Mense- handel Bl 2 word ondersoek Brigadier Wen groot Koopman pryse met die oorlede Erfenisdagfoto Berig op agterblad Gedurende Erfenismaand herdenk Suid-Afrikaners, watter bevolkingsgroep ook al, hul eie erfenis. Carina Franck en Patat het dit ook gedoen met hul fotosessie tussen die grasvelde van die Kalahari buite Askaham. Carina Franck, CEO van Kalahari Lifestyle Internasionaal, is ‘n bekende in die wêreld skoonheidsindustrie en sy kom oorspronklik van Upington af waar haar pa nog steeds aan die oewers van die Oranje boer. Foto: A Menke. Lees meer op bl. 6 hoe ses lesers ‘n groot geskenkbewys van Kalahari Lifestyle produkte kan ontvang. Mondstuk van die Noord-Kaap en Suidelike Namibië Dr Nelson Mandelarylaan 60 Upington Tel: 054 332 6017 Faks: 054 332 3055 Epos: [email protected] GESTIG IN 1929 2 Oktober 2020 R4-00 VAT INCL BLADSY 2 GEMSBOK 2 OKTOBER 2020 Valke arresteer vyf verdagtes vir beweerde mensehandel in Kuruman en Rustenburg GEMSBOK-KURUMAN: Elf slagoffers van beweerde mensehandel is gered en vyf verdagtes is Sondag tydens klopjagte op drie bordele in Kuruman en Rustenburg in hegtenis geneem. Die klopjagte is Zambiër, Zimbabwiër, Daar is beslag gelê op uitgevoer deur die drie van Lesotho en ‘n onbekende bedrag Noord-Kaapse onder- twee Suid-Afrikan- geld in alle persele. soekeenheid vir ern- ers is in Rustenburg Daar is ook beslag gelê stige georganiseerde gered,” het brigadier op kwitansieboeke misdaad, met die hulp Hangwani Mulaudzi, en drie voertuie wat van Noordwes se woordvoerder van die tydens die misdaad ondersoekeenheid vir Valke in ‘n persverklar- gebruik is. erge georganiseerde ing gesê. Die vyf manlike verd- misdaad, misdaadintel- Daarbenewens is vier agtes wat vermoedelik Suid-Afrikaanse dames ligensie, K9, TRT, mis- deel van ‘n vermeende daadtoneelondersoek in Kuruman gered. en binnelandse sake. Die arrestasies van misdaad sindikaat is, die vyf verdagtes tus- sal na verwagting in Luxury self-catering accommodation Lasbriewe is by twee gastehuis, naamlik sen 28 en 46 jaar oud die Rustenburg- en Ku- on the West Coast ruman-landdroshowe Dwarskersbos Birdsong B&B en No- is deel van ‘n jaarlange ble Guest House in proaktiewe ondersoek verskyn. Kerkstraat, Rusten- na mensehandel vir Rapporteer alle burg, wat as bordele seksuele uitbuiting in moontlike gevalle gebruik is, bedien. Die die twee dorpe. van mensehandel deur twee persele is gesluit. Die vroue tussen 20 kontak te maak met Die gelyktydige ope- en 39 jaar is as pros- die Suid-Afrikaanse rasie in Kuruman het titute op die persele polisiedienste (SAPD) ook tot die sluiting van gebruik nadat hulle 10111of die Nasion- ‘n huis in Kuruman glo deur die verdagtes ale hulpbronlyn vir gelei. gelok is met ‘n belofte mensehandel by 0800 Vroue, tussen 20 en 39 jaar oud, het as prostitute op die perseel gewerk “Sewe slagoffers, ‘n van werk. 222 777. het nadat hulle glo deur die verdagtes gelok is met die belofte van werk. Dwelmhandelaar kry 7 jaar gevangenisstraf GEMSBOK-UPINGTON: Die landdroshof in Upington het verlede week vir Ebere Igwe (41) skuldig bevind en gevonnis tot sewe jaar direkte gevangenisstraf vir kor- www.dkvillas.co.za rupsie en die besit van dwelms. [email protected] Igwe en sy metgesel is in Mei 2019 in hegtenis geneem en aangekla vir die handel in dwelms. Johann 082 922 0775 Hy het die ondersoekbeampte probeer omkoop en aangebied om hom R1 000 te betaal om die Hy is gevonnis tot twee jaar gevangenisstraf dossier te vernietig. vir die besit van dwelms, nog drie jaar gevan- Die Valke se ondersoekspan vir ernstige korrupsie het inligting ontvang genisstraf vir die besit van dwelms en sewe jaar en ‘n angeloperasie is uitgevoer, wat daartoe gelei het dat die beskuldigde direkte gevangenisstraf vir korrupsie. onmiddellik in hegtenis geneem is nadat hy die omkoop geld aan die Hy word as ongeskik beskou om vuurwapens beampte betaal het. te besit. Duo gearresteer vir veediefstal GEMSBOK-SPRINGBOK: Die veedief- staleenheid in Springbok, het twee mans van 36 en 53 jaar oud vir veediefstal in hegtenis geneem. Die inhegtenisneming is op Woensdag 23 September 2020 tydens ‘n operasie op Kamieskroon uitgevoer. Inligting is opgevolg en 21 skape is op die plaas Kamasies gevind en verdere ondersoeke het gelei tot nog sewe skape wat in Rietpoort teruggevind is. Daar is beslag gelê op die skape ter waarde van R47 000 en die bakkie wat na bewering gebruik is om die misdaad te pleeg. Die voorlopige ondersoek het aan die lig gebring dat die skape na bewering in die Wes-Kaap gesteel is. Albei verdagtes sal na verwagting voor die Spring- bok-landdroshof verskyn op aanklag van veediefstal. Daar is beslag gelê op die skape ter waarde van R47 000-00 en Die polisie se ondersoek duur voort. die bakkie wat na bewering gebruik is om die misdaad te pleeg. 2 OCTOBER 2020 GEMSBOK PAGE 3 Adjunkminister loof die Noord-Kaap vir sy verbintenis GEMSBOK-UPINGTON: Skole in die Noord-Kaap werk onverpoosd om die tot die verbetering van leeruitkomste gewenste kurrikulumdekking te verseker voor die Nasionale Senior Sertifikaat- skool Kathu afgesluit na besoeke aan die Hoërskool Galaletsang, die Laer- hul kwesbaarheid. matriekintervensieprogramme wat in Oktober eksamen in 2020 later vanjaar. skool Gaegake en die Laerskool Deben in die John Toalo Gaetsewe-distrik. Sy het dit duidelik sal plaasvind, gefinaliseer. Hierdie intervensies Die minister van basiese onderwys, dr Regi- Sy het gesê dat skole en leerders ten volle ondersteun moet word om gestel dat, alhoewel sluit naweek-toesluit-sessies, Saterdagklasse en nah Mhaule, vergesel deur die Noord-Kaapse die kwaliteit van die slaagsyfers te verbeter en hierdie jaar ‘n hoër aantal hierdie onderwysers verlengde lentekampe in. LUR vir onderwys, mnr. Zolile Monakali, het vrystellings te behaal. vir diens aangemeld “Ons fokus op nagenoeg 8000 graad 12-leerders ‘n tweedaagse toesigprogram aan Kuruman en Sy het die provinsie verder aangemoedig om laerskole net so te onderste- het, die DBE en PED’s wat sal baat vind by ons finale aktiwiteite voor Kathu onderneem om die status van skoolfunk- un in ‘n poging om ‘n sterk grondslag vir leerders in die Algemene Onder- nie die kontrakte van die NSS-eksamen in 2020 ”. sionaliteit te beoordeel - aangesien alle leerders wys en Opleiding (AOO) te lê. Sy het erkenning gegee aan die pogings die plaasvervangende ‘n maand gelede na hul klasse teruggekeer het. van opvoeders met komorbiditeite wat vandeesweek vir diens aangemeld onderwysers in die sek- Dr Mhaule het haar toesigprogram by die Hoër- het, nadat hulle toegewings gekry het om van die huis af te werk weens tor sal beëindig nie. Dr Mhaule het ‘n beroep op opvoeders, leerders en lede