Alumni Skitter by Toekenningsaand

Alumni Skitter by Toekenningsaand

VOLUME 3 NR 2 • 2013 A I S N A L U M NWUALUMNItydskrif &U Alumni skitter by toekenningsaand BINNE • Afstandsonderrig bereik 30 000 studente • Alumnus se woorde wek hoop • Weet jy wat Generasie Y-werknemers wil hê? NWU & U 1 22 15 20 30 VOORBLAD: Met hierdie trofee gee die NWU erkenning aan alumni wat uitsonderlike bydraes tot die gemeenskap lewer. Lees meer hieroor op p 10. 2 NWU & U Inhoud Redaksioneel 4 Boodskap van die visekanselier 5 Elkeen sing sy eie deuntjie NWU-kundiges ken hul storie 6 Dit kom van ver af Nuus 7 Nuwe alumni-vereniging bevorder koördinering Ons wil graag met jou kontak hou 8 Alumni se kompas wys noordwes 10 Voortreflike alumni kry toekennings 12 Nomineer uitnemende alumni Londen-alumni kuier saam 30 13 Afstandsonderrig ontsluit die toekoms 14 Kampusnuus Profiele 16 Zenzile vind sy stem en inspireer ander daarmee 18 Praat is haar passie en ons plesier 20 Opvoeder gee oortreders hoop vir die toekoms 22 Tegno-baas vind balans in die natuur 24 Dr Renata kén van kultuurkos REDAKSIONELE SPAN: Personeel van Institusionele Bevorde- ring, en kommunikasiebeamptes op die kampusse. Artikels BLADUITLEG: 26 Hoe om Generasie Y-werknemers te trek Studio Chatnoir. 28 Kunsskatte – klein begin lei tot groot gewin DRUKWERK: Ivyline Technologies. 30 Erica sing ’n wiegeliedjie vir haar alma mater FOTOGRAFIE: 32 NWU en Kaizer Chiefs span saam NWU-kollegas en -diensverskaffers. VIR VERDERE NAVRAE/ 33 Ons gee erkenning vir besondere bydraes KORRESPONDENSIE: 34 Intervarsity is oorlog, man! Nelia Engelbrecht - Tel 018 299 4937, faks 086 614 3222. Die NWU & U word deur die Institusio- nele Bevordering-departement van die NWU in Engels en Afrikaans voorberei en uitgegee. Indien u nog kopieë wil hê, skakel gerus vir Nelia Engelbrecht. Om die NWU & U in elektroniese formaat te ontvang, stuur asseblief ’n e-pos aan [email protected]. NWU & U 3 REDAKSIONEEL Boodskap van die visekanselier Dit is half onwerklik om te besef dat studente hul eksamens vir ‘n spesi- ‘n internasionaal geleide evaluering ons reeds in die 10de jaar van die fieke module slaag. Ons is ook baie gedoen word om te bepaal tot watter nuwe Noordwes-Universiteit is. In trots op ons graadvoltooiingskoers mate die NWU daarin geslaag het om hierdie tyd is ‘n hele nuwe generasie van 25% wat baie hoër as die nasio- die samesmeltingsdoelwitte en ons van meer as 100 000 “nuwe NWU- nale gemiddeld van 17% is. Ons lae missie te bereik. alumni” tot ons gewaardeerde alum- eerstejaarsuitvalsyfer van 12% verge- Dni-korps gevoeg. lyk goed met ‘n sektorgemiddeld van Die paneel sal in die besonder fokus tussen 25% en 30%. In 2012 het ons op transformasie, posisionering Ons is baie dankbaar vir 14 669 grade en diplomas toegeken, van die NWU, die kernbesigheid stabiliteit op al ons voorwaar ‘n uitstekende bydrae tot (onderrig-leer, navorsing en die im- kampusse asook die bereiking van ons land se beplan- plementering van kundigheid) en ook volgehoue kwali- ningsdoelwitte. effektiewe bestuur en korporatiewe teit onderrig-leer, bestuur. Dit is ‘n uitstekende geleent- navorsing en ef- NAVORSINGSUITSETTE heid om vir die volgende visekanselier fektiewe bestuur Die NWU het 670 meestersgrade in en sy/haar bestuurspan ‘n oorsig te vir ons nagenoeg 2012 toegeken, waarvan 433 navor- gee van watter doelwitte en mylpale 60 000 studente: singsmeestersgrade was, asook ‘n reeds bereik is. ongelooflike 154 PhD’s – meer as ONDERRIG-LEER 10% van die land se