Arabies in Wikipedia, die vrye ensiklopedie Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Arabiere. Arabies ( , al- arabiyyah [al ara bijja] luister ˈ ʻ ʕ َ ِ hulp·inligting) َof , arabī [ arabi ] luister) ʻ ˈʕ ː Arabies (hulp·inligting)) is die taal van die Arabiere, wat ook die , / َ ِ hooftaal in Noord-Afrika, die Midde-Ooste en die Horing ʻarabī / a l-ʻarabiyَ yah van Afrika is.[3] Dit is 'n Semitiese taal wat deur 242 miljoen mense as hulle moedertaal beskou word en deur Uitspraak: [alʕaraˈbijja], [ˈʕarabiː] vele meer as ampstaal en/of liturgiese taal aangewend Gepraat in: Algerië word. Dit word as sesde werkstaal van die Verenigde Bahrein Nasies erken. Arabies is die amptelike taal van 28 lande, Djiboeti die derde meeste naas Engels en Frans. Daarbenewens is Egipte dit 'n belangrike minderheidstaal in lande soos Iran en Eritrea Turkye. Arabies word in die Arabiese alfabet geskryf. Ethiopië Gambië Irak Iran Israel Jemen Jordanië Die woord al-ʻarabiyyah geskryf in die Arabiese alfabet Katar Koeweit Libanon Libië Mali Marokko Mauritanië Oman Palestynse Owerheid Verspreiding van Arabiese dialekte Saoedi-Arabië Sirië Soedan Arabies bevat verskeie dialekte, waarvan Egiptiese Somalië Arabies die belangrikste is. Amper elke Arabiestalige land [1] beskik oor sy eie dialek. As gevolg van die Arabiese Suid-Afrika diaspora se verspreiding het die Arabiese taal ook in lande Suid-Soedan soos Argentinië, Brasilië, Frankryk, Italië en Spanje Tanzanië gevestig. Tsjad Tunisië Arabies is die liturgiese taal van Islam en byna elke Turkye Moslem verstaan Arabies en kan die Arabiese alfabet lees. Verenigde Arabiese Dit was die profeet Mohammed se moedertaal en die Koran is in Arabies geskryf. Daarbenewens gebruik Arabiese Emirate Christene ook Wes-Sahara Arabies en Maltees, die Gebied: Noord-Afrika en Wes-Asië amptelike taal van Totale sprekers: 242 miljoen[2] die meerendeels Rang: 5 Rooms-Katolieke Malta, het uit 'n Taalfamilie: Afro-Asiaties Arabiese dialek ██ Arabies is die enigste amptelike taal Semities Arabies is 'n amptelike taal ontwikkel. Wes-Semities Arabies 'n amptelike taal, maar 'n minderheid Arabies Sien ook Skrifstelsel: Arabiese alfabet Arabiese Afrikaans Amptelike status Arabiese Wikipedia Amptelike taal Verenigde Nasies in: Afrika-unie Verwysings Organisasie van Islamitiese Samewerking 1. Artikel 5, Grondwet van die Republiek van Suid- Arabiese Liga Afrika Algerië 2. "Ethnologue: Languages of the World, Bahrein Seventeenth edition, Arabic" (http://www.ethnolog Djiboeti ue.com/language/ara) (in Engels). Ethnologue. Geargiveer (https://web.archive.org/web/2020041 Egipte 5235507/https://www.ethnologue.com/language/a Eritrea ra) vanaf die oorspronklike op 15 April 2020. Irak Besoek op 19 April 2016. Israel 3. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, Jemen ISBN 978-1-77578-243-8 Jordanië Katar Eksterne skakels Koeweit Libanon Wikimedia Commons het meer media in die Libië kategorie Arabies. Marokko Mauritanië Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Arabies. Oman (en) "Arabic language" (https://www.britannica.co Palestynse Owerheid m/topic/Arabic-language). Encyclopædia Saoedi-Arabië Britannica. Besoek op 4 April 2020. Sirië Hierdie artikel oor 'n taal, taalgroep of taalfamilie is slegs 'n saadjie. Jy kan help deur dit uit te brei Soedan (https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Arabies Somalië &action=edit). Tsjad Tunisië Verenigde Arabiese Emirate Wes-Sahara Gereguleer Instituut vir Arabies deur: Taalkodes ISO 639-1: ar ISO 639-2: ara ISO 639-3: ara (http://www.sil.org/i so639-3/documentation.as p?id=ara) Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. Stilhouteken in Arabies v · t · e (https://af.wikipedia.org/w/index.php?title T=aSljaeb vloaonn :STauleid_v-Aanf_riSkuaid-Afrika&action=edit) Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad · Kommissie vir die regte van kulturele, godsdienstige en taalkundige gemeenskappe · Departement van Kuns en Kultuur Wes-Germaans Afrikaans · Engels Noord-Sotho (Sesotho sa Leboa) · Suid- Sotho-Tswana Sotho (Sesotho) · Tswana (Setswana) Suid-Ndebele (isiNdebele) · Swazi Amptelik Suidelike Bantoe Nguni (siSwati) · Xhosa (isiXhosa) · Zoeloe (isiZulu) Tswa-Ronga Tsonga (Xitsonga) Venda Venda (Tshivenḓa) Nie-amptelike tale Bhaca · Khoi · Lala · Lozi · Nama · Nhlangwini · Noord-Ndebele · Inheems genoem in die Phuthi · San · Tuu Grondwet van 1996 Uitheems Duits · Grieks · Gujarati · Hindi · Maleis (geskiedkundig) · Oerdoe · Portugees · Tamil · Telugu Religieus Arabies · Hebreeus · Sanskrit LGBT-slang Gayle · Ngqumo (IsiNgqumo) Ander Fanagalo · Nederlands (geskiedkundig) · Oorlams · Pretoria-Sotho · Ander Scamto · Suid-Afrikaanse gebaretaal · Tsotsitaal GND: 4241223-7 (https://d-nb.info/gnd/4241223-7) · NDL: 00560295 (https://id.ndl.go.jp/auth/n Normdata dlna/00560295) · SUDOC: 027219623 (https://www.idref.fr/027219623) Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Arabies&oldid=2237952" Die bladsy is laas op 20 Julie 2020 om 19:11 bygewerk. Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting..
Details
-
File Typepdf
-
Upload Time-
-
Content LanguagesEnglish
-
Upload UserAnonymous/Not logged-in
-
File Pages4 Page
-
File Size-