Download PDF Van Tekst
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
Beschryvinge van de Kaap der Goede Hoope. Deel II François Valentijn editie E.H. Raidt en R. Raven-Hart bron François Valentijn, Beschryvinge van de Kaap der Goede Hoope. Deel II (ed. E.H. Raidt). Van Riebeeck-Vereniging, Kaapstad 1973 Zie voor verantwoording: http://www.dbnl.org/tekst/vale003besc02_01/colofon.php © 2011 dbnl / E.H. Raidt / erven R. Raven-Hart VIII Voorwoord Met die voltooiing van Deel II van die Valentyn-uitgawe kan 'n werk wat wyle prof. P. Serton alreeds in 1957 begin het, uiteindelik afgesluit word. As eindredakteur was dit my taak om die taamlik rampspoedige Valentyn-uitgawe oor te neem, die honderde los drade van my voorgangers te verbind en die annotasies en verdere redigeerwerk af te rond. Omdat daar so veel redakteurs aan die teks gewerk het, was dit nie altyd moontlik om sekere klein onduidelikhede op te klaar nie, en in minstens een geval het 'n belangrike korreksie agterweë gebly. Prof. Serton het in 1963 die inleiding vir die uitgawe voltooi wat dan ook byna ongewysig oorgeneem is. In sy beskrywing van Valentyn se kaart van die Kaap kritiseer hy die foutiewe opvatting van prof. V.S. Forbes wat dié kaart as 'n kopie van Kolbe se kaarte beskou het (sien VRV II-2, bl. 22). Prof. Forbes het egter reeds in 1965 sy fout reggestel in 'n artikel in die Tydskrif vir Aardrykskunde (Stellenbosch), April 1965, nr. 6, bl. 12, 13, verder in sy boek Pioneer Travellers of South Africa, 1965, bl. 39, en in die Standard Encyclopedia of Southern Africa, deel III, bl. 110. As nie-aardrykskundige het dié korreksies my ontgaan, maar ek wil graag van hierdie geleentheid gebruik maak om die saak ten minste nou nog reg te stel. Valentyn noem in sy Beschryvinge baie mense, plekke en plase van die vroeë Kaap wat vir historiese navorsing van belang kan wees. Daarom het dit wenslik gelyk om 'n redelik volledige register van persoons- en plekname vir albei dele op te stel wat die naslaan sal vergemaklik. Ek is baie dank verskuldig aan mnr. Roy Pheiffer van die Universiteit van Kaapstad, wat al die voetnote van maj. Raven-Hart uit Engels in Afrikaans vertaal het. Hy het ook by die proeflees van deel I gehelp en my in baie opsigte met raad en daad bygestaan. Sonder sy hulp sou ek hierdie uitgawe, veral deel I, nie in so 'n beknopte tyd kon versorg het nie. My opregte dank ook aan mnr. K.S.D. Beavon van die Departement Aardrykskunde aan die Universiteit van die Witwatersrand, vir sy samewerking, en veral aan mev. L.R. Thatcher, kartograaf van dié departement, vir die oorsigtelike sketskaart van Starrenburg se tog wat sy vir hierdie uitgawe geteken het. Ten slotte nog 'n woord van dank teenoor mej. Cristina Mazurkiewicz vir haar hulp by die lees van die drukproewe en by die opstel van die register. EDITH H. RAIDT François Valentijn, Beschryvinge van de Kaap der Goede Hoope. Deel II IX Preface The completion of volume II of the Valentyn edition marks the conclusion, at long last, of a labour started by the late Prof. Serton as long ago as 1957. As final editor it was my task to shoulder the well-nigh disastrous Valentyn publication, gather together the hundreds of loose threads left by my predecessors and to round off the annotations and further editorial work. As so many editors had worked on the text, it was not always possible to clear up certain small obscurities, and in at least one case an important correction was overlooked. Prof. Serton had completed the introduction to the publication in 1963, and it was included practically unaltered. In his description of Valentyn's map of the Cape he criticises as mistaken the view of Prof. V.S. Forbes who regarded the map as a copy of Kolbe's maps (see VRS II-2, p. 22). However, Prof. Forbes had already corrected his error in an article in the Tydskrif vir Aardrykskunde (Stellenbosch), April 1965, no. 6, p. 12, 13, also in his book Pioneer Travellers of South Africa, 1965, p. 39, and in the Standard Encyclopedia of Southern Africa, volume III, p. 110. Not being a geographer, these corrections slipped my notice, but I should like to avail myself of this opportunity to rectify the matter as yet. In his Description Valentyn mentions many persons, places and farms of the early Cape which might be of importance to historical research. For that reason it seemed desirable to compile a fairly exhaustive index of persons and places mentioned in the two volumes so as to facilitate reference. I am indebted to Mr. Roy Pheiffer of the University of Cape Town, who translated all Major Raven-Hart's footnotes from English into Afrikaans. He also helped with