Vrydag 21 Maart 2014 Beeld , Nuus 3 Titaniese stryd Bulle wil bly herleef, Haaie wil bly wen

Cobus Claassen kers wat met emmersvol self- vertroue na Pretoria opruk. ie mantel van Suid- Die Haaie het egter nog nie Afrika se groot hoop vanjaar ’n wegwedstryd gehad Din die Superrugby- nie en White het vroeër be- reeks is op die spel wan- klemtoon hoe ’n groot sielkundi- neer die Bulle en Haaie mô- ge slag dit sal wees as hulle as oor- Gerhard Steyn (regs), wat Willie Olwage in ’n fliek vertolk, saam reaand op Loftus Versfeld uit- winnaars van Loftus kan stap. met Olwage (agter) en Hykie Berg, wat ook in die fliek te sien is. draf. Die Haaie het in Januarie maklik 31-16 met Dit beloof ’n stryd tussen die Bulle in Durban klaargespeel, maar die die onoorwonne Haaie en tuisspan is nou ’n bul van ’n ander kleur. die Bulle, wat hul on- Die Bulle het in Jacques-Louis Potgie- Sanger Gerhard langse Superrugby-her- ter ’n losskakel gevind wat die spel be- lewing ten alle koste wil heer en – soos Morné Steyn in die voortsit. verlede – die telbord aan die rol maak fliekdebuut Jake White se Haaie kan hou. gee van meet af die pas In die Bulle se agttal het aan in die reeks en die gesoute manne soos Victor Yolanda Barnard “Dit is die wonderwerk wat Bulle dra ná ’n louwarm Matfield en Deon Stegmann se- sy geloof in God onwrikbaar begin uit die bloute weer dert die Durban-loesing ’n groot Die “Baby Tjoklits”-sanger, gemaak het,” sê Ellis, “en dit die stempel van ’n span verskil gemaak. Gerhard Steyn, maak nou is waarom hy sy storie wou wat enduit kan gaan in Ook , Spring- óók sy debuut as akteur na- vertel.” die kompetisie. bok-afrigter, sal by die afskop dat hy die hoofrol in ’n Chris- Die akteurs Hykie Berg en ’n Saai kragmeting tus- met groot belangstelling nader telike fliek losgeslaan het. Johan Scholtz is ook in die sen die twee topspanne is skuif. Die fliek Forsaken is, net fliek te sien, maar Steyn was so onwaarskynlik soos Jan Serfontein teen Frans Steyn op soos Faith Like Potatoes, ge- die eerste keuse om die rol ekonomiese vooruitgang in senter, Francois Hougaard teen Cobus grond op ’n ware verhaal. van Olwage te vertolk. Volgens Janis Ellis, die “Gerhard is ’n nederige Zimbabwe. Reinach agter die oond en Dean Greyling Jacques­Louis fliek se publisiteitskoördi- kunstenaar wat ook al ’n ge- Kortom, maak weer reg teen in die skrums, is van die Potgieter neerder, vertel dit die storie loofspad met God gestap het. vir ’n gróte met die besoe- vernaamste tweestryde. Foto: CHRISTIAAN van Willie Olwage, wat in Hy is ook ’n uitmuntende ak- KOTZE 1998 geloofsvertwyfeling er- teur,” sê Ellis. “Al die ak- Plan B kort Bok­tweestryd vaar het toe sy dogtertjie, teurs in die fliek het ’n unie- Carmin (2), om haar lewe ke geloofsverhouding met moes veg nadat ’n gevaarlike God en ’n mens kan dit dui- 2. en Paul 3. Jan Serfontein teen Frans Steyn: Skopstryd longkwaal by haar gediagno- delik in hul toneelspel sien.” Willemse teen Stephan Lewies en Jy kan kwalik vir ’n aangenamer seer is. “Hy het sy rug op Carmen is nou 18 en het Anton Bresler: vooruitsig as dié twee Springbokke 1. Jacques­Louis Potgieter vs. God gedraai en die donkerste, eergisteraand, nadat die fliek ’n Dawid­teen­Goliat­stryd. Die se tweestryd vra. : eensaamste minute in sy lewe klaar geskiet is, ’n gospellied- ervare Springbok­slot Matfield het Dit is enige dag ’n stryd Die Bulle het in Morné Steyn se afwesig­ ondervind. Hy het besluit om jie saam met Steyn gesing. 128 Super­wedstryde op die vir die fynproewer heid na ’n nuwe Loftus­generaal gesoek. vergifnis te vra, maar hoor “Sy is heeltemal gesond en lei kerfstok en Bresler­hulle net ’n wanneer twee van die Potgieter, wat hom vroeër vanjaar uit toe dat sy dogter se long ver- ’n normale lewe,” sê Ellis. handvol. talentvolste spelers in Frankryk by die span aangesluit het, het die wyder moet word. Die gesin bly in Johannes- Die Bulle gaan die Haaie in die Suid­Afrikaanse rugby in die middelveld afgelope twee wedstryde die no. 10­trui “Vyf uur later het ’n baie burg. lynstane teiken en slaag hulle stelling inneem. syne gemaak met knap vertonings. verbaasde dokter uit die ope- Forsaken is in Engels ver- daarin, sal die besoekers van ’n Steyn is onder White se leiding weer Hy kom teen die hoogaangeskrewe rasiesaal gestap en vertel dat vaardig. belangrike grondslag ontneem word. die breker van ouds, terwyl Serfontein Patrick Lambie te staan. haar long voor sy oë gesond Die fliek behoort teen Patrick Lambie White en sy kaptein, Bismarck du die Bulle se groot aanvalswapen in die Die skopstryd tussen die losskakels kan geword het. Augustus uitgereik te word. Foto: STEVE HAAG, Plessis, sal ’n plan B moet hê. agterlyn is. die gang van die stryd bepaal. GALLO IMAGES

