Saambou Borg Rugbyfees Deur Willem Strauss
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
Saambou borg Rugbyfees Deur Willem Strauss EER as vyftig senior provinsiale spe- Natal, Noordwes, Noord-Oos OVS en Intan- lers waaronder drie Springbokke - Uli terieskool. Die C-afdeling bestaan uit Stella- MSchmidt (N-Tvl), Helgaard Muller (OVS) enland, Noord-Kaap, Verre-Noord en Oos-Tvl. Garth Wright (Tvl) neem vanjaar vanaf Die room van Suid-Afrika se onder 20-talent Wins 9-14 Julie aan Saambou se SAW Rugby- sal in aksie wees en ’n sterk SAW onder 20- kampioenskappe in Bloemfontein deel. span kan saamgestel word. Sestien senior en twaalf onder 20-spanne Gedurende hierdie unieke rugbytoernooi neem aan die toernooi deel. Van Suid-Afrika sal genl Jannie Geldenhuys, HSAW, vereer for se top rugbyklubspanne sal in aksie wees. In word vir die geweldige bydrae wat hy tot die senior A-Afdeling sal vier spanne op 'n SAW rugby gelewer het. rondomtaliebasis teen mekaar te staan kom Die halvering van diensplig sal waarskyn- naamlik Bloemfontein, Witwatersrand, Pre lik tot gevolg he dat dit die laaste jaar is Defence toria en Kaapstad Weermag. waarin die toernooi op hierdie spesifieke for- Bloemfontein Weermag-Rugbyklub, mule beslis word. Die Vrystaters kan hulle kampioenspan van die Vrystaat, het vroeer egter gereed maak vir 'n ware rugbyfees! vanjaar die Toyota-klubkampioenskappe se plaatfinaal gewen. Die span is bo aan die Chris Badenhorst, vleuel van die Vry Polocrosse” Vrystaatse eerste liga en het hierdie seisoen staat, is een van die taile provinsiale deel- reeds nege spelers opgelewer wat die Vry nemers aan die toernooi. staat verteenwoordig het. Verlede seisoen het die Blikore die Saambouweek gewen en met spelers soos Eben Scheepers, Chris Badenhorst, Dawie Theron en Johannes Pretorius gaan hy weer moeilik geklop word. Mascini Pretoria Weermag Rugbyklub be- T the first Transvaal/SADF Polocrosse leef tot dusver vanjaar ’n teleurstellende sei Championships, Defence truly put its soen in die Noord-Transvaalse Carltonliga. A mark on this sport, winning all three diviOp papier beskik die klub oor heelwat talent. sions. A total of eleven teams took part in the Spelers soos Deon Oosthuizen, Charles tournament held at the Pretoria Polocrosse Rossouw, Hannes Strydom en Giepie Nel Club. sal egter verseker dat die span hom goed A rainy Friday night caused some anxiety van sy taak kwyt. among the players as the wet grass be Kmdmt Witwatersrand beskik ook oor 'n comes very slippery for the horses and in bulspan. Die klub het vanjaar reeds ses spe this sport, horse safety is of paramount im lers vir die Rooibontes opgelewer. Martin portance. Fortunately, on Saturday and Sun Knoetze, Pieter de Haas, Lourens Ober- day, the ground was dry and although there holtzer en Philip Bronkhorst is ’n paar van were a few spills, some of which were quite die provinsiale sterre in di6 span. thrilling, none of the horses or players sus Kmdmt WP spog met spelers soos Stef tained any serious injuries. Mr Tom Paul, a Nel, Keith Andrews en Johan Claassen in sy Polocrosse enthusiast who was taking geledere. Die Kapenaars en Pretoria Weer photographs from behind the goal-line, was mag het die toernooi sedert sy ontstaan in however not quite so lucky. He received fa 1980 oorheers. cial cuts when run down by a horse that Die vier spanne wat in die Senior B-afde- charged for the goal-line. ling deelneem, is Noordwestelike Kmdmt, In- In the three sections Potchefstroom A fanterieskool, MilitSre Akademie (Boland) en (Defence) won the A Division, Potchef Pretoria Weermag “ B '\ Noordwestelike stroom B (Defence) won the B Division and kmdmt word aangevoer deur die Wes- the newly formed SADF Pretoria won the C Transvaalse flank Kierie Barnard, terwyl In- Division. Although some of these teams fanterieskool oor heelwat SWD spelers soos were at times severely handicapped, they Patrick Tee (senter) en Paul du Plessis (agt- did not lose a single match in this round ro steman) beskik. bin tournament. The trophies they received In die C-Afdeling sal Kmdmt Natal, Noord- were quite unique and worthy of mention. Oos, OVS, Verre-Noord en Bloemfontein They were created by apprentices in an Weermag “ B” sake uitspook. Kmdmt Natal AECI workship especially for the tourna beskik oor die dienste van die puik Natal- ment. haker Shaun Gage. For a relatively new and unknown sport, Die vier spanne in die D-afdeling is Stella- public response was regarded as good and land, Kmdmt Oos-Tvl, Noord-Kaap (wat approximately 200 people attended the func WSK Walvisbaai insluit) en Noordwestelike tion on the Saturday night. Kmdmt "B ” . In die span van Noord-Kaap is At the function, Brig Gert Opperman die belowende jong Griekwas-flank, Benji du awarded SADF Colours for 1989 to CPO H. Preez. Jacobi, L CpI I. Lawrence, L CpI M. Scott, L Die onder 20 A-afdeling bestaan uit CpI B. Firth, L CpI G. Shaw and Rfn T. Rau- Kmdmt WP, Wit, Noord-Tvl