PhD’s. Ons het MY FINALE TERMYN In 2012 het ons 935 navorsingsartikels gepubliseer en Op ‘n meer persoonlike noot: my onderrigmetodiek het 140 Nasionale Navorsingstigting- tweede en finale termyn as visekan- verseker dat 88 gegradeerde navorsers. Dít beteken selier kom in Mei 2014 tot ‘n einde. uit elke 100 dat ons navorsingsproduktiwiteit, wat Teen die tyd wat u dié boodskap lees, miskien een van ons swakpunte in die sal die proses vir die aanstelling van verlede was, baie goed gegroei het. ‘n nuwe visekanselier en institusionele registrateur reeds afgehandel wees. FINANSIES In 2012 was ons begroting R2,7 mil- Terwyl die nuwe registrateur vanaf jard en daarvan het ons R864 miljoen Januarie 2014 volledig in diens sal uit eie aktiwiteite gegenereer. Ons het wees, is die bedoeling dat ek vir ‘n (net) 41% staatsubsidie ontvang en tyd (waarskynlik April tot Mei 2014) het vir die eerste keer die grens van saam met die aangewese visekanselier 3%-surplus oorskry, naamlik R84,1 sal werk. Hierdie proses sal sorg vir miljoen. Ons het ook ‘n rekordbedrag institusionele stabiliteit, konsolidasie van R123 miljoen aan nuwe infra- van die voortgaande groei in uitsette struktuur-ontwikkelinge spandeer. en goeie korporatiewe bestuur. TRANSFORMASIE Dit is werklik bevredigend om na Ons word dikwels gekritiseer oor meer as 12 jaar (insluitende twee ons vordering met transformasie. jaar by die voormalige PU vir CHO) Wees egter verseker dat ons hier terug te kyk en te sien hoe ons deur eweneens vir onsself meetbare ‘n moei like samesmeltingsproses teikens gestel het met 10 transfor- ons kernbesigheid kon groei om in- masie-elemente. Om maar een voor- derdaad ‘n gebalanseerde onderrig- beeld te noem: die persentasie swart leer- en navorsingsuniversiteit te personeel met doktorsgrade het van word. net 23,53% in 2006 tot 42,48% in 2012 gegroei. Lekker lees aan hierdie uitgawe! KWALITEIT Vriendelike groete In ons strewe na die handhawing van kwaliteit is dit belangrik om aan te hou moniteer. Vroeg in 2014 sal 4 NWU & U “Elke mens het ’n spesifieke roeping of missie in die lewe... In REDAKSIONEEL hierdie opsig kan ’n mens nie vervang word nie, en kan sy of haar lewe ook nie herhaal word nie. Elkeen se taak is dus uniek, nes elkeen se besondere geleentheid om dit te implementeer.” - Viktor E Frankl, Oostenrykse neuroloog, psigoloog en oorlewende van die Holocaust. NWU-kundiges ken hul storie Elkeen sing Die NWU se kundiges word dikwels in die media aange­ haal, wat die openbare beeld sy eie deuntjie van die universiteit uitbou as ’n instelling wat streef na kennis Wanneer ’n mens deur hierdie uitgawe Wat sommige van ons alumni se en innovasie om ander in staat van die NWU & U blaai, val dit op hoe bydraes tot die gemeenskap nog stel om hul lewenskwaliteit uniek elke NWU-alumnus se talent en groter maak, is dat party van hulle steil bydrae tot die gemeenskap is. opdraandes moet uitklim voor hulle die te verbeter. In hierdie artikel hoogtes kan bereik. Mnr Zenzile Rens, deel ons van ons kundiges se Ons alumni woeker met hul besondere alumnus van die Vaaldriehoekkampus, kommen taar wat gedurende kennis of vaardighede en presteer op is een van hulle (Artikel op p 16). die afgelope jaar in die media Wwyd uiteenlopende gebiede. Nadat hy as baba in ’n brand ernstige gepubliseer is. Tien van ons alumni het vanjaar NWU- wonde aan sy gesig opgedoen het en toekennings ontvang vir hul uitstaande sy een arm verloor het, het hy gedoen bydraes. Die gebiede waarop hulle waarvoor min mense