Kyk na video 70­jarige se prokureur­droom ná dekades waar op Beeld.com & iPad

Carryn­Ann Nel Haar oë raak sag wanneer sy had en drie kinders na wie ek om te voltooi. doen en het vas geglo dat ek dit oor die regsberoep praat. moes omsien. “Ek het geweet ek gaan dit gáán doen en kán doen. En ek ’n Droom wat sy al meer as vier “Die ding van die regsberoep “Dit was eenvoudig net nie rustig moet vat. Ek het steeds ’n het.” dekades lank koester, is die af- is . . . dis ’n definitiewe beroep. moontlik om ’n goeie ouer te heeltydse werk by ’n firma ge- Sy beklemtoon dat sy sonder gelope week verwesenlik toe ’n “Daar is reëls en regulasies wees én om te swot nie.” had en die brein het nie altyd so die steun van Unisa, haar fami- 70-jarige ouma van Randburg tot wat ’n mens moet nakom. Nadat haar kinders uit die vinnig gedink nie,” lag sy. lie, haar kollegas en klasmaats prokureur toegelaat is. “Ek hou ook van die feit dat huis getrek het, het sy besef: Die Daar was ook tye van beproe- dit nooit sou kon doen nie. Gillian Olsen het sowat 40 jaar die beroep oud en tradisioneel tyd is reg om haar droom na te wing, soos toe sy met longont- “As ons byvoorbeeld saans tot lank as ’n sekretaresse by vyf is.” volg. steking in die hospitaal opge- 20:00 of 21:00 met opleiding besig verskillende regsfirmas gewerk. Olsen is geskei en het drie So het sy in 1998 vir die eerste neem is en ook toe sy ’n rugope- was en ek moeg geraak het, het “Dit is hier waar ek my liefde kinders. “Ek wou nog altyd keer nadat sy in 1961 matriek rasie moes ondergaan. een van hulle altyd vir my ’n vir die regsberoep ontdek het,” graag ’n LLB-graad verwerf het, voltooi het die studieboeke na- “Ek het nog altyd hierdie koppie tee gemaak.” Gillian Olsen (70) is die afgelope week in die hooggeregshof in Pretoria sê sy. maar het ’n heeltydse werk ge- der getrek. Daar was 40 modules brandende begeerte om dit te Olsen gaan self praktiseer. tot ’n prokureur toegelaat. Foto: NELIUS RADEMAN

Dis ons verjaarsdag en jy word uitgenooi

Slegs by Vodacom World Midrand. Datum Besonderhede Tyd Nagwedloop, ‘Tech Talks’, Spinathon, spesiale aanbiedinge, weggeepryse en hope pret, vir 5 dae vanaf Vrydag Vodacom World 19:00 2 - 6 April 2014 4 April Neon Nagwedloop 4.8km

Vodacom Saterdag ‘Tech Talks’ deur Power to you 5 April Industriekenners Dion Chang 10:00 - 11:00 Simon Dingle 11:00 - 12:00 Aki Anastasiou 12:00 - 13:00

07:30 Sondag Spinathon 6 April 45 minuut-sessies 08:30 09:30 Vir meer inligting en om te registreer, besoek www.vodacom.co.za vandag nog!