
PRG • OSU NUUSBRIEF • 08/2011 • OBU NEWSLETTER 1 Moenie skiet nie, burgers, dis óns mense! Vir die manne wat omgee, hier is ‘n jakkalsie in die wingerd. Ons het nie vantevore die faktuur vir die jaarlikse bydrae by die e-posweergawe ingesluit nie, maar ons het dit ongelukkig nodig as ons die werk van die OSU wil kan voortsit – eintlik maar net 41 sent per dag. Baie dankie vir die welwillendheid. Rol af (met muis) en geniet die Nuusbrief! Yo! You’ve been ambushed! Here is a little jackal in the vineyard for those who care. We have included the invoice for the annual OBU subs, with- out which we cannot do good deeds for the less fortunate. It comes to only 41 cents per day. Thank you very much for your goodwill. Please scroll down and enjoy the Newsletter! Paul Roos Gimnasium ● Paul Roos Gymnasium Oudskoliere-Unie ● Old Boys Union FAKTUUR ● INVOICE Paul Roos OSU Datum / Date 2011-08-29 Suidwal, Bankbesonderhede/ Banking Detail: Stellenbosch Nedbank, Business Winelands 7600 Rek nr./ Acc no: 1498 046 266 Takkode / Branch Code: 198-765 Tel/Fax: 021 883 8627 E-pos / Email: [email protected] Datum Beskrywing Eenheidsprys Totaal Date Description Unit Price Total 2011-08-29 Ledegeld / Membership dues R150.00 Totaal / Total: R150.00 LEWENSLEDE IGNOREER ASB HIERDIE FAKTUUR LIFE MEMBERS PLEASE IGNORE THIS INVOICE Baie dankie Thank you Augustus • 2011 Augustus jaargang 30 • nommer 1 oudskoliere nuusbrief old boys newsletter SUIDWAL • STELLENBOSCH • 7600 • OSU/OBU T/F: 021 883 8627 • PRG T: 021 887 0017 • F: 021 883 8461 • www.paulroos.co.za • www.paulroos.org.za • [email protected] SUIDWAL • STELLENBOSCH • 7600 • OSU/OBU T/F: 021 883 8627 • PRG T: 021 887 0017 • F: 021 883 8461 • www.paulroos.co.za • [email protected] Nic de Jager/INTERAKT InterskoleDaar is baie kleurryke stories 2011 oor Boy Louw, een van die legendariese Springbok- voorspelers van die jare dertig. Oom Boy en Engels was nie eintlik vriende nie, soms tot groot vermaak van sy spanmaats. Op ’n rugbytoer oorsee stap hy eendag by ’n winkel in om ’n koekie seep te koop. “Plies give me soap” sê Boy vir die verkoopsdame. “Certainly, sir” antwoord sy. “Would you like it scented?” “No, no” sê Boy, “I’ll sommer take it with me”. Daar was ook nie eintlik iets “scented” vir PRG se Eerste Rugbyspan tydens die Interskolewedstryd teen Grey Kollege nie, behalwe miskien “scented-off” – een van Paul Roos se stersenters, Michal Haznar, is aan die begin van die tweede helfte gerooikaart na ’n vermeende boorvat. Oor of dit eintlik ’n geelkaart Nic de Jager/INTERAKT kiespan 3-0) in PRG se guns; ook moes gewees het sal nog lank gedebatteer word, veral aangesien dit berg fiets junior en senior; tennis, gelyk het of Haznar sélf struikel. waar al drie spanne 6-0 gewen Hoe dit ookal sy, die oorblywende 14 man het die laaste 30 minute het; waterpolo 12-8, X-Box 6-1, soos Trojane geveg, met die gevolg dat PRG 35 -29 voor was toe die die res van die biathlé (o/17 en stadionhorlosie sê dat die wedstryd verby was. o/19) en albei muurbalspanne Maar eers ‘n hele paar minute later het die eindfluitjie geblaas, nadat (sien bls 17). Grey met ’n verbete finale aanslag kon kom en die 14 man nie al die Wat rugby betref het Grey die gate kon toestop nie. Die eindtelling was dus 36-35 in Grey se guns, meeste gewen, met die o/14A maar die morele oorwinning was Paul Roos s’n. Om ná 30 minute met 7-21 in sy guns, o/15A 16-20, en 14 man voor te loop teen so ’n sterk span sit nie in almal se broek nie. die o/16A 21-27. Die Bituas (tweedespan) se oorwinning van 20-19 het die pil darem – Nic de Jager effens soeter gemaak. PRG het baie goed gedoen in al die ander aktiwiteite van die In- Foto’s bo en onder: Uitbundig­ terskole. Grey het die tafeltennis, skaak en biathlé (15 en 16 jaar) heid op die hoofpawiljoen en in gewen en Paul Roos die res. Al vier PRG se debat- en gholfspanne het die strate; links: onderhoofseun gewen; ook was 10 van die 13 hokkiewedstryde (met die eerste hok- en flank Darryl Ndjadila besig om Nic de Jager/INTERAKT die wêreld moeilik te maak; en regs: senter Kyle Lombard volg ’n steekskoppie op. Nic de Jager/INTERAKT PRG • OSU NUUSBRIEF • 08/2011 • OBU NEWSLETTER 3 Drie Paul Roosers in beroemde koor Nic de Jager/INTERAKT Volgens Wikipedia verskyn wil saamsing. Dis buitengewoon die Universiteitskoor van die dat skoolseuns aanvaar word, US twee de op Interkultur se lys maar Johannes Leuvennink en van die top 1000 internasionale Cillié de Beer (albei gr 12) het kore. Dit is ook die oudste en pas oudisies gedoen en is gekeur beroemd ste koor in die land. om in die koor te sing. Om hierin opgeneem te word Old boy Matthys Uys (’10) is is ’n groot prestasie, want daar reeds ’n koorlid. Op die foto sit is ’n gretige waglys van