AFRIKAANS 90 jaar jonk! Wêreldbeker- RUGBYGIDS Afrikaanse Kommentator Hennie Koortzen opvoeding deel die geskiedenis, onder skoot wedstrydbepalings & die voorspellings Monumentale fiasko: Om die Luister- & leesgenot geskiedenis weg VARS te vandaliseer vuurwarm WINTER 2015 www.pretoriafm.co.za • 104.2 MHz • DStv-oudiokanaal 887 INHOUD FOKUS 4 Van struggle-radio tot toekomsradio JOU STEM 5 Só sê luisteraars oor uitsaairegte TONGVAL 6 Veels geluk, Afrikaans, omdat jy verjaar! WARMPATAT 10 Afrikaanse opvoeding onder skoot 14 PLETTERVAT 14 Steek aan die vure, dis Wêreldbekertyd! OP DIE LUG 18 Pretoria FM se propvol programskedule ERFLATING 24 MonumentaleBLOKBIELIE fiasko 27 Toets jou kennis met ons blokraai KORTVERHAAL 28 Mevrou Kardashian se paaiement KUIERKOMBUIS 30 Dis tyd vir ’n feesmaal 6 OP BESOEK 30 34 “Suid-Afrika sal altyd huis wees” 35 Bekendes & bemindes kom kuier HISTORIESE DAGBOEK 36 Slagtersnek-rebellie: 100 jaar later 37 Taalmonument: ’n Pêrel vir 40 jaar BOEKEVAT 10 38 Godsdiens: Opnuut geroep tot dankbaarheid FOKUS Van struggle-radio tot toekomsradio Toe die eerste klanke van Radio Pretoria op 18 September 1993 oor die luggolwe weerklink het, het die oprigters van die stasie deeglik besef dat die stryd om ons eie stasie op die lug te hou, allermins maklik sou wees. Dit was in meer as een opsig ’n geloofsdaad. ie bestaan van Radio Pretoria is onderskeidelik as Radio Wolkberg, Radio was een wat gekenmerk is Ysterberg, Radio Naboom, Radio Krans- deur stryd. In die byna 22 jaar berg, Radio Dagbreek, Radio Tafelkop, sedertdien moes ons telkens Radio Magaliesberg en Radio Drakensberg veg om ons uitsaairegte te gelisensieer. Dbehou of te beskerm. In die beginjare is ’n Die nuut gelisensieerde senders sal tydelike uitsaailisensie deur die destydse funksioneer as ons filiaalstasies, wat met- minister van binnelandse sake, Danie tertyd hul eie identiteit as gemeenskaps- Schutte, aan ds. Mossie van den Berg en uitsaaiers in eie reg, onder die leiding en die Afrikaner Kultuurbond uitgereik. stuur van die houerstasie, sal vestig. Ná die 1994-verkiesing moes Radio Baie dankie aan ons luisteraars wat ons Pretoria vir ’n volle jaar stil raak om die nuwe geduldig ondersteun het en ook in die tye regering die geleentheid te bied om wetge- van onsekerheid by ons gestaan en vir ons wing te aanvaar wat vir gemeenskapsradio- gebid het. Bowenal dank ons ons Hemelse stasies voorsiening sou maak. ’n Jaar later DStv se oudiokanaal 887 begin uitsaai en is Vader wat ons geliefde stasie liefdevol gelei was Radio Pretoria terug en vasbeslote om ons internetuitsendings ook opgegradeer tot het tot die nuwe hoogtes wat ons nogmaals nooit weer stil te raak nie. vol stereoklank. danksy hierdie deurbraak bereik het. Tydelike uitsaailisensies is om die beurt Radio Pretoria se dapper tree vooruit deur die voormalige Onafhanklike Uitsaai- is egter nie oral met geesdrif begroet nie. “U luister na Pretoria FM” owerheid aan Radio Pretoria en sy herlei- In Oktober 2012 is Radio Pretoria deur die As deel van ons visie om die voorste ge- stasies uitgereik, maar die groot toets het Onafhanklike Uitsaaiowerheid in kennis ge- meenskapsradiostasie vir Afrikaansspre- in 2004 gekom toe Radio Pretoria en sy stel dat hy klagtes ontvang het oor Radio kendes te wees, staan ons van 1 Julie af herleistasies vir ’n permanente uitsaailisensie Pretoria se