AKTUEEL 187 6 Boipatong: wolk van twyfel oor die SAP INHOUD 9 The Inkatha additive - Sasol's high octane secret 11 Gatsha: die professionele spoiler 17Hoemaakmens vyande makkers in'nuwe' weermag? 5 Wtth the Boipatong 18Ciskei's Gqozo'ssolitary standing Inquiry, the blank tapes, the INTERNASIONAAL " Waddington Report, the 14 Toenemende werkloosheid inChina 14 Zimbabwiese vryheidsvegters sukkel om te oorleet UN's recommendations, the I 15Machismo still prevails in Cuba Afric~ South Police are MENSE under attack like never 19Asmal is 'n ander soort kader before. But the government may have LEWENSTYL found a way out. Read between the lines of 20Tatoeeerwerk: van oer-gebruiktot modeme statement GESONDHEID the amnesty announcements 29 Stres: kry s6 jouglimlag terug 7& 8 Die Kodesa-wa rol voort BOEKE & FICTION 25 UntilTheEnd byReuben Mowszowski .Ondanks die hewige botsings wat tot 'n 26 Rotskuns leefinnuwe beek dooiepunt in die onderhandelingsproses 27Fanzines: damnnuwe stem RUBRIEKE EN MENINGS gelei het, besef die ANC en die regering dat 3 Vrydagoggend saam met Maxdu Preez Kodesa moet voortgaan. En in die volgende 4 Briewevan onslesers 12 Tim Sandham seSportrubriek ronde sal die PAC en die Nuwe Regses ook 16 Bittergal \ 22Jurie de Wet on people andthe law maar meet naderskuif 28Plant 'n boom & Nettie Pikeur 30Christi spool'pop(poprubriek) .12 & 13 Rugby, soos Afrika, is nie vir sis­ 36 Elmari Rautenbach oordie weekse1V sies nie. MARTIE MEIRING bring 'n ode KUNS EN VER~AAK 31 Techno-culture activates aan die Game... 32 Guerilla theatre at Strijdomplein 33New jazzclubs settrendoids tapping ·23 &24 Robin Williams: the 37 Raising women's issues in theatre broad-chested and fearless 37 Pieter-Dirk Uysverdien 'n encore BALLET .~~ hairy fairy...At last 34Prince of Stuttgart . ANDREA VlNASSA gets GIDSE to beat up on someone her . 38& 39 Wattermovie wys waar 40Vrye Keuse " own size <..;1;:.- Vrye wee~1lld Is'nonalI1ankl1laniJusIydsI<rf wat uIIgegee viord deur YIenltlg Publkasles BepeI1IIReg. No. Voorblad Foto: Roger BoschlSouthlight 8814016&1161· :-.. WENDING PlSlIKASES BEPERK EN VRYE WEEKBLAD SEADRES IS: Breeshat 153, Newtown, Johamesburg. POSADRES: Posbus In, Newtown 2113. TaEFOON: (011) 836-2151.. FAKS: 838· 5901. ... Van dieRedakteurse lessenaar .~. PRETORlM<ANTOOR (012) 834879. Dtt was nogar' 'n Vreemde week. Aan die een kant die p1esier om twee vandie wfu'eld se beste ~gbyspanne gelyktydig hierte M -lees gerusMartie Meiring se lekkeressay opbladsy 12- enaan REDAKmJR: Max <lJ Preez , die ander kant 'n hele rits getuienis clat daar waaragtig nouiets aan diepolisie gedoen moetword. ASSlSlENT.flEDAKlEURS: MdIlla Ynassa, Ina van derLJnde.1Yor Powell Die skerp kritiek wat regter Daniels indieHooggeregshof teenoor die poIisie seswak ondersoek en SU&flEDAK1BJR: R)1I HaIIIngh . leuena~tige optrede gerig het;dievreernde gevaJ van dieBoipatong-bande watonhoorbaaris; ennog KOPIEllEDAKlEIJR: Johannes BniYtllr verskele mense wat in aanhouding stert, maak dieposisie van die polisie nouonhoudbaar. En die KIJLlURELE MEDEWERKER: K8IlIy Bem1an voortdurende politieke kommentaar watjuniorpolisie-woordvoerders steeds fewer, raak ooknoute ONlWERP: Mlon 8assenberg erg. VERSlAOOEWERS: C~1e Terrelllanche, Pear1Ie Joubert, £sma