Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 1470
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
Januarie 2007 Bundels Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 1627 Datum: Mon 01/01/2007 13:11 Daar is 19 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1a. Re: Kerke - hoera !! From: MeerkatB [email protected] 1b. Re: Kerke - hoera !! From: Dennis Pretorius [email protected] 1c. Re: Kerke - hoera !! From: Willeen Olivier [email protected] 2a. GGSA log in From: Charlie Els [email protected] 2b. Re: GGSA log in From: Dennis Pretorius [email protected] 2c. Re: GGSA log in (vir Dennis) From: Charlie Els [email protected] 3. 2007 wense From: Louis Olivier [email protected] 4. Voorspoedige Nuwejaar From: Eben Vorster [email protected] 5a. Opgedateerde Rudolph Webwerf From: Ariel Rudolph [email protected] 5b. Re: Opgedateerde Rudolph Webwerf From: Alta Griffiths [email protected] 5c. Re: Opgedateerde Rudolph Webwerf From: Ariel Rudolph [email protected] 6. Nuwe Jaar From: E Teir [email protected] 7. Grafte op Weltevreden, distr Bethal From: Alta Roux [email protected] 8. Pretorius x Grobler op Hartbeeskuil Estancia From: Alta Roux [email protected] 9. Kerke From: Dennis Pretorius [email protected] 10. Nuwe Jaar groete. From: Marie Bossert [email protected] 11. Taute - help! From: Alta Roux [email protected] 12. Sunday Tribune 31 Des 2006 From: aletta magrieta.quebbemann [email protected] 13. Issabella Maria VERMEULEN, nee NN. From: Johan Vermeulen [email protected] Boodskap 1a. Datum: Sun Dec 31, 2006 5:00 am (PST) Van: "MeerkatB" [email protected] meerkat2s Onderwerp: Re: Kerke - hoera !! Hallo, Christo Ek het gister die skakel, wagwoord, ens vir Alta aangestuur deur die groep. As jy kyk by hierdie boodskap in ons argiewe, sal jy dit sien om te gebruik: http://groups.yahoo.com/group/SAGenealogie/message/28229 Onthou om met jou Yahoo ID en wagwoord in te gaan! Marlene, Ontario, Kanada (ex-OVS) Vanne: Ziehl, Senekal, Scott, Krog, Van der Walt, Nortje Boodskap 1b. Datum: Sun Dec 31, 2006 11:26 am (PST) Van: "Dennis Pretorius" [email protected] dennis_pretorius Onderwerp: Re: Kerke - hoera !! Hallo christo Gaan na www.fotki.com/sagenealogie dan na login tik in sagenealogie en dan qweqaz dan gaan na "load photos" of so iets en volg die instruksies Groetnis Dennis Pretorius, Krugersdorp, South Africa/Suid Afrika Commercial Genealogical Researcher/Kommersiële Genealogiese Navorser Owner of SAGenealogy E-mail list/Lyseienaar - SAGenealogie poslys E-Mail/E-pos: krugersdorp@... Web address/Webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/genealogy.html Telephone/Telefoon: +27-83-679-8541 Boodskap 1c. Datum: Sun Dec 31, 2006 11:35 am (PST) Van: "Willeen Olivier" [email protected] willempie5 Onderwerp: Re: Kerke - hoera !! Hallo Dennis en Almal, Nog 'n agteros, wat darem voor nuwejaar in die kraal kom :-)). Ek het een kerk in Soekmekaar (NGK) gelaai, en 4 van Rooihuiskraal. Ons het vanmore na kerk gou 'n draai gery en hulle afgeneem, maar ek het nou eers by die oplaai gekom! Ons wens almal 'n geseende en voorspoedige nuwe jaar toe. Mag die jaar vol raaisels en vondse