uitsendings vanaf agt herleista- bekend as Pretoria FM. Dit vorm deel van aansoek moes doen. sies in Pietersburg, Tzaneen, Naboomspruit, ons ontwikkeling van struggle-radio tot toe- Ná sewe hofgedinge, waarvan drie in die Thabazimbi, Brits, Koster, Greylingstad en komsradio. Dieselfde puik luistergenot, maar Hooggeregshof was, twee in die Grondwet- Newcastle. Die klagte was dat hierdie sta- selfs beter as ooit tevore. like Hof en twee in die Hoogste Hof van sies, wat in daardie stadium reeds 18 jaar So het ons ook vir ons tydskrif, Vasbyt, Appèl, sou die radio uiteindelik eers in lank uitgesaai het, nie behoorlik gelisensieer ’n splintenuwe baadjie aangetrek. In alle November 2010 sy uitsaailisensie vir Pretoria was nie en onmiddellik moes sluit. opsigte poog ons om net die beste vir ons en omstreke ontvang. Radio Pretoria moes hom vir die agtste mense te bied en kan ons vir seker met die In Mei 2011 het die direksie van Radio keer op die howe beroep en op 11 Oktober bestes in die bedryf kers vashou! Pretoria besluit om Radio Pretoria op ’n pad 2013 het regter Neil Tuchten ons aansoek Danksy ons duisende lojale luisteraars van groei, ontwikkeling en professionaliteit om ’n verklaring van regte aangehoor. Die is ons in staat om – ook nou op die pad te plaas – en só sou Radio Pretoria met ’n uitslag van die hofgeding was nie ons guns vorentoe as Pretoria FM – ’n toekoms te proses begin om homself te herontwerp nie, maar in sy uitspraak het Tuchten niete- bou waarin ons en ons kinders vry, veilig van struggle-radio in sy vestigingsjare, tot min sekere riglyne neergelê wat die grond- en voorspoedig kan hoop, glo en lééf in toekomsradio wat aan sy luisteraars ’n slag sou lê vir die voortsetting van Radio Afrikaans. Ons hoop u geniet al die nu- boodskap van vryheid en hoop sou bring. Pretoria se stryd om sy uitsaairegte. wighede wat Pretoria FM u bied. Lees én Die direksie het die ondersteuning van die Daardie stryd het meer as 17 maande luister lekker saam en laat weet ons asse- Solidariteit Beweging met sy 300 000 in- geduur. Ná maande se onderhandelings, blief wat u dink! geskrewe lede van regoor die land verkry. nuwe aansoeke, mooipraat en harde werk, Die groei- en ontwikkelingspad het het die Onafhanklike Kommunikasie- daartoe gelei dat ons ateljee- en uitsaai- owerheid (Okosa), Radio Pretoria in April infrastruktuur in die eerste klompie maande vanjaar in kennis gestel dat gemeenskaps- in veral Pretoria na wêreldklastegnologie uitsaailisensies vir die agt senders van Radio opgegradeer is. Pretoria in Limpopo, Noordwes, Mpumalan- WILLIE SPIES In Junie 2013 het Radio Pretoria ook op ga en Noord-Natal toegeken is. Die senders Besturende direkteur | Redakteur 4 VASBYT | winter 2015 | www.pretoriafm.co.za JOU STEM PRETORIA FM Tel: 012 543 0120 Faks: 086 667 1259 E-pos: [email protected] Webadres: www.pretoriafm.co.za Posadres: Posbus 75653, Lynnwoodrif, 0040 BESTURENDE DIREKTEUR | REDAKTEUR Willie Spies MEDEWERKERS Alana Bailey, Dawid Brand, Sonja Carstens, Sarina Frauenstein, James Kemp, Hennie Koortzen, Danie Langner, Susan Lombaard en Christo Pretorius WAARDIGE WENNER! VASBYT word namens Pretoria FM Ons is baie trots daarop dat Pretoria FM vanjaar by die MTN Radiotoekennings beloon is met sy aan- uitgegee deur Aksent Media. Uitleg, ont- wysing as die radiostasie met die mees lojale luisteraars en ook die stasie wat die meeste stemme in ’n SMS-stemming gekry het. Van links is Adele Changuion, omroeper; Elsje van Jaarsveld, omroeper en pro- werp, taalversorging deur Aksent Media. gramregisseur; Linda van Schalkwyk, administratiewe bestuurder; en Willie Spies, besturende direkteur. Só sê luisteraars oor uitsaairegte Tel: 082 445 4513 | [email protected] Veglus, volharding en visie gaan! Ek besef hoeveel harde werk dit ge- DRUKWERK Johan Oosthuizen skryf: Van harte geluk kos het om hierdie mylpaal te bereik. Mag Paarl Media Gauteng met die reuse-tree vorentoe. Dit moes julle van krag tot krag groei. kom, want veglus, volharding en visie INTEKENARE kan nie eindeloos onderdruk word nie. Verblyding in die hoop Teken in teen slegs R80 vir twee uitgawes per Baie dankie daarvoor! Met hartverwar- Carel Fourie skryf: Uiteindelik het Ro- jaar. Faks jou naam, van, volle kontakbesonder- mende nostalgie dink ’n mens terug aan meine 12:12 ook vir die Afrikaner waar hede, posadres en bewys van betaling na die beginjare, dwarsdeur die vasbytjare geword. “Verbly julle in die hoop, staan vas 086 667 1259 of pos dit na Posbus 75653, Lynnwoodrif, 0040. Pretoria FM-bank- en nou juig ons oor oorwinning. Vir die in die verdrukking, volhard in die gebed.” besonderhede: Absa-rekeningnommer: afgelope 13 jaar het ek met waardering Baie geluk en dankie vir al jul moeite met 90148524; takkode: 632005. en luistergenot in Europese lande en tot die verkryging van die uitsaailisensies. in Thailand na uitsendings geluister. Hou Geen deel van die inhoud mag sonder die toestem- koers en hou kop! Met geloof volgehou ming van die uitgewer elders gebruik word Dries & Elesia van der Walt skryf: Eer nie. Pretoria FM of die tydskrif aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige Mylpaal deur harde werk aan almal wat ongeag al die teenkanting aansprake wat deur adverteerders gemaak word Betsie Kok skryf: Baie geluk aan julle met geloof volgehou het om voort te gaan nie. Pretoria FM onderskryf nie noodwendig enige span en ek is baie dankbaar dat dit goed om ons eie stasie op die lug te hou. mening in redaksionele inhoud uitgespreek nie. Donderdae van 19:00 tot 20:00 Rugbyradio Christelike programme Afrikaanse musiek met Hennie Koortzen Sondae en Die nuutste en beste en Wynie Strydom weeksdae Afrikaanse musiek 104.2 MHz • LUISTER GERUS OOK SAAM OP DSTV-OUDIOKANAAL 887 • www.pretoriafm.co.za www.pretoriafm.co.za | winter 2015 | VASBYT 5 TONGVAL VIER DEKADES GEVIER Die Taalmonument is op Krugerdag, 10 Oktober 1975, in die Paarl onthul. Dit was ook die eeufeesjaar van die stigting van die Genootskap van Regte Afrikaners. Lees meer op bladsy 37. Veels geluk, Afrikaans, omdat jy VERJAAR! Dit is vanjaar 90 jaar gelede dat Afrikaans een van die amptelike tale van Suid-Afrika geword het. Eie aan Afrikaanssprekendes ken die kreatiwiteit waarmee Afrikaans se 90ste verjaardag gevier word, geen perke nie: van die bekendstelling van ’n Afrikaanse roos tot ’n Afrikaanse deur- Ons is trots en onbeskaamd Afrikaans. Disnag-fliekpiekniek. ’n groeiende taal Die met boodskap ’n blink istoekoms, duidelik: ondanks talle uitdagings. Artikel: Prof. Jaap Steyn, dr. Danie Langner en Susan Lombaard • Foto’s: iStockphoto.com, Alana Bailey en dr.
Details
-
File Typepdf
-
Upload Time-
-
Content LanguagesEnglish
-
Upload UserAnonymous/Not logged-in
-
File Pages40 Page
-
File Size-