n kiem, of die kiembevegter. take us, so we really had to work hard in class. Working on the task was Aan die einde van die dag het ons a really good experience for us as Grade 7`s, teaching us how to manage 99,9 % van die kieme beveg deur our time and how to build a crane with an electromagnet. I really enjoyed vir almal ‘n sepie te gee waarmee building my task and doing it in a way, that it would make it my own. – hulle hul higiëne kon verbeter. So Shannon Johnson veg ons nog ‘n dag! 3 September • 2018

Student Council Activities Ons eie Mnr. en Mej. Blessie 2018 Mnr. en Mej. Blessie was die beste ondervinding van my hele lewe! Dit was Blessies Care! so lekker om almal beter te leer ken en so ‘n klomp herinneringe saam te maak. Dankie aan almal wat dit so onvergeetlik gemaak het en hierdie geleentheid moontlik gemaak het. Dit het alles so onwerklik gevoel vir my en dit was so vinnig verby - soos ‘n droom. Dit was die hoogtepunt van my jaar en iets wat ek nooit ooit sal vergeet nie! Cayla Bester (Mej Blessie)

Die gordyn lig, ligte flits en ons bloed het geborrel toe tien Blessies, vyf seuns en vyf meisies met hul pluiskuile en kreatiewe rooi kostuums begin dans. Elke paartjie het hul tema wat “The Greatest Showman” uitbeeld self beplan.Die grand finale was ons formele aanddrag en die meisies het asemrowend gelyk, terwyl die sjarmante seuns saam met hul op die loopplank gestap het - met beoordelaars wat alles fyn dophou. Na senutergende vrae deur beoordelaars het die dromme gerol…en…2018 se Mnr en Mej Blessie is trots aangekondig. This year we have donated about 400 scarves to Blue Mountain Primary School. It was a cold day, but our hearts felt warm when we saw the Alle deelnemers sê dit was ‘n wow-ervaring wat hul lewenslank sal bybly. smiling faces and the gratitude shown. Thank you to our Blessie family Dankie vir die geleentheid Welgemoed, Juf. Fayrooz Narker en Juf. Denise who have contributed. Your time and effort helped us make a difference! Lamprecht! Quintin-Carl Hattingh (Mnr Blessie)

Lentedag Die reënerige, grys derde kwartaal hou vir opvoeders min opwinding in en is propvol nimmereindigende assesserings. Niemand was die kleurvolle en smaaklike lenteverrassing in die personeelkamer te wagte nie! ’n Mens kon sommer sien dat die ma’s al die moeite met liefde en waardering gedoen het. Ouers wat omgee, laat die personeel se harte warm klop. Die geïnspireerde personeel het daarna die res van die kwartaal vol nuwe entoesiasme aangepak. Juf. Janine de Villiers

Science Expo Five Grade 7 learners took part in the annual ESKOM Science Expo. They started working on their projects at the end of 2017 and all their hard work payed off during the weekend of 17 August. We received two bronze medals and a silver medal respectively. Lené Kellerman was awarded with a gold medal, which means that she was the overall winner in her category. Congratulations to these future Blessie scientists!

Natuurwetenskap Bou ‘n isoleringstelsel van herwinbare materiaal Die graad 7’s moes vir hul NW-taak ‘n boks bou wat hitte isoleer. Dit moes iets koud of warm hou vir tot en met vier ure en ons moes herwinbare materiaal gebruik. Dit was baie lekker om hierdie taak te doen, want dit was uitdagend, maar ook pret en baie interessant om te sien wat almal gebou het! – MJ Louw

This term for Natural Science we had to make an insulated box out of materials that could either keep something warm or cold for up to four hours. Even though mine didn’t really work, it was a great learning experience. – Dylan Roberts September • 2018 4

Blessie CULTURE is blooming!

Blessies se algemene kennis Seniorkoor gaan toer word getoets Daar het vanjaar nege graad 6- en drie graad 7-leerders in Mei deelgeneem aan die Wêreldkennis Olimpiade. Die doel van die olimpiade is om skoolleerders se algemene kennis te toets en hulle aan te moedig om dit uit te brei deur o.a. gereeld koerant te lees. Dit stimuleer ook lees en bevorder die uitbreiding van kennis. Hanlie Naudé in graad 6 het die hoogste punt (78%) van die groep verwerf. Hoop almal het die ondervinding geniet! Blessies part of World Champi- on Choir Die Seniorkoor het vanaf 9 - 12 Augustus 2018 na George getoer, waar hulle deelgeneem het aan die CANTAMUS Koorfees Kompetisie. Daar was altesaam 15 kore wat in vyf afdelings deelgeneem het. Welgemoed se Seniorkoor was gekroon as die wenner in hulle afdeling en het algeheel derde geëindig. Daar is met ‘n pragtige trofee huis toe gekom en ons sien uit om in 2019 weer deel te neem! Kore tree op saam Laurika Rauch

Welgemoed is extremely proud to have four learners from our school in the Tygerberg Childrens’ Choir. They are Anya Botev, Mia Botev, Shannon Johnson and Danny Booysen. The Tygerberg Childrens’ Choir were crowned world champion in their category at the recent World Choir Olympic Games, held in Tshwane.

