11/19/2020 Mail - Marissa Botha - Outlook Fw: Naledzi Environmental Consultants - Saal bespreking - Lekkersing Saal 4 Desember 2020 (14h00) Marissa Botha <[email protected]> Thu 11/19/2020 3:35 PM To: [email protected] <[email protected]> Cc: [email protected] <[email protected]>; Richtersveld GEV/CPA <[email protected]> 1 attachments (108 KB) Publieke Vergadering Kennisgewing - reviewed.docx; Goeie dag Maria, Ek bevesg net weereens met jou, ons het nou vier vergaderings gereel in die Richtersveld area wat verwant hou met die Samara prospekteerreg aansoeke. Jy sal sien Lekkersing se vergadering is gereel vir 4 Desember 2020 om 14:00 die middag. Ons wil graag net al van 13h00 af toegang he tot die saal sodat ons, ons toerusng kan opstel asseblief. Die vergarderings is geskeduleer as volg: 3 DESEMBER 2020 Kuboes NGK Saal 10h00 - 12:30 Sanddrif Saal 14h00 - 16:00 4 DESEMBER 2020 Eksteenfontein Saal 10h00 - 12:30 Lekkersing Saal 14h00 - 16:00 Soos bespreek, sal jy asseblief die aangehegde Afrikaanse kennisgewing opsit by the munisipale gebou asook in die Lekkersing dorp/area sodat die gemeenskap kennis dra hiervan? Jy kan net vir my WhatsApp fotos stuur van waar jy dit opgesit het asb, indien moontlik. Die Administrateur van die Richtersveld GEV asook GEV dra kennis hiervan en is ook ingesluit by hierdie epos. Ons het reeds die saal bespreek by Port Nolloth Munisipaliteit en betaal. Baie groete, Marissa Botha Naledzi Environmental Consultants Pty Ltd Email: [email protected] Cell: 084 226 5584 www.naledzi.co.za https://outlook.office.com/mail/sentitems/id/AAQkAGJlYWNhY2I5LWNkYjQtNGZhZi04ZmE1LWE4ODgyMjY4ZWRlMQAQAKAP6qQROF1OkW4a… 1/1 11/19/2020 Mail - Marissa Botha - Outlook Fw: Naledzi Environmental Consultings - Venue Booking - Eksteenfontein Saal 4 Desember 2020 Marissa Botha <[email protected]> Thu 11/19/2020 3:01 PM To: [email protected] <[email protected]> Cc: [email protected] <[email protected]>; Richtersveld GEV/CPA <[email protected]> 1 attachments (108 KB) Publieke Vergadering Kennisgewing - reviewed.docx; Goeie dag Marissa, Ek bevesg net weereens met jou, ons het nou vier vergaderings gereel in die Richtersveld area wat verwant hou met die Samara prospekteerreg aansoeke. Jy sal sien Eksteenfontein se vergadering is gereel vir 4 Desember 2020 om 10:00 die oggend. Ons wil graag net al van 9h00 af toegang he tot die saal sodat ons, ons toerusng kan opstel asseblief. Die vergarderings is geskeduleer as volg: 3 DESEMBER 2020 Kuboes NGK Saal 10h00 - 12:30 Sanddrif Saal 14h00 - 16:00 4 DESEMBER 2020 Eksteenfontein Saal 10h00 - 12:30 Lekkersing Saal 14h00 - 16:00 Soos bespreek, sal jy asseblief die aangehegde Afrikaanse kennisgewing opsit by the munisipale gebou asook in die Eksteenfontein dorp/area sodat die gemeenskap kennis dra hiervan? Jy kan net vir my WhatsApp fotos stuur van waar jy dit opgesit het asb, indien moontlik. Die Administrateur van die Richtersveld GEV asook GEV dra kennis hiervan en is ook ingesluit by hierdie epos. Ons het reeds die sale bespreek by Port Nolloth Munisipaliteit en die NG Kerk. Baie groete, Marissa Botha Naledzi Environmental Consultants Pty Ltd Email: [email protected] Cell: 084 226 5584 www.naledzi.co.za From: Marissa Botha <[email protected]> Sent: Thursday, November 19, 2020 2:33 PM https://outlook.office.com/mail/sentitems/id/AAQkAGJlYWNhY2I5LWNkYjQtNGZhZi04ZmE1LWE4ODgyMjY4ZWRlMQAQAHRW%2F%2F2RmjlJl… 1/3 11/19/2020 Mail - Marissa Botha - Outlook To: Sanddri <[email protected]> Subject: Re: Naledzi Environmental Consulngs - Venue Booking - Sanddrif Hall 3 Dec 2020 Goeie dag, Ann, Baie dankie vir die skrywe. Ek het vanoggend met Luzanne gepraat dat ons maar die Sanddrif vergadering skuif na 3 Des 14h00 toe en Kuboes se vergadering na 10h00. Kuboes NGK Kerk het n Dank fees die middag so ons moes die tye ruil. Ek skakel jou nou terug. Groete, Marissa Botha Naledzi Environmental Consultants Pty Ltd Email: [email protected] Cell: 084 226 5584 www.naledzi.co.za From: Sanddri <[email protected]> Sent: Wednesday, November 18, 2020 3:05 PM To: Marissa Botha <[email protected]> Subject: RE: Naledzi Environmental Consulngs - Venue Booking - Sanddrif Hall 3 Dec 2020 Beste Marissa, Hiermee bevesg ek dat die Gemeenskap Saal in Sanddri beskikbaar is vir die 3 de Desember 2020 vanaf 10H00 soos telefonies bespreek. Marissa die kontak nr van ds. Snyders in Kuboes soos volg 073 538 7862. Die tarief vir gebruik van die Gemeenskap Saal is soos volg ook met Port Nolloth kantore bevesg, elke dorp se tarief sal soos volg wees, die deposito is terug betaalbaar Deposito van Saal R 744.00 Huur van Saal R 680.00 Admin koste R 38.00 Totale koste R1,462.00 Vind aangeheg bank besonderhede van die Richtersveld Munisipaliteit. Hoop u vind dit in orde so. Vir enige navrae kontak my gerus by die nr 078 998 3238. Alternaewelik vir Luzanne Julie in Port Nolloth by die volgende nr 027 851 1111. Vriendelike groete Ann Friedberg From: Marissa Botha [mailto:[email protected]] Sent: Wednesday, 18 November 2020 14:21 To: [email protected] Subject: Naledzi Environmental Consultings - Venue Booking - Sanddrif Hall 3 Dec 2020 https://outlook.office.com/mail/sentitems/id/AAQkAGJlYWNhY2I5LWNkYjQtNGZhZi04ZmE1LWE4ODgyMjY4ZWRlMQAQAHRW%2F%2F2RmjlJl… 2/3 11/19/2020 Mail - Marissa Botha - Outlook Good day Ann, As per our telephonic discussion; Naledzi Environmental Consultants Pty Ltd would herewith like to book the Sanddrif Community Hall for 3 December 2020 from 09:00 - 13:00 for a public meeng. As discussed, we would like to engage with the community of Sanddrif in regard to Samara Mining Pty Ltd's two applicaons for prospecng rights with bulk sampling on the le bank of the Orange River. The public meeng forms part of the EIA Process being conducted for the two applicaons. Please confirm whether the venue is available including the cost to hire the hall? We would like to make an EFT payment to confirm the booking please. Regards, Marissa Botha Naledzi Environmental Consultants Pty Ltd Email: [email protected] Cell: 084 226 5584 www.naledzi.co.za https://outlook.office.com/mail/sentitems/id/AAQkAGJlYWNhY2I5LWNkYjQtNGZhZi04ZmE1LWE4ODgyMjY4ZWRlMQAQAHRW%2F%2F2RmjlJl… 3/3 11/19/2020 Mail - Marissa Botha - Outlook Fw: Naledzi Environmental Consultants - Bespreking - Kuboes NGK Saal 3 Desember 2020 (10h00). Marissa Botha <[email protected]> Thu 11/19/2020 3:31 PM To: [email protected] <[email protected]> 1 attachments (108 KB) Publieke Vergadering Kennisgewing - reviewed.docx; Goeie dag Nikodemus, Ek bevesg net weereens met jou, ons het nou vier vergaderings gereel in die Richtersveld area wat verwant hou met die Samara prospekteerreg aansoeke. Ons het nou Kuboes se vergadering gereel vir 3 Desember 2020 