FEESPROGRAM | 29 MAART – 4 APRIL 2018 www.kknk.co.za |
[email protected] | 044 203 8600 | @KKNKfees sy klanke deur die teelepel in sy mond vas te byt, kerf. Hy het later in sy loopbaan sy eie medisinale ALGEMENE INLIGTING VEREERDES terwyl hy die begeleiding met die teelepel doen. houers, lepels, borde en musiekinstrumente gekerf Met dié tegniek word Coetzee as een van die en verkoop. In die vroeë 1980’s begin hy om groot PROGRAM Tobie Cronjé mees ongewone kitaarspelers in die wêreld beelde van politici en ander openbare figure uit Vir meer volledige programinligting, besoek Kunste Onbeperk – Lewensbydrae tot die beskou. Hy skryf ook sy eie liedjies. Talle daarvan hout te kerf. Met dié werke begin hy bekendheid www.kknk.co.za. Kunste is al in advertensies gebruik. Buiten dat hy by verwerf en positiewe kommentaar van kritici Tobie Cronjé werk al vir meer as vyf dekades as plaaslike feeste optree, was hy al genooi na die uitgelook. Hoewel hy ook met die hout se KAARTJIEVERKOPE akteur en regisseur in teater, rolprente en televisie. Port Townsend Slide and Steel Experience in natuurlike kleur werk, is hy veral bekend vir sy Hoe vroeër, hoe beter Cronjé vier vanjaar sy 70ste verjaarsdag. Hy het Washington, VSA. Ten spyte van baie pogings gebruik van helderkleurige verf. Bybel-karakters en Maak seker jy koop jou teater- en Kuierbuurt- homself gevestig as een van die mees gevierde en deur talle kon niemand nog die unieke lepel-in-die- diere figureer ook in sy werk. Met stompe, takke en kaartjies vroeg by Computicket, Shoprite en geliefde komiese akteurs en is ook jaarliks te sien mond-tegniek raakvat soos die oorspronklike stokkies wat soms bygevoeg en geverf word, skep Checkers.