Graad 3 Dinee Groot opgewondenheid het onder die graad 3’s geheers. Ons gaan ‘n dinee hou! En dit het alles begin by een van ons leesboeke: Die spaghettipak en meneer Bulder, die operasanger. Alle graad 3’s Ons Senior- en Juniorkoor het die voorreg gehad om op 29 Augustus moes ‘n kaartjie teen R10 koop. Die dinee het in die saal plaasgevind saam met Laurika Rauch en Loki Rothman op te tree. Dit was sowaar op Vrydag, 24 Augustus, om 11:00 en die drag was formeel. Die ‘n belewenis om saam met diè musieklegende op te tree. Die aand is seuns moes pa se baadjie en das aantrek en die dogters moes ma/ afgesluit met die kore wat elkeen ‘n beurt gekry het om op te tree. ouma se aandrok en hoëhakskoene aanhê.

Bereidwillige mammas het die saal versier. Die groot oomblik het aangebreek! Almal beweeg saal toe. Juffrou Michelle het almal verwelkom en ‘n kort praatjie oor operas en operahuise gegee. Daarna het twee opera- sangeresse, Anna en Marina, ‘n kort en interessante program oor verskillende operas gelewer.

Lasagne en spaghetti met “rooi en wit wyn.”(Appletizer) was op die spyskaart. En natuurlik, die groot bederf was laaste… roomys met “sprinkles”. Heerlik! Die dag moes ongelukkig tot ‘n einde kom, maar dit was baie spesiaal. Nou weet die graad 3’s beslis meer van opera! 5 Junie•2018•June

Musiek-uitslae: Tygerberg Inter- ACT – Toneelgroep Laerskool Welgemoed se toneelgroep, ACT, het vanaf 2 - 4 Augustus, nasionale Eisteddfod deelgeneem aan die 43ste Fraserburg Logan-Toneelfees. Akteurs het Die musiekafdeling het hierdie jaar 41 leerders ingeskryf vir die Tygerbergse “The Magical Lamp” opgevoer, wat deur ‘n oud-Blessie, Emma Olivier (13), Internasionale Eisteddfod in onder andere klavier, blokfluit, sang, kitaar, geskryf is. tjello en viool. Die leerders het altesaam deelgeneem aan 86 verskillende afdelings. Die uitslae was as volg: Ons leerders het pragtig presteer. In die Beste Jong Akteur kategorie, was drie uit die vyf benoemings, leerders van Laerskool Welgemoed. Quintin- Hoogste Lof (90%+ ): 16 leerders Carl Hattingh, wie die rol van Aladdin vertolk het, het op die ou end met die Lof (80% - 89%): 65 leerders louere weggestap! Xavier Strydom het die Spesiale Beoordelaarstoekenning Eervolle Vermelding (70% -79%): 5 leerders ontvang vir sy sang en komiese bydrae tot die toneelstuk. “The Magic Lamp” se 15 akteurs is beloon met ag goue medaljes, vier silwer medaljes Baie geluk aan Anieka Wolmerans wat as ‘n kategoriewenner in viool en drie brons medaljes. aangewys is en Mia Botev wat katagoriewenner in tjello is. Nog Blessies wat in privaat hoedanigheid hier presteer het, was Helen Coetzee (klavier), Die groep het ook opgetree by die De Kuilen Toneelfees en die volgende Andre Coetzee(klavier en klavier duet) en Jan-Hendrik Oberholzer (klavier benoemings ontvang: duet). Hulle sal ook almal ‘n trofee ontvang tydens die Pryswennerskonsert 1) Beste Ondersteunende Akteur: Ethan van Jaarsveld (Genie) waar Andre Coetzee ook genooi is om op te tree. Baie geluk, julle! 2) Beste Ondersteunende Aktrise: Amy Walther (Aladdin’s Mom)

Ons is baie trots op elkeen van die jong Blessie-akteurs! Trinity klavier-eksamen uitslae Ons Blessies het puik presteer tydens hul onlangse Trinity klaviereksamens.

Anja Cronje VG 1 (95%), Jana Wasserfall Gr 1 (89%), Nina Wasserfall VG 1 (91%) en Quinn Goliath VG 1 (87%). Anja en Nina is op Trinity se Top Achievers lys geplaas.

