Nuusblad van die Afrikaner Volksparty Nr 1:2009 (Januarie) R5 -00 _______________________________________________________________________________________________ _ IN HIERDIE UITGAWE Wat is Judaïsme en watter Brandstofpryse en die afgelope Die rol van Radio Pretoria in die rol vertolk dit versus aanpassings daarvan – bl 9 Afrikanervryheidstryd - bl 9 Kommunisme en Sionisme - bl 4 Revolusie: die ooreenkoms Die groot leuen oor die ‘nuwe ’ tussen November 1917 en sakekamers, Afrikanerbanke en Grondhervorming in Suid -Afrika bl 8 Desember 2007 ––– bl 6 die Nuweland Maatskappy - – bl 5 DIE SESDE JAAP MARAIS GEDENKLESING Die sesde Jaap Marais Gedenklesing is deur die Afrikaner Volksparty in November deur die Leier van die Party, mnr Danie Varkevisser, aangebied waarna die Onderleier, dr Sydney Gregan, ‘n volledige oorsig oor huidige wêreldtoestande gelewer het. Die laserskyf met beide hierdie insette is beskikbaar by die Sekretaris, gegewens links onder in hierdie blad aangedui. Mnr Jaap Marais w as ‘n besonder begaafde man met ‘n verstand wat wyduiteenlopend kon onderskei op elke gebied waarin hy ‘n opinie moes aanbied. So was daar tevore reeds na vyf verskillende aspekte van sy bekwaamheidsvelde gekyk in die vyf vorige gedenklesings. “Dr Gregan het na hom gekyk as Afrikanernasionalis. Prof Adriaan Pont het na hom as Jaap Marais die m ens , gekyk. Mnr Willie Marais het hom as parlementariër beskryf. Prof HG vd Westhuizen het na mnr Jaap Marais as geloofsman gekyk. En mnr Meinhard Peters het mnr Marais as idealis in die Afrikanerpolitiek beskryf,” het mnr Varkevisser gesê. “Elkeen van hierdie gedenklesings is die gevolg van Jaap Marais se besondere begaafdheid, asook boeiende en opheffende leesstof waaruit die leser inspirasie put van ‘n man wat by uitstek uitgetroon het as ‘n waardige nasionalistiese leier. Daarom vind ek dit nodig om na Jaap Marais te kyk as Volksleier, ‘n volksleier waarvan die diepte tot vandag nog nie gemeet is nie!” Mnr Varkevisser het mnr Marais se waardevolle bydrae tot die perspektief in die handhawing van beginsels, ook op Godsdienstige vlak, op ‘n uitstekende wyse blootgelê, en die suiwer sieninge wat mnr Marais as Volksleier uitgeleef het weer laat herleef. KONTAKBESONDERHEDE OM DIE VOLKSTEM TE BE KOM Leier Mnr D Varkevisser 083 4603 302 Die Volkstem sal elektronies gratis beskikbaar wees. Stuur asseblief u navraag aan: [email protected] Onderleier Dr SH Gregan 082 3341 555 Sekretaris Mnr L Schoeman 083 6506 892 Lede van die Afrikaner Volksparty en persone wat ‘n debietorder geteken het, sal die Volkstem gratis ontvang. Skakel asseblief 082 9792 432 om die posadres te Partynavrae [email protected] bevestig waarna die Volkstem gepos moet word. BOODSKAP VAN DIE LEIER Mnr Danie Varkevisser Aan die einde van ‘n jaar is daar altyd twee sake wat sekerlik vir elke mens van besondere betekenis is. Eerstens dit wat nou as geskiedenis agter jou lê, en dan wat die nuwe jaar vir jou inhou. Met ‘n terugblik oor die jaar wat sy einde nader kom die wysheid van president Paul Kruger by ‘n mens op om in voorbereiding vir die nuwe jaar wat voorlê, dít te neem uit die verlede wat goed was, en jou toekoms d áárop te bou. Ná deeglike politieke terugskouing was wat die mening toegedaan is dat Afrikanerleiers se “slim” akademiese en die eerste gedagte wat by my opgekom onderhandeling en toegewings, bv. in staatkundige oplossings deur middel van het Job van die Bybel se versugting: terme van “grondhervorming”, kompromie en onderhandeling, vorm ‘n “Sal ek die goeie uit die hand van die welwillendheid by die Swartes sal bewerk, effektiewe versperring na Afrikaner- HERE ontvang en nie ook die slegte leef in ‘n droomwêreld wat ver verwyder is eendragtigheid. Ons volk is ryp om na nie”. van getallepolitiek, gerugsteun deur magte veertig jaar se stryd, hoofsaaklik teen ons Dat daar egter onmeetbare stof tot wat ons land en sy rykdomme ten alle eie Afrikaners wat soos die huidige dankbaarheid op vele ander koste wil benut! Amerikaners, ons pêrels voor die swyne gegooi het, na strooihalms te gryp wat lewensterreine is, is onteenseglik. Die diktatoriale wyse waarop swart Dinge soos gesondheid, spraak, sig, ondersteuners met hulle eie ras omgaan, helaas, tot verdrinking sal ly! Wat die liberale Afrikaner-integrasionis uit voedsel en kleding. Ook die vreugde hetsy hy nou president of uitsaaihoof, of van kinders, bekering, liefde, van kommisaris van polisie en hoof van die oog verloor, is dat getalle hier dikteer; barmhartigheid en genade. Dié lys is interpol is, is tog ‘n duidelike aanduiding ‘n meerderheid in ons geval vir wie die onmeetbaar lank en laat mens wat vir die Blanke wag namate die definisie van demokrasie “majority rule” is. onwillekeurig ook dink aan die ou rewolusie vorder. Dit wil sê, as die Te midde van dit alles, lê die nuwejaar Hallelujaliedjie: “Tel jou seëninge een wreedaardige moorde en verkragtings voor en moet ons die krag en insig