Augustus 2007 Bundels Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 2845 Datum: Wed Aug 1, 2007 Daar is 9 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1. Rebellie 1914 en SWA From: Hetta Scholtz 2a. Pretoria Argiewe From: Annelie Els 3a. Janse van Rensburg navorsing From: Annelie Els 4a. Re: plaasgeskiedenisse / aktes From: Ursulah 4b. Re: plaasgeskiedenisse / aktes From: Charl van Tonder 5. (Koerant) Beeld 01 Aug. 2007 From: Fanie Blignaut 6a. Re: Jamie Uys From: Willeen Olivier 6b. Re: Jamie Uys From: Annemarie van den Doel 7. RE [SA-Gen] Jamie Uys en sy gesin From: Johann De Bruin Boodskap 1. Rebellie 1914 en SWA Posted by: "Hetta Scholtz" [email protected] hester_scholtz Tue Jul 31, 2007 6:12 pm (PST) Lyslede, Hier is 'n webwerfmet name van al die ongevalle tydens die Rebellie 1914 en die oorlog met Duitsland in SWA(Namibië) http://www.geocities.com/Heartland/Ridge/2216/text/SA1914.TXT Groete Hetta Scholtz, Rooihuiskraal Boodskap 2a. Pretoria Argiewe Posted by: "Annelie Els" [email protected] engelkind2000 Tue Jul 31, 2007 8:38 pm (PST) Hallo Jacques, Die Argief is glad nie meer op `n Saterdag oop nie. Groetnis Annelie Valhalla Boodskap 3a. Janse van Rensburg navorsing Posted by: "Annelie Els" [email protected] engelkind2000 Tue Jul 31, 2007 9:13 pm (PST) More Medegeners veral die RENSBURG mense, Skies dat ek nou eers antwoord, was van Donderdag laas week tot en met gisteraand laat in Durban gewees. Ek was laas Maandag by Emmerentia aan huis gewees. Sy vertrek, of het reeds, vir 3 maande na haar dogter oorsee. Haar RENSBURG databank het oor die 90 duisend name in. Ek weet sy neem net haar skootrekenaar saam wat soos sy dit gestel het `saam met Noag op die ark was`. Groetnis Annelie Valhalla. Boodskap 4a. Re: plaasgeskiedenisse / aktes Posted by: "Ursulah" [email protected] jvrens Tue Jul 31, 2007 11:39 pm (PST) Johan, alta en ander vriende Ek sit met dieselfde vrae. My voorouers het plase in die Bethal, Kinross omgewing besit en ek sukkel geweldig om inligting in hierdie verband te bekom. Ek het wel kaarte kon kry by Herman Labuschagne wat die ligging van die plase aandui maar ek kan nie die lyn van eienaarskap na volg en sukkel om ‘n aktebesorger te kry wat bereid is om my te help met die opsoek van titelaktes vir die plase. Ek sal hulp en antwoorde baie waardeer. Vriendelike Groete Ursulah Maputo, Mosambiek Boodskap 4b. Re: plaasgeskiedenisse / aktes Posted by: "Charl van Tonder" [email protected] vantonderc Wed Aug 1, 2007 12:22 am (PST) Johan en Alta, ek het die eerste 18 jaar van my lewe in Kriel in hierdie omgewing gewoon en het ook familie plase in die omgewing. Ek sal my oom vra vir inligting oor die omgewing, hul het plase in die kinross omgewing. Groete, Charl van Tonder Boodskap 5. (Koerant) Beeld 01 Aug. 2007 Posted by: "Fanie Blignaut" [email protected] blignautfanie Tue Jul 31, 2007 11:46 pm (PST) BOTHA; Veruscha Veronica. Christoffel Johannes VAN DYK, ID-710615-5500-083 kontak {Mevr} J COMBRINCK by Ondersteuningsraad, Pretoria, 012-325-2320 oor aanneming van Veruscha. (Beeld - 01/08/2007) GROBLER; Jan Jacobus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Onderstepoort, Pretoria, 02/08/2007, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 01/08/2007) AVBOB Begrafnisdienste, Pretoria-Noord, 012-565-4269. HUMAN; Pieter Arnoldus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Wespoort, Pretoria, 02/08/2007, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 01/08/2007) AVBOB Begrafnisdienste, Pretoria, 012-327-3788. KRIGE; Hendrik Louis Roux, in lewe van Drie Riviere Versorgingsoord, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: AVBOB Kapel, Vereeniging, 01/08/2007, 15:30. Veras. (Beeld - 01/08/2007) AVBOB Begrafnisdienste, Vereeniging, 016-421-4054. KRUGER; Martha Maria Elizabeth, ID-571030-0005-088, kontak Petrus Johannes Jacobus KRUGER by 073-373-5981 oor egskeiding. (Beeld - 30, 31/07, 01/08/2007) KRUGER; Martha Maria Elizabeth, ID-571030-0005-088, kontak Petrus Johannes Jacobus KRUGER by 073-373-5981 oor egskeiding. (Beeld - 30, 31/07, 01/08/2007) MONTANARI; Mario, in lewe van Athol, Johannesburg. Begrafnisdiens: Katolieke Kerk, St Mary's Weg, Marydale, Johannesburg, 04/08/2007, 12:00. (Beeld - 01/08/2007) Thom Kight & Kie Begrafnisdienste, Johannesburg, 011-837-5531. SNEDDON; Bruce and Fiona FERGUSON. Treasured memories of Bruce and Fiona from Pam & Jenny SNEDDON. (Beeld - 31/07, 01/08/2007) SZATHMARY; Sophia Geertruida, in lewe van Pretoria. Verassningsdiens: AVBOB Kapel, 03/08/2007, 14:00. (Beeld - 01/08/2007) AVBOB Begrafnisdienste, Pretoria, 012-327-3788. VAN STADEN; Marthina Johanna Hendrina, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Van Dykpark, Keurboomstraat, Boksburg, 02/08/2007, 11:00 # Boksburg Substreek Begraafplaas. (Beeld - 01/08/2007) AVBOB Begrafnisdienste, Boksburg, 011-917-5041. Nog een uit 31 Mei 2007: VAN ZYL; Willem Marthinus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Daspoort, Pretoria 01/06/2007, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria, 012-327-3788. Groete, Fanie Blignaut, Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. <mailto:[email protected]> [email protected]. Boodskap 6a. Re: Jamie Uys Posted by: "Willeen Olivier" [email protected] willempie5 Wed Aug 1, 2007 12:34 am (PST) More Lucas, Ek weet van een dogter, Kobie (ken nie haar volle name nie) x Kobus Kruger. Hy was vir jare veldwagter op Mahlangeni in die Kruger Wildtuin, het later na die suide getrek. Ek weet nie of hulle nog daar is nie. Hulle het drie kinders, en seker teen nou 'n hele klomp kleinkinders. Sal meer detail probeer uitvind en aanstuur. Willeen Willeen Olivier Rooihuiskraal Kotzé, van Wyk, Olivier, Bosman, en al hulle voorgeslagte ... Boodskap 6b. Re: Jamie Uys Posted by: "Annemarie van den Doel" [email protected] avddoel2 Wed Aug 1, 2007 12:51 am (PST) Ek weet net hy het 'n seun Wynand wat in die rolprent Dirkie gespeel het. Groete Annemarie Boodskap 7. RE [SA-Gen] Jamie Uys en sy gesin Posted by: "Johann De Bruin" [email protected] cjohanndebruin Wed Aug 1, 2007 1:19 am (PST) Jamie se vrou, Hettie, en dogtertjie, Marietjie, het saam met hom gespeel in die film DAAR DOER IN DIE STAD - 1954. Johann de Bruin Heilbron Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 2846 Datum: Wed Aug 1, 2007 Daar is 21 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1. Jamie Uys en sy gesin From: Hennie Nel (ZA) 2a. NG Kerk Kenhardt Doopregisters 1889-2007 boek 1 From: [email protected] 