om 10:00 die oggend. Ons wil graag net al van 9h00 af toegang he tot die saal sodat ons, ons toerusng kan opstel asseblief. Die vergarderings is geskeduleer as volg: 3 DESEMBER 2020 Kuboes NGK Saal 10h00 - 12:30 Sanddrif Saal 14h00 - 16:00 4 DESEMBER 2020 Eksteenfontein Saal 10h00 - 12:30 Lekkersing Saal 14h00 - 16:00 Soos bespreek, sal jy asseblief die aangehegde Afrikaanse kennisgewing opsit by the munisipale gebou asook in die Kuboes dorp/area sodat die gemeenskap kennis dra hiervan? Jy kan net vir my WhatsApp fotos stuur van waar jy dit opgesit het asb, indien moontlik. Die Administrateur van die Richtersveld GEV asook GEV dra kennis hiervan en is ook ingesluit by hierdie epos. Baie dankie dat jy die saal bespreking vir ons beharg het. Die bewys van betaling sal nou volg vir die saal huur. Baie groete, Marissa Botha Naledzi Environmental Consultants Pty Ltd Email: [email protected] Cell: 084 226 5584 www.naledzi.co.za From: Marissa Botha <[email protected]> Sent: Thursday, November 19, 2020 2:33 PM To: Sanddri <[email protected]> Subject: Re: Naledzi Environmental Consulngs - Venue Booking - Sanddrif Hall 3 Dec 2020 https://outlook.office.com/mail/sentitems/id/AAQkAGJlYWNhY2I5LWNkYjQtNGZhZi04ZmE1LWE4ODgyMjY4ZWRlMQAQAH%2Bss8TgveBNp1S… 1/3 11/19/2020 Mail - Marissa Botha - Outlook Goeie dag, Ann, Baie dankie vir die skrywe. Ek het vanoggend met Luzanne gepraat dat ons maar die Sanddrif vergadering skuif na 3 Des 14h00 toe en Kuboes se vergadering na 10h00. Kuboes NGK Kerk het n Dank fees die middag so ons moes die tye ruil. Ek skakel jou nou terug. Groete, Marissa Botha Naledzi Environmental Consultants Pty Ltd Email: [email protected] Cell: 084 226 5584 www.naledzi.co.za From: Sanddri <[email protected]> Sent: Wednesday, November 18, 2020 3:05 PM To: Marissa Botha <[email protected]> Subject: RE: Naledzi Environmental Consulngs - Venue Booking - Sanddrif Hall 3 Dec 2020 Beste Marissa, Hiermee bevesg ek dat die Gemeenskap Saal in Sanddri beskikbaar is vir die 3 de Desember 2020 vanaf 10H00 soos telefonies bespreek. Marissa die kontak nr van ds. Snyders in Kuboes soos volg 073 538 7862. Die tarief vir gebruik van die Gemeenskap Saal is soos volg ook met Port Nolloth kantore bevesg, elke dorp se tarief sal soos volg wees, die deposito is terug betaalbaar Deposito van Saal R 744.00 Huur van Saal R 680.00 Admin koste R 38.00 Totale koste R1,462.00 Vind aangeheg bank besonderhede van die Richtersveld Munisipaliteit. Hoop u vind dit in orde so. Vir enige navrae kontak my gerus by die nr 078 998 3238. Alternaewelik vir Luzanne Julie in Port Nolloth by die volgende nr 027 851 1111. Vriendelike groete Ann Friedberg From: Marissa Botha [mailto:[email protected]] Sent: Wednesday, 18 November 2020 14:21 To: [email protected] Subject: Naledzi Environmental Consultings - Venue Booking - Sanddrif Hall 3 Dec 2020 Good day Ann, https://outlook.office.com/mail/sentitems/id/AAQkAGJlYWNhY2I5LWNkYjQtNGZhZi04ZmE1LWE4ODgyMjY4ZWRlMQAQAH%2Bss8TgveBNp1S… 2/3 11/19/2020 Mail - Marissa Botha - Outlook As per our telephonic discussion; Naledzi Environmental Consultants Pty Ltd would herewith like to book the Sanddrif Community Hall for 3 December 2020 from 09:00 - 13:00 for a public meeng.
Details
-
File Typepdf
-
Upload Time-
-
Content LanguagesEnglish
-
Upload UserAnonymous/Not logged-in
-
File Pages39 Page
-
File Size-