Lees ons en adverteer aanlyn - www.noordwester.co.za - like

Motordief verloor beheer Gestig 1955 7 FEBRUARIE 2020 Drie vermeende motordiewe wat weggejaag het by ‘n vulstasie sonder om vir die brandstof te betaal, is vinnig deur die H/v Transvaal- en Omgee Buurtwag en lede van die SAPD aangekeer. Die motordief het beheer oor die motor verloor en op die hoek van 5de Dr. Nelson Mandelarylaan Laan, Kieserville in die heining van ‘n woonhuis tot s� lstand gekom. Lees meer oor die voorval op bl. 3. Posbus 2000, Lichtenburg 2740 Epos: [email protected] Chaos breek uit by raadsvergadering – p3 Tel: 018 632 6038 | Faks: 018 632 4222 R2-00 Ontmoet nuwe hoof van Rooi Skool – p6 VAT INCL BLADSY 2 NOORDWESTER 7 FEBRUARIE 2020

Neem asb Sleutels en Verlore kennis! NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die Departement van Binnelandse Sake se Lichtenburg kantoor gaan die hele kaart gevind kaart gevind Februarie hul tye aanpas om die publiek te help om aansoek te doen vir hul Smart Hierdie bankkaart en sleutels is by Tops naby Minimark ID Kaarte. Hierdie bankkaart is in die parkeerarea voor die Superspar gevind. Dit is by die Noordwester se kantoor in Die kantoor sal van 07:00 in die oggend Noordwester opgetel. Die eienaar daarvan kan dit by ons Transvaalstraat ingehandig. Indien u die eienaar daarvan is, oop wees tot 19:00 in die aand. Onthou dat kantoor in Transvaalstraat opeis. die geboortesertifikaat van die aansoeker kan u dit by ons kom afhaal. asook die ID dokument van die moeder saamgeneem moet word. Eerste aansoeke vir kinders 16 jaar en ouer is gratis en moet vergesel word deur een of albei ouers. Pensionarisse (60 jaar en ouer) se aansoeke is ook gratis. We our Foto’s is ook gratis en heruitreikings beloop R140,00. Die publiek word vriendelik advertisers – uitgenooi om van hierdie verlengde here’s the proof besigheidsure gebruik te maak vir u gerief. NOORDWESTER – LICHTENBURG – In a couple of week’s people all over the world will be celebrating Valentine’s Day. Hoër The Noordwester also take love seriously and to show how much we appreciate and care for our advertisers, we will be offering Handelskool them VERY SPECIAL rates for a few weeks. If you want to cash in on this offer, book your advert for Valentine’s Day now by JJ Pienaar contacting one of our ad consultants. Lydia – 0728076913 or Dries – 0826446809. hou reünie NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die Hoër Handelskool JJ Pienaar in Potchefstroom hou in Maart vanjaar reünie. Alle oudleerlinge en onderwysers wat aan die skool verbonde was word Jacobus Frederik Cornelius Kraft is op 3 uitgenooi om dié geleentheid by te woon. Februarie 2020 oorlede en is op 6 Februarie Magdalena Susanna van Wyk is oorlede op 31 Die funksie sal by die Arend by die 2020 vanuit die Ned Hervormde Kerk Januarie 2020 en is op 6 Februarie 2020 vanuit Hoër Volkskool Potchefstroom gehou Lichtenburg deur ds. Gerrie Senekal begrawe. die NG Lig en Lewe gemeente, Lichtenburg word. Vir meer inligting besoek die “JJ Hy is in die Kieserville Gedenktuin te ruste gelê. begrawe. Die diens is waargeneem deur ds. Pienaar Amptelike 2007” Facebookbladsy Ruhet Begrafnisdienste was in beheer van die Ben Botha en Ruhet Begrafnisdienste was in of Whatsapp/SMS 0826250330. reëlings. beheer van die reëlings.

ǣ͔͚͚͙͙͚͙͔͔͘ ‘”Šƒ–•ƒ’’ dŚĞĮŶĞƐƚƋƵĂůŝƚLJƉƵƌŝĮĞĚĂŶĚ K^/^tdZ>/,dEhZ' ŽnjŽŶĂƚĞĚĚƌŝŶŬŝŶŐǁĂƚĞƌ͘ d>͗ϬϭϴͲϲϯϮϱϴϯϰ ϮϰĂŶƚũĞƐ^ƚƌĞĞƚͮ Z&Z^,͕Zs/s͕Z&/>> ͬKŚƵƌĐŚΘĂŶƚũĞƐͮ>ŝĐŚƚĞŶďƵƌŐ

&RGHRI&RQGXFW 3XEOLVKHU $XGLW 7KLVQHZVSDSHUVXEVFULEHVWRWKH&RGHRI(WKLFVDQG 3XEOLVKHGE\1RUWK:HVW1HZVSDSHUV 3W\ /WG 7KHGLVWULEXWLRQRI &RQGXFWIRU6RXWK$IULFDQ3ULQWDQG2QOLQH0HGLD DQGSULQWHGE\1RUWK:HVW:HE3ULQWHUV 3W\ /WG WKLV$%&QHZVSDSHU WKDWSUHVFULEHVQHZVWKDWLVWUXWKIXODFFXUDWHIDLU DGLYLVLRQRI&73/LPLWHG&RHW]HU6WUHHW$OO LVLQGHSHQGHQWO\ DQGEDODQFHG,IZHGRQ¶WOLYHXSWRWKH&RGHZLWKLQ ULJKWVDQGUHSURGXFWLRQRIDOOUHSRUWVSKRWRJUDSKV DXGLWHGWRWKH GD\VRIWKHGDWHRISXEOLFDWLRQRIWKHPDWHULDO GUDZLQJVDQGDOOPDWHULDOVSXEOLVKHGLQWKLV SURIHVVLRQDOVWDQGDUGV .RQWDNRQV SOHDVHFRQWDFWWKH3XEOLF$GYRFDWHDW QHZVSDSHUDUHKHUHE\UHVHUYHGLQWHUPVRI DGPLQLVWUDWHGE\WKH 7HO  )DNV ID[