vind vir een.... en kyk wat God verleen”. waaraan ons volk onderwerp word nog nie om dit blymoedig en gunstig vir ons volk te Gebeure in die afgelope jaar op genoeg aanduiding vir ons goedgelowige laat verloop met die oog op ons vryheid politieke terrein, plaaslik en buite ons volk is nie! waarvoor daar vir die ware Afrikaner nog landsgrense wat op die een of ander Die “wonderlike prestasie” van Obama, altyd net een bron was. wyse die Afrikanervolk raak en in die volgens Hellen Zille van die DA, om “Die geloof dan is ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die jaar wat voorlê op ons ‘n invloed gaan rassisme te oorwin was in werklikheid niks hê, is egter alles behalwe rooskleurig. anders as ‘n oorwinning van die dinge wat ons nie sien nie... Deur die geloof verstaan ons dat die wêreld deur As die grootste Afrikaanse radiostasie, humanisme oor nasionalisme nie. As wat daarop aanspraak maak dat hy hom miljoene blanke Amerikaners uit vrye wil ‘n die Woord van God toeberei is, sodat die beywer vir die vryheid van die Afrikaner, swart president verkies om oor hulle te dinge wat gesien word, nie ontstaan het uit meer prominensie verleen aan die links- regeer, is dit slegs ‘n aanduiding van in sienlike dinge nie.” Hebreërs 11:1 en 3. Daarom liberale politieke partye, wat geywer het watter mate die media en die onderwys al sing ons met oorgawe: “Op U om rasvermenging weer ingestel te kry, daarin geslaag het om nasionalisme almag vas vertrouend het ons vadere is die term “double speak” van ongewens te maak! gebou. toepassing. Die verdeeldheid wat Op die keper gesien verteenwoordig dit Skenk ook ons die krag o HERE, om te daardeur ontketen is sal nie deur ‘n verder ook ‘n oorwinning van die handhaaf en te hou. Dat die erwe van ons enkele aanval op Hellen Zille se getoi sinkritisme oor die Christelike godsdiens. vadere, vir ons kinders erwe bly. Knegte met swartes ongedaan gemaak word Die ekonomiese krisis in Amerika sal, ten van die Allerhoogste, teen die hele wêreld vry!” (Blote retoriek?) nie, maar laat wel die indruk dat daar op spyte van verklarings tot die teendeel, ons ‘n lomp wyse wal gegooi word om nie nie ongeskonde laat nie. Behou u geloof. Berei u geestelik voor om in die sterkste vorm van verset, nie aan Afrikaner-luisteraars te verloor nie. Meer ellende wat uit plaaslike politieke Politieke partye wat binne die anti- dwaasheid spruit soos onvoldoende hierdie godlose bestel se verkiesing deel christelike, kommunistiese bestel vir die kragvoorsiening, besoedelde water, te neem nie. Moet Geloftedag nooit Afrikaner wil beding en mense oproep grondroof, werkloosheid, ontwapening, vergeet nie. Gaan verootmoedig u daar om te gaan stem met die oog op verswakkende gesondheidsdienste, voor die Here en bely u sondes, (nie die koalisie, het bepaald nie die soewereine veiligheidsrisiko, toenemende misdaad en NG Kerk se apartheidsondes nie), en mag onafhanklikheid en vryheid van ons volk onbeskryflike onreg in die onderwys en u ‘n geseënde Christusfees en in gedagte nie en het in hulle gemoed opvoeding van ons kinders, is om net te voorspoedige nuwejaar geniet! reeds die verandering aanvaar. raak aan die chaos wat voorlê. Verdeeldheid met dié benadering is Die politieke ongeêrgdheid van die onvermydelik. deursnit Afrikaner wat gerugsteun word Danie Varkevisser Veelrassige vakbonde en deur ‘n kunsmatige ekonomiese georganiseerde landbouorganisasies “voorspoed”, gepaard met bedenklike 2 Die ou en die nuwe jaar BOEKEVAT Die jaar 2008 snel ten einde en die Die ou en die nuwe jaar nuwe jaar 2009 wink agter die Mnr Marten du Preez horison. Dit is dan dat ons met dankbare harte deur die genade van God afskeid kan neem van die ou jaar Op hierdie dag het ons as 2 Samuel 22 : 40: “En U het my met en as dit sy wil is, ons die nuwe jaar Christuskinders die grootste geskenk krag omgord vir die stryd, U het my ontvang waaraan mens kan dink. teëstanders onder my laat buk .” mag betree. Op 31 Desember is dit die afskeid Met die genade van God word nog ‘n Voordat die nuwe jaar aanbreek is daar van die ou jaar en het ons die nuwe jaar aan ons lewe toegevoeg net vir ons Christen Afrikaners twee wonderlike gebeurtenisse wat tot ons geleentheid om op ons knieë te gaan soos die baie jare van die verlede. spreek. Op 16 Desember herdenk en God te dank vir al sy liefde en Wat gaan ons egter in die nuwe jaar ons die slag van Bloedrivier toe God genade in die afgelope jaar. Kom ons doen? Wat is ons verwagtinge van die in sy Almag ingegryp het en die klein hou ‘n oomblik van stilte en dink in nuwe jaar? Die antwoord op hierdie klompie Voortrekkers gered het van dankbaarheid aan al die seëninge vrae is nie binne ons vermoëns nie, wat ons so mildelik uit sy Hand maar met God aan ons sy en met sy algehele uit wissing deur die Zoeloe- barbare.
Details
-
File Typepdf
-
Upload Time-
-
Content LanguagesEnglish
-
Upload UserAnonymous/Not logged-in
-
File Pages12 Page
-
File Size-