SEPTEMBER 2018 KWARTAAL 3 TERM Spelling our way to a lot of prizes This year, the annual Spelling Olympiad, had a great build-up! The learners received brain teaser activities in the weeks leading up to the Spelling Olympiad. From doing a word search, to playing Bingo and dressing up as something that starts with the same letter as your name. Even the teachers got involved, with Mr Arno Verster dressed as an admiral, winning a nice Wimpy voucher. Nadat die Spel Olimpiade geskryf is, het daar gelukkige trekkings plaasgevind en heelwat Blessies het met pryse weggestap. Uit al die 100% uitslae, het vier leerders tablette gewen. Juf. Bezuidenhout (graad 1) en Mnr. La Grange (graad 6) se klasse het elkeen ‘n gratis ete gewen, aangesien hulle van die hoogste klasgemiddeldes vir die speltoets behaal het. The Blessie families again gave fantastic support to this PTA fund raiser and the target of R 150 000 was superseded! A huge thank you goes to every learner that studied their words and everyone that contributed financially. September • 2018 2 ATKV- Spelathon Internskappe We would like to welcome Mrs Guse Vier leerders het op Maandag, 6 Augustus aan die Wes-Kaap finaal (Grade 1 English) and Mr Vermeulen van die ATKV-Spelathon deelgeneem: Jan-Hendrik Oberholzer, (Intern) to Welgemoed Primary School. Feanné Swart, Ameri Erasmus en Annemay Schade. Ons het om We are excited to have you as part of the sesuur die oggend vanaf die skool vertrek in regte eendeweer na Blessie Family. die Hoër Seunskool Wynberg. Mrs Marzanne Guse – Grade 1 Watter ondervinding, 1. Favourite food: Pasta and pizza die oggendverkeer en 2. If you could travel anywhere in the dan die kompetisie self… world, where would you go? The South Beoordelaars voor jou en Coast of Italy `n volle gehoor wat na 3. What is your favourite part about elke letter luister! Almal teaching? het hul bes gelewer en ons I enjoy teaching Maths - when children as skool is baie trots op grasp mathematical concepts hulle. Annemay is algehele wenner vir die Wes-Kaap aangewys en sy neem Mr Pierre-Henri Vermeulen op 12 Oktober aan die 1. Favourite rugby player: Chelsin Kolbe nasionale kompetisie deel te 2. If you could choose one super power, Stellenbosch. what would it be? To read minds 3. If you were granted one wish, what Ons wens haar alle sterkte would you wish for? Peace in the world. toe, veral ook met die voorbereiding. Natuurwetenskap: Bou ‘n isoleringstelsel van herwinbare materiaal Die graad 7’s moes vir hul NW-taak ‘n boks bou wat hitte isoleer. Dit moes Technology: iets koud of warm hou vir tot en met vier ure en ons moes herwinbare materiaal gebruik. Dit was baie lekker om hierdie taak te doen, want dit was Building a crane with an electromagnet uitdagend, maar ook pret en baie interessant om te sien wat almal gebou het! – MJ Louw This term for Natural Science we had to make an insulated box out of materials that could either keep something warm or cold for up to four hours. Even though mine didn’t really work, it was a great learning experience. – Dylan Roberts Vir Tegnologie moes ons ‘n hyskraan bou met ‘n werkende elektromagneet wat krammetjies kan optel. Dit was baie interessant om almal se idees te Kiemdag sien. My elektromagneet het lank gevat voordat dit gewerk het en ek was Kiemdag 2018 was ‘n wonderlike baie bly dat dit gewerk het toe Juffrou dit toets! - William Cronje dag gevul met minder wonderlike infeksies. Die graad 7’s het die For our Technology task this term, we had to build an Electromagnet geleentheid gehad om aan te trek Crane. A lot of us might have underestimated how long the task would soos ‘n kiem, of die kiembevegter. take us, so we really had to work hard in class. Working on the task was Aan die einde van die dag het ons a really good experience for us as Grade 7`s, teaching us how to manage 99,9 % van die kieme beveg deur our time and how to build a crane with an electromagnet. I really enjoyed vir almal ‘n sepie te gee waarmee building my task and doing it in a way, that it would make it my own. – hulle hul higiëne kon verbeter. So Shannon Johnson veg ons nog ‘n dag! 3 September • 2018 Student Council Activities Ons eie Mnr. en Mej. Blessie 2018 Mnr. en Mej. Blessie was die beste ondervinding van my hele lewe! Dit was Blessies Care! so lekker om almal beter te leer ken en so ‘n klomp herinneringe saam te maak. Dankie aan almal wat dit so onvergeetlik gemaak het en hierdie geleentheid moontlik gemaak het. Dit het alles so onwerklik gevoel vir my en dit was so vinnig verby - soos ‘n droom. Dit was die hoogtepunt van my jaar en iets wat ek nooit ooit sal vergeet nie! Cayla Bester (Mej