en OVS. In die tenbach. B-afdeling speel die spanne van Kmdmte Genoeglik! En dis vir ’n goeie doel Deur Johrine Strydom Die bobbejaan wat 'n ogie moes hou oor die wenlapa, saam met AO Daan van Rensburg, van Beredesentrum. OFADDER en potjiekos. Koedoebraai versiering en gerieflikheid van die braaiery. en krokodilstert. Die geure van die be- Die beoordelaars het ook gedurende die sondere wildsbraai het onlangs oor die Bere- aand rondbeweeg en gekyk na die gemoe- desenlrum, Potchefstroom, gehang tydens delikheid wat by die lapas heers. Dit was ’n ’n grootse fondsinsamelingsfunksie. besonder moeilike taak om 'n lapa uit te son Die lede van Noordwestelike kommande- der, want baie oorspronklikheid en werk is ment, in besonder die van Beredesentrum, deur die gasheer-pare aan die dag gele. Die het saam met die goeie ondersteuning van finale wenners was die kapelaanspaar, Paul die sakelui van Potchefstroom 'n mooi be- en Alta Lubbinge, wat selfs ’n reuse-opge- drag ingevorder vir oprigting en ontwikkeling stopte bobbejaan op die tafel laat staan het van 'n vryetydsbestedingslokaal vir die om 'n oog oor die doenighede te hou. Ver Dienspligmanne. skeie jagtrofee is in die lapas uitgestal en vir grilleriges was die luislangvelle op die balle Die gewerskaf het al vroegoggend by die 'n wye draai se loop om by die vuur te kom. Sentrum begin toe almal hand moes bysit om die verskeie lapas te bou. Die lapas is Dieresketse van die kunstenaar-kapelaan aan eenhede van die Kommandement en het aan die goiingmure gepryk en bokvelle aan besighede verkoop wat op hulie beurt het die tafels versier. gaste genooi het om die aand saam te kuier. As voorgereg is n keurige verskeidenheid Volgens maj Jan van Deventer, hooforgani- seekos aangebied. By die verskeie lapas is seerder van die funksie, was die reaksie so die gaste getrakteer op wildspotjies en ge- Reg vir groot groot dat verskeie mense weggewys moes braaide wildsvleis. Tuisgebakte brode en word. Die hoeveelheid wildsvleis wat aan die tuisgemaakte konfyte is voorgesit as nage- Sentrum geskenk is, het die aantal gaste wat reg. genooi kon word, bepaal. tafeltennis Verskeie skenkings van wild is opgeveil, Die dienspligtiges se ouers het van oor asook ’n skildery van ’n bekende plaaslike Deur Louis Nieuwenhuis die lengte en breedte van die land hul wilds- kunstenares, Rita Bleske. Wyn wat vir die plase tot die beskikking van die eenheid ge- eenheid gebottel is te Upington is ook suk- stel. Beroepsjagters is genader om die wild sesvol opgeveil. YDENS die onlangse SWD Ope-tafel- te skiet en privaat na die Sentrum te vervoer. tennistoernooi op Hartenbos het die Fondse wat tydens die aand ingesamel is, Die skenkings het van so ver as Somerset- TWeermagspan uitstekend gevaar. Necje pro- ongeveer R22 000, het weer eens die ver- Oos, Vryburg, Louis Trichardt, Lichtenburg vinsiale spanne ding jaarliks mee om die ge- troue onderstreep wat die privaat sektor in en Nylstroom gekom. Geen staatsonkoste sogde SWD Interprovinsiale titel. Die provin- die Weermag se Beredesentrum het. Die was in enige stadium van die projek be- siale spanne is: Vrystaat A en B, SWD A en fondse gaan die eerste fase van die Vrye- trokke nie. B, OP A, Boland A, Pol A, Weermag A en B. tydsbestedingsentrum vir dienspligtiges help Na verskeie aksievolle kragmetings klop Tydens die openingseremonie het &ie Be- finansier. Drie fases word beplan wat onder die Weermag A-span die SWD A-span in die meer 'n koffiekroeg, restaurant, kantien, TV- velvoerder van Beredesentrum, kmdt Pottie finaal met 8-5. kamer, snoekerkamer en sitkamer insluit. Potgieter, die gaste verwelkom en sy ge- Uitstaande prestasies is deur It Fanie de noee uitgespreek oor die goeie samewer- Die koffiekroeg sal hoofsaaklik deur die Kock, van Personeeldiensskool, en o kpl king van al die lede van die eenheid, van die Kapelaansdienste gebruik word vir geeste- Darryl Whitaker, van Kmdmt WP OHE, be- kapelane tot die dienspligtiges wat elk ’n like bearbeiding. Volgens die Staandemag- haal. Lt de Kock het al drie gekeurde spelers aandeel gehad het in die organisasie om die kapelaan (ds) Kaiser Cornelius, skep die van die SWD span geklop. O kpl Whitaker, aand moontlik te maak. Hy het ook ’n beson- koffiekroeg 'n genoeglike en gemoedelike huidiglik nr 3 in Suid-Afrika en verkose lid dere woord van waarderinn gerig aan die atmosfeer, weg van die gewoel en van die SA Meestersspan, het Steven Katzef mense van Potchefstroom vir hulle bydrae gewerskaf, en bied dit die ideale geleentheid van WP oortuigend in die mans-enkelfinaal aan een en almal wat behoefte het om oor om fondse in te samel vir die dienspligtiges. met 2-0 geklop. probleme of ander sake te gesels. Lt Herman Kloppers, WSK PTA (HBM) en Benewens die feit dat die samekoms se Wanneer daar in ag geneem word dat o kpl Whitaker eindig ook as naaswenners in doel was om fondse in te samel, was daar hierdie projek ’n aksie was tussen die die mansdubbelspel-ope.