van die publiek gedoen om die COVID-19-regulasies na te kom. “ As die sektor vir basiese onderwys moet ons verantwoordelik- heid neem om die ver- spreiding van korona- virus in ons gemeen- skappe te voorkom, ”het die adjunkminister opgemerk. Die LUR Monaka- li het sy onwrikbare steun toegesê vir alle leerders, veral die graad 12’s. Hy het gesê: ‘Die departement het die Adjunkminister van basiese onderwys, dr Reginah Mhaule, vergesel deur die LUR Zolile Monakali, by die Hoërskool Kathu in die John Toalo Gaetsewe-distrik. Komaan - Dr Mhaule het haar toesigprogram by die Hoërskool Kathu afgesluit slaan munt uit verlede jaar se pryse! Goeie nuus vir sakelui wat daarvan hou om strategiese sakebesluite sommer vroeg-vroeg al te beplan, is dat die Gems- bok - trouens die hele Noordwes-koerant- groep tans besig is met die bemarking en samestelling van ons jaarlikse kalenders vir 2021. Soos gewoonlik is die jaarlikse kalender in verskeie “gedaantes” beskikbaar - onder meer die lessenaarkalender/deskpad en die gewilde muurkalender (almanak). Behalwe dat daar tans vir sakelui geleentheid is om advertensieruimte in ons kalenders te bespreek, wil ons u verder aanmoedig om van hierdie uiters strategiese bemarkingstrategie gebruik te maak! Verblydende nuus is dat daar vir van- jaar se kalenders geen verhoging in tariewe aangekondig is nie, so slaan gerus groot munt uit letterlik verlede jaar se pryse. Skakel met ons be- markingspan - Karin du Plessis, Marcia Nieuwoudt en Nata- sha van Tonder by 054 332 6017 gedurende kantoorure. BLADSY 4 GEMSBOK 2 OKTOBER 2020 Komitee vir Upington Expo Skou Tydens die algemene jaar- vergadering van die Uping- ton Expo Skou gehou op 10 September 2020, is die nuwe bestuur vir 2020/2021 ver- kies. Alhoewel die Expo Skou hierdie jaar nie kon plaasvind weens Covid-19 nie, sien die bestuur met groot afwagting uit na 2021, wanneer die skou weer gehou sal word NG KERK UPT-WES gedurende 29 April – 1 Mei BASAAR 2021. Die bestuur beplan om die 2021 skou uit te brei en te NG Kerk Upington-Wes (oorkant skougronde) diverfiseer met die aanbied hou kerkbasaar op 2 Oktober 2020. Buite- van meer landbou- en vermaak stalletjies open om 16:00 en binne-stalletjies uitstallings en aanbiedinge, om 17:00. Heerlike braaivleis, rouvleis, poed- asook vir die eerste keer kuns ing, pannekoek, kerrie en rys, biltong en allerlei en kultuur vertonings aan te eetgoed te koop. bied. Op die foto staan, agter Hen- co Burger (vermaak), Coenie BLYDEVILLE NG KERK Willemse (president) en Philip Nagel (sektretaris). Voor staan BASAAR SATERDAGOGGEND Bennie Matthee (skou be- NG Blydeville gemeente, oorkant Duineveld, stuurder), Yvonne Heyns (ligte hou op Saterdagoggend, 3 Oktober, hul basaar. Nywerheid voertuie), Maré Die gemeente hou ‘n “Deurry - Stop en stap - Venter (tesourier) en Mias van Koop en loop” basaar. Dit word aan die Jan de Zyl (vise-president). Klerkweg kant van die Kerk gehou. Allerhande basaar kos en lekkernye sal te koop wees, asook heerlike braaivleis, kerrie en rys en rou vleis. - Leerders plant bome by skool - Onthou jou masker. KOM KUIER SAAM MET NADINE Kom geniet ‘n gesellige kuier saam met Nadine met die bekendstelling van haar nuwe musiek dagboek.
Details
-
File Typepdf
-
Upload Time-
-
Content LanguagesEnglish
-
Upload UserAnonymous/Not logged-in
-
File Pages16 Page
-
File Size-