Jaargang XV Maand 4
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
SA-GENEALOGIE Poslys Argiewe 2018 Jaargang XV Maand 4 April 2018 Saamgestel deur: Elorina du Plessis KWYTSKELDING Hierdie argief is nie ’n amptelike, wetlike dokument nie, maar ’n samestelling van die e-posse van verskillende lede van die SA Genealogie Gesprekslys soos dit gedurende die tydperk ingestuur was. Die lyseienaars en hulle bestuurspan aanvaar dus geen aanspreeklikheid vir die korrektheid van gegewens, sienings oor bepaalde gebeure, interpretasie en samestelling van familieverwantskappe, of vir enige aksies of verlies wat daaruit mag voortspruit nie, en stel voor dat persone wat hierdie bron gebruik, self eers die gegewens kontroleer. April 2018 Bundels (Grasmaand) Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 8360 Datum: Sat March 31, Sun April 1, 2018 Daar is 11 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1 [Press] Independent on Saturday 31 March 2018 by "Aletta Magerita Quebbemann" alettaqea9fac 2a Olifant DVD: kollekteer iemand foute? by "Dirk Laurie" 2b Re: Olifant DVD: kollekteer iemand foute? by "Wilna Van Geer" wilna.vangeer 2c Re: Olifant DVD: kollekteer iemand foute? by "Dirk Laurie" 2d Re: Olifant DVD: kollekteer iemand foute? by "Marietta van Zyl" mariettavanzyl 2e Olifant DVD: kollekteer iemand foute? by "Hendrik at Loogkolk" loogkolk09 2f Olifant DVD: kollekteer iemand foute? by "Elmien Wood" 3 GGSA ALGEMENE JAARVERGADERINGS by "Richard Y Ford" fennsoak28 4a HOEVEEL LEWENDE NASATE HET KROTOA? by "Daniel Jacobs" danielmalanjacobs 4b Re: HOEVEEL LEWENDE NASATE HET KROTOA? by "Dirk Laurie" 5a Re: GGSA Algemene Jaarvergaderings by "Isabel Groesbeek" Messages 1 [Press] Independent on Saturday 31 March 2018 Sat Mar 31, 2018 10:26 pm (PDT) . Posted by: "Aletta Magerita Quebbemann" alettaqea9fac Dag vriende, QUICKQUIP:-" When we do the best that we can, we never know what miracle is wrought in our life , or in the life of another. " - Helen KELLER. "Let your hopes , not your hurts, shape your future. " - Robert H SCHULLER. DEATHS:- EGLINGTON Roland + 29 March 2018 . Father of Bruce, Ronel, Karyn, Chris, Glynis and Don and grandfather of Rory, Dylan, Justin, Tamryn, Callix and Kyle. GORDON David. Deepest sympathies to the family from DHS Foundation Trust. Deo Fretus. PALMER Lorraine Susan 4 May 1945 ----26 March 2018 Sadly missed by Samantha, Warren, Justin, Lee, Tamsin, Jared , Bianca, and Vaughan. Tea in remembrance at 2 Redmond Rd, Cowies Hill at 11am on 4 April 2018 MEMORIAMS:- KING Trevor. Forever in our hearts. From Claude and Maresce (Australia). HIRALAL Francis Rajcoomar + 31 March 1994 .Husband and father. From your wife Mrs. Pamela HIRALAL. MORLEY Claire Louise + 2 April 2017 at age 39 in Durban. Daughter of Cliff MORLEY . Mother of Jessica, Alex and Emily. Now at rest next to Mother; Shirley nee GORDON. NAIDOO Devan (Norman) 15 June 1971 ----27 March 2017. Gone 1 year now. We miss you from your Mum Jenny, your wife Ashmeeka and 3 daughters and riends. VON BULTZINGSLOWEN Horst Hans x Anne. Not forgoten. Gegroet uit Durban - bewolk maar nie so drukkend warm nou nie. Rita Quebbemann 2a Olifant DVD: kollekteer iemand foute? Sun Apr 1, 2018 3:48 am (PDT) . Posted by: "Dirk Laurie" Ek kry elke nou en dan 'n fout op die DVD van die 1985-kieserslys. Ek is bereid om dit te rapporteer (dit kom glo eersdaags in soekbare vorm op 'n webwerf). 2b Re: Olifant DVD: kollekteer iemand foute? Sun Apr 1, 2018 5:35 am (PDT) . Posted by: "Wilna Van Geer" wilna.vangeer Hallo Dirk Ek sal dit goed glo. Ek het saans daaraan getik. Dan is 'n mens se brein nie meer so vars nie... Groete Wilna 2c Re: Olifant DVD: kollekteer iemand foute? Sun Apr 1, 2018 6:41 am (PDT) . Posted by: "Dirk Laurie" Geen vinger na enigiemand nie. Die punt is net dat as 'n mens 'n fout ontdek, is dit jou plig om dit te rapporteer, en ek wil graag weet waar. 2018-04-01 14:35 GMT+02:00 Wilna Van Geer [email protected] [SAGenealogie] <[email protected]>: > Hallo Dirk > > Ek sal dit goed glo. Ek het saans daaraan getik. Dan is 'n mens se brein > nie meer so vars nie... > > Groete > > Wilna 2d Re: Olifant DVD: kollekteer iemand foute? Sun Apr 1, 2018 7:37 am (PDT) . Posted by: "Marietta van Zyl" mariettavanzyl Dennis as daar nie iemand is wat die rekords kan hou nie, laat mense dit vir my stuur en ek sal notas hou tot jy dit wil/kan herstel.?? Marietta From: [email protected] [mailto:[email protected]] Sent: Sunday, April 1, 2018 3:42 PM To: [email protected] Subject: Re: [SA-Gen] Re: Olifant DVD: kollekteer iemand foute? Geen vinger na enigiemand nie. Die punt is net dat as 'n mens 'n fout ontdek, is dit jou plig om dit te rapporteer, en ek wil graag weet waar. 2018-04-01 14:35 GMT+02:00 Wilna Van Geer [email protected] <mailto:[email protected]> [SAGenealogie] <[email protected] <mailto:[email protected]> >: Hallo Dirk Ek sal dit goed glo. Ek het saans daaraan getik. Dan is 'n mens se brein nie meer so vars nie... Groete Wilna 2e Olifant DVD: kollekteer iemand foute? Sun Apr 1, 2018 8:49 am (PDT) . Posted by: "Hendrik at Loogkolk" loogkolk09 Beste Dirk Die data is by Dennis Pretorius beskikbaar, dus sal hy dit moet regstel. My voorstel is, plaas dit op die lys en diegene wat daarby belang het sal beslis vinnig die regstelling in hul onderskeie databasisse aanbring Met dank vir die bereidwilligheid om dit wel te rapporteer Groete Hendrik LOUW From: "Dirk Laurie [email protected] [SAGenealogie]" <[email protected]> To: <[email protected]> Sent: Sunday, April 01, 2018 12:48 PM Subject: [SA-Gen] Olifant DVD: kollekteer iemand foute? Ek kry elke nou en dan 'n fout op die DVD van die 1985-kieserslys. Ek is bereid om dit te rapporteer (dit kom glo eersdaags in soekbare vorm op 'n webwerf). 2f Olifant DVD: kollekteer iemand foute? Sun Apr 1, 2018 9:10 am (PDT) . Posted by: "Elmien Wood" Dit is nou ʼn belangrike gesprek hierdie! Dr. Jan Visagie het op ʼn keer gesê dat al wat hy kan waarborg van sy navorsing is dat daar foute in is. Die genealoog wat ek die seker die meeste respekteer, Alet Swanepoel, maak seker die meeste foute – want haar databasis is die grootste. Sy is ʼn baie, baie noukeurige navorsing wat baie bronne raadpleeg. Wat ek voorstel is dat daar een