vir almal wees. Willeen, van 'n baie nat Rooihuiskraal waar dit by die 120 mm gereen het sedert die 22ste! Boodskap 2a. Datum: Sun Dec 31, 2006 5:58 am (PST) Van: "Charlie Els" [email protected] charlieels Onderwerp: GGSA log in Hallo Dennis, Paul of enigiemand wat kan help asseblief! Al my pogings om óf in te log op die GGSA webbladsy óf om my Passsword weer aan te vra óf om oor te registreer is 'n skitterende mislukking (kyk hieronder). Ek weet nou nie meer wat om nog te probeer nie. Help asseblief! Baie dankie, CHARLIE Boodskap 2b. Datum: Sun Dec 31, 2006 2:56 pm (PST) Van: "Dennis Pretorius" [email protected] dennis_pretorius Onderwerp: Re: GGSA log in Hallo Charlie Paul is die Webmeester van GGSA se webwerf en niemand anders kan vie jou help nie want hy moet die aansluiting en/of versoek vir 'n wagwoord goedkeur. Paul is tans met verlof en ek weet nie of hy se "laptop" saam met hom het nie. Groetnis Dennis Pretorius, Krugersdorp, South Africa/Suid Afrika Commercial Genealogical Researcher/Kommersiële Genealogiese Navorser Owner of SAGenealogy E-mail list/Lyseienaar - SAGenealogie poslys E-Mail/E-pos: [email protected] Web address/Webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/genealogy.html Telephone/Telefoon: +27-83-679-8541 Boodskap 2c. Datum: Mon Jan 1, 2007 12:14 am (PST) Van: "Charlie Els" [email protected] charlieels Onderwerp: Re: GGSA log in (vir Dennis) Baie dankie Dennis. Dan wag ek geduldig. 2007-groete! CHARLIE Boodskap 3. Datum: Sun Dec 31, 2006 6:18 am (PST) Van: "Louis Olivier" [email protected] olivierc09 Onderwerp: 2007 wense Aan almal 'n Voorspoedige 2007 word julle toe gewens met vele suksesse in die soek en vind afdeling Linda & Louis Olivier Pretoria 0128031028 [email protected] [email protected] Olivier, Coetzee, Swart, du Plooy Boodskap 4. Datum: Sun Dec 31, 2006 6:43 am (PST) Van: "Eben Vorster" [email protected] ebenlouisvorster Onderwerp: Voorspoedige Nuwejaar Dagse Lyslede Van my kant af wil ek net se jul almal moet n voorspoedige nuwejaar beleef en mag elkeen se navorsingsdrome bewaarheid word. Eben Vorster -- Eben Louis Vorster Cell: +27 83 286 1500 Address: 91 Dublinstreet Kenmare ext 4 Krugersdorp 1739 Boodskap 5a. Datum: Sun Dec 31, 2006 8:44 am (PST) Van: "Ariel Rudolph" [email protected] Onderwerp: Opgedateerde Rudolph Webwerf Groete Almal, En beste wense vir die Nuwe Jaar. Ek het my webwerf opgedateer na 'n baie lang tydjie in die VSA gedurende hierdie jaar. Uiteindelik het ek tyd gehad om my data, wat deur die loop van die jaar ingewin is, deur te werk en by my databasis by te voeg. Soos altyd, sal ek baie graag enige terugvoering, nuwe data, regstellings ens. ontvang. Groete -- Ariel Israel Navorsing: Die hele RUDOLPH van http://rudolph-gen.com Boodskap 5b. Datum: Sun Dec 31, 2006 10:53 am (PST) Van: "Alta Griffiths" [email protected] griffithsalta Onderwerp: Re: Opgedateerde Rudolph Webwerf Ariel Daardie gedeelte op jou webblad tov die slawe - 'Early Family Heritage in South Africa' is alles my harde werk wat jy geleen het van die artikel wat ek besig is om te skryf. Sal jy asb so gaaf wees om vir my erkenning daarvoor te gee?? Alta