LAEVELD AGROCHEM GROUitgaweEI 5: 2017 Winter Die Herfs Kommandowurm In ’n Neutedop Wat voorlê vir produsente hierdie winter Voeding op makadamias KORT JOU WINTER- GRAne ’n hUPSTOOT? Landbou in die Oos-Kaap Laat SARS JOU vir ’n slag betaal TM MyFarmWeb NutriCAST™ Feite nou slegs ’n kliek weg Soil nutrition & conditioning Saam boer ons vooruit OES-OPTIMALISERING | PLANTVOEDING | PRESISIEMONITERING www.laeveld.co.za Perspektief Daar was ’n boer wat ongelukkig begin raak het met sy plaas en toe besluit hy om dit te verkoop. ’n Paar dae later bel sy eiendomsagent en vra toestemming om die plek in die koerant te adverteer. Sy het die advertensie vir die boer gelees. Dit het die plasie beskryf as ’n pragtige plekkie in ’n ideale omgewing - stil en rustig, omring deur groen heuwels, gevoed deur die dam en geseën met goed-geteelde diere. Die boer sê, “Lees dit weer vir my.” Nadat hy dit ’n tweede keer gehoor het, sê hy, “Wag, ek het van plan verander. Ek verkoop nie meer nie. Ek het my hele lewe lank nog na so ’n plek gesoek.” Wat het verander? Sy perspektief. Soms moet ’n mens dit wat jy as vanselfsprekend beskou, of dit wat jy as alledaags sien en wat begin om jou te verveel, sien deur iemand anders se oë voor jy dit weer kan waardeer. Neem ’n oomblik om regtig eerlik te wees oor jouself en jou lewe, en te dink aan hoe geseënd jy eintlik is... Kyk mooi na jouself en jou lewe en sien al die seëninge wat God daagliks oor jou uitstort. Foto: Gys Helm GROEI LAEVELD AGROCHEM GROEI 5 Inhoudsopgawe 2 Boodskap van Neel Rust 37 Eis dieselrabatte moeiteloos 3 Boodskap van Corné Liebenberg en suksesvol terug van SARS 4 Laeveld Agrochem-span 38 The future of Software 5 MyFarmWebTM: Feite nou net ’n kliek weg 39 Borg van Oakdale Laerskole Rugbytoernooi 6 Herfs-Kommandowurm: Wat voorlê vir produsente hierdie winter 39 NISBOERE en Laeveld Agrochem span saam 8 In ’n neutedop: Voeding op makadamias 40 ’n Epic Bergfietswedren 15 Ontmoet vir Natie van Staden 43 Die alles-in-een saadpakkie 16 Sumimax® WP: Langtermyn onkruidbeheer 44 Laeveld Agrochem fotoblad 19 Ontmoet vir Janno Landman 48 Kopkrappers 20 Kort jou wintergrane ’n hupstoot? 49 Sportblad 24 GPS nasporing van trekkers en spuitpompe 26 In die veld: Kennis en kundigheid 28 Landbou in die Oos-Kaap 30 Why Biological products should be included in integrated programs (Part 1) 34 NutriCAST™: Specially formulated for soil nutrition and soil conditioning 36 Skuld SARS jou nie dalk geld nie? REDAKSIE-SPAN Die Groei tydskrif word saamgestel deur die Laeveld Agrochem-span. Redakteur: Corné Liebenberg Kreatiewe Bestuurder: Liza van der Walt @ BlueRed Design Bydraes deur: Jeanette Nel en Karen Fourie Laeveld Agrochem Mark en Tegniese-ondersteuningspan: Chris Thompson, Martin Wohlfarter, Ernst de Beer, Gys Helm, Hennie du Plessis en Liana Steenkamp. © Kopiereg. Die publikasie en artikels bly die eiendom van Laeveld Agrochem. Alle regte voorbehou. Alle publikasie navrae kan gerig word aan [email protected] of per pos na Posbus 32462, Glenstantia, 0010. Die inligting in die tydskrif word in goeder trou na die beste van ons vermoë verskaf maar die bedoeling is om inligting te deel en nie om aanbevelings te maak nie – enige kliënt moet altyd steeds sy/haar naaste Laeveld Agrochem-agent raadpleeg vir enige advies of aanbevelings. LAEVELD AGROCHEM 1 BOODSKAP VAN Neel Rust Neel is ’n kenner in die landbou sektor en is deel van die Uitvoerende Bestuurspan van Laeveld Agrochem. Suid-Afrika is ’n land van totale teenstellings. program aan. Op MyFarmWebTM word boer- Vrese vir nog ’n “mislukte” somergraanoes dery data geberg en sinvol ontleed ten einde word, danksy deurdringende reën gedurende dit vir die boer in ’n maklik hanteerbare vorm Februarie 2017, binne twee weke omskep in die beskikbaar te stel. Volgens hierdie data kan grootste mielie-oes in die land se geskiedenis. ingeligte besluite geneem word wat nie net beter opbrengste tot die gevolg sal hê nie, Water is die kernfaktor tot ekonomiese groei maar ook heel waarskynlik besparing in die en vooruitgang. Die hoogste waterverbruik in hand kan werk. Die magtigste wapen in enige Suid-Afrika vind in die landbousektor plaas boer se besit is kennis van jou boerdery en en meer as 60% van Suid-Afrika se beskikbare dus is daar groot waarde in die ou gesegde – water word vir besproeiingsdoeleindes “if you don’t measure it, you can’t manage it”. gebruik. Laeveld Agrochem het alle boere ten alle tye in hul gedagtes en gebede, maar niemand sal Laeveld Agrochem se span kundiges besef ons verkwalik as ons spesifiek vanjaar aan elke dat die beginpunt van enige goed uitgevoerde Wes-Kaapse boer dink en hulle aan ons Groot besproeiing skeduleringsprogram, betroubare Vader opdra nie. Alhoewel die