Besoek aan Kunstekaap Die graad 1’s en 2’s het die voorreg gehad om die opvoering “Vlooi en die musiekfabriek” in die Kunstekaapteater te gaan kyk. Vir baie van ons maatjies was dit ‘n eerste kennismaking met die teater. Die Visual Art Celebration 2018 akteurs het ons vir ‘n volle uur lank op ‘n fantasiewêreld geneem wat ons op die rantjie van ons stoele gehou het. Die busrit was ook ‘n The Foundation Phase participated in the bonus en ‘n heerlike ekstra. Western Cape Education Department’s Visual Art Celebration for 2018. The theme for this year was Water. Only one artwork per grade was allowed to be entered. Naomi Deacon in Grade 2, was invited to attend the MNED Gala Event where she received a gold certificate for her beautiful art work. Her painting will be displayed at the Provincial Gala Event in Stellenbosch in September. We are extremely proud of Naomi.

Best dressed For our annual Spelling Olympiad, our Grade 5’s had to come dressed as up as something creative, by using the first letter of their name. We had very creative and wonderful outfits! Learning about electric circuits During Natural Science and Technology, the Grade 6-learners built their own electric circuits. September • 2018 6

Stellenbosch Sportdag Aardrykskunde is prakties en Die jaarlikse interskole sportdag teen Stellenbosch het op Donderdag, 16 Augustus en Saterdag, 18 Augustus plaasgevind. Al die hokkiewedstryde pret het op die Donderdag by Welgemoed plaasgevind. 20 Wedstryde was Die graad 5’s is uitgedaag om weerinstrumente tydens Aardrykskunde te op hierdie dag gespeel en het in ‘n baie goeie gees geskied. maak - pure genot!

Douvoordag, op Saterdag, 18 Augustus, het 16 netbal- en 14 rugbyspanne van Welgemoed opgeruk na Stellenbosch om daar teen Laerskool Stellenbosch kragte te meet. Na ‘n gul ontvangs het die 30 wedstryde ook in ‘n baie goeie gees plaasgevind, net soos met die hokkie.

Netball Top in WP The u/11 A netball team won a BRONZE medal at the CTPSN Blessies eindig 9de in SA finals, held on Saturday, 15 September. This means they are the third best team in the WP! They beat Hendrik Louw, De Hoop and Sun Valley in their pool matches – to end top of their log. In their quarter final, the beat Bastion. Unfortunately, they lost against De Hoop in die semi-final by one goal.

The u/13 A netball team won the SILVER medal, securing their name as the second best team in the WP. In their pool games, they beat Fish Hoek and lost against Bastion. The beat De Hoop in their quarter final, and Durbanville in the semi’s. Unfortunately, they lost against Bastion in the final. We are very proud of these champion teams!

Ons o/13 A-netbalspan het die Wes-Kaap verteenwoordig by die Nasionale Topskole in . Dit het plaasgevind vanaf 26 – 29 Julie, by HS Fichardtpark. Die dogters het in hulle groepwedstryde afgereken met Middelburg, Hennospark, Newton en Universitas, maar ongelukkig teen Vastrap verloor. Met drie spanne wat gelyk eerste in die poel poel geëindig het, is daar na doelgemiddeldes gekyk. Welgemoed se doelgemiddeld was die laagste en ons moes dus uitspeel vir posisie 9 – 16. Vastrap en Hennospark is deur na die top 8. Na die teleurstelling om nie te kwalifiseer vir top 8 nie, het die dogters met nuwe ywer gespeel en korte mete gemaak van Nelspruit, Kenridge en Oranje Meisies en sodoende negende plek verwerf. Voorwaar ‘n prestasie om op trots te wees! 7 September • 2018