on- Matthys in die middel, met Jo- geveer 100 stemme wat graag hannes links en Cillié regs. Nic de Jager/INTERAKT Multi-dissiplinêre Sport: 2011 SA-medaljewenners Foto onder, agter: Lieb Loots, SA o/15 – brons vir Moderne Vyf- kamp; Drikus Coetzee, SA o/19 – goud vir Biathlé; Troy Payne, SA o/15 – brons vir Biathlé; Llewellyn Groeneveld, SA o/17 – silwer vir Tweekamp, goud vir Biathlé en goud vir Moderne Vyfkamp; Michael Lord, SA u/15 – gold for Duathlon, silver for Triathlon and bronze for Tiaan Smit (graad 10) is opgeneem in die SA Atletiekspan wat Adventure Racing. Voor: Jos van Eeden, SA o/15, goud vir Moderne in September gaan deelneem aan die Statebond Jeugspele op Vyfkamp; Duan van Schalkwyk, SA o/15 – silwer vir Moderne Vyf- die Isle of Man. Dit is ’n besondere prestasie as in ag geneem kamp; Nicholas Quenet, SA u/15 – bronze for Biathlon. Afwesig: word dat hy eintlik nog o/16 is en hy in die o/17-afdeling gaan Luan van der Vyver, SA o/15 – silwer vir Biathlé en Jonathan Burger, deelneem. SA o/15 – goud vir Tweekamp. Foto regs: Drikus Coetzee (o/19) en Llewellyn Groeneveld (o/17) gaan SA verteenwoordig by die Wêreld Nic de Jager/INTERAKT Biathlé-kampioenskap in Bulgarye op 25 September 2011. Nic de Jager/INTERAKT 4 PRG • OSU NUUSBRIEF • 08/2011 • OBU NEWSLETTER Sportakademie by Markötterterrein gevestig ’n Oefenruimte so wyd soos ’n volgrootte rugbyveld, Foto onder: regs is die onder­ pingfasilieit waar die ou Long meer as ’n derde die lengte en hoog genoeg om lyns- dak oefenvertrek wat agter die Room, braaikamer en kroeg tane, lynskoppe en skoppe pale toe te kan oefen. En om bestaande pawiljoen uitsteek. was. Die agterste hykraan is aan boonop volle agterlynbewegings van skrums en lynstane Die middelste hyskraan agter die an der kant van die rivier by te kan slyp – onderdak en beskerm teen wind en weer. word bedryf by die tweeverdie­ die akkommodasieblok. Nic de Jager/INTERAKT Dit is uniek in Afrika en net een van die nuwe sportfasiliteite wat tans op die Markötterterrein in aanbou is. Die Stellenbosse Akademie vir Sport (SAS), in samewerking met Remgro en PRG, is besig om ’n sentrum vir sportontwikkeling en -uitnemendheid aan die oewer van die Eersterivier te vestig. Die ooreenkoms is dat die SAS die terrein sal gebruik met die verstandhouding dat die Aka- demie se intellektuele eiendom ook aan die skool beskikbaar gestel sal word. COMPREHENSIVE UPGRADING Apart from the UCTF (Under cover training facility), the cur- rent entertainment centre will be comprehensively upgraded. The current Long Room, Braai Room and Bar will be demol- rivier word ’n akkommodasie- ished and replaced by a two blok gebou wat, afgesien van A preliminary view of the double storey storey facility housing a sports topgehalte woonplek aan oorsese complex with the roof garden club house, an archive, seating sportgroepe, ook lesinglokale, ’n for guests, a space for PRG sup- volledig-toegeruste gimnasium porters and Club 1000, two bars, met rehabilitasiegeriewe – o.a. ’n a large lettable function room 25m x 4m rehabilitasieswembad with industrial kitchen and a roof – sal bevat. garden on the third level, where Omdat hierdie multimiljoen- supporters can watch the action rand-ontwikkeling – spesifiek die at tables under umbrellas. onderdak oefensaal – so hoog is, Another view of the double storey com­ ONDERDAK BRAAIKAMER is baie moeite deur die argitek en plex with roof garden Remgro gedoen om die omge- In die tweeverdieping-fasiliteit wingsimpak so sag as moontlik sal daar ook ’n onderdak braai- te maak. kamer wees, aangrensend aan CENTRE OF EXCELLENCE ’n dek met staanplek en ’n uitsig op die hoofveld en atletiekbaan. The whole project promises to be a centre of excellence in the Die bestaande pawiljoen word Cape, comparable, if not in size, ook met 300 sitplekke vergroot then in quality of facilities, to the om meer ruimte vir die publiek famous Australian Sports Aca- te voorsien demy in Canberra. SUPER 15 KLEEDKAMERS Our friends Down Under have Die huidige kleedkamers word long ago realised how important uitgebrei en verbeter sodat dit sporting achievements are for the ook deur besoekers – soos Super building of national unity and 15-spanne – gebruik kan word. a positive image of a country. 5-STER AKKOMMODASIE This facility could go a long way Aan die oorkant van die Eerste- towards doing the same for us. Vooraansig van die Onderdak- oefenlokaal PRG • OSU NUUSBRIEF • 08/2011 • OBU NEWSLETTER 5 Alle foto’s: Nic de Jager/INTERAKT Old Boys Dinner 2011 The two top photographs are of a few of the younger manne who attended the annual Dinner on 12 May.
Details
-
File Typepdf
-
Upload Time-
-
Content LanguagesEnglish
-
Upload UserAnonymous/Not logged-in
-
File Pages17 Page
-
File Size-