14 Pols , Beeld Woensdag 18 Julie 2012

Môre: Wandel saam met ’n blogger deur die strate van Parys

Chinese reisigers kan apps op hul fone Aymara­vroue wag om op te tree by laai wat hulle help om hul pad in die ’n Chola­modevertoning in La Paz, Schiphol­lughawe in Amsterdam en die Bolivia. Chola is ’n soort kleredrag Charles de Gaulle­lughawe in Parys te wat baie lede van die stad se vind. Hulle rig hul slimfoon op ’n inheemse bevolking dra. – AP aanwysingsbord en kry ’n Chinese Pols vertaling. – www.eighty20.com [email protected] | 0 011 713 9284 | www.facebook.com/vermaakbylae

Dié 6 m hoë brons­ beeld van Madiba op Nelson Mande­ 67feite rondom la­plein in Sandton. Madiba se lewe

67 minute van jou tyd is wat jy vandag op oudpres. se verjaardag kan gee om te wys jy gee om. 67 jaar is hoe lank hy vir menseregte geveg het. Pols het 67 feite oor Madiba gaan soek.

1. Vandag gaan Lead SA 20 mil- 17. Die koningsprotea is na joen mense probeer kry om om hom genoem. Die Madiba Protea 08:00 Veels Geluk Madiba te of Protea cynaroides is een van sing. die gewildste protea-variëteite. 2. Mandela is ’n mindere ko- ninklike. Koning Ngubengcuka van die Tembu-stam is sy oupa- grootjie. 3. Handel en Tsjaikofski is sy gunsteling-komponiste.

4. Terwyl hy tronkstraf uitge- Mandela’s Gold, die Strelitzia dien het, is hy slegs een besoe- reginae aiton. ker vir 30 minute per jaar toege- laat. 18. Die Strelitzia reginae aiton of kraanvoëlblom 5. In 1999 het Mandela uit die dra ook Mandela se naam openbare oog getree. Hy het net en staan bekend as Man­ weer in 2010 by die afsluitingse- dela’s Gold. Nelson Mandela en sy agterkleinseun, Ziyanda Manaway, lees uit die amptelike kinderweergawe van sy outo­ remonie van die Wêreldbeker- biografie wat in 2009 bekend gestel is. Foto: Debbie Yazbek, NELSON MANDELA­STIGTING sokkertoernooi in die openbaar verskyn. 19. Die Mandela-burger – 200 g 29. Mandela se liefde vir kin- 34. Een van die stadions wat 42. Sy eerste werk was as ’n 53. Speelgoed soortgelyk aan 6. Mandela is die pa van beesvleis, slaaiblare, tamatie en ders en sy wens om hul lyding vir die 2010-Wêreldbeker-sokker- veiligheidswag by ’n myn. dié wat Mandela in die tronk ses kinders en het 20 klein- cheddarkaas bedien met aartap- te beëindig het gelei tot die stig- toernooi gebou is, is na Madiba uit afvalgoed gemaak het, is kinders. pelskyfies en jou keuse van gua- ting van die Nelson Mandela- vernoem. Die Nelson Mandela- 43. In 1985 het pres. PW Botha aan die Nurembergse Internasi- camole, salsa of rissies – kos $24 kinderfonds in 1995. baai-stadion in Port Elizabeth hom sy vryheid aangebied, onale Speelgoedmuseum ge- 7. Altwee sy dogters by sy eer- (sowat R197) by Café Mandela in het sitplek vir 48 459 toeskou- maar hy het dit geweier omdat skenk. Ná Mandela se vrylating ste vrou het dieselfde naam, Kopenhagen. 30. Die Nelson Mandela-stig- ers. sy mense steeds nie vry was het hy hierdie speelgoed met die Makaziwe (Maki). ting het in 1999 tot stand gekom nie. hulp van kinders in Soweto ge- Op Nelson Mandela-plein 20. en fokus op humanitêre werk, 35. Madiba is Rolihlahla Man- maak. Madiba saam met sy vrou, in Sandton staan ’n bronsbeeld 8. Sy gunstelingkos is die tra- veral om oop gesprek oor kwes- dela gedoop. Hy is later deur 44. I Just Called to Say I Love Graça Machel. disioneel bereide vleis van ’n van Madiba van 6 m hoog. sies soos xenofobie en rassisme ’n onderwyseres “Nelson” ge- You deur Stevie Wonder, wat in 54. Van die speelgoed word skaap wat pas geslag is en die te bevorder. noem. 1985 met ’n Oscar bekroon is, is ook uitgestal in die Museum of 61. Op sy 80ste verjaar­ lekkerny amarhewu – gefermen- 21. Op 29 Augustus 2007 is ’n aan hom opgedra. Childhood in Edinburg, in die dag in 1998 is Madiba teerde mieliemeel – ’n drankie standbeeld van dié staatsman in Museum of Childhood in Beth- met Graça Machel ge­ wat hy as jong veewagter in Qu- Parliament Square in Londen 45. Die 2006-musiekvideo If nal Green in die ooste van Lon- troud. nu gedrink het. onthul. 31. Die eerste 46664­konsert is op 29 November 2003 in Everyone Cared deur Nickel- den en in die Nelson Mandela- Kaapstad gehou. Dié projek van Mandela help om bewust­ back is ’n opsomming van sy vleuel van die Stirling Smith- 89. Hunger for Freedom is ’n 22. Die spontane danspassies heid van mense met MIV/vigs te skep en geld in te samel lewe. kunsgalery-en-museum. kookboek deur Anna Trapido wat Mandela, aangevuur deur vir dié doel. 62. Die Nelson Mandelabaai- wat in 2008 verskyn het. Die die liedjie Sekunjalo Ke Nako 46. Hy het elke oggend 04:30 55. Die Mandela Legacy-vlag munisipaliteit het Roete 67 be- boek word beskryf as ’n gastro- (Nou is die tyd), uitgevoer het opgestaan om te oefen. bestaande uit seildoeke met gin met openbare kunswerke politieke biografie – ’n lewens- nadat hy uit die tronk vrygelaat handafdrukke van 67 bekendes wat die 67 jaar simboliseer wat verhaal vertel deur kos. is, het as die Madiba Jive be- 47. Sy gunsteling-gedig is “In- is in 2010 vir R2,5 miljoen opge- Mandela daaraan gewy het om kend geword. victus” deur die Engelse digter veil om geld in te samel vir die vryheid in Suid-Afrika te be- 10. In flieks oor Suid-Afrika is William Ernest Henley. Nelson Mandela-stigting. werkstellig. Mandela al gespeel deur Sidney 23.’n Papierpop, ook genoem Poitier, Morgan Freeman en Madiba Jive, is deur Urb-ski Pa- 48. In 2010 is die oudioboek 56. Long Walk to Freedom is 63. In die Nelson Mandela-mu- Dennis Haysbert. per Toys bekend gestel. Kyk by Nelson Mandela’s Favorite Folk- Madiba se outobiografie. seum in Mthatha is ’n lewensge- www.urbskipaper- tales as die beste oudioboek van troue uitbeelding van sy tronk- 11. Hy is die eerste lewende per- toys.com/2011/09/madiba-ji- die jaar bekroon. Dit word voor- 57. 