
E IWUiIllI' -~D IANT f 'I REPRESE EMAS E8' ~ ,AKTUEEL, INHOUD ~o 205 5 The ANC election alliances " , Die Cuna-sage duurvoort 15 - 21 Januarie 1993 9 A New South Africa? Hmmf... 7 & 8 ul represent the masses," ' ,'_OMGEWlNG, , says Winnie Mandela in an interview 17St Lucia: die stryd het nou eers with HENNIE SERFONTEIN begin Kan SA 'nolieramp afweer? 10,- 16 'n Reeks hoogs vertroulike GODSDIENS dokumente van die Afrikaner 11 Huldeaan Willem Vorster . Broederbond wat vertel van die ,18 1993:, 'nKeerpunt vir die NG Kerke organisasie se eksistersele krisis en , 19 Vergeet dit, sa NicoSmith ' ,sy vasklou aan geheimhouding, ", ' ,INTERNASIONAAL word onthul 22 Bosne; Die Derde Wereldoortog begin dalk net hier 15 & 16 Broadcasting is creeping towards the top ofthe 23 Bosnia: Trying to douse the ethnic negotiations agenda as elections draw closer. Bufwhile the flames ANC and its allies begin belatedly to focus on the picture at 'RUBRIEKE & MENINGS , the SABe, IVOR POWELL asks: Who 'is holding the re- ' ' 4 Briewe van ons lasers '. ,mote control? And why is the pic­ 24 Brolloks ture so fuzzy? , • 32 Plant In Boom & Nettie Pikeur , 33 Klipoog oar dieweek selV ' 34 Christi speel pop , ,20 & 21 Calling the tribes - It ,started with techno and designer' ,BOEKE & FIKSIE drugs and people said the RAVE, , 25 RykHattingh bespreek 'n bookcordie 'grond ", " , SCENE was just apassing trend. ' ,26 Anton Lubowski: die' raaisel oly Butthe scene is getting bigger and onopgelos going higher, moving onto the street KUNS & VERMAAK and settling into the mentality of the 30 - 31 Ivor Powell onLeora Farber's South African-youth paintings, ' 35 Resensies van Gone By The Wind & 27 - 29 'n Drukkie onder die voetsool kari 'wondere verrig, The Woman in Black 36 & 37 Andrea Vinassa ocr sedie refleksoloe. ESMA ANDERSON kyk'na die ' Gas Food Lodging & The Playboys ontspannende terapie, waarin voetmassering gebruik word , am jou hele Iiggaam beter te laatvael , ' GIDSE 38 & 39 Watter movie wys woor 40 Vrye keuse 'OMSLAG:THETITANICDAYS DEUR RENE MAGRITTE Vrye Weeldllad Is'n onathanklke nuuslj(lskrl wat uJtgegee \\llrd daur Wendng Publkas/es BepeI1I (Reg. No, Van die Redakteur se Lessenaat;~, 88/4016&\16), WENDING PUBLIKASES BEPERK EN VRYE WEEKBLAD SE ADRES IS: ,Ons het 'n span gretige en knap jong verslaggewers byVrye Weekblad, maar elkenouen Brees1raal 153, Newtown, Johannesburg, ' POSADRES: Posbus177, Newtown 2113. dan is dit ,duidelik dat ervaring nie te versrnaal is nie., . TaEFOON: (011) 836-2151 FAKS: 838- 5901. , Veteraan Hennie Serfontein, wat dertigjaar gelede'ookdie Broederbond segeheime , PRETORIA-KANTOOR (012) 834879. ' oopgevlek het, kom die week na vore met nuwe insigte oordie geheime organisasie na REDAKTEUR: MaxliJ Preez aanleiding van vertroulike dokumente wat hy belkom het. ,' ASSlSlENT-REDAKlEURS: Andrea VInassa (kuns), Ina van darUnde, Ivor Powell ' Die artikels oardie AS is 'ngoeie voorbeeld van hoe die wiel gedraai het: diemense wat POUllEKE KORRESPONDENT: HennIe Serfonletl SU&IlEDAKTaIR: Ryk Hatllngh dekadeslank "n magtige, arrogante kliekwas wat Suid-Afrika soos 'n private klein empire KOPlEREDAKlEUR: Johannes Brower beheerhet, sit nou en wonder wat hulle moet doen om tekan oorleef in'ndemokratiese , ONlWERP: Anton Sassenbe!g VERSLAOOEWERS: ChriQele Ten-ebIanche, Pear11e Joubert, beste!. £sma Mderson. Wally Mbhele, Chait Bllgnaut, Chrtstl van darYIe&lhulzen OMGEWlNOSKONSULTANT: T1en1e ill Plessis , . ~n dit hetweer eens 'n veteraan gelkos om ou kontakte en invloedtegebruik om in 'n week waarln a1mal haar gesoek het na haar omstredekritiek op die ANC, vir VVinnie , FOTOREDAKlEUR: SslyShorllend ~ Mandelaop tespoor en so ver tekryom te gesels. FIWlE.E 1lES'TUURDER: MIII1l BeanI ", Maar as die politieke dieettedik virjou raak, blaainabladsy' 27 envinci uit hoe jyvanjou BES1UURDER (BEIWIK1lG EN ADVER1ENSlES): UIevan derWalt ~ '. - . ASSIS'IINT FINAHSIU BES1WRDEII: LouwIfns PagIeIer , sorgeen kwale ontslae kan raak met. refleksologie...' , , KANTOOR-ASSlS1EN1i: Jo6eIiI,t.bWII. Vemen Zull 2 -YRYE-WEEKBLAD 15 JANUARIE 1993 so sehulle vrydagoggend "Hewhohas the most toys when he dies, wins." .. A BUMPER STICKER SEEN IN JOHANNESBURG met max du preez "Ekisdiegrootbaas. As hulle nie tevrede· ismet· dienuwe Suid-Afrika nie, is dittotdaamatoe." BEAU BRUMMELL, van die Beau Valley nUdistekamp Op pad na oopheid en oor sommige aanoeehouers se ongelukkigheid omdat die kamp sy deure vir homoseksuele oopgemaak het. verdraagsaamheid "The criminals have come back. " Iraqi president SADDAM HUSSEIN after the USA and ~s allies in the Persian Gulf sent more than 100 warplanes DIE Demokratiese Party, hoe "irrelevant" ook alin terrne van nasionale magspolitiek, is besig om ons almal 'n . to attack Iraqi missile and radar installations this week groot guns te doen. En ek hoop hulle gaan aanhou omdie pioniersrol te spee1. Die twee DP-vergaderings intownships wat opgebreek is, hoe ontstellend dieverskynsel ook is, het 'n baie positiewe nadraai gehad: alle politieke partye hetna yore gekom, die optredebetreur en belowe hulle saldie "Waaroor praat mense op kerkraadsvergadenngs? Oar boodskap aan hul volgelinge deurstuur datdie ontsegging van 'nplatform vir politieke standpuntstelling diebrandende vraagstukke van die dag? Nee. Oarsake onaanvaarbaar is. soos diedominee sesaens, die kerk setoilet wat Die DP isdie beste "proefkonyn" vir die soort ding. As die Nasionale Party severgaderings verhinder word, stukkend is en die soort spyker wat in diedak gebruik kan die swart heethoofde se hulle was die onderdrukkers en verdien dit, en die wit heethoofde kan se hulle moetword." verkoop die Afrikaner uit.As dit met die ANC, Inkatha of PAC se vergaderings gebeur, kan bitterheid weens die PROF JOHAN HEYNS, wat meen probleme tussen geweld of selfs etnisiteit asredes aangegee word. gemeentes en die Aigemene Sinode I~ nieby die stelsel Maar die DP is die liberales; die erfgename van 'n stryd om rnenseregte wat dekades lank aan die van kerkregering nie, maar diegebruik daervan. linkervleuel van die wit politiek gevoer is. In'n land vol skobbejakke is hullenogal die good guys. Die ergste wat van die DP gese kan word, isdat hulle wit en ryk en so half die politieke annisvanwit "Michelangelo's homosexuality and lack of hands on expe­ Groot Kapitaa! wat selfveel uit apartheid gebaat het. Endie aanklag van paternalisme wat die week deurdie rience are probably responsible for the misshapen and PAC gemaak is, is ook nie hee1temal ongegrond nie. misplaced breasts." . Hoe dit ook a1 sy, dit isgoed dat voorbeelde vanpolitieke onverdraagsaamheid nou uitkom enaandie groot klok gehang word. En iemand wat verbaas isdat ditgebeur - soos die stomme DP-LP Robin Carlisle watamper AN AUSTRALIAN PLASTIC SURGEON having donea histeries daaroor word - was nooit reallsties oor wat werklik inons land gebeurhet die laaste klompie dekades recent study on Michelangelo's work nie. "Laat ons aan aile individue er organisasies wat die DITIS EENVOUDIG so dat ons nie 'nwafferse demokratiese kultuur in onsland het rue. Ensoiets - dithet onderwys van ons kinders wil offer vir hul eie agendas, s~: diegebeure in Oos-Europa en Afrika die laaste jaar of wat weer bewys - word nie sonuner oomag aangekweek Genoeg is genoeg,teveel skade is at aan die onderwys nie.' , vandieswart nasiegedoen en ons sal dit nie meer duld Ons wit gemeenskappe, wat weI 'nsoott demokrasie sedett Uniewording gehad het, het nie'n demokratiese nie." kultuur nie, want een party het die land die laaste paar dekades alleen geregeer en die res van die landse MAUTLE PHASHA, Azapo-woordvoerder inNoord­ burgers met 'nysterhand onderdruk. Die "wit demokrasie" was s6 swak dat kiesers en verkose Transvaal, oor die ontwngting van swart onderwys. vetteenwoordigers heel tevrede was om jare lank beleidsfonnulering aan die ondemokratiese, geheime Broederbond oor te laat enuiteindelik die be1angrikste besluitneming aan dieveiligheidsmagte via die Staatsveiligheidsraad oor te dra. Eerste Ministers, Presidente enMinisters het openlik en herhaalde1ik vir die parlement gelieg en is nooit daaroor opdie agterent geskop nie, Pers- en ander sensuur isdekades lank geduld. Baa 11.0:1. black sl ieep, Die swart gemeenskappe seenigste "demokratiese" ervaring was al die jare binne hul politieke en nm"C~'Ou alJ;}"wtJol? vakbondbewegings. En 'n "demokrasie" binne 'n verbode bevrydfugsbeweging in'npolisiestaat isniejuis 1'(ossir,J'eS sit', demokrasie rue. Die pogings van die swart politieke leiers om 'ndemokrasie inSuid-Afrika totstand te bring, 'l1l1'ce CJ1UU'(,S full... het juis gelei tot bloedige onderdrukking en uiteindelik 'n gewapende stryd. Swart koerante is deur die wit­ oorheersde "vrye mark" doodgedruk endeur die regering gesensureer en verbied. DAN IS DAAR FAKTORE soos oorweldigende witrassisme, die baas-klaas-verhouding en die geweldige gaping tussen wit haves enswart have nots. Kortom: onshet by die poorte van die Nuwe Suid-Afrika ' aangeland as 'nuiters ondemokratiese, verdeelde en onverdraagsame nasie. j (G'n wonder nie dat dieMrikaner Broederbond, soosopbladsy 11 berig word, nou vreesagtig begin word dathydalk deur 'n nuwe regime verbied kan word - dieou wit vrees van: hulle gaan aan my doen watek so lank aan hulle gedoen het.) Caption: Margulies- New Jersey Record Maar 'ndemokrasie, vera! in'nras- enklasverdeelde land soos ons s'n, kan rue werklik werk asdaar nie 'n sekere minimum verdraagsaamheid en openheid isrue. Daarom isdie oorgangstyd waarin ons nou is, so kritiek belangrik want ons het nou tyd om dit tebegin vestig. Dis ook daarom dat ditsojammer isdatdie rassistiese
Details
-
File Typepdf
-
Upload Time-
-
Content LanguagesEnglish
-
Upload UserAnonymous/Not logged-in
-
File Pages39 Page
-
File Size-