792 Op dieselfde bladsy verskyn ook 'n .fA<=> van gewapende Inkatha ondersteuners met die volgende byskrif: "Inkatha's impis - their size may shrink unless something is done for the half a million threatened with removal in Natal." Bew. W 5 p 29 (h) State of the Nation - Feb./Mrt. 1985 op p 39: Hier verskyn twee artikels oor verskuiwings: (1) Die lste onder die opskrif "Voting for eviction" Daar word o,a, die volgende gese: "While Hendrickse was .::.o ... ~\.,.;.~ the few votes that put him in parliament and raised his !=!~LQ.-~, the community of Stockenstrom were fighting removal from land they've owned for a century. (2) Die 2de onder die opskrif "Glenmore to be moved yet again." Daar word o.a. die volgende gese: "The Glenmore community is facing removal for the second time. Where they are now is bad. But Peddie is far worse •.. " Bew. W 5 p 39 (i) Susp~ National - Mrt. 1984 Op p 16 verskyn artikels oor verskuiwings. Daar/ ... Digitised by the Department of Library Services in support of open access to information, University of Pretoria, 2018 793 Daar word meer spesifiek agtergrond gegee oor die verskuiwing van die mense in Magopa. Die woongebied word beskryf as: 11 an unsightly black spot on white territory ••. " Daar word van die hoofopskrif gebruik gemaak: "Exiled in ~and of their birth 11 Bew. W 19 p 16 (j) State of the Nation- Dec. 1983 Op p 23 verskyn h artikel onder die opskrif. "The twenty year threat" In hierdie artikel word gese: "The only answer the Government has is force. Dr. Piet "Promises" Koornhof, the Minister of Co-operation and Development, has pro­ mised many times th~ would be no forced removals. But people are continually being forcibly removed. Maybe that is the governments plan." Bew. W 2i p 23 (k) Work in Progress - No. 25 Op p 18 verskyn h artikel wat handel oor ver­ skuiwing onder die opskrif: "Reserve/ ... Digitised by the Department of Library Services in support of open access to information, University of Pretoria, 2018 794 "Reserve Four resists removal" Die volgende word o.a. gese: " Three thousand Natal families have been living under the threat of removal since 1973. They stay in Reserve Four, a relatively fertile part of KwaZulu, north of Richards Bay. Their proposed relocation area is Ntambanana where soil is poor and drought an ongoing problem. There are two chief's wards in Reserve Four - the Sokhulu ward and the Mbonambi ward. People in each of these wards have expressed hostility to being moved. The Sokhulu chief points out that Reserve Four is agriculturally more productive than other areas. 'This land supplies even different wards with food. Even during the drought, we had food and other brought their cattle here to graze. We are very concerned when we are told that we are to be removed. We prefer to die here' said the chief." Bew. W 37 p 18 Uit voorgaande is dit duidelik dat UDF en sy affiliale die knelput van Verskuiwings landwyd veer en heelwat propaganda hieromtrent publiseer het - om die massas hierdeur te mobiliseer, politiseer en te organiseer. 6.1.2~ Bew. AB 17 Dit is h publikasie uitgegee deur die publikasie­ komitee van Azasm, h ondersteuner van Azapo, en hier word die kwessie van verskuiwings weer emosioneel opgehaal/ .•. Digitised by the Department of Library Services in support of open access to information, University of Pretoria, 2018 795 opgehaal ten einde die Grondwetlike Voorstelle van die Regering te opponeer. 6.1.2S' Bew. AB 29 Dit is h publikasie deur die n.e.c. van Casas uitgegee en bevat h aantal resolusies, waaronder resolusies oor Verskuiwings en Hervestigings. (a) Op die kongres wat Casas gehou het en waarop die resolusies aanvaar was 1 was Casas se takke vanaf die Vaal, Turfloop, Thokoza, Daveyton, Tembisa, Alexan­ dra, Atteridgeville/Saulsville, Mamelodi, Soweto, Thabong en Grahamstad verteenwoordig en het hul deelgeneem aan die besluitneming aldaar. (b) Die resolusie is in dieselfde emosionele trant en dui die massas aan as exploiteerdes en onderdruktes, en word die "untold misery" en lyding van die mense genotuleer. Dit word besluit dat Casas alle vorme van hulp aan die verskuifde gemeenskappe beloof. 6 .1. 2b Bew. AC 4 Hierdie dokument bevat h aantal resolusies, waaronder die besluit dat die gemeenskappe of persone o.a. in Katlehong, wat verskuif is, ondersteun sal word en eis ook die afskaffing van Wetgewing ten aansien van ver­ skuiwings en die Groepsgebiede-wetgewing. 6.1.27 Bew. ·A.D. 15 Die skakeling tussen die verskillende knelpunte wat UDF aanvoer word duidelik uit hierdie UDF-pamflet - die massas word gemobiliseer om teen verskuiwings op te tree want die Regering gebruik hul beleid van '.