45 800 000 trefslae in 25 sel op Robbeneiland. soon wat Kanadese ereburger- ve.html. gelees deur verskeie sterre soos sekondes. Dit is wat jy kry as skap ontvang het - in 2001. Matt Damon en Whoopi Gold- jy ’n soektog met die naam 64. ’n Uitstalling van die ge- In 2007 het Mandela The 24. Nelson Mandela het op Robbeneiland as gevangene 46664 be­ berg. Luister hier: http:// Nelson Mandela op Google skenke wat Mandela deur die ja- Elders gestig. Dié groep bemoei 12. Hy was die laaste persoon kend gestaan. Dit het later die naam geword van konserte wat www.mandelasfavoritefolkta- doen. re ontvang het, is by die Nelson hulle met internasionale proble- wat ’n Lenin-vredesprys van die die aandag vestig op MIV/vigs. Foto: ALAN MURDOCH les.com/ Mandela-stigting te sien: genoeg Sowjetunie ontvang het. me soos klimaatverandering, 58. Op Google Images is daar sokkertruie om ’n hele paar MIV/vigs en armoede. 49. Die Madiba-restaurant in sowat 28 200 000 beelde van spanne uit te rus, verskeie skil- 13. Hy het eregrade van meer Fort Green, Brooklyn, New York Nelson Mandela. derye en ’n biblioteek vol boeke as 50 universiteite wêreldwyd 25. In ’n advertensiepeiling is 32. Ná die sukses van Mandela 36. Tata, die Xhosa-woord vir is ’n eg Suid-Afrikaanse restau- wat almal persoonlik onderte- ontvang. Mandela as die sigbaarste en se 90ste verjaardagvieringe in pa, is een van die name waar- rant geskoei op die geskiedenis 59. ’n Skildery van sjokolade ken is deur van Alex Boraine mees herkenbare handelsmerk Hyde Park, Londen in Junie mee na Mandela verwys word. van die sjebeen-kultuur. Die ge- van Mandela, Father of the tot David Beckham. ter wêreld aangewys, gevolg 2008 is besluit om Mandela se Madiba is sy Xhosa-stamnaam. voel van ubuntu word gedeel Land, is opgeveil vir die Nel- deur Coca-Cola (wat eens die verjaardag elke jaar te vier met met elke glas bier wat bedien son Mandela-kinderfonds (VK). 65. Kort ná sy vrylating uit 14. Hy is een van die eerste plek bekleë het). ’n internasionale Mandela-dag. 37. Mandela is ook ’n Duitse word. Die skildery is gemaak van die tronk het Mercedes-Benz se mense wat al die meeste Op dié dag word versoek dat naam wat “amandel’’ beteken. 30 kg sjokolade, het twee dae Suid-Afrikaanse werknemers vir eerbewyse ontvang het. 26. Mandela is aangewys as mense 67 minute van hul tyd vir 50. Celine Dion het in 2010 geneem om te voltooi en is hom ’n rooi S-klas-Mercedes ge- Dit staan tans op 250 een van die tydskrif Time se minderbevoorregtes opoffer 38. In sy vrye tyd het hy ge- haar pasgebore tweelingseuns 100% eetbaar. Gaan kyk na die gee met ’n nommerplaat met sy toekennings. Mans van die Jaar in 1990. soos wat Mandela 67 jaar opge- studeer om ’n prokureur te Nelson en Eddy gedoop, ter ere video op http://vimeo. voorletters, 999 NRM GP. offer het om vir menseregte te word. van Mandela en ’n Algeriese 59com/1433658 27. Hy is een van die mense ter veg. liedjieskrywer. 66. Madiba deel sy verjaardag wêreld wat die meeste aange- 39. Hy is in Julie 1991 tot 60. Luidens ’n berig op SA met sir Richard Branson en die 15. Op 75 was Mandela die oud- haal word – verrassend as mens 33. Mandela het hom beywer ANC-president verkies. 51. Mandela was bekend as ge- Coin se webtuiste oor die spesia- akteur Vin Diesel. ste verkose president wat Suid- in ag neem hy kon vir die groot- vir ’n hospitaal wat uitsluitlik vangene 46664 terwyl hy op Rob- le Madiba-R5-stuk wat vir sy Afrika al gehad het. ste deel van sy lewe nie aange- in mediese sorg vir kinders 40. In 1993 het hy die Nobel- beneiland aangehou is. 90ste verjaardag gemaak is, ver- 67. Die Mandela-brug, op 284 m haal word nie. spesialiseer. Daar word beplan prys vir vrede met FW de Klerk skyn Madiba se beeld meer as die langste kabelbrug in Suider- 16. In The Cosby Show is Cliff om die Nelson Mandela-kinder- gedeel. 52. Sy beroemde “Madiba-hem- 3 500 000 keer per sekonde oor Afrika, is op 20 Julie 2003 in Jo- en Claire Huxtable se kleinkin- 28. Madiba is op 21 Oktober hospitaal in 2014 by die Wits de” is oorspronklik vir hom ge- die wêreld heen op televisie, in hannesburg geopen. 2011 in die sensusopname ders genoem na Nelson en Win- Mediese Skool in Parktown te 41. Hy was die eerste lid van maak deur die ontwerper Desre’ tydskrifte, op reklameborde en – Saamgestel deur Martmarie van getel. nie Mandela. open. sy familie wat skool toe is. Nash. die internet. den Berg en Celinda Groenewald