Francois Pienaar Oor Die Geheim Agter Die Varsitybeker. Van Sport Tot Sakeman
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
Francois Pienaar oor die geheim agter die Varsitybeker. Van sport tot sakeman. bl. 4 Vrydag 22 Augustus 2014 Die Burger SAKELEIER 2014 RIAAN STASSEN: Baanbrekersbankier, krag agter CAPITEC (en deeltydse klavier en tromspeler) Bou ’n bank vir mense by Coopers & Lybrand begin. Nie enige ou begin som Ná ’n paar jaar as rekenmees- ter, wou dié klavier- en tromspe- mer ’n bank nie. Iemand ler iets anders doen en daar was wat ’n bank te midde ’n geleentheid in die finansiële afdeling van die drankmaat- van die kleinbankkrisis skappy Distillers. van die vroeë 2000’s Dis hier waar Stassen vir Michiel le Roux leer ken het, begin en dit in 14 jaar wat eers as uitvoerende hoof en later voorsitter van Capitec nou suksesvol uitbou van nul saam met hom gewerk het om tot ses miljoen kliënte, is Capitec te bou. beslis raar. So iemand is Lesse geleer Maar dis ook in die drankbedryf Riaan Stassen, pas af waar die eerste saadjies geplant getrede uitvoerende hoof is van die sterk fokus op een- voud en die kliënt se behoeftes Ek gaan van Capitec. Bun Booy Die afgelope 14 jaar was ’n wat later so deel van Capitec se [nou] eers ens en Francois Williams DNS geword het. deurlopende stryd. Dit hou “Kyk, ons by Capitec is half het met hom gesels. drank, half bank,” spot Stassen. “vir ses of jou nederig. Ek het nie vir “Die belangrikste lesse wat ons “ in die drankbedryf geleer het, is 12 maande iaan Stassen (60) draai een oomblik ontspan nie. om jou te fokus op wat die nie doekies om oor hoe kliënt wil hê, wat die kliënt ’n totale moeilik dit is om ’n bank doen. breek vat Rvan nuuts af te begin nie. En hy “Baie besture kom nooit in ’n erken daar was ’n mate van township nie. Hulle verstaan nie en reis en “stupidity” toe hy en Michiel le die realiteit van Suid-Afrika nie. Roux (sy jare lange kollega by Hulle glo dat hulle deur die lees klavier die drankgroep Distell en later Riaan Stassen het Desember verlede jaar uitgetree as uitvoerende hoof van Capitec. Hy het hierdie bank in 2002 op die JSE genoteer teen R2 per aandeel. Verlede van boeke en verslae ’n begrip by Boland Bank) met die steun jaar met sy uittrede was ’n aandeel in Capitec R220 werd. Foto’s: LIZA VAN DEVENTER ontwikkel van die mark. Dit speel en van Jannie Mouton by PSG in werk net nie so nie. Jy moet 2000 besluit het hulle wil ’n daar uitkom as jy wil verstaan ’n bietjie bank begin wat die vier grotes – hoe jou kliënt dink, wat sy voor- Absa, FNB, Nedbank en Stan- keure is, hoe hy drink.” na my eie dard Bank – vierkant aanpak en MOUTON, OTTO Le Roux het later by Distillers die kleinhandelmark oorheers. bedank en vir Stassen oortuig huis ook “Ek sal jou sê, dit was nie en LE ROUX: om saam met hom Boland Bank maklik nie. Om ’n nuwe bank te reg te ruk wat toe deur Christo kyk. bou is haas onmoontlik. Die teg- Wiese oorgeneem is. Ook hier, nologiekant het my die bangste en met die probeerslag om Pep gemaak, want ons het werklik- “Stassen is Bank op te rig, is boublokke in- waar op nuwe terrein beweeg. gesamel. Die goed wat ons bymekaargesit ’n gefokusde Pep Bank het nie uitgewerk het, was nie ‘tried and tested’ nie, en Le Roux is na PSG. Stas- nie. Ons het die kernbankstelsel sen is later ook oor na PSG om ernstig aangepas.” dromer” Le Roux te help met hul inisia- tief om mikrolener-winkels oor bl. 2 te koop en dis waar Capitec sy Stig Capitec X Capitec het vroeg in 2002 op die ontstaan gehad het. JSE genoteer teen ’n aandeel- prys van onder R2. Dit was net Wat nou? twee weke voordat Saambou tref, want ons kon geen toegang frustreer mense.” “Die afgelope 14 jaar was ’n Bank ineengestort het, en daar- tot fondse kry nie. “En dan bekostigbaarheid. deurlopende stryd. Dit hou jou na het Unifer gevolg, en toe BoE “Met R250 miljoen se kapitaal Ek was braaf toe ons begin het nederig. Ek het nie vir een oom- Bank wat deur Nedbank gered kon ons nie eens ’n R10 000 Die belangrikste lesse wat ons geleer en ek sê kom ons maak ons kos- blik ontspan nie.” is. Buitestaanders het dus nie huurkoop kry om ’n stuk reke- te 50% van wat ook al die ander Stassen sê die grootste kom- dié nuwe bank – waarvan ’n naartoerusting te finansier nie, ‘‘het, is om jou te fokus op wat die banke vra. pliment wat hy in sy loopbaan groot deel van die topbestuur en ons moes ons geld baie goed kliënt wil hê, wat die kliënt doen. “Die vierde een is persoon- by Capitec gekry het, was van uit die drankbedryf eerder as bestuur. Jannie het ons onder- like diens. Ek glo dit gaan nog Jacko Maree, vorige hoof van die gevestigde, tradisionele steun in daai tyd, wat belangrik — RIAAN STASSEN lank wees dat mense die gerief Standard Bank. “Dit was twee of bankwese kom enigsins ’n is, en daarna natuurlik met elke wil hê om interpersoonlik ge- drie jaar gelede, met ’n vergade- X kans gegee nie. Stassen vertel stap as ons kapitaal vergroot diens te word indien dit nodig ring van die banke met Pravin van ’n aanbieding aan ’n groep het, het PSG ons ondersteun, Maar hulle het vasgebyt en Sondae oop.” is. Die meeste mense hou daar- Gordhan (minister van finan- prominente beleggingsontleders wat belangrik is vir aandeelhou- vandag is Capitec se aandeel- “Die tweede een was een- van om hul banksake per sel- sies). Toe ons uitstap sê hy vir net voor die notering. ers. As hulle sien PSG steun prys rondom R220. ’n Belegging voud, nie net eenvoud van pro- foon of internet te doen, maar my: ‘Riaan, ek wil net vir jou sê “Dit was seker die mees neer- ons, dan is hulle gerus. van R10 000 in Capitec-aandele duk nie, maar eenvoud in kom- indien jy ’n probleem het, wil jy wat julle vir bankwese in Suid- drukkende gevoel toe ek daar “Dit was ’n bitter moeilike destyds sou vandag oor die munikasie en deursigtigheid in met ’n mens praat. Die meeste Afrika doen, is merkwaardig, wegstap. Daar was prominente tyd. Ek kan onthou een maand- R1,1 miljoen werd wees. die kommunikasie. mense wat ek ken, haat ‘call maar ons gaan terugkom en ons ontleders wat gesê het: ‘Julle einde het André du Plessis, ons “Oor die jare is baie geskryf centres’, so ons het gevoel daai gaan hard werk.’ ” Ek wil mors ons tyd. Dis nie moontlik finansiële direkteur, na my toe Vier boustene oor die koste van bankdienste. persoonlikheid in die diensver- Stassen het al lank vooraf be- wat julle dink julle kan doen gekom: ‘Riaan, ons het ’n pro- Stassen skryf die sukses toe aan Daai probleem wat die mark houding is belangrik.” sluit hy gaan op 60 aftree. nie graag nie. Dis nie haalbaar nie’. bleem. Ons het onvoldoende hul volgehoue fokus op vier ontwikkel het in die tradisionele “Ek gaan eers vir ses of 12 weer “In die beginjare was die fondse om die salarisse te be- goed: banke is tweërlei. Dis nie net Stassen se beginjare maande ’n totale breek vat, en “ steun van ’n belegger soos Mou- taal.’ Toe het ek en André en “Ons moes toeganklik wees. die absolute koste nie, die ander Hoe het dit alles begin? reis en klavier speel en ’n biet- ton krities. PSG het aanvanklik Michiel persoonlike lenings teen Tradisionele bank-ure was tot een is die ondeursigtigheid. As Stassen, ’n boorling van Calitz- jie na my eie huis ook kyk.” ’n bank kapitaal verskaf. Ons moes ons die bank gemaak net ’n kort 3:30 die middag. Capitec is tot jy eers agterkom dat daar koste dorp, het hom op Stellenbosch Maar híéroor is hy beslis: “Ek X hele langtermyn-sakeplan veran- oorbrugging om die salarisse vyf uur oop en op party plekke op my bankstaat deur is waar- as rekenmeester bekwaam, soos wil nie graag weer ’n bank be- begin nie! X der toe die kleinbankkrisis ons te kan betaal.” selfs tot sewe uur. Ons is ook op van ek nie geweet het nie . Dit sy pa en broer, en sy loopbaan gin nie!” 2 Promosie Die Burger en Kaapstad Sakekamer se 25ste Sakeleier van die Jaar Die Burger Vrydag 22 Augustus 2014 Só ken ons vir Riaan Stassen . .. Innovasies binne Capitec Bank 1 Nommer asseblief As jy ’n Capitec Bank inkom gee iemand jou ’n kaartjie Lief vir vinnige karre met ’n nommer. Só kan hulle bepaal hoe lank jy wag voor jy gehelp word en hoe lank dit vat en ’n gefokusde dromer om jou te help. Francois Williams hulle is goed met praktiese im- plementering. ’n Leier wat albei JANNIE MOUTON, stigter en kan doen, is iets besonders. voorsitter van PSG: “Riaan is ook ’n ongewone lei- “Hy het by ons aangesluit toe er. Hy lei deur sy voorbeeld en ons gevoel het ons wil onverse- deur ’n helder visie te skep. Hy kerde lenings vir die ongebank- gebruik nie spanpraatjies of te gemeenskap bied. Ek het nog emosiebelaaide leierskap nie: in- nooit ’n mens teëgekom wat so tellek is sy verkose metodiek. gefokus is nie. “Hy is in elke praktiese opsig 2 Die baas sit voor Ek het hom gevat na besighe- die stigter van Capitec Bank. Ek Die takbestuurder sit altyd de soortgelyk aan Ellerines; dan was bevoorreg om saam met by die heel eerste werk- sê hy nee dankie.