NOORDWESTER – LICHTENBURG - Grootpan VLU skop af met hul eerste vergadering gehou 11 Januarie 2020 by die NWK Grootpan Boeresaal. Hul begin die jaar vol entoesiame met spekboom om te gaan uitplant en vermeerder. nuwe moed en kreatiewe idees vir die jaar se Die spekboom is inheems en waterwys. kompetisies en uitdagings wat voorlê. Dit bevorder die gehalte van die lug wat Adri du Preez, ons voorsitter, het almal ons inasem want dit neem 4-10 ton koolstof verwelkom. in per hektaar en sit dit terug in die grond. Baie geluk aan die bestuur wat herverkies Sodoende werk dit aardverwarming teen. is vir 2020: Adri du Preez (Voorsitter Nog ‘n suksesvolle funksie was gehou en Naaldwerksameroepster), Azel met Oujaarsaand 2019. Dit was soos altyd Blignaut (Visie & Sekretaresse), Marijke ‘n lekker saam-kuier geleentheid vir die Swart (Tesourier) en Rosette du Toit gemeenskap. (Skakelbeampte). Sterkte met die taak wat Grootpan VLU dames sien met ‘n dankbare voorlê! gemoed uit om te “blom” in 2020! Grootpan VLU neem met opgewondenheid Die volgende vergadering vind plaas op 15 deel aan die SAVLU “Plant ñ Spekboom” Februarie 2020. projek. Azel Blignaut leer ons alles oor Vir meer inligting skakel gerus vir Azel by spekbome en elke dame ontvang ook ‘n 0833024722. Die Grootpan VLU-bestuur vir 2020 is Adri du Preez, (Voorsitter en Naaldwerksameroepster), Azel Blignaut (Vise Voorsitter en Sekretaresse), Marijke Grootpan VLU Swart (Tesourier) en Rosette du Toit (Skakelbeampte). dames met die spekbome wat hulle plant en beoog om te vermeerder. Voor is Azel Blignaut en Marié Joubert. OORSIG OOR WISSELKOERSE EN GRAANMARKTE Agter staan Adri du Preez, LAAS VANDAG VERSKIL Marijke Swart met R/$ 14.5954 14.82 0.2246 Annamart, Ina Visser en Rosette BRENT OLIE 59.13 55.74 -3.39 du Toit. GOUD 1569.15 1559.55 -9.6 INTERNASIONALE MIELIE- EN OLIESAADPRYSE CBOT MIELIES 3.98 3.92 -0.06 Wees CBOT SOJA 9.03 8.82 -0.21 koel PLAASLIKE PRYSE metdie WMAZ (DES) 3110 3 070 -40 Noordwester YMAZ (DES) 2880 2 865 -15 WEAT (DES) 4666 4 673 7 TLU maak beswaar teen wysiging SOYA (DES) 5950 5 980 30 SUNS (DES) 6000 5 410 -589.8 UITVOER SYFERS OPSOMMING Mark het die week sywaarts beweeg. WITMIELIES PER WEEK 42 748 Die Rand het egter drasties verswak a.g.v NOORDWESTER – LICHTENBURG – TLU SA het amptelik beswaar aangeteken teen GEELMIELIES PER WEEK 8 563 die Coronavirus in China. Beleggers se die wysiging van Artikel 25 van die Grondwet wat handel oor onteiening sonder vergoeding. risiko aptyt het gedaal en dus hulle geld Die spertyd vir kommentaar is uitgestel “Grondwetlike veranderinge wat toelaat TOTAAL VIR DIE WEEK 30 761 onttrek uit Suid-Afrika, wat as ‘n hoë risiko tot 29 Februarie 2020 nadat verskeie dat die eiendom van wit eienaars deur die WITMIELIES PROGRESIEF 617 belegging gesien word. rolspelers sedert die bekendmaking van die staat gekonfiskeer e naan ‘n swart persoon tydraamwerk daarteen kapsie gemaak het. gegee word is internasionaal en grondwetlik GEELMIELIES PROGRESIEF 283 274 Vir verdere inligting skakel gerus met NWK “Ons stel steeds voor dat die bewoording onwettig en selfs ‘n misdaad,” sê mnr. PROGRESIEWE TOTAAL 811 522 Graanverhandeling by (018) 633 1001 om met van Artikel 25 van die Grondwet onveranderd Meintjes. “Dit sal Suid-Afrika in eindelose een van die portefeuljebestuurders naamlik, bly en geen wysigings aangebring word nie,” hofsake op die nasionale en internasionale DAAR IS VERLEDE Stefan van der Westhuizen, Derik Strydom, sê mnr. Louis Meintjes, die president van front dompel, wat dan deur die regering en TLU SA. “Landbou is nie die enigste kwessie belastingbetalers betaal moet word.” WEEK GEEN INVOERE Kobus du Plessis, Johan Venter, Hendrik Gagiano, Handri TerreBlanche, Lizandri Horn van belang wanneer dit by onteiening sonder TLU SA sal enige wetgewing met die GEDOEN NIE. of Rinus Bezuidenhout te gesels. vergoeding kom nie. Die reg op privaatbesit – doel om eiendom van wit eienaars sonder wat noodsaaklik is vir stabiliteit en belegging vergoeding te onteien as diskriminerende, – is ‘n onontbeerlike beginsel in die sukses rasgedrewe konfiskering en internasionaal van die ekonomie.” onwettig beskou. Indien die parlement ƒ˜‡›‘—”‡ƒ Š‡† “Die reg om nie op grond van voortgaan om die wysigings aan Artikel ›‘—”–ƒ”‰‡–ƒ”‡–ǫ ras gediskrimineer te word nie is ‘n 25 van die Grondwet te aanvaar, sal TLU “fundamentele “ reg,” sê mnr. Meintjies. SA die regte van sy lede beskerm en alle $'9(57,6( “Die reg tot eiendom en dat die onteiening grondwetlike en internasionale maatreëls daarvan in die openbare belang en teen volg om dit suksesvol te doen. vergoeding moet wees, word ook deur die Hierdie maatreëls sluit regsaksie teen enige Grondwet beskerm. lid van die regering, die wetgewer of selfs die 1RRUGZHVWHU Enige wysigings aan die Grondwet wat regstelsel wat die onwettige konfiskering van lei tot diskriminasie teen wit eienaars sal die eiendom van wit eienaars steun, aanmoedig 7 wettigheid van die Grondwet verydel. of deurvoer. 7 FEBRUARIE 2020 NOORDWESTER BLADSY 5 Rooimiere maak ‘n verskil NOORDWESTER – LICHTENBURG – Lichies Omgee se “Rooimiere”-span het sowat twee weke gelede hul tweede amptelike skoonmaakaksie in Lichtenburg geloods en hope vullis is uit die dorp deur die vrywilligers opgetel en verwyder. ‘n Groot groep geesdriftige weldoeners het beboet op hulle munisipale rekening, soos opgedaag vir die groot skoonmaak…ons eie wat in die verlede gedoen is. Mej Noordwester, Andrea Rheeder asook ‘n Die vullis wat op die oop areas op die NOTICE man in ‘n rolstoel wat vullis met ‘n braaitang Deelpan-area naby die stortingsterrein opgetel het! Die oudste deelnemer was 66 afgegooi word is ‘n seer oog en die hoop jaar oud. ‘ word uitgespreek dat Ditsobotla dit sal THE NEW CONTACT NUMBERS FOR BIESIESVLEI SAPS ARE AS FOLLOW: Lichies Omgee bedank elke borg en elkeen uitsorteer. Die inwoners van Lichtenburg wat ‘n skenking gemaak het, hoe groot of word vriendelik versoek om selfrespek aan hoe klein ookal. Lichies Omgee, saam met die dag te lê en nie hul vullis op enige plek COMMUNITY SERVICE CENTRE : 018 683 8170 al die inwoners van die dorp doen ‘n beroep te gooi nie. Elkeen kan help deur iemand wat COMMUNITY SERVICE CENTRE : 018 683 8171 op die Ditsobotla Munisipaliteit en die Hoof dit doen aan te spreek. STATION COMMANDER : 082 568 4927 van Gesondheid om die strooi van rommel Saam kan ons van Lichtenburg weer ‘n VISIBLE POLICING COMMANDER : 060 987 7547 op leë erwe aan te spreek en skuldiges te beter plek maak! DETECTIVE COMMANDER : 082 373 7254 Andrea STANDBY DETECTIVE : 082 416 2054 Rheeder, Mej Noordwester saam met Shaun White, trotse deelnemers aan die Lichies Omgee Rooimier-projek om Lichtenburg skoon te maak, verlede Saterdag. ,I\RXZRXOGOLNHWRMRLQWKH1DO¶LEDOL :RUOG5HDG$ORXG'D\FHOHEUDWLRQ 9LVLWZZZQDOLEDOLRUJZUDGWRGRZQORDG WKHRႈFLDOVWRU\LQDQ\RႈFLDOODQJXDJH 3OHGJHWKHQXPEHURIFKLOGUHQ\RXZLOO EHUHDGLQJWR 6KDUHSLFWXUHVRIUHDGDORXGVHVVLRQV RQWKH1DO¶LEDOL)DFHERRNDQG7ZLWWHU SODWIRUPV#1DOLEDOL6$DQGXVHWKH KDVKWDJP\:5$'

Mej. Noordwester, Andrea Rheeder besig om Na afloop van skoonmaakaksie het die Lichies haar deel te doen tydens Liggies Omgee se Omgee-groep met ‘n geesvervulde gebed hul dag skoonmaakprojek waartydens vrywilligers gehelp afgesluit. het om vullis op te tel. Munisipale amptenare strooi rommel

Volgens ‘n lid van die publiek wat verlede week verby die pompkamer op die Putfontein/Doornhoek-kruising naby Coligny verbygery het, was hy geskok om te sien hoe amptenare van die Ditsobotla Munisipaliteit die werksterrein gelaat het nadat hulle daar herstelwerk gedoen het. Die persoon het gemeld dat dit skokkend is dat mense wat ‘n voorbeeld moet stel, geen respek vir die omgewing toon nie en dit bemors sonder om ‘n oog te knip! BLADSY 6 NOORDWESTER 7 FEBRUARIE 2020 Nuwe Musiekuitslae 2019 NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die Musiekdepartement van Hoërskool hoof vir Lichtenburg spog met uitsonderlike uitslae vir 2019. Die top 10 musiekleerders wat ingeskryf is deur juf. Lizane Zandberg het ‘n gemiddeld van 94% ontvang. Die Unisa teorie uitslae van Hoërskool Mischa Weyers. Lichtenburg was as volg: Slaag met Lof: (80% - 94%): Rooi Skool Voor gr. 1 Teorie: (Slaag 50% - 69%): Ethan Alabanza, Ina Botha, Erich Snyman, Gerriet Nel, Danica Juyser, Hanmarie Swart, Hanno Janse van Rensburg, Meyers Olivier, NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die Barend de Clerk, Daniël Markram en De Bruto Lanel Olivier, Sonja Mré, Andruné Erasmus, Noordwester het nader gaan kennis maak Badenhorst. Liandre van der Walt, Suné Jacobs en Chrisjan met mnr. Wimpie Blom, nuut aangestelde Slaag met eervolle vermelding (70 – 79%): Lombaard. hoof van Laerskool Burgersdorp en wat ‘n Rudé Viljoen Ererol (95 – 100%): aangename verrassing was ons kuiertjie nie! Slaag met lof: (80 – 94%): Joret Olivier, Marnu Kleynhans, Rico Nel Mnr. Blom is ‘n aangename , plat-op-die-aarde Sinead Brodie, Canha Meyer, Frank Olivier, en Zoë du Plessis. mens wat ‘n positiwiteit uitstraal wat aansteeklik is, Renél van Wyk en Deriaan Swanepoel. Graad 2 Teorie: dis seker hoekom die kinders so baie van hom hou. Gr. 1 Teorie: Slaag (59 – 69%): Zurene Snyman, Lizandi Hy is ‘n gebore Noordwester wat in Klerksdorp Slaag (50% - 69%): Jacobs. grootgeword het en hierdie aanstelling is sy eerste JD Ludick, Simoné Peters, Michael Meiring Gr. Teorie – Slaag met Lof: Emile Blaauw as hoof van ‘n skool. Hy het voorheen verskeie en Chené Wessels. Gr. 4 teorie: Slaag met Eervolle vermelding adjunkhoof-poste in sy loopbaan beklee. Slaag met eervolle vermelding: (70 – 79%): (70 – 79%) “Onderwys is my roeping, ek is lief vir die Ruan Schoeman, André Vermeulen en Emme Ferreira opregtheid van kinders. Voor ek in November Mnr. Wimpie Blom, nuwe hoof van Laerskool Slaag met Lof (80 – 94%): 2019 as hoof by Laerskool Burgersdorp aangestel Burgersdorp agter sy lessenaar. Mea Colyn, Clara-Marié du Toit en is, was ek 4 jaar verbonde aan Hoërskool Daniella Duvenhage. Lichtenburg. Ek is nou 30 jaar in Lichtenburg en Gr. 5 Teorie: Slaag 50% - 59%): Geriaan Gholfspelers presteer! 34 jaar in die onderwys. My eerste onderwyspos Dry, Hezandri van der Westhuizen, Beatrix was by Klerksdorp Primary School.” Viljoen. NOORDWESTER – Mnr. Blom sien sy nuwe pos as ‘n geleentheid Slaag met Eervolle vermelding (70 – LICHTENBURG – Hoërskool om innoverend te wees met tegnologie en 79%): Lichtenburg se Gholfspelers het vooruitgang te bewerkstellig vir die skool. Hy Anke Schulenburg. Maandag, 27 Januarie 2020 die eerste sê dit is ‘n verantwoordelike pos met groot Gr. 6 Teorie – Slaag: Suzaan Olivier. rondte van die Noordwes Hoërskole uitdagings wat onder andere die ekonomie Prakties: Voorgr. 1 – kitaar – slaag met aanbetref, maar dat hy gereed is om dit sonder Gholfliga in Rustenburg gespeel en lof: Deriaan Swanepoel. huiwering aan te vat. “My doelwit is om in te die volgende plekke behaal: Gr. 2 Klavier – slaag: Lizandi Jacobs. bou in kinders se identiteit sodat hulle gevorm Eerstes – derde Gr. 2 Klavier – slaag met Eervolle sal wees as hulle skool verlaat en sal weet Tweedes – eerste vermelding: Clara-Marié du Toit. wat hulle skeppingsdoel in die lewe is.” Hy is Derdes – derde Graad 3 – Kitaar – slaag: Zurene getroud met Mariana en het 2 kinders. Hy is Snyman. Vierdes – sesde baie lief vir musiek, veral geestelike musiek Graad 4 – Klavier – slaag: Emme 0/15A – 4de en speel ook kitaar by die huis. Hy het vroeër Ferreira, Daniella Duvenhage, Hezandri Spelers wat goed presteer het tydens kompeterend bergfiets gery maar ry deesdae net van der Westhuizen. die liga is: vir ontspanning. Atletiek lê hom na aan die hart Kitaar – slaag met Lof: Mea Colyn. Tiaan Maritz – 74 en hy rig al jare hekkies af. Hy is dankbaar vir die Die dames van die Musiekdepartement van Gr. 6 – Klavier – slaag: Anke uitstaande span personeel wat sy hande versterk Hoërskool Lichtenburg is verheug oor die Louw van Rensburg – 77 Schulenburg en sy verantwoordelikhede vir hom makliker spoguitslae van hul musiekleerders. Op die foto is Danhard Rossouw – 77 Gr. 8 – Klavier – slaag met eervolle maak en sien uit om ‘n lang en suksesvolle pad voor Dalena Zandberg en agter is Lizane Zandberg WH Smit – 78 vermelding: Suzaan Olivier Danie Manders - 80 saam met hulle, die ouers, en kinders van die en Carina du Toit. skool te stap. 7 FEBRUARIE 2020 NOORDWESTER BLADSY 7