Landloop Senior Sport Tour The senior sport tour took place from 23 – 25 August. The tour started very Die 2018 landloopseisoen het op `n hoë noot afgesluit met altesaam early on Thursday morning, with the u/13 netball, rugby and hockey teams 11 van ons atlete wat gekwalifiseer het om aan die Kaap Metro leaving school just before 07:00. Their first stop was the George Transport Kampioenskappe deel te neem. Die byeenkoms is op 11 Augustus, Museum, where they had the opportunity to ride on a miniature train. On gedurende die langnaweek, by Hoërskool Fairmont, gehou. Friday, the hockey teams played their hearts out and came away unbeaten. Ongelukkig het die geleentheid ook saamgeval met die koortoer en On Saturday, the rugby and netball teams did their part to contribute to het twee atlete onttrek. a successful tour. The u/13 netball team won all four their matches very convincingly. Lisa Craven het uiteindelik Welgemoed se naam hoog gehou deur die eerste posisie vir o/11 dogters lost e hardloop en so dus WP kleure behaal. Sy het daarna saam met die WP-span in die Paarl gaan deelneem en daar die agste posisie behaal. Ons is baie trots op ons landloop-Blessies se deursettingsvermoë. o/12 Rugbydag Ons het op Saterdag, 8 September 2018, die sewende o/12-rugbydag, geborg deur supersonic, by die Hoërskool DF Malan aangebied. Daar het 20 skole van regoor die Wes-Kaap hieraan deelgeneem. Ter afsluiting, het die WP se o.12A- en B-span, onderskeidelik teen Gene Louw o.13 en ‘n gekombineerde span, saamgestel uit die 5 grootste skole by die rugbydag, vertoonwedstryde gespeel en sodoende die dag op ‘n hoë noot afgesluit.

Die oorwoë mening van al die deelnemende skole is dat dit ‘n reuse sukses was en ‘n paar van hulle het hul reeds verbind om volgende jaar weer deel te neem. süpersonic, wat die dag vir die eerste keer geborg het, is so beïndruk dat hulle reeds belangstelling toon om volgende jaar weer as borg op te tree. Daar is ook ‘n sterk oorweging om die dag volgende jaar uit te brei met die toevoeging van o/12-netbalspanne.

Manne-aand weens groot sukses 1st Team Capping Laerskool Welgemoed se jaarlikse Just 4 Gents-aand is op 25 Julie in die skoolsaal aangebied. Ons eregaste hierdie jaar was die Springbokspan van For the first time in Welgemoed’ s history we had a capping ceremony for 1997, wat 17 wedstryde na mekaar gewen het. Ons was bevoorreg om Nick the u/13 A rugby team. This took place at the showroom of Land Rover N1 Mallet, , en Pieter Rossouw as gaste City. They were also the main sponsor for the rugby team this year. te verwelkom. Matthew Pearce was die seremoniemeester vir die aand en Toks van der Linde het die gesprek met die oud-springbokke gelei. For a player to get capped, he had to play more than 50% of the u/13 A Welgemoed se o/13A-rugbyspan is saam met die eregaste afgeneem. rugby team matches for the 2018 season. Egon Secons (former WP and Baie dankie ook aan ons borge Mazars, Land Rover N1 Stad en Harris player and currently SA Rugby Referee) was the guest speaker Electrical, wat die aand vir ons moontlik gemaak het. on the evening. September • 2018 8

PROVINSIALE KLEURE WC Biathle & Triahle Leonardo van der Werf, MJ Louw (Biathle) & Imke Els (Biathle & Triathle)

Leonardo van der Werf het die afgelope vakansie deelgeneem aan die SA Biathle Kampioenskappe. Hy behaal ‘n 4de plek in die o/15 afdeling en word opgeneem in die SA-span wat in Oktober aan die wêreld kampioenskappe in Egipte gaan deelneem. Imke Els is gekies vir die die SA o/11-span.

SA Tang Soo Do SA Junior Chess Championships (Koreaanse Vegkuns) (participation) Miané Koch Kian Goliath, Daniel Solomon, Zandré Grobler & Quinn Goliath

Cape Town / WC Gymnastics WP Karate WP Landloop Roxy Dunleavy, Nico Kriek, Kyla Pieter von Maltitz, Thato Oliphant, Joshua Eitner Lisa Craven Muller, Danny Booysen, Jana Kriek Sponsors • Borge

WELGEMOED FORUM

Swimming SA Level 2 Cape Town Aquatics (participation) Team & Junior Level Joshua van der Merwe, (participation) Bianca van der Merwe, Juan Boshoff & MJ Louw Leonardo van der Werf Joshua Bannister & Hyorin Kim

INDUSTRIAL & COMMERCIAL CONTRACTING, Persone wat geborg het: MAINTENANCE, SMALL PROJECTS & STANDBY POWER Anina Breytenbach Dr. Tselane Thebe Adri Grobler Dinkie Proost SA / WC Hip Hop Teams Marius & Lee Strydom Back: Ray Lester, Hans Venter, Alexander Volschenk, Isabella Dr. Thabo Matsaseng Rudman (SA), Kaitlyn Kruth Daniel Bosman Front: Gia Janse van Rensburg, Khanyisa Lückhoff, Jenna Kruth Hoërskool DF Malan

Laerskool WELGEMOED Primary School Tel: 021 913 2104 Faks/ Fax: 021 913 5154 Posbus / P.O. Box 6052, Welgemoed 7538 E-pos / E-mail: [email protected] Website / Webtuiste: www.welgemoed.co.za