<.o .... ~" .. ~ ~~,·c om die Swart, gekleurdes en Indiers in die Weegmag op te/ •.. Digitised by the Department of Library Services in support of open access to information, University of Pretoria, 2018 796 te neem om verskuiwings uit te voer. Die emosie­ belaaide boodskap is ooglopend daarop gemik om die grootste hoeveelheid massas te mobiliseer. 6.1.28 Bew. A.D. 16 In hierdie publikasie van die End Conscription Cam­ paign - h geaffilieerde en aktiewe ondersteuner van UDF en sy beleid, word gif gebraak teen die Rege­ ring en Staat en word die ANC en sy leiers as die leiers van die massas verheerlik. Die Staat en Rege­ ring word as h moordenaar en onderdrukker voorgestel. Die ANC-terroriste word as die "brothers" van die mas­ sas verheerlik en die massas word ge-indoktrineer om nie by die Weermag aan te sluit nie; want dan sal hul gebruik word om die beleid van verskuiwings te help uitvoer- p 4 6.1.29 Bew. A.D. 23 In hierdie dokument van UDF en wat oor konskripsie han­ del, word die kwessie van verskuiwings weereens opge­ haal en word die verset van persone teen verskuiwings goedgepraat. 6.1.30 Bew. AJ 29 In hierdie ooglopend-UDF-dokument word die hele spek­ trum van die "vryheidstryd" behandel. Die knelpunt van verskuiwings word weereens hier opgehaal en die massas word gemobiliseer tot optrede daarteen - belangrik hier is die feit dat die Freedom Charter hier weer opgehaal word as die "massas" se alterna­ tief tot die bestaande staatstelsel. 6.1. 31/ ... Digitised by the Department of Library Services in support of open access to information, University of Pretoria, 2018 797 6.1.31 Bew. AJ 36 In hierdie BSM/AZASO - dokument wat in Grahamstad uitgegee is, word die 1976-opstande goedgepraat en word die veiligheidsmagte as moordenaars uitge­ maak. Die massas word aangestig om die Staat as hul vyand wat "oorlo! op ons mense verklaar het" te sien en te mobiliseer agter organisasies soos GYM, Cosas, Grayco en GRAWO. Ook word die geweldpleging en onwettige optredes van groepe in Sharpeville, Cradock, Uitenhage en Cross­ roads goedgepraat as verkondig "wett~ge wyses" van optredes. 6.1.32 Bew. AD 39 Hierdie is h dokument van die D.P.S.C, h geaffilieerde organisasie van UDF en handel oor die sg. "State Repression". Hieruit blyk dit (p 8) dat Fosatu kampanjes gevoer het o,a, teen die Verskuiwings en Hervestigings. 6.1.33 Bew. AK 1 Die UDF- dokument, wat ooglopend h pamflet vir ver­ spreiding is, word Inkatha veroordeel omdat dit ver­ skuiwings goedkeur en selfs deelneem daaraan. 6.1.34 Bew. AL 46 Hierdie is h UDF (Natal) geskrif waarin UDF (Natal)­ met die ooglopende goedkeuring en seen van UDF (nasionaal), h uiteensetting gee van sy lede, sterkte sommige/ .. Digitised by the Department of Library Services in support of open access to information, University of Pretoria, 2018 798 sommige van sy doelstellings. O.a. word gese dat UDF gestig is om die massas te mobiliseer teen verskui­ wings en Hervestigings - 3de par. 6.1.35 Bew. AL 49 Hierdie verslag van die UDF se Nasionale Konferensie van 17-18 Desember 1983 is deur beskuldigde 19 opge­ stel en bevind dat die pers en verslae nie genoeg aandag aan die kwessie van verskuwings gee nie. 6.1.36 Bew. AL 51 Hierdie ooglopend-UDF-dokument sit UDF se metodes waarop hy die "vryheidstryd" gaan veer uit en een van sy onmiddellike eise is h stop aan verskuiwings en hervestigings ten einde die massas in die anti­ verkiesingkampanje te mobiliseer. 6.1.39 bew. AL 53 Die bewysstuk bevat h aantal dokumente waaronder h ooglopende toespraak, beleidsverklarings en uiteen­ settings van UDF-beleid en strategie. Hierin word verklaar dat omdat die knelpunt van o.a. verskuiwings nie deur Swart Plaaslike Besture hanteer kan word nie, UDF die liggame teenstaan. 6.1.39 Bew. AL 54 ~ Oak in hierdie UDF-doku~te word verskuiwings veroor- deel en verklaar dat die "misery and oppression" van die Groepsgebiedewetgewing sal voortbestaan onder die nuwe grondwetlike bedeling. 6.1.40 Bew. AL 56 Hierdie/ ... Digitised by the Department of Library Services in support of open access to information, University of Pretoria, 2018 799 Hierdie dokument is vir die Anti-P.C. Committee, h stigterslid van UDF, opgestel en braak gif teen kapi­ talisasie en die regeringstelsel. Ook hier word die "landless" onderdruktes op die voorgrond gestel. Die geweld van die 1960's en deur die ANC en SAKP gepleeg en ge-uni~eer, word goedgepraat. Die kwes­ sie van verskuiwings word ook hier gesien as iets wat die "level of political consciousness" ondermyn. Hier word dan verder gepropageer dat die Regering onwettig is, dat h alternatiewe Regering van die mas­ sas gebaseer op die Freedom Charter die minimum is waarvoor geveg moet word (p 5) Hier word dan ook verklaar dat die eenheid van die mas­ sas noodsaaklik is, maar dat die "interest of the re­ volutionary vanguard" "predominate" moet wees.
Details
-
File Typepdf
-
Upload Time-
-
Content LanguagesEnglish
-
Upload UserAnonymous/Not logged-in
-
File Pages160 Page
-
File Size-