‘n Gesonde Huwelik huisves ‘n Gesonde Gesin NOORDWESTER – LICHTENBURG - Die spreekwoord lui : “Hulle lyk so goed, want met ‘n heerlike Valentyns-ete gevolg deur (Seminaarkoste, sowel as alle etes). hulle eet so goed!”. Dit behoort ook van ons gesinne gesê te kan word: een sessie, terwyl die res van die Seminaar Die aanbieders van die Seminaar is albei “Hulle lyk so goed want hulle leef so Wat is die rol van die man en die vrou in die tot Saterdag middag 14:00 sal duur. Bring oud-Lichtenburgers, Freddie en Elsabé goed!.” Dit is egter nie altyd waar nie. huwelik? Hoe kan konflik effektief opgelos die kleinspan saam Saterdag, wanneer daar Hendricks wat met groot vrug stukkende Navorsing wys daarop dat tot 3 uit elke 4 word? Hoe kommunikeer ons in die huwelik vir hulle volwasse sorg sal wees. Kaartjies huweliks paartjies gehelp het. Vir enige huwelike in die skeihof beland. Dit is tragies. en gesinsopset? beloop R300 per paartjie en sluit alles in navrae kontak asb. vir Anet by 082 861 5695. Nie net verbreek dit die band tussen die man Is ons huwelik nog gesond? Of is al wat en vrou nie, maar die hele gesinstruktuur huwelik paartjies deel net hulle woonadres. word omver gewerp. Bly u saam ter wille van… kinders… Die hoeksteen van ‘n gesonde gesin is of finansiële oorlewing… of selfs die en bly ‘n gesonde huwelik. Henry Ford is belofte wat ek gemaak het. Dit is goed dat per geleentheid gevra hoekom sy huwelik huweliksmaats so nou en dan hulle huwelik van etlike jare al so geseënd is, waarop hy opbou en verryk. geantwoord het “ Dit is presies soos met ‘n Ons nooi die gemeenskap van kar; ek bly by die model wat ek gekies het”. Lichtenburg uit na ‘n Huweliksseminaar Goeie huwelike gebeur nie net nie. Daar vanaf 14 Februarie tot 15 Februarie moet aan gewerk word. Aan getimmer word. 2020 in Lichtenburg by die Evangelies- Dit kos iets om ‘n huwelik gesond te hou. Gereformeerde Kerk. Vrydagaand skop af

Aanbieders van die Huwelik-seminaar is Freddie en Elsabé Hendricks. Skenk bloed Die publiek word vriendelik daaraan herinner dat die Bloedbank elke eerste Donderdag van die maand by die Dienssentrum van die SAVF op u ondersteuning om bloed te skenk, staatmaak. Hulle is van 10:30 – 16:00 daar om u van hulp te wees. BLADSY 8 NOORDWESTER 7 FEBRUARIE 2020

Die gelukkige NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die wenner van verlede week se blokraaisel is Jan Fouché van Bus 972, Lichtenburg. Die wenner van Sudoku #551 is C. Wiggill, Lichtenburg. Baie geluk! Haal asb. u wenners is…. pryse af by die Noordwester se kantoor in Transvaalstraat met identifikasie van uself.

Mnr. die President….goeie bedoelings alleen kan hierdie nie regstel nie Die Redakteur, wees as die ommekeer van Eskom. Die President se boodskap op Maandag, 20 Januarie, dat Inaggenome die bostaande kan die ANC seersekerlik nie die ANC verbind is tot die beëindiging van die praktyk geskok wees oor die feit dat hierdie aankondiging met groot om ongekwalifiseerde individue, by wyse van politieke agterdog bejeën word nie. Dit is die gevolg van die feit dat begunstiging, in gesagsposisies te ontplooi ten einde ‘n bekwame byvoorbeeld Onteiening sonder Vergoeding, Nasionale staatsadministrasie te skep, kan ‘n potensiële ommekeer vir Suid- Gesondheidsversekering en die Wysigingswetsontwerp Afrika beteken. Of kan dit? op Nasionale Sport en Ontspanning, die land verder oor Hierdie aankondiging is in sterk teenstelling met die leerstellings die afgrond dryf. Selfs diegene wie se eiebelang potensieël van die ANC se Nasionale Demokratiese Revolusie (NDR) en bedreig word deur hierdie nuwe ontwikkeling is nie hieroor moes derhalwe voorblad-blootstelling ontvang het. Die gebrek bekommerd nie. Die rede hiervoor is dat swak, huiwerige aan sodanige blootstelling spreek boekdele. Ingevolge die en oor-akkommoderende leierskap nie die huidige koers sal NDR, eien die ANC homself die reg toe om die “drywers” van verander nie. “transformasie” te skool, te organiseer en te mobiliseer ten einde Gerhard Papenfus in hulle “omvangryke eiebelang” op te tree. “Transformasie Uitvoerende Hoof National Employer’s Association of SA verwys na die ANC doelwit om ‘n gemeenskap na die beeld van die ANC te skep. Die agteruitgang van SA, in bykans alle opsigte, is direkte gevolg van die “suksesvolle” implementering van die vernietigende NDR-beleid. ‘n Sukkelende Suid-Afrika is onteenseglike bewys dat die ANC inderdaad sy NDR doelwitte bereik het. Elke staatsgedrewe instelling is op alle vlakke geïdentifiseer deur oneffektiewe amptenare met selfverrykende oogmerke, kaders wat in die leer van “omvangryke eiebelang” gegradueer het, vanwaar hulle die “hefbome van mag” beheer. Daar is natuurlik uitsonderings – helde wat vanweë hulle etiek en doeltreffendheid die NDR se vryval na die sosio-ekonomiese bodem frustreer. Die huidige onbekwame regering, en per definisie die ramp van staatskaping, is die resultaat van die sistematiese implementering van die ANC se meersterplan. Dit is nie asof die land as gevolg van blote nalatigheid deur onkruid geïnfiltreer is nie, die saad is met voorbedagte rade gekies – ‘n nuutgeskepte NDR kultivar bestaande uit selfdienende, swak toegeruste ANC lojaliste en Top vyftien atlete staatskapers. Beide die grond en die saad is sorgvuldig deur Die Top 15 atlete van Hoërskool Lichtenburg die ANC tot wisdom “versorg”. Wat jy saai sal jy maai: dit is ‘n universiële beginsel, en hierdie transformasiemodel het die is voor Lané Swart, Roné Badenhorst, Tharina staatsadministrasie lamgelê. Noudat die oes wasdom bereik, Pieterse, Megan Smit, Chanelle Schoonbee en besef die ANC dat die opbrengs nie net teleurstellend is nie, Hanmarie Swart. Agter is Timmy Vries, Lukie maar totaal en al waardeloos. Ongelukkig is hierdie die nuwe Benson, Erich Snyman, Meyers Olivier, Shaden werklikheid, ‘n nasionale krisis wat slegs reggestel kan word Anker Collin Perraira en Omphile Molamu. deur ‘n nuwe seisoen te skep, die grond intensief te bewerk en nuwe radikale beleide te implementer, gepaardgaande Afwesig tydens die neem van die foto was met uitsonderlike en beslissende leierskap. As gevolg van wye, Willem Faurie en Andruné Erasmus. diepgewortelde eiebelang, mag hierdie taak selfs meer uitdagend 7 FEBRUARIE 2020 NOORDWESTER BLADSY 9

1 1 1 3 15 23 23 PERSOONLIK PERSOONLIK PERSOONLIK BETREKKINGS GEVRA ALGEMEEN TE KOOP SPESIALE DIENSTE SPESIALE DIENSTE PERSONAL PERSONAL PERSONAL SITUATIONS WANTED MISCELLANEOUS FOR SALE SPECIAL SERVICES SPECIAL SERVICES