the proof-reading of volume I and was of assistance by word and deed in many ways. Without his help I would not have been able to produce this publication, especially volume I, in such a limited time. My sincere thanks also to Mr. K.S.D. Beavon of the Department of Geography of the University of the Witwatersrand for his co-operation, and especially to Mrs. L.R. Thatcher, cartographer in the same Department, for the clear sketch-map of Starrenburg's journey which she drew for this edition. Finally a word of thanks to Miss Cristina Mazurkiewicz for her assistance with the reading of printer's proofs and the compiling of the index. EDITH H. RAIDT François Valentijn, Beschryvinge van de Kaap der Goede Hoope. Deel II 1 Beschryvinge van de Kaap der Goede Hoope Description of the Cape of Good Hope François Valentijn, Beschryvinge van de Kaap der Goede Hoope. Deel II 2 Vierde hoofdstuk (Vervolg) Landtogt van den Landdrost Starrenburg in 't jaar 1705 Men heeft ook al zedert 1670, en bevorens, togten door de hier Land-kundige Sergeanten Kruidhofs en Cruze tot aan de Mosselbaay, en tot in St. Heleensbaay, laten doen.1. Ook heeft in de later tyden, onder de Heer Willem Adriaan van der Stel, de Corporaal Samuël Paske2. een tocht, in de 80 mylen verre, met 8 á 10 Soldaaten, en met 50 Hottentots Landwaard in, na de zwarte rivier gedaan, om voornamelyk na weggeloopen Slaven te zoeken, waar van zy'er ook 4 bekomen hebben. Zy waren 6 weken uit, vonden daar over al een Compagnies post, een Compagnies Huys, en Compagnies Pan3., en noodig gereedschap om hunne spyze in te koken. Zy trokken over de schoonste bloem-velden, die men zich verbeelden kan, en quamen eyndelyk by een zwaar moeras, dat zich tot de zwarte rivier, die al vry groot is, uytstrekte, zy konden niet verder komen, en hadden op dien tocht geen wild gedierte, dan alleen drie groote Leeuwen, die hen ontweken, ontmoet, en verder geen andere ontdekking van belang gedaan. Deze zelve borst heeft hier nog een togt na de 24 rivieren (dat alle spruyten zyn die zich tot een verzamelen) gedaan, nemende zynen weg over Stellenbosch en Drakesteyn, tot 't eynde der posten van de Fransche vrylieden, die zich nog wel 2 dagreyzen verder, dan Draakestein, of wel 38 mylen van het Fort, uytstrekken, alwaar Cornelis Botma,4. een plaats by de laatste post heeft; dog daar zyn geen posten meer van de Ed. Compagnie. Aan 't uyterste van deze posten der Fransche Vrylieden vond hy onder aan 1. Pieter Cruijthoff het in 1658 aan die Kaap gekom. In 1659 is hy aangestel as korporaal van die adelborste en in 1666 tot sersant bevorder. Hieronimus Cruse van Bielefeld was sedert 1660 aan die Kaap. (Vgl. voetnoot IV/13 in VRV II-2.) Sowel Cruijthoff as Cruse het 'n aantal ontdekkings-, handels- en strafekspedisies gelei. Dié wat van belang is in soverre daar joernale van behoue gebly het, is die volgende: Cruijthoff se ekspedisie in 1661 na die Olifantsrivier (DR 11/3/61), waartydens die eerste kontak tussen blankes en Namakwas plaasgevind het; die ekspedisie in 1662/3 (DR 1/2/63) deur dieselfde gebied en ietwat verder noordooswaarts; en die ekspedisie in 1667 (DR 6/5/67) na die Hessekwas in die Ooste, en weer in 1668 (DR 4/8/68); verder Cruse se ekspedisie in 1668 oor see na Mosselbaai en die stamme aldaar en sy terugkeer oor land (brief aan die Here XVII 22/3/69 waarin melding gemaak word van sy joernaal); en sy ekspedisie in 1676 teen Gonnema (DR 17/4/76). (Dit is dieselfde ‘oude Capitein’ wat op bl. 9 in die oorspronklike uitgawe voorkom; in 1688 word hy as reeds oorlede vermeld.) [RH] 2. Niks is oor hierdie korporaal of hierdie togte gevind nie, en daar is baie ‘Zwarte rivieren’ in alle rigtings, hoewel een van dié na die ooste toe as die mees waarskynlike voorkom. [RH] 3. Vir die watervoorsiening is blykbaar voorkeur gegee aan natuurlike panne vir die vestiging van kompanjies-poste. [S] 4. Sien VRV II-2, bl. 190, voetn. III/8. François Valentijn, Beschryvinge van de Kaap der Goede Hoope. Deel II 3 Chapter four (Continued) Journey of Landdrost Starrenburg in the year 1705 Since 1670, and also before that date, journeys were made by the Serjeants Kruidhofs and Cruse, persons well acquainted with the country here, to the Mossel Bay and to St. Heleens Bay.1 Also in recent years, under Heer Willem Adriaan van der Stel, Corporal Samuel Paske2 made an inland journey of 80 miles with 8 or 10 soldiers and 50 Hottentots, to the Zwarte River, chiefly to search for runaway slaves, of whom he caught 4. They were away for 6 weeks, finding everywhere a Company's Post, a Company's House, a Company's Salt Pan,3 and the necessary utensils for cooking their food.