Anderson REDAKSE-ASSISTENT: Chr1liII wn cler 'NeSl1ulzen Ons by die redaksie word gereeld deurlesersgekonfronteer wanneer hullenie saamstem metons FOTOREDAKlEUR: saJy Sf1oI1(end aanslag of ietswat inWIB verskyn hetnle, Vir die mense wil onshier weer s~: skryf virons briewe. FOTOORAAF: sarah Prall Lekker kort enbondig, dan hoef onsditniete verkort nie. En asdie briewe te veel raak vir een blad, FIlANSE.E BES'TUURDER: Mark Beare salons vantydtot tyd neg 'n b1ad beskikbaar stel. BESlUURDER (IIEIlARKNO EN ADVEIl'TiNSlES): Ulevan derWall Ons houvanonsIesers semenings, en ons lesers hou ook daarvan - die brieweblad iseenvandie ASSlSlENT FlNANSlW IlES1\lUROER: Louwrins PctgIelBr gewifdste in diehele tydskrif. 0N'lVANGS: Irene ZukJ KAHlOOR-ASSlS1EN1i: Jossp/ll.bllasl. Vernon ZukJ 2 .: so se hulle· vrydagoggend "Ekhet van die begin af ges~ die Suid-Afrikaanse spanwas 'n middelmatige span. Oitwas onrealisties omte verwag dat hulle gouemedaljes moes terugbring." met max du preez SAM RAMSAMY, voorsitter van die Nasiona/e Olimpiese Komitee van Suid-Afrika (Noksa). "Soon afterthe tum of the centurythere won't even be enough Suid-Afrikanerskap is die beste hoed whites to fill the demand for wealthy mugging victims." 005 mensevan die bergkwagga of die woestynleeu gepraat het, praat hulle deesdae oor Sunday Timeseditor, KEN OWEN onSouth Africa's white die toekoms van die Afrikaner in Suid-Afrika. birthrate. Daar wasdieweek inbelprogramme en 'n Idasa-seminaar oordiesaakwaarvoorek 'n pa;u nota's gemaak het. ' "Slyweg. Oitis diedood in die pot. Asjulie een maal in Ditisbelangrik om te bepaal wie en wat 'n Afrikaner is voor jyoorhomofhaar kan praat, onderhandelinge is,gaan julie daar uitkom met 'n smet. Oan het En daarhet ons, tipies van die Afrikaners, al k1aar 'n lekker baklei. Ek het die ander dag 'n julie deel gehad aan dieverraadvanjulvolk," gesprekgehad met 'n paarseniorregseAfrikaners wat nie tegelukkig was met hoeons hulle en hul politieke JAAP MARAIS, leier van die Herstigte Nasionale Party, se bondgenoteop die voorblad uitgebeeldhet nie, toe se die eenvirmy: "Man, jy isnie'n Afrikaner se gatnie.,. raadaan Andries Beyers en anderKP-Iede wiese koppa Entoe se ek vir hom" "Ja, en jy is." onderhandelingstafel toe staan. Ek het nog neteen definisie van'nAfrikanergehoor waarmee ekdink almal, selfsnie-Afrikaanssprekendes, salsaamstem.Dithet gekomvan 'n ou Baster-oomvan Rehoboth in Namibiawatduidelik 'n paar ervarings "Tolerance is an admirable intellectual gift;but it is of littleworth vanons stamgenote aldaargehad het. "n Boer is soos 'n bok," het hy gese, "en'n bok is 'n bliksem." in politics. Politics is a war of causes; ajoustof principles. Maar nou praat ons alweervan 'n Boer, en nou hoor ek vanons geleerde regse vriende'n Afrikaner is Government is too serious a matterto admit of meaningless courtesies, " niedieselfdeding as 'nBoernie. En dan praat Robertvan Tonder nog van Kaapse witAfrikaanssprekendcs as die Cape Dutch. WOODROW WILSON, (1856-1924) American Democratic Politician andPresident ofthe USAbetween 1913 - 1921. AI die definisies van'n Afrikaner is politiekedefinisies eerderas etniese definisies. Miskien moet mense soos ek dan verklaar: Ekis 'n etniese Afrikaner, nie 'n politieke Afrikanernie. "We