ST. Barnabas Anglican Church, METHODIST Church. Cnr. Kerk NG Klipkerk, Gerrit Maritzstraat, MELITA soek huiswerk, skoon- KLEIBAKSTENE is beter! Berts FANIE Wille Kontrakteur: Verf, VIR die herstelwerk van reke- 24 Long Street. Sunday service & Bantjies Streets. Every Sun- Lichtenburg. Dienstye: Sondae maak ens. 078 068 5066. Bricks (Potchefstroom). Skakel teel, bou en pleister, plafonne, naar hardeware en sagteware, 9:00, English & Afrikaans. All day 09:00 Rev Walter Gill. All 09:30. Biduur Maandae 17:15. ------79201 7/2 verkope 018-292 1615. www. afdakke, geysers en ander in- die opdatering en installering welcome. welcome. Almal welkom. Navrae E. Pie­ EMILY soek huiswerk, kan kook, bertsbricks.co.za. Molopo Bricks en-om die huis. van nuwe sagteware en opdate­ ------16/1 N/C T/C ------10/05 NC/TC naar (Skriba) Tel. 018-632 3463. was, stryk, ens. 063 315 1167. (Mafikeng). Skakel verkope Sel. 073-224-6708. ring van Windows en installering SEWENDEDAG Adventiste EVANGELIES-GEREFOR------6/2 N/C T/C ------79199 7/2 018-381 0200/1/2. www.molopo------42788 10/9 AC/TC van printers. Skakel my op Kerk. Charlweg 24, Retiefpark. MEERDE Kerk. Diens­tye: EDEN Ministries Int. A multi ra- GRACE soek huiswerk. bricks.co.za, kleipleisterstene, WISKUNDE ekstra lesse te Diens­tye: Saterdag 9:30 Bybel- Sondag 08:45. Mothsaal cial church where we reflect the 078 999 3711. Sannieshof. 076 119 6493. 076 037 7123. studie. 11:00 Erediens. Navrae: Lichtenburg. Kontak Ds. Anton heart of God. Pastor Hughrian ------79215 7/2 kleisierstene, kleiplaveistene, ------79192 7/2-28/2 ------79197 7/2 Pieter Kruger 083 725 5658. Kleingeld Lottering. Cell: 083 988 0512. LENA soek huiswerk, skoon- sement maxi stene, sement Epos adres: 084 758 0436. Almal welkom. Mokone Hall corner Buchanan maak, was, stryk, ens. pleisterstene en sement plavei- [email protected] ------NC/TC 27/7 & Burger Str. Sunday service 063 151 7410. selstene. Ons lewer oral in die ------NC/TC A.G.S. (Nuwe Lewe Charisma 10h00. ------79214 7/2 Noordwes Provinsie af. NUWE Apostoliese Kerk. Diens­ Gemeente), Durrstraat 14, ------27/2 NC/TC MILDRED soek huiswerk, ens. ------39649 3/3 A/C T/C tye Sondae 09:00 - 10:00. Plek: Sannieshof. Dienstye: Sondag- COLIGNY: Pinkster Houtkruis 079 019 0300. BRAAIKUIKENMIS, Lichten- 9de Straat 5, Coligny. Almal baie oggend 09:30. Kinderkerk Gemeente. Tuin Bediening. Kom ------79212 7/2 burg en omgewing. Baie mis, welkom. J.J. Smit, tydens oggenddiens. Pastoor ervaar God se liefde en word SAMUEL soek drywerswerk. droog. Beste kwaliteit en pryse. Tel. 076-228-2137. Paul Labuschagne 082 551 8508 deel van ‘n familie wat ‘n verskil Het kode 10+ pdp. 083 926 7855 Kontak Org Snyman NOTICE IN THE MAGISTRATE’S COURT FOR THE DISTRICT OF ------8/6 NC/TC na ure. Adri 084 767 3455 alle wil maak in die gemeenskap. of 079 915 1973. 079 127 7195 / 071 326 6915. DITSOBOTLA HELD AT LICHTENBURG. Case Number: 351/16. UBUNTU International Family ure. Lokaal: Coligny Hoërskool saal ------79207 7/2 ------79159 24/1-26/6 In the case between: DR YUSUF DADOO MEMORIAL PRIMARY Centre. A place where dreams ------12/10 NC/TC (hoofingang). SondagoggendJOHANNA soek kombuiswerk. VOLLEDIGE dromstel te koop. SCHOOL EXECUTION CREDITOR and MOLAMU, NEO EXECU- come true!! Pastor Dawie Wil- DIE A.G.S. Kruisgemeente Lich- 09:30. Gert du Toit 073 180 6711 073 011 2894. Mooi opgepas. R2 000. Skakel TION DEBTOR. NOTICE OF SALE IN EXECUTION OF MOVABLE liams, Blydeville Community tenburg. 17h00 Aanddiens; 9h30 of Solly Barnardt 079 816 6029. ------79216 7/2 071 553 8475. PROPERTY BY WAY OF PUBLIC AUCTION. PURSUANT to a judg- Hall. Tel: 018-632-2300 Fax: kinderkerk saam met oggend ------NC/TC ------79210 7/1 ment of the Magistrate Court LICHTENBURG given on 25 May 2016 018-632-0746 Service Times: diens. 083 711 1329. VOLLE Evangelie Kerk. Repub- GARAGE veiling - Vrydag 14 the undermentioned goods will be sold at 10:00 on 28 FEBRUARY Children’s church: 8h00 am, ------2/8 NC/TC liekstraat 55 Lichtenburg 2740 4 Febr. 2020. By Villa Elisia no. 2020 by public auction to be held at 43 PIET RETIEF STREET, Sunday mornings: 09h00 am, JEHOVAH se getuies. Nuwe Posbus 226, Tel/Faks 018 632 1, Daniëlstr. 3. Tweedehandse ZEERUST, by the Sheriff for the Magistrates Court, ITSOSENG to Sunday Evenings: 18h00 am adres, 396 Mojaki Street, 2431. Dienstye: Sondae: 10:00 GELD&LENINGS potte, panne, blompotte, lakens, the highest bidder for cash. Goods offered for sale are: KIC FRIDGE, Tuesday prayer encounter: Boikhutso. Donderdag 18:30 Erediens en Kinderkerk. Aand- slope. Duvets + covers, ens. te NATIONAL HIFI SET, MICROSTA MICRO-OVEN, 4 PCE LOUNGE 19h00. Other meetings are an- www.jw.org/af. dienste 18:00. Woensdae: 19:00 MONEY & LOANS koop. Kontaknr. 084 512 2308. SUITE, ECO LCD TV, COFFEE TABLE, 8 PCE DINING SUITE. nounced ------22/11 NC/TC Woordvat & Bidtyd, kategese ------79208 7/2 SIGNED at LICHTENBURG on the 24th day of January 2020. ------NC/TC THE Word of Grace Mission skool Sondae tydens erediens. POLIPROPSAKKE, goiings- SHERIFF OF THE COURT. (sgd) JJ NORTJE. ATTORNEYS FOR ST Francis Xavier Catholic invites you - Corner Buchanan Almal welkom. Navrae: Pastoor akke, plantsakke, massa en EXECUTION CREDITOR. BOSMAN & BOSMAN ATTORNEYS. 24 Church. Transvaalstr. 19. Tel 018 and Burger Street Sunday Wessel Groeneveld. Kantoor/ sterk plastiese sakke. Alle BUCHANANN STREET LICHTENBURG 2740 Tel: 018 632 7200 632 2787. Fr Pieter Peeraer/ 10h00 - 12h30. Thursday mid- Woning 018 632 2431. Sel.nr. groottes 072 148 8010. Fax: 018 632 0559 Email: [email protected] Ref: JJ Priest Sunday Mass: 08:00. week service 17h30 - 19h30. 079 872 0992. Cash ------79217 7/2 NORTHE/wg File No: DR0187 ------8/4 NC/TC Contact: 079 202 0549. Preaching ------20/7 NC/TC FIVESTAR Power Inverter ��������������������������������������������������������������������������������K1 7/2 CHRISTEN Lewe Gemeente the message of hope AGS- Die Hebron Gemeente, 1500w te koop. Nuut, R900. Sel NOTICE TO CREDITORS IN DECEASED ESTATES All persons Le Rouxstraat 77. Tel: 018------16/8 NC/TC Coligny. Kom luister na Gees Advance 074 297 6722. 6323628, 0832870107. Dien- ELOHIM Assembles of God gesalfde prediking en deel ------79223 7/2 having claims against the undermentioned Estate must lodge it with stye: 09:30. Kinderkerk ter- Blydeville. Sondag = 10h00. saam met ons in ons lofprysing While waiting for the Executor concerned within 30 days from date of publication here- selfdertyd. Tweetalige diens. Sondag = 18h00. Woensdag en aanbidding. Sondae 09:30  Pension Package of. In the Estate of the Late KEBONYENG PADDY MOKOTONG with Almal welkom. Aand 19h00 biduur. Vrydag te Kilianstraat 9, Verdoornpark.  Provident fund 16 ID Number 5908120956080, resided at 1395, WELBEDAGT, 2880 ------NC/TC aand 19h00. Jeugdiens. Past. Kontaknommers 072 567 8386 and died on 2018-12-16, ESTATE NUMBER 7653/2018. ADVERTIS- CHRISTIAN Life Church. 77 Le P.E. Lambar 082 502 0813 / 071 314 1300.  Road Accident Fund TE KOOP GEVRA Roux Street. Tel: 018-6323628, ------13/9 NC/TC ------12/8 NC/TC ER: Coulson & Jacobsz Attorneys of 32 President Street, Zeerust, 0832870107. Time: 09:30. Chil­ CHURCH: Excellence Kingdom LUTHERSE kerk Hakboslaagte  Profi t from Sale of House WANTED 2865. Tel: 018 642 1067 Email: [email protected] REF: EM43 drens Ministry Simultaneously. Embassy under the leadership Afrikaanse eredienste. 1e + 2e ��������������������������������������������������������������������������������K2 7/2 Bilingual services. All welcome. of Pastor Noxolo Mahiti invites Sondag. Almal welkom. Navrae: Offi ce no: 4 | 69 NOTICE IN TERMS OF SECTION 66 OF THE DITSOBOTLA BY------NC/TC you to Sunday Fellowship at Ds. Jan Duvenhage. Carrington Street | HUIS of kleinhoewe gesoek om LAW ON SPATIAL PLANNING AND LAND USE MANAGEMENT, 10am till 13pm at Lichtenburg Tel: 018 632 0083/ 071 428 3149. te koop (huis verkieslik in Retief- 2017, FOR THE AMENDMENT OF THE DITSOBOTLA TOWN town hall. Rising up from power ------3/3 NC/TC Mafi keng 2745 park) Lichtenburg. Skakel of defeat. NEW Beginnings Christian Fa­ PLANNING SCHEME DITSOBOTLA AMENDMENT SCHEME 243. Cell 076 617 0902 074 929 8962. I, G.D. Moserwa, on behalf of K2R Engineering (Pty) Ltd, the future ------NC/TC mily Church (NBCFC Lichten------79151 17/1-14/2 THE Word of Grace Missions. In- burg). 