Blessie) Die gordyn lig, ligte flits en ons bloed het geborrel toe tien Blessies, vyf seuns en vyf meisies met hul pluiskuile en kreatiewe rooi kostuums begin dans. Elke paartjie het hul tema wat “The Greatest Showman” uitbeeld self beplan.Die grand finale was ons formele aanddrag en die meisies het asemrowend gelyk, terwyl die sjarmante seuns saam met hul op die loopplank gestap het - met beoordelaars wat alles fyn dophou. Na senutergende vrae deur beoordelaars het die dromme gerol…en…2018 se Mnr en Mej Blessie is trots aangekondig. This year we have donated about 400 scarves to Blue Mountain Primary School. It was a cold day, but our hearts felt warm when we saw the Alle deelnemers sê dit was ‘n wow-ervaring wat hul lewenslank sal bybly. smiling faces and the gratitude shown. Thank you to our Blessie family Dankie vir die geleentheid Welgemoed, Juf. Fayrooz Narker en Juf. Denise who have contributed. Your time and effort helped us make a difference! Lamprecht! Quintin-Carl Hattingh (Mnr Blessie) Lentedag Die reënerige, grys derde kwartaal hou vir opvoeders min opwinding in en is propvol nimmereindigende assesserings. Niemand was die kleurvolle en smaaklike lenteverrassing in die personeelkamer te wagte nie! ’n Mens kon sommer sien dat die ma’s al die moeite met liefde en waardering gedoen het. Ouers wat omgee, laat die personeel se harte warm klop. Die geïnspireerde personeel het daarna die res van die kwartaal vol nuwe entoesiasme aangepak. Juf. Janine de Villiers Science Expo Five Grade 7 learners took part in the annual Cape Town ESKOM Science Expo. They started working on their projects at the end of 2017 and all their hard work payed off during the weekend of 17 August. We received two bronze medals and a silver medal respectively. Lené Kellerman was awarded with a gold medal, which means that she was the overall winner in her category. Congratulations to these future Blessie scientists! Natuurwetenskap Bou ‘n isoleringstelsel van herwinbare materiaal Die graad 7’s moes vir hul NW-taak ‘n boks bou wat hitte isoleer. Dit moes iets koud of warm hou vir tot en met vier ure en ons moes herwinbare materiaal gebruik. Dit was baie lekker om hierdie taak te doen, want dit was uitdagend, maar ook pret en baie interessant om te sien wat almal gebou het! – MJ Louw This term for Natural Science we had to make an insulated box out of materials that could either keep something warm or cold for up to four hours. Even though mine didn’t really work, it was a great learning experience. – Dylan Roberts September • 2018 4 Blessie CULTURE is blooming! Blessies se algemene kennis Seniorkoor gaan toer word getoets Daar het vanjaar nege graad 6- en drie graad 7-leerders in Mei deelgeneem aan die Wêreldkennis Olimpiade. Die doel van die olimpiade is om skoolleerders se algemene kennis te toets en hulle aan te moedig om dit uit te brei deur o.a. gereeld koerant te lees. Dit stimuleer ook lees en bevorder die uitbreiding van kennis. Hanlie Naudé in graad 6 het die hoogste punt (78%) van die groep verwerf. Hoop almal het die ondervinding geniet! Blessies part of World Champi- on Choir Die Seniorkoor het vanaf 9 - 12 Augustus 2018 na George getoer, waar hulle deelgeneem het aan die CANTAMUS Koorfees Kompetisie. Daar was altesaam 15 kore wat in vyf afdelings deelgeneem het. Welgemoed se Seniorkoor was gekroon as die wenner in hulle afdeling en het algeheel derde geëindig. Daar is met ‘n pragtige trofee huis toe gekom en ons sien uit om in 2019 weer deel te neem! Kore tree op saam Laurika Rauch Welgemoed is extremely proud to have four learners from our school in the Tygerberg Childrens’ Choir. They are Anya Botev, Mia Botev, Shannon Johnson and Danny Booysen. The Tygerberg Childrens’ Choir were crowned world champion in their category at the recent World Choir Olympic Games, held in Tshwane. Graad 3 Dinee Groot opgewondenheid het onder die graad 3’s geheers. Ons gaan ‘n dinee hou! En dit het alles begin by een van ons leesboeke: Die spaghettipak en meneer Bulder, die operasanger. Alle graad 3’s Ons Senior- en Juniorkoor het die voorreg gehad om op 29 Augustus moes ‘n kaartjie teen R10 koop. Die dinee het in die saal plaasgevind saam met Laurika Rauch en Loki Rothman op te tree. Dit was sowaar op Vrydag, 24 Augustus, om 11:00 en die drag was formeel. Die ‘n belewenis om saam met diè musieklegende op te tree. Die aand is seuns moes pa se baadjie en das aantrek en die dogters moes ma/ afgesluit met die kore wat elkeen ‘n beurt gekry het om op te tree.
Details
-
File Typepdf
-
Upload Time-
-
Content LanguagesEnglish
-
Upload UserAnonymous/Not logged-in
-
File Pages8 Page
-
File Size-