Webblad: www.potchefstroomherald.co.za 28 Januarie 2021 Free Teenager drowns at Student se lyk Boskop in rivier gevind P5 Residents Klarissa Joubert (19) langs die Oranjerivier in Orania. Foto: Ver- skaf repeatedly call for meeting with munici- pality P4 Wandellaan business owners rebel P9 Hulde gebring aan Potch Dorp legende Bl.3 Bl.2 2 www.potchefstroomherald.co.za Potchefstroom Herald 28 Januarie 2021 Potch Dorp legende sal vir altyd onthou word
Die oud-Potch Dorp flank, Piet Liebenberg is op die ouderdom van 59 jaar oorlede. Foto: Piet Liebenberg (middel agter) tydens sy speeldae vir Wes-Transvaal in die 80's. Foto: Supa- Verskaf Rugby/Facebook Wouter Pienaar op en van die veld. daarna vir Potch Dorp Rugbyklub en woonte gehad om met die afslaan die Dit is hoe rugbylui van Potch Dorp later op provinsiale vlak in 50 wed- gholfbal net so voor sy linkervoet te ‘n Rugbyspeler met ‘n groot hart, ‘n en Wes-Transvaal die voormalige stryde vir Wes-Transvaal uitgedraf. sit en glo my, hy kon ‘n bal behoorlik fantastiese humorsin en ‘n ware yster flank, Piet Liebenberg, sal onthou. Sy boesemvriend en spanmaat in ver slaan. Die twee stel toe voor dat Liebenberg is verlede week weens die lostrio, Don Berry, het ‘n hegte hy die bal eerder tussen sy twee bene orgaanversaking in die ouderdom van band met Liebenberg gehad en moet sit, aangesien hy dalk ‘n sterker 59 jaar oorlede. Hy het ten tyde van onthou al die goeie tye wat hulle op swaai sal hê. sy dood in Potchefstroom gewoon en en van die rugbyveld gedeel het. “Piet sê toe droogweg vir hulle: ‘Dis sal deur baie mense binne en buite “Ek het Piet vanaf 1980 in Wes- waarvoor ek bang is.’ Ek dink hulle rugbykringe gemis word. Transvaal se o.20 spanne leer ken. het eers later agtergekom wat hy Dit is in rugby waar Liebenberg sy Van daar af het ons gereeld saamge- bedoel het,” skerts Berry. grootste nalatenskap het. Hy het in speel. Piet was ‘n iemand wat altyd Prof. Manie Spamer, oud Wes- 1979 aan Volkies matrikuleer en het grappies gemaak het en ‘n sterk sin Transvaal afrigter het ook ‘n hulde- vir humor gehad blyk aan Liebenberg gebring: het,” vertel Berry. “As afrigter sal ek Piet onthou as Berry onthou een van die mees lojale en hardwer- ook ‘n staaltjie kendste spelers. Altyd gelag en ‘n op die gholfbaan grappie gemaak. Hy, Don Berry en wat hy altyd sal Kierie Barnard was ‘n gedugte lostrio. onthou. Rus in vrede my vriend. Jou nagedag- “Ek en Piet tes is vir ewig in ons gedagtes gegiet.” Lieb het een keer Die voormalige Wes-Transvaal stut saam met Anton en huidige Potch Dorp president, du Preez en Sakkie Raath, onthou ook vir Piet Albert Rabie Lieb as een van die ysters van die (twee professore) spel. op die gholfbaan “Wat ‘n boytjie - lojale en vriendeli- scramble gespeel. ke mens. Ek sal ook graag ‘n stout Piet het ‘n ge- op hom wil drink.”