10 am + 5 pm. 33 Nelson / 078 909 2551 owner of the Remainder of Erf 362 and Portion 1 of Erf 362, Coligny, vites you to our Church Services. Madela Drive, Lichtenburg. Tel: hereby give notice in terms of Section 66 of the Ditsobotla By-Law Venue: 58 Corner Buchanan & 074 559 5661/ 082 258 0995. 17 on Spatial Planning and Land Use Management, 2017, that I have Burger Street. Mokones Building, ------4/8 NC/TC 5 Lichtenburg. Sunday 10:00-12:30 A.G.S / AFM - House of Grace, VOERTUIE TE KOOP applied to the Ditsobotla Local Municipality for the amendment of the hrs. Pastor Leonard Thembo. Blydeville, Lichtenburg. Sunday HUISE TE HUUR town planning scheme known as Ditsobotla Town Planning Scheme Cell: 072 956 7179, mornings: 10H00 am Fellowship. VEHICLES FOR SALE 2007, by the rezoning of the properties described above, situated at 082 855 0568. Tel: 018 632 2693. Wednesday evenings: 19H00 HOUSES TO LET 8 Edward Street and 7 Park Street, Coligny, from “Residential 1”to Preaching the message of hope. pm Prayer Meeting. Friday eve- “Business 2”, for the development of a Training Centre, Residential ------19/12 N/C T/C nings: 19H00 pm Youth Gather- EK koop enige gebruikte voer- ing. Sunday mornings: 08H30 Buildings and Guest House. Particulars of the application will lie 3 SLAAPKAMERS, 4 bad- tuie. Johan Opperman for inspection during normal office hours at the office of the Town am Children Ministry. Contact: 079 058 1052. kamers R6000 p.m. Deposito Planner, Third Floor, Room 7, Civic Centre, c/o Dr Nelson Mandela Pastor D. Elliot 076 600 4716. R6000. 062 409 8379. ------78377 12/7 A/C T/C WARNING Contact: Pastor C. Hopley ------79213 7/2 WE buy & sell. We are looking to Drive and Transvaal Street, Lichtenburg, Tel. No. (018) 633 3800, for 061 569 9119. PLAASHUIS te huur 10km buy any motors, cars, bakkies, a period of 30 days, from 7 February 2020. Objections to or repre------NC/TC ALL vanaf Lichtenburg. Beskikbaar quad bikes or caravans in run- sentations in respect of the application must be lodged with or made vanaf 1/3/2020. ning or not running conditions, in writing to the Municipal Manager at the above address or at P.O. Call or whatsapp Johan 2 Skakel 072 385 5453. Box 7, Lichtenburg, 2740, within a period of 30 days from 7 February ADVERTISEMENTS ------79203 7/2 072 412 3107. BETREKKINGS VAKANT BEST located, spacious, well------2916 7/2 2020. Any person who cannot write may during office hours attend maintained and secure 5 bed- the office of the Town Planner where a staff member will assist that RELATING TO: SITUATIONS VACANT room family home. Great invest- 20 person to transcribe that person’s objections or comments. Address • Loans and fi nancing ment potential. of Applicant: 43 Orchid Street, Blydeville, Lichtenburg, 2740. • Hire purchase problems / Koki 076 856 7313. KENNISGEWING INGEVOLGE ARTIKEL 66 VAN DITSOBOTLA Wenke vir ------2915 7/2 DIERE Transfer of installments KANTOORDAME verlang: Ou- VERORDENING OP RUIMTELIKE BEPLANNING EN GRONDGE- derdom 33 jaar of ouer, blank, ANIMALS BRUIKBESTUUR, 2017, VIR DIE WYSIGING VAN DITSOBOTLA Geklassifi seerde • Business opportunities verkieslik ongetroud, kantoor 6 DORPSBEPLANNINGSKEMA DITSOBOTLA WYSIGINGSKEMA • Investments finansiële werk. 3 Dae ‘n week, 243. Ek, G.D. Moserwa, namens K2R Engineering (Pty) Ltd, die toe- Advertensies • The fi lling of envelopes later moontlik volle week. Moet WOONSTELLE TE HUUR ± 20 Perde te koop. Sommige komstige eienaar van die Restant van Erf 362 en Gedeelte 1 van Erf 1. Beplan en skryf eie vervoer na en van werk hê. reeds gery. Miniatuur perde te 362, Coligny, gee hiermee ingevolge artikel 66 van die Ditsobotla • Work at home Eties en vertroulik. Stuur CV met FLATS TO LET koop. 1x Hings, 1x merrie. 1x Verordening op Ruimtelike Beplanning en Grondgebruikbestuur, u advertensie uit • Earn extra money vollengte kleurfoto na emerge- Merrie met hings vul. Kontak nr. 2017, kennis dat ek by die Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit aan- [email protected] (Lichtenburg, 072 292 8745. soek gedoen het om die wysiging van die dorpsbeplanningskema voordat u by die Coligny, Mahikeng, Rustenburg) bekend as Ditsobotla Dorpsbeplanningskema 2007, deur die her- • Business propositions 1 X BEDROOM apartment with ------79186 31/1-7/2 Noordwester kom. • Part-time work ------79168 24/1-7/2 A/C KOEKOEK hoenders te koop. 5 sonering van die eiendomme hierbo beskryf, geleë te Edwardstraat on suite bathroom. Kitchen/ 8 en Parkstraat 7, Colingy, van “Residensieel 1”na “Besigheid 2”, vir living room. Partly furnished. Groot henne en 3 hane R660. 3 2. Maak seker dat u PROHIBITED: 3 Jong henne en 3 hanse. R360. die ontwikkeling van ‘n Opleidingsentrum, Residensiële Geboue en R2500 p.m. Contact Indigo Gastehuis. Besonderhede van die aansoek lê ter insae gedurende duidelike en korrekte Use of the following Moon Guesthouse Skakel 084 461 6144. BETREKKINGS GEVRA ------79221 7/2 gewone kantoorure by die kantoor van die Stadsbeplanner, Kamer 7, kontak besonder- words in abovementioned 083 231 8407. Derde Vloer, Burgersentrum, h/v Dr. Nelson Mandelaweg en Trans- advertisements are ------79198 7/2 vaalstraat, Lichtenburg, Tel. No. (018) 633 3800 vir ‘n tydperk van 30 hede gee soos SITUATIONS WANTED EENSLAAPKAMER woonstel prohibited: 23 dae vanaf 7 Februarie 2020. Besware teen of vertoë ten opsigte van naam en/of adres te huur vanaf 1 Maart 2020. De- die aansoek moet binne ‘n tydperk van 30 dae vanaf 7 Februarie *No Credit Checks required posito R1000. Huur per maand SPESIALE DIENSTE 2020 skriftelik by of tot die Munisipale Bestuurder by bovermelde en telefoon en/of JOHANNA soek huiswerk, kan R2500. Koopkrag, water inge­ *Blacklisted clients welcome kinders oppas. 073 606 9510. adres of by Posbus 7, Lichtenburg, 2740, ingedien of gerig word. sluit. Skakel 084 461 6144. SPECIAL SERVICES Persone wat nie kan skryf nie, kan gedurende kantoorure die kan- selfoonnommer. *Free Credit etc. ------79206 7/2 ------79220 7/2 LUCIA is op soek na skoon- toor van die Stadsbeplanner nader waar ‘n personeellid die persoon 3. Die koste van ‘n MUST contain the maak werk, was, stryk, ens. 060 sal bystaan om sy beswaar of kommentaar op skrif te stel. Adres van geklassifi seerde ad- following information in 626 0399. 8A G & R Kombuise Inboukaste. Applikant: Orchidstraat 43, Blydeville, Lichtenburg, 2740. ------79211 7/2 (Sedert 1994). Andries Mareestr. ��������������������������������������������������������������������������������K3 7/2 vertensie is R42,63 the advertisement: ANNA soek kombuis/ skoon- AKKOMMODASIE 6, Industriële gebied. Gert: 082 NOTICE OF AN APPLIATION FOR A MINING PERMIT AND ENVI- vir die eerste 15 Telephone number maak ens. 082 939 1075. 493 5036. *Kombuise, alle kaste RONMENTAL AUTHORISATION ON CERTAIN PORTION OF POR- vir huis en kantoor. *Rekenaar Street address ------79209 7/2 ACCOMODATION TION 1 OF THE FARM GRASSFONTEIN 356 JP, SITUATED IN woorde, en daarna ANNA soek huiswerk, skoon- ontwerp*. Veneer en melamien- R1.50 per woord Name of person and/or maak ens. 084 910 4288. borde gesny volgens u mates. THE MAGISTERIAL DISTRICTOF LICHTENBURG IN THE NORTH business. ------79196 7/2 LICHTENBURG Vakansie-oord. ------67327 5/6 AC/TC WEST PROVINCE. DEPARTMENTAL REFERENCE NUMBER: + BTW. These are the MIRRIAM soek huiswerk, Luukse toegeruste chalets en NW30/5/1/3/3/2/1/10742 MP. Notice is given in terms of section 27 4. Bring u advertensies skoonmaak ens. Woens + Vry- karavaanstaanplekke. Konferen­ of Mineral and Petroleum Resources Development Act of 2002 (Act requirements and NO dag 079 115 2376. sie en lapageriewe en warm 28 of 2002), Regulation 41 of the Environmental Impact Assessment vroegtydig. Sluitings------79195 7/2 exceptions will be made. swembad. Langtermynverblyf Regulations published in Government. Notice R 982 of 08 December tyd is Woensdae MARIA soek huiswerk, skoon- ook beskikbaar vir kontrakteurs. All advertisements are maak ens. 060 608 8506. Tel 018 632 5826. 2014, under Section 24(5) of the National Environmental Manage- 17:00. placed with the approval ------79205 7/2 Sel 082 543 3326. ment Act, 1998 (Act No. 107 of 1998) as amended, that applicant 5. Donderdagoggend of the National Press AIDA soek huiswerk, was, stryk ------79169 24/1-15/1/21 Die swembadspesialiste. proposes to conduct Mining Permit and related infrastructural ac- ens. 076 874 8662. tivities on certain portion of portion 1 of the farm Grassfontein 356 Union and it is our ------79204 7/2 tot 09:00. Waar die * Nuwe swembaddens. JP situated in the Magisterial District of Lichtenburg. In terms of responsibility as an DORCAS soek huiswerk, skoon- * Herstel van swembaddens. advertensie dan maak ens. 078 461 8620. Sections 24 and 24(D) of the Act, as read with Government Notice onder die Hofi e 27 advertising medium to ------79202 7/2 * Veselglasvoerings. Regulation 982 of 08 December 2014 as amended, an Environmen- ensure that these rules ANNA soek admin werk, klerk, * Pompe en lters. tal Impact Assessment (EIA). The project trigger Listing Notice 1: “Te Laat vir Klassifi - are strictly adhered to. kantoorwerk. 079 195 6107. * Soutchlorineerders. Competent Authority: Department of Mineral Resources (North West kasie” sal verskyn. ------79191 7/2 However, it still remains ELSIE soek kombuiswek kan * Plaveisel. Province). Commodity: Aggregate, Diamond Alluvial and Manga- nese Ore. In order to participate in this Process, or to obtain further 6. Ons verander of the responsibility of the kook, skoonmaak, was en stryk. Ons bou al vir 35 jaar maak nie u taal reg 063 889 2891. information, please contact Mabirimisa Consulting and Projects, buyer or consumer to ------79194 7/2 swembaddens in Lichtenburg Mr Mabirimisa S.E. Address: Flat no 103, Campbell Court building, nie. Verseker dus thoroughly investigate SUZAN soek huiswerk. Maand- en omgewing! Klerksdorp 2570. Cell phone number: 082 752 1754. Fax Number: the trustworthiness of the Vrydae. 076-667-9840. dat u reg spel. Ons ------79193 7/2 Skakel 018-632 2802, 086 5579 215. E-Mail: [email protected]. A Draft BAR plaas net wat u advertiser with whom they JOSEF soek drywerswerk, kode 072 646 4655 of and EMPr will be released for a 30 days comments period from 08 are doing business. 10+ pdp. 064 981 6256. February 2020. skryf. ------79200 7/2 082 923 0312 ��������������������������������������������������������������������������������K4 7/2 ** Noordwester is ‘n onafhanklike, outonome en nie-politiese koerant, getrou aan sy roeping as waghond van die gemeenskap. Noordwester verbind homself tot billike en eerlike beriggewing van ‘n wye verskeidenheid nuusgebeure, waarin die belange van die gemeenskap die belangrikste kriteria is. Noordwester vereenselwig hom nie noodwendig met menings wat uitgespreek word in artikels, rubrieke of lesersbriewe nie. Noordwester sal homself nie blootstel aan druk om materiaal te publiseer wat lasterlik, onwaar of ongeregverdig is nie en sal ook nie toegee aan druk om nuusmateriaal waarvan publikasie in die belang van die gemeenskap is, te verswyg of te versluier nie. ** Noordwester is an independent, autonomous and non-political newspaper, committed to its calling as watch-dog of the community. Noordwester is committed to fair and honest reporting on a wide range of issues in which the interests of the community are the primary criteria. The opinions expressed in articles, letters and columns are not necessarily the opinion of Noordwester. We will not be forced to publish material that is defamatory, untrue or unjust and will not be tempted to conceal or suppress material that is in contrast with the interest of the community. BLADSY 10 NOORDWESTER 7 FEBRUARIE 2020 7 FEBRUARIE 2020 NOORDWESTER BLADSY 11 Nuus van die Fresh face for 2020 NOORDWESTER – LICHTENBURG – The South African Cross Country Championship (SACCS) will, in many ways, present a fresh face when the 2020 series opens in Mpumalanga at the end of February. New venues, new rules and regulations, new faces and the fledgling standard original manufacturers’ normally aspirated or turbo petrol Side by Side national championship all add up to an exciting start or diesel engines. “The Side by Side category adds another string to Gholfklub to a new decade for the SACCS championship, which last year our bow,” said SACCS executive officer Archie Rutherford. “The consistently attracted fields. And, with the trend likely to championship ran as a stand-alone in 2019 and proved popular with be unchanged, both the Production Vehicle and Special Vehicle competitors and spectators alike.” championships will again be highly competitive. Three new events will make their debut on the SACCS calander this year. SACCS Calendar: Desert Race – Selebi Phikwe The events in KwaZulu Natal and the Free State will form part 28 / 29 February Botswana of a seven event race calander in and Botswana. The – Mpumalanga 400 – 14/15 August – KZN event will see Cross Country racing return to the Easton / Dullstroom Mpumalanga Bronkhorstspruit 400 – Mid Illovo area for the first time in many years with new events 3/4 April – Sugerbelt 400 – Bronkhorstspruit Gauteng in Clarens and Bothaville. “We are delighted to see Cross Country Easton / Mid Illovo KZN 18/19 September – Nampo racing break into new territory,”said SACCS chief executive 22/23 May – Clarens 400 – 400 – Bothaville FS NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die jaarlikse Lichtenburg Ope officer Archie Rutherford. “Last season saw the introduction of Clarens FS 23/24 October – Parys 400 – het op 19 Januarie 2020 by die Lichtenburg Gholfklub plaasgevind. Die two new events which turned out to be great successes, and we 26/27/28 June – Toyota 1000 Parys 400 kompetisie is oor 36 puntjies gespeel en is op die slagspel formaat beslis. are confident this year’s debut events will be equally successful. Met die Lichtenburg Gholfbaan wat in ‘n pragtige toestand is na die “The return to KwaZulu Natal is particularly pleasing and the reën het spelers van tot sover as Thabazimbi ingeskryf. new events will provide competitors with additional challenges in ‘n Hele paar voornemende deelnemers kon nie geakkommodeer word as what is already a highly competitive championship.” The season will start on February 28 and 29 with the 2018 award winning gevolg van die vol veld nie. Die uitslae is as volg: Mpumalanga 400 in Dullstroom. The event will again be supported Beste bruto tellings: T. Roelofsz (Lichtenburg) – 149 by Malalane Toyota and the Horn family. Who have for many years P. Niemand (Potch) – 146 Beste bruto tellings (Seniors): been involved in Cross Country racing via farther Johan and more D. Mosterd (Klerksdorp) – 146 D. Blaauw (Klerksdorp) – 151 recently brothers Johan and Werner Horn. L. Bevan (Klerksdorp) – 147 D. Mcabe (Rustenburg)- 153 In a significant development SACCS has decided to combine the H. Anderson (Klerksdorp) – 149 SxS category – Class G with the Special Vehicle category for Beste netto tellings: Baie geluk aan Theo Roelofsz wat Classes A and P. The move is aimed at creating a stable platform for H. Botha (Leopard Park) – 143 Lichtenburg Gholfklub se naam the Special Vehicle Championship and providing growth through D. Blaauw (Klerksdorp) – 149 hoog gehou het. the SSV internationally recognized platform of motorsport. Class A will cater for two-wheel drive vehicles with a Commission Approved standard Group N engine not exceeding 6300 cc with no suspension or chassis restrictions. Class P will cater for two wheel drive vehicles with a Commission Approved normally aspirated Prestasies tydens Huissport six cylinder petrol engine with a capacity not exceeding 4000 Johan and Werner Horn who have for many years been cc. There are no suspension or chassis restrictions. Class G will involved in Cross Country racing in action with their Toyota Juan van Jaarsveld is cater for the four-wheel drive nimble recreational vehicles with supported by Malelane Toyota. aangewys as die Junior Victor Ludorum tydens Laerskool Everyone who Gerdau se huissport wat are playing onlangs gehou is. Henro van a role in the Action Ford het sy trofee success of the oorhandig. South African Cross Country Championship was photographed at the end of 2019.