Boodskap 5c. Datum: Sun Dec 31, 2006 11:57 am (PST) Van: "Ariel Rudolph" [email protected] Onderwerp: Re: Opgedateerde Rudolph Webwerf Alta, Jammer dat jy dink dat ek info "geleen" het van jou artikel. Die inligting wat ek daar skryf is alles uit die KAB inligting wat jy vir my gestuur het lank voor jy die artikel begin skryf het. Ek het seker gemaak om net die inligting wat uit die respektiewe "public domain" data wat jy vir my gestuur het, te gebruik. Terloops, op die linker kant van my webblad se hoofbladsy het jou erkenning gegee vir inligting uit die argiewe wat jy aan my gestuur het. Groete Ariel n.s. Alles van die beste vir die nuwe jaar Boodskap 6. Datum: Sun Dec 31, 2006 9:35 am (PST) Van: "E Teir" [email protected] kerrieborrie Onderwerp: Nuwe Jaar Goeiemiddag Almal, Hier is dit al Afrika nag van 15H00! Wens almal : Gott nytt år! Voorspoedige Nuwe Jaar! E. Teir Boodskap 7. Datum: Sun Dec 31, 2006 10:05 am (PST) Van: "Alta Roux" [email protected] genealogiefreak Onderwerp: Grafte op Weltevreden, distr Bethal Posted by: 6 grafte op die plaas Weltevreden distr Bethal van Mnr Loot van der Merwe S 26 14.780' E 29 34.722' 1 2 3 4 5 6 1. Francois B de Villiers 1.9.1955-18.7.1975 2.Andries Frederik Taljaard 23.4.1895-12.10.1965 3.Jacob C J Taljaard 6.3.1873- 19.3.1947 4.eggenoot en ons vader Petrus Johannes Taljaard 1.11.1865 - 28.8.1936 5.moeder Isabella Johanna S F Taljaard geb van der Hyde 27.9.1872-12.6.1950 6.suster Isabella J S H Taljaard 20.1.1901 -11.2.1951 Groete Alta van Kinross Boodskap 8. Datum: Sun Dec 31, 2006 10:34 am (PST) Van: "Alta Roux" [email protected] genealogiefreak Onderwerp: Pretorius x Grobler op Hartbeeskuil Estancia Lysteraars Ek hoop regtig iemand kan my help. Ek was vandag by 'n stokou BP en speel nou raai-raai-riepa met twee grafte. Dit lyk na .................beth of ...........retha Grobler gebore Pretorius *12.9.1812 of 12.9.1842 +13.11.1873 In die Pretoriusboek kry ek 'n Anna Margaretha Pretorius *12.9.1842 x Nicolaas Johannes Grobler - niks verder nie. Die graf links van hierdie een se inskripsie het verlore gegaan, en ek weet dus nie of dit dalk haar man kan wees nie. Die graf aan haar regterkant is ewe gedaan: Anna??? Catharina ???? Grobler 9.2.1887 (of 1837) +April 1892 Ek vermoed dit kan dalk eg se kind wees. Help!!! Alta van Kinross Boodskap 9. Datum: Sun Dec 31, 2006 12:20 pm (PST) Van: "Dennis Pretorius" [email protected] dennis_pretorius Onderwerp: Kerke Hallo Almal Ek was so skaam dat Johann de Bruin en Petrus Fourie die moeite gedoen het om te ry en hulle dorpe se fotos te neem dat ek dit ook gaan doen het. Ek het naastenby een derde van Krugersdorp se kerke afgeneem en Fotos opgeplak (20 kerke) - gaan kyk gerus na die twee moedegemeentes en die St Peters Anglikaanse kerke - nogal mooi ! Groetnis Dennis Pretorius, Krugersdorp, South Africa/Suid Afrika Commercial Genealogical Researcher/Kommersiële Genealogiese Navorser Owner of SAGenealogy E-mail list/Lyseienaar - SAGenealogie poslys E-Mail/E-pos: [email protected] Web address/Webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/genealogy.html Telephone/Telefoon: +27-83-679-8541 Boodskap 10.