kopie van die ―Olifant‖ gedruk word en dat veranderinge daarop aangebring word. Dit is waarom ek SAG so waardevol vind. Ek kan in potlood aantekeninge in die kantlyn maak. As ek later uitvind dat die ―verbeteringe‖ foutief was, kan ek dit uitvee. Of liewer deurstreep en neerskryf dat die voorgestelde veranderinge nie reg is nie. Mens kan seker die verbeteringe elektronies aanbring met iets soos ―track and trace‖, maar is dit die moeite werd om die tegniek te leer? Die antwoord is seker, ja, as mens dit na al die uithoeke van die land wil stuur. Wat belangrik is, is om te aanvaar dat daar verbeteringe sal wees en ʼn manier vind om tred te hou daarmee. Klein foutjies soos die verkeerde spelling kan sommer dadelik op die meesterkopie aangebring word. Ek wil tog nie foute uitwys as iemand daardeur te na gekom sal voel nie – dit is regtig nie kritiek nie, met so ʼn merkwaardige projek soos die ―Olifant‖ is dit te wagte. Die gesprek tot dusver volg hieronder. Groete Elmien Ek kry elke nou en dan ‘n fout op die DVD van die 1985-kieserslys. Ek is bereid om dit te rapporteer (dit kom glo eersdaags in soekbare vorm op ‘n webwerf). Posted by: Dirk Laurie Hallo Dirk Ek sal dit goed glo. Ek het saans daaraan getik. Dan is 'n mens se brein nie meer so vars nie... Groete Wilna Geen vinger na enigiemand nie. Die punt is net dat as ‘n mens 'n fout ontdek, is dit jou plig om dit te rapporteer, en ek wil graag weet waar. Posted by: Dirk Laurie Dennis as daar nie iemand is wat die rekords kan hou nie, laat mense dit vir my stuur en ek sal notas hou tot jy dit wil/kan herstel.?? Marietta Elmien Wood Bellville <mailto:[email protected]> [email protected] 3 GGSA ALGEMENE JAARVERGADERINGS Sun Apr 1, 2018 5:49 am (PDT) . Posted by: "Richard Y Ford" fennsoak28 Hallo Dennis... Met behulp van die Familia laserskyf het ek nog twee dorpe vir jou opgespoor (1997 en 2002). Let op die spellings vir Martin en Johann. JAAR DORP Wie verkies is as President 1996 Martin Zöllner 1997 Port Elizabeth Martin Zöllner 1998 Martin Zöllner 1999 Martin Zöllner 2000 Martin Zöllner 2001 Martin Zöllner 2002 Pretoria Martin Zöllner 2003 Krugersdorp Martin Zöllner 2004 Johannesburg Martin Zöllner 2005 Kaapstad Johann Janse van Rensburg 2006 Port Elizabeth Johann Janse van Rensburg 2007 Durban Johann Janse van Rensburg 2008 Potchefstroom Johann Janse van Rensburg 2009 Bloemfontein Hendrik de W Louw 2010 Pretoria Hendrik de W Louw 2011 Vanderbijlpark Hendrik de W Louw 2012 Uniondale Petro Coreejes-Brink 2013 Krugersdorp Petro Coreejes-Brink 2014 Pretoria Petro Coreejes-Brink 2015 Kaapstad Petro Coreejes-Brink 2016 Potchefstroom Petro Coreejes-Brink 2017 Port Elizabeth Simon du Plooy 2018 George Simon du Plooy Groetnis… Richard Y Ford Fenn‘s Oak 28, Girdwoodweg, Boskruin 2154 Tel 011-791-5058 Sel 073-250-6208 4a HOEVEEL LEWENDE NASATE HET KROTOA? Sun Apr 1, 2018 5:54 am (PDT) . Posted by: "Daniel Jacobs" danielmalanjacobs Beste Vriende Iemand het op 'n keer beweer dat tot 25% van alle Afrikaners van Krotoa afstam. Ek het ook al die volgende gehoor: Dat die eerste 100 stamvaders 25% van Afrikaners se gene opmaak.