Stephanie van Jaarsveld is tydens Laerskool Gerdau se huissport aangewys as Senior Victrix Ludorum. Henro van Action Ford het haar trofee oorhandig. 7(+885 Schalk Buys is tydens Laerskool 522, Gerdau se huissport aangewys as die Senior Victor Ludorum. Henro 7$3<7 van Action Ford het sy trofee 9LUPHHULQOLJWLQJ oorhandig. NRQWDN5RQpOE\  ƒ˜‡›‘—”‡ƒ Š‡† ›‘—”–ƒ”‰‡–ƒ”‡–ǫ $'9(57,6( +885 1RRUGZHVWHU 7 BLADSY 12 NOORDWESTER 7 FBRUARIE 2020

Burgies ryg medaljes in

Laerskool Burgerdorp se atletiekspan het puik presteer tydens die jaarlikse atletiekbyeenkoms te Protea Park wat plaasgevind het op 20 Januarie 2020. Burgies stap weg met 55 medaljes en breek 13 rekords vir die dag! Baie geluk aan elke atleet.

Danhard Rossouw besig om te boul, vat sy vierde paaltjie tydens die wedstryd verlede naweek. Saam met hom op die foto is Franco Landsberg. Verlede week se krieketuitslae NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die 0/15 A seunskrieketspan van Hoërskool Lichtenburg het op Saterdag, 1 Februarie 2020 op hulle velde teen Hoërskool Eldoraigne gespeel en die wedstryd gewen met twee lopies. Lichtenburg het die loot gewen en 2020 teen Hoërskool Eldoraigne op hulle besluit om te kolf. Lichtenburg teken n velde gespeel en met 37 lopies geseëvier. totaal van 270 vir 3 in 50 beurte aan: Lichtenburg verloor die loot en kolf Liam Swart: 119 lopies van 141 balle eerste. Phillip Weyer: 83 lopies van 95 balle Kolf: Lichtenburg teken ʼn totaal van Tiaan Crowther: 33 lopies van 31 balle 144 in 36.2 beurte aan Boul: Eldoraigne teken ‘n totaal van Chrisjan Lombard: 39 Lopies van 70 247 lopies vir 9 paaltjies in 43 beurte aan. balle Bernardo Hefer: 10 beurte 47 lopies 4 Boul: Eldoraigne teken ʼn totaal van paaltjies 107 lopies in 25.1 beurte aan, Jandré Die speler van die wedstryd was Liam Coetsee:7 beurte 13 lopies 4 paaltjies Baie geluk aan Miancke Wallis, ‘n leerder Baie geluk aan meneer Edán Rall, ‘n onderwyser Swart.. Hoërskool Lichtenburg se 1ste Die speler van die wedstryd was Jandré van Laerskool Burgersdorp, wat tydens die van Laerskool Burgersdorp, wat opgeneem is in Seunskrieketspan het op 1 Februarie Coetzee. atletiekbyeenkoms te Protea Park aangewys is as die Noordwes Hengelspan wat later die jaar aan Junior Victrix Ludorum. die SA Kampioenskappe gaan deelneem.

PRINTED BY NORTH WEST WEB PRINTERS (PTY) LTD. TEL: 014-592 8329