Wes-Kaapse grondvog meting is. Saam met betroubare boere die afgelope paar jaar onder uiters grondvog meting is dit uiters noodsaaklik, nie moeilike weersomstandighede bo verwagte net vir waterbestuur nie maar ook vir jou, as oeste geproduseer het, heers daar tans groot boer, se besigheidsbestuur, dat besluitneming onsekerheid oor die omvang van die verwagte op die samestelling van jou grond gebaseer is. winterreën vir vanjaar in die gebied. Dit het laas gedurende 1996 so laat en so min gereën Presisieboerdery het, in die Suid-Afrikaanse soos wat nou die geval is. konteks, ’n noodsaaklikheid geword. Grondklasifikasie, plantvoedingsregstellings Dit is Laeveld Agrochem se mening dat en die vasstelling van stremmingsfaktore, die Wes-Kaapse boere heel waarskynlik wat gewasse benadeel, is maar ’n paar van op na-opkomsmiddels sal moet staatmaak die aspekte wat onlosmaaklik deel is van die aangesien hulle nie vooropkomsbekamping faktore wat die moderne boer moet bestuur. van onkruid kon doen nie. Nieteenstaande al die aanslae van moeder natuur is ons leuse Laeveld Agrochem, in samewerking met Agri by Laeveld Agrochem steeds - “Saam boer Technovation, bied derhalwe die MyFarmWebTM ons vooruit”. “You can have everything in life you want, if you will just help enough other people get what they want” – Zig Zigla 2 BOODSKAP VAN Corné Liebenberg Direkteur, Bemarkingsbestuurder van Laeveld Agrochem. Dit is weer tyd om boeke te vat, en Toe die Knysna mense die vuur teen 10km per wat presies is ʼn nalatenskap dan? minuut sien aankom het, was daar nie tyd vir dink, foto’s bymekaar maak, sentimentele klere In ʼn puik videogreep sê Myles Munroe dat die gaan haal, of selfs jou gunsteling hond gaan grootste daad van leierskap in jou afwesigheid soek nie – jy moes jou familie gryp en hardloop gebeur. As alles wat jy doen en opgebou het of almal verloor. In hierdie oomblikke besef saam met jou stop die dag van jou dood, is jy ʼn mens, die verskil tussen lewe, nalatenskap en mislukking. Ware leiers se sukses word gemeet aardse besittings – wat in ʼn oogwink kan ver- in wat gebeur as hul nie meer daar is nie. Hy dwyn. Ons harte gaan uit na daardie mense. sê dan die heel belangrikste ding, naamlik dat ware leiers nie in geboue belê nie, (Jesus het Die mooi van Suid-Afrikaners het weer so nooit ʼn gebou gekoop of besit nie) maar eerder duidelik na vore gekom, net soos verlede jaar in mense belê. As jy nog nie aan jouself as met die droogte, toe almal soos een man in- ʼn leier gedink het nie, dink weer, elke mens gespring het om te help, selfs ʼn hele vertoning is ʼn leier êrens, hetsy vir jou familie, jou van Classics is Groot is aan Knysna afgestaan. plaaswerkers, of jou gemeenskap. As daar dan een les uit hierdie ramp is: Moenie wag tot so iets jou oorkom nie, prioritiseer Dit is presies so met Laeveld Agrochem. Ons wat werklik vir jou belangrik in jou lewe is, en wil nie eendag vir omsette of rekords onthou sorg dat jy dan ook meeste van jou TYD aan word nie, maar eerder vir die verskil wat ons dit spandeer. Baie mens sê byvoorbeeld dat in mense se lewens gemaak het, hetsy ons God nommer een is, familie nommer twee is, eie personeel of agente of dan natuurlik ons ensovoorts, maar dan spandeer hulle 50% of kliënte. Daarom is ons deurlopend besig om meer van hul tyd aan werk of TV kyk, jy is mos ons mense toe te rus. Ons is juis tans besig dan besig om vir jouself te jok. met ʼn intensiewe “Emosionele Intelligensie” opleidingsproses regoor die maatskappy. Wat het die storie dan nou met landbou te Enige iemand kan ʼn produk leer ken maar doen? Alles. Landbou en voedselverskaffing min mense kan egter werklik op alle vlakke raak alle mense. Boere is die fondasie van ons ook altyd daar vir sy kliënt wees. Ons wil glo land, dit is nie mooi woorde nie, dis ’n feit. dat ons reeds is, en dat dit selfs nog heelwat Wees dus baie trots om ’n boer te kan wees. kan verbeter in die toekoms. Uitdagings sal daar altyd wees, maar laat ons die lig en die sout wees. Dit is maklik om te kla. As daar ooit ʼn tyd was wat jou werklik weer Dit het egter nog nooit enige probleem opge- herinner dat jy NIKS eendag kan saamvat met los nie. Klou aan ons Anker, Hy het nog nooit jou dood nie, is dit nou - met die verwoestende teleurgestel nie. Kom ons boere gemeenskap, Knysna brande vars in almal se gedagtes. Jou wat jaarliks wonderweke beleef, word dus laat wel iets agter, nl. jou nalatenskap. Die dag eerder deel van die oplossing vir ons land. as jy werklik mooi daaroor dink en die impak As ons almal saam staan en saam glo – dan daarvan besef, sal jou lewe drasties verander.
Details
-
File Typepdf
-
Upload Time-
-
Content LanguagesEnglish
-
Upload UserAnonymous/Not logged-in
-
File Pages52 Page
-
File Size-