Oud-Warrie Sterf in Botsing ®
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
6 A’s 6 A’s 5 Oud-Warrie sterf in botsing ® Cecelia Pauer Mart-Marie Kotzee 11 Januarie 2019 R8.00 PaPa sese bul!bul! Laerskool Warmbad het hul nuwe gr. 1-leerders op Dinsdag 8 Januarie ontvang. Op dié foto kry Fritz Groenewald ’n knop in die keel terwyl sy seun, Matthew, met afwagting uitsien na hierdie nuwe avontuur. Kyk na nóg foto’s van die Warries se eerste skooldag op bl. 22. Foto: Herman Steyn 88 Bladsy 2 DIE POS/THE POST 11 Januarie 2019 NUUS/NEWS www.diepos.co.za Hansie-matrieks vaar uitstekend in 2018 Marietjie Steenkamp Die matrikulante van Hoërskool Hans Strijdom in Mookgophong het op Vrydag 4 B Januarie al vroeg by die skool opgedaag om C hul uitslae te ontvang. A Die Hansies se onderwysers en waarne- mende hoof, Spikkels de Wet, was daar om in die vreugde te deel. Die groep het ’n totaal van 40 onderskeidings behaal. Van die 73 kandidate het 46 (64,78%) met universiteitstoelating geslaag, 17 (23,94%) met ’n diploma en 8 (11,26%) met ’n hoërsertifikaat. Hoërskool Hans Strijdom het die derde beste in die Waterberg-distrik gevaar met ’n 97,26%-slaagsyfer. Slegs Hoërskool Frikkie Meyer van Thabazimbi en Hoërskool Ben Viljoen van Groblersdal kon die Hansies klop. Die toppresteerders van die Hansies is Cecelia Pauer met ses onderskeidings, Lodewyk Koch met vyf onderskeidings en Anzelle Pretorius en Melissa Nel wat elk vier onderskeidings behaal het. Lee-Anne Denton het drie onderskeidings gekry. Cecelia Pauer het onderskeidings in Lodewyk Koch het onderskeidings in Anzelle Pretorius se A’s was in In ’n onderhoud met Die Pos het Cecelia Afrikaans, wiskunde, lewenswetenskap, wiskunde, lewensoriëntering, lewensoriëntering, rekeningkunde, gesê haar sukses is te danke aan harde werk fisiese wetenskap, lewensoriëntering en rekeningkunde, lewenswetenskap en lewenswetenskap en fisiese wetenskap. en uithouvermoë. Haar raad aan ingenieursgrafika en ontwerp behaal. fisiese wetenskap behaal. matrikulante is om hard te werk en nie moed te verloor nie. Sy begin haar studies in genade sou ek dit nie kon doen nie. Om in ’n mediese rigting studeer. Sy is ook ’n aptekerswese vanjaar aan die Noordwes- sukses te behaal, moet jy hard werk en kranige krieketspeler wat vir die Limpopo- Universiteit in Potchefstroom. deurdruk, ongeag die omstandighede,” het span gekies is. Lodewyk se kop staan ook aptekerswese hy aan Die Pos gesê. Melissa gaan Forensiese Rekenmeester- D toe en hy werk tans by ’n apteek in die Anzelle gaan haar studies by die skap aan die Noordwes-Universiteit in Pot- dorp. “My droom is om sukses te behaal in Universiteit van Pretoria (Tukkies) begin chefstroom studeer en in die Wanda- wat ek doen. Ek is dankbaar teenoor die met ’n graadkursus in BSc Biologiese koshuis bly. “As jy hard werk, sal jy beslis Here dat ek tot hier gekom het. Sonder Sy Wetenskappe en daarna wil sy graag verder die vrugte daarvan pluk,” het sy gesê. PEST CONTROL Melissa Nel spog met A’s in Afrikaans, PUMA SPUITDIENSTE Engels, lewensoriëntering en WATERBERG DISTRIK besigheidstudies. TERMIET BEHANDELINGS MET WAARBORG SERTIFIKAAT Vlieë, muskiete, krieke, klein miertjies en enige ander insek wat pla. SKAKEL VIR GRATIS KWOTASIE PIETER 082 761 0748 TaalPOS Iets gebeur OP ’n dorp soos Bela- Bela (Warmbad), Modimolle (Nylstroom), Vaalwater of Naboomspruit, maar IN ’n stad soos Polokwane (Pietersburg) of Pretoria. RAAR is iets wat eienaardig of vreemd (“weird”) is. Die Engelse “rare” word vertaal met SELDSAAM. www.diepos.co.za NUUS/NEWS DIE POS/THE POST 11 Januarie 2019 Bladsy 3 Warrie-skoolhoof het rede om trots te wees Andries van der Heyde “Ek het nie ’n hemp in my kas wat om my borskas pas nie en dit is nie weens die Kersete nie. Ek is trots. Baie trots!” Só het Paul Liddle, skoolhoof van Hoërskool Warmbad, trots gesê oor sy skool se matriekuitslae. A Die skool spog met ’n slaagsyfer van 96,55%. Altesame 119 matrieks het die nasionale eksamen afgelê, waarvan vier dit ongelukkig nie gemaak het nie,” het Liddle gesê. Altesame 54% van die leerders het universiteitstoelating verkry, 38% vir ’n diploma en 8% vir ’n hoërsertifikaat. Die top 10 leerders van 2018 was Jude Schabort (gemiddeld 83,43%), Tshepo Mokonoana (79,43%), Laura Fuentes Jude Schabort het vier onderskeidings (77,29%), JJ Taljaard (76,29%), Martonet tydens die 2018 nasionale eksamen Janse van Rensburg (75,86%), Monja behaal. Victor (75,29%), Tshegofatso Ntobeng (75%), Irfaan Moolla (74,43%), Ruben Rodriquez (74%) en Su-Mel Meyer (70,43%). Jude het vier onderskeidings behaal, Tshepo drie en Laura twee. Die res van die top 10 het elk drie onderskeidings behaal. B Volgens die skool was die toppre- steerders per vak: Jude (Afrikaans huistaal, lewensoriëntering, geografie en ingenieursgrafika en ontwerp), Irfaan (English Home Language), Laura (Afrikaans eerste addisionele taal), Pule Matome (wiskunde), Eduan Vorster (wiskundige geletterdheid en ekonomie), Nico von Stade (tegniese wiskunde, tegniese wetenskap en siviele Tshepo Mokonoana het drie onder- tegnologie), Tshepo (fisiese wetenskap skeidings behaal. en rekeningkunde), Tshego Mogashoa (besigheidstudies), Tshego Ntobeng (lewenswetenskappe), JJ (CAT en toerisme) en Su-Mel (verbruikerstudies). Jude het aan Die Pos gesê hy is nog nie seker wat sy toekomsplanne inhou nie. “Ek deurloop tans ’n kursus in Knysna om te kyk of ek oorsee (moontlik in die C Ooste) Engelse klasse kan gaan aanbied. Ek sal nog sien wat ek wil studeer,” het hy gesê. Volgens Liddle het Jude twee van sy vraestelle vir hermerk gestuur om te kyk of hy moontlik twee ekstra onderskeidings kan kry. “Die meeste van die leerders het hul kant gebring, die personeel was ten alle tye betrokke en die leerders was ten alle Laura Fuentes spog met twee tye gemotiveerd.” onderskeidings. D Die African Christian Democratic Party (ACDP) kry ’n nuwe baadjie in die Waterberg met ’n nuwe tak wat vir Mookgophong en omgewing gestig is. Dr. Ben Makhili, voorsitter van die provinsiale uitvoerende komitee (PUK) van die ACDP, was op Maandag 17 Desember by die stigtingsvergadering teenwoordig. Die ACDP streef na Christelike beginsels op regerings- en gemeenskapsvlak. Die ACDP-vroue, Women of Destiny, pak ook verskeie projekte aan om verligting in gemeenskappe te bring. Op die foto is dr. Ben Makili, Frikkie Louw en Albert Nepalama by die stigtingsvergadering. Agter is Livia Makabi, Alex van Rooyen, Lynette van Rooyen, Louise Basson, Rolana Woest, Izak Short en Leonie Louw. Vir meer inligting oor die ACDP bel vir Leonie Louw by tel. 072 1935 5509 of Billy Pring by tel. 082 455 5165. Bladsy 4 DIE POS/THE POST 