kans sien: hy het pres teer het, wissel van die politiek en homself as openbare spreker bekwaam. “Die verslag staatsleer, tot regte, kernkrag en tradi- Vandag dra hy sy kennis van redevoe- oor klimaats­ sionele geneeskunde. (Lees gerus die ring oor aan werklose jongmense in verandering is artikel op p 10.) Orange Farm en inspireer hy hulle om onlangs bekend hul lewens positief te verander. gemaak. Een van die Nog ’n alumnus wat vanjaar ’n toeken- belangrikste bevindinge hierin is dat ning gekry het – dié keer die gesogte Ander alumni wat mense se lewens ver- die wetenskap 90% seker is dat die Onderrig en Opleiding-toekenning van ryk, is me Yolanda Maartens, me Erica klimaatsveranderinge wat ons sedert die Minister van Korrektiewe Dienste – Eloff en dr Hannes Taljaard wat elkeen die 1950’s beleef, deur die mens gedryf is me Hellen Leseyane, ’n alumnus van op haar of sy eie unieke manier vir die Mafikengkampus. groot luistergenot sorg. word. Dit kan dus nie aan natuurlike siklusse toegeskryf word nie.” As hoof van onderrig en opleiding by Yolanda, ’n omroeper by die radiosta- die Mafikeng Korrektiewe Sentrum, Prof Kobus van der Walt, sie OFM, is vir baie mense ’n gereelde Fakulteit Natuurwetenskappe, bring sy hoop vir oortreders deur die gespreksgenoot wat hulle dag na dag Potchefstroomkampus opvoedkundige programme wat sy inlig en vermaak. (Artikel op p 18.) RSG Omgewingspraatjies aanbied. 28 September 2013 Lees ook op p 30 hoe die musiektalent van sopraan Erica en komponis dr Hannes die speserye verskaf wat vir gewone mense die lewe ongewoon en pikant maak. “Dit is belang rik vir die regering As ’n mens dit alles in ag neem, lyk en ander belang­ dit – op ’n ligter (musiek)noot – dat hebbendes om daar beslis iets steek in die Afrikaanse innovasie te stimuleer, spreekwoord wat sê elke voël sing soos veral in ’n land soos Suid-Afrika waar hy gebek is. werkloosheid hoogty vier. Dis nodig Laat ons dus sing soos ons talente en vir alle belanghebbendes om hande te vaardighede ons voorskryf en bemagtig vat en innoverende idees van die jeug – elkeen sy eie wysie op sy eie beson- te ondersteun ten einde opkomende dere toonhoogte. entrepreneurs te kweek.” Dr Mulunga Mwanza, Lekker lees, Fakulteit Landbou, Wetenskap en Tegnologie, Mafikengkampus Polity.org.za 6 September 2013 NWU & U 5 REDAKSIONEEL Dit kom van ver af Dit is met ’n warm gevoel om die hart dat ’n mens die briewe van ons alumni lees. Ons deel dit graag hier met ons lesers. Geagte redaksie, Rheede van Oudtshoorn, het gesê ek Sit my naam ook by die lys van lesers moet maar by die farmasiedeparte- Skryf gerus en vertel vir ons waar wat julle seker gelukwens met die ment se laboratorium kom werk.

View Full Text

Details

  • File Type
    pdf
  • Upload Time
    -
  • Content Languages
    English
  • Upload User
    Anonymous/Not logged-in
  • File Pages
    36 Page
  • File Size
    -

Download

Channel Download Status
Express Download Enable

Copyright

We respect the copyrights and intellectual property rights of all users. All uploaded documents are either original works of the uploader or authorized works of the rightful owners.

  • Not to be reproduced or distributed without explicit permission.
  • Not used for commercial purposes outside of approved use cases.
  • Not used to infringe on the rights of the original creators.
  • If you believe any content infringes your copyright, please contact us immediately.

Support

For help with questions, suggestions, or problems, please contact us