will be a more vibrant, a more gentle, a more caring church Die koppeling tussen magen etnisiteit is een van die mees basiese probleme van ons land. with women priests, for ordination isnot for power or creating Asons wonder oor dietoekoms van Afrikaners, moet ons miskien se die etnieseAfrikaners het niksmeer anelitecastle, but isfor serviceand sacrflces, "\ tevrees van Afrika of'ndemokratiese Suid-Afrika as 'n Sotho-sprekende of 'n Engelssprekende of:n Tswana of 'n jood nie. Andersom gese.dan is jou vrese bloot die van'n demokraat en 'n Suid-Afrikaner. Archbishop DESMOND TUTU in Mbabane at theopening service ofthetriennial Synodof the Church of the Province of Southern Africa, backing the ordination of women aspriests MAAR DIE IIPOLITIEKE" Afrikaners het dalk iets te vrees, Daar gaan nie plek wees vir Afrikaner­ chauvinisme en -arrogansie in 'n demokratiese Suid-Afrika nie. As hulle hul Afrikanerskap b6 hul Suid­ andbishopsin theAnglican Church. f- Afrikanerskap gaan plaas, gaanhulle gefrustreerword. ",~ "Ek voer eerlikwaar 'n kloosterbestaarJ. Nousal ek waarskynlik Maar hulle sal gewoondraakdaaraan, veral omdat hulle gousal agterkom niemand gaanhulle keer om moor wulps moetworden hierdie situasie moet omkeertot my hulkultuuruitteleweofhul taal te praatnie,SoosJoodse ofPortugeseSuid-Afrikaners watnognooitbeskerm voordeel." - . was nie, maar rustig oorlewe het. JANI ALLAN in 'nonderhoud met d~e Sunday Telegraph. Ondanks al die histerie en handgebareen dreigemente en kakie-kostuums waarvanonsdeesdae sobaie sien, glo ek die vrees vir 'n wit terroriste-oorlog en 'n rasse-bloedbad is so klein dat ons dit eintlik kan ignoreer. Menseword netwerklik terroriste ofvryheidsvegters ashulle ontbeer, ashulleergonderdrukword of intens haat. Die ver-regses voldoen net aan een kwalifikasie, en dit is haat. Maar dis nie die soort diepgeseteldehaat wat'n mens byvoorbeeldin Noord-Ierland kry nie, want daar is nie eintlik iemand om regtig te haat nie. Wie moet hullehaat? Niemandonderdruk of wit hulle onderduk nie, niemandwil hulle verbied om Afrikaans te wees of Afrikaans te praat nie, niemand wi! regtig hulle grond afvat nie. Die meeste Afrikaners kry nieswaar nie, inteendeel. Daarwas nie 'n groter afskrikmiddel vir terroriste­ speletjies as toe 'n klomp belhamels in die tronk gestop en hulle hul werk verlooren hul blinkkarre moes prysgee nie. EK GLO DIE Afrikaners is klaar stadigaan besig om gewoond te raak aan die nuwe gesig van ons gemeenskap, en teen dietyddat NelsonMandela of Cyril Ramaphosa staatspresidentis,salhulle niks erger tekere gaan as nou nie. En uiteindelik saldie meeste van hulle agterkom dat net 'n regverdige staatsbestel vredeen voorspoed kanbring, en dat dieNuweSuid-Afrika nieeintlikvee!aan hullewens verander het nie behalwe dat hulle nou die All Blacks en die Wallabies sommer terselfdertyd in die land het. Wat het van die regse terroriste en al hul dreigemente in dievoormaligeSuidwesen Rhodesie geword? Hulle boer en werk voort en gaan aan met hullewens. Vramaar vir enige Afrikaner in Namibia en hy of sy salerkendat al waar syof haarlewe werklikverander
Details
-
File Typepdf
-
Upload Time-
-
Content LanguagesEnglish
-
Upload UserAnonymous/Not logged-in
-
File Pages40 Page
-
File Size-