11 Januarie 2019 NUUS/NEWS www.diepos.co.za Nylie-toppresteerder samel ses A’s in B Mart-Marie Kotzee Juandri Strydom van Hoërskool het onderskeidings A Nylstroom het ses in wiskunde onderskeidings geletterdheid, behaal. lewensoriëntering en toerisme behaal. Juandri Strydom het onderskeidings in besorg. Hy het B-simbole in Afrikaans Ronél van Jaarsveld wiskundige geletterdheid, lewensoriëntering (addisionele taal), wiskunde en geografie en toerisme behaal en drie B-simbole in behaal. Hoërskool Nylstroom se toppresteerder in Afrikaans (huistaal), Engels (eerste addi- Hoërskool Nylstroom se slaagsyfer was die 2018-matriekeksamen was Mart-Marie sionele taal) en gasvryheidstudies. Juandri 86% en die 105 leerders wat matriek geskryf Kotzee, wat ses onderskeidings behaal het. se planne vir vanjaar is om onderwys deur het, het altesaam 37 onderskeidings behaal, Mart-Marie het A-simbole in Afrikaans Unisa te studeer. 68 B-simbole en 143 C-simbole. Daar het 45 (huistaal), Engels (eerste addisionele taal), Charmoné Seegers het onderskeidings in C leerders universiteitstoelating gekry, 38 lewensoriëntering, rekeningkunde, Engels (eerste addisionele taal), lewens- toelating om in te skryf vir ’n diploma- lewenswetenskappe en fisiese oriëntering en geografie behaal met B- kursus en sewe leerders vir ’n hoër- wetenskappe. Sy het ook ’n B-simbool vir simbole in Afrikaans (huistaal), lewenswe- sertifikaat. wiskunde behaal. Haar gemiddeld was tenskappe en fisiese wetenskappe. Sy wil Anton du Plessis, skoolhoof, het die leer- 84,1%. Sy beplan om vanjaar ’n BSc-graad haar vanjaar bekwaam om ’n paramedikus te ders geluk gewens met hul uitslae. “Harde in grond- en plantkunde by die Universiteit word deur die Netcare-hospitaalgroep. Charmoné Seegers (bo) het onder- werk word beloon. Baie sterkte vir jul nuwe van Pretoria aan te pak. Daniel Maradisane se harde werk het hom skeidings in Engels (eerste addisionele loopbane — ons weet julle kan ’n sukses Nog drie leerders het elk drie onderskei- onderskeidings in lewensoriëntering, taal), lewensoriëntering en geografie daarvan maak. Onthou om te doen wat reg is dings behaal. lewenswetenskap en fisiese wetenskap behaal en die regte dinge sal dan met jou gebeur!” Flip en Elize Gerber van Bela-Bela was op Dinsdag 8 Januarie baie beïndruk — al het hulle groot geskrik- — toe Lazarus Ramatapa, ’n 51-jarige motorwag wat sowat ’n jaar by die Bosveld Mall in die dorp werk, hul voertuigsleutels aan hulle terugbesorg het. Die egpaar het die sleutels in hul voertuigdeur vergeet en gaan inkopies doen. Elize het vertel dat Ramatapa laggend aan haar gesê het dat hulle nie sal kan ry sonder die sleutels nie. Hy het aan Die Pos gesê dat dit altyd vir hom lekker is om mense by die sentrum te help. Op die foto is Ramatapa met die verlore sleutels. D TaalPOS Ons praat van STATISTIEKE as dit gaan oor syfers. STATISTIEK is die wetenskap of vak. www.diepos.co.za NUUS/NEWS DIE POS/THE POST 11 Januarie 2019 Bladsy 5 ONS HOOR... Oud-Warrie sterf in padongeluk Vier babakatjies in Modimolle benodig goeie huise. Hulle is nou vyf weke Andries van der Heyde oud. Vir meer inligting bel vir Marthie Oudinwoner van Bela-Bela, Conrad van Alberts by tel. 082 441 9047 of tel. ’n Jong man en oudinwoner van Bela-Bela, Baalen (29), is die afgelope week in ’n (014) 717 5080.