2b. Re: NG Kerk Kenhardt Doopregisters 1889-2007 boek 1 From: David vd Merwe 2c. Re: NG Kerk Kenhardt Doopregisters 1889-2007 boek 1 From: Paul Bosman 3a. KAB opsoek From: Karel Marais 3b. Re: KAB opsoek From: Karel Marais 4a. Re: Hoe less mens gedcom in teks vorm in? From: Adélle Jerling 4b. Re: Hoe less mens gedcom in teks vorm in? From: Rob Hubert 5. [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 1 Augustus 2007 From: P Marx 6. [KOERANT] BEELD-RYAN COX 28JR From: E Teir 7. OUDTSHOORN LIDMAATREGISTER (Deel 98) From: alta le roux 8. Plaasgeskiedenisse/aktes From: P Marx 9a. Familie Krull From: petronaud 9b. Re: Familie Krull From: Johann Ahlers 10. Verna From: Dennis Pretorius 11a. Du Toit /van Niekerk From: Ferdie 11b. Re: Du Toit /van Niekerk From: Severius de Beer 12. [Koerant] The Mercury Woensdag 1 Augustus 2007 From: aletta magrieta.quebbemann 13. Re: Olivier/ VAN DER GRYP /VENTER From: Ronel Olivier 14. GGSA - Noordwes 6 Aug 2007 From: Simon du Plooy 15. Re: Du Toit / van Niekerk From: Severius de Beer Boodskap 1. Jamie Uys en sy gesin Posted by: "Hennie Nel (ZA)" [email protected] hennienel1 Wed Aug 1, 2007 1:32 am (PST) Jamie Uys se broer Jack was met 'n niggie van my en David van der Merwe getroud c2 Cornelia Elizabeth van der Merwe * Spreekfontein Witbank 16.08.1923 (dv Paul Jacobus Van der Merwe * 10.1893 € ’¦ 30.03.1961 xSusanna Maria Petronella van Eeden* 16.10.1903 € ’¦ 10.02.1943 begrawe Springboklaagte Lesie / Ogies) Cornelia x en skei 1963 Johannes Dirk Jacobus Uys * Lichtenburg 25.06.1919 € ’¦ griep 21.06.1980 Noemnaam Jack / Jock Groot geword in Boksburg Opleiding Normaal college Pretoria Was Loods in S A Lugmag 1939 € ’¶ 1940, toe onderwyser, fotograaf 1946- 1966 met onderbreking as onderwyser 1959 -1960, ontwerp sprinkelbesproeiing 1967 € ’¶ 1977 daarna weer onderwyser. Woon in Boksburg, later Springs. Hy was bekend vir sy aandeel in die vroee rolprente van sy broer Jamie Uys sv Victor Jacobus Wynand Uys * 24.05.1888 x Johanna Elizabeth Maria Jacobs * 1894 d1 Cornelia (Connie) Uys Hennie Nel Boodskap 2a. NG Kerk Kenhardt Doopregisters 1889-2007 boek 1 Posted by: "[email protected]" [email protected] loogkolk Wed Aug 1, 2007 3:25 am (PST) Beste SAGENEALOGIESE vriende .... Die eerste (1ste) van vier (4) doopregisters is ingesleutel op Excel, verwerk tot Gedcom en uitgeskryf met GEN2SA na MS Word. Die volgende drie leers wil ek graag aan ALLE geners beskikbaar stel deur dit op YAHOO se files by die groep te gaan oplaai: (1733 dooplidmate met ouers en getuies wat strek vanaf 1889-1906) 1. Excel spreadsheet 2. Gedcom 3. MS Word dokument Enige iemand wat bereid is om te help met die oplaai, asb. Ongelukkig is my konneksies vandag beperk tot e-pos, het geen ander internet toegang, so daarom soek ek hulp, anders sou ek dit self opgelaai het Groete Hendrik LOUW 082 722 6500 Boodskap 2b. Re: NG Kerk Kenhardt Doopregisters 1889-2007 boek 1 Posted by: "David vd Merwe" [email protected] beerisgr8too Wed Aug 1, 2007 3:57 am (PST) Hallo Hendrik Ek kan help as jy die l€ ¦êers vir my aanstuur Groete David vd Merwe Warmwater Montagu Tel.
Details
-
File Typepdf
-
Upload Time-
-
Content LanguagesEnglish
-
Upload UserAnonymous/Not logged-in
-
File Pages849 Page
-
File Size-