December 2019

December 2019

BAT CHAT XMAS MESSAGES ARNHEM THE 6 POUNDER NUUS VANAF ORAL / NEWS FROM ALL OVER UIT DIE VERLEDE / FROM THE PAST PRETORIA CANOPY QUARTERLY PRETORIANo 4/19 CANOPY BAT CHAT Page 1 NEWSLETTER CANOPY KOMITEE WOORD VAN DIE VOORSITTER Voorsitter: Willoughby Brits WORD FROM THE CHAIRMAN O/Voorsitter: Krige van Heerden This newsletter is that of the PVO Pretoria Canopy, but we decided to include as much of Sekretaris: Roche Vermaak Bats photos and stories that could be found on the internet for this edition. We do not take responsibility for any mistakes in the contents. Tesourier: Wynand Erasmus This last three months must have been the busiest time in the existence of the PVO and Kommunikasie: Chris Pohl many other Parabat organizations. Therefore, we made this a special Christmas edition. Regskonsultant: Wynand Fourie The Pretoria Canopy and others took part in many activities and to mention a few: Rememb rance services (worldwide); the gathering at the Hartebeespoortdam; Arnhem; Gasvryheid: Johan le Roex Canopy gatherings; wreath laying ceremonies; funerals; medical assistance; Boere Bats drought relief; help to some Bats in need; etc. Addisionele Lid: Ashley Carr We helped a few men to receive medical benefits from DMV. Contact us if you want Medical and other benefits. “If you want to change the world, start of by making your bed, ”William McRaven, US Navy Admiral, the power of hope. No matter what happens in life, be good to people. Being good to people is a wonderfull legacy to leave behind. Baie dankie dat ons saam die PVO se Visie kon uitleef naamlik samesyn, mekaar help INDEX / INHOUD en mekaar ondersteun. Baie dankie vir almal se bydraes. Baie dankie vir die kommittee van PVO Pretoria Canopy vir al jul harde werk en ondersteuning. Ten laaste wil ek en die Voorsitter/Chairman 2 kommittee vir iedere Parabat ‘n geseënde Jesus Christus kerstydperk toe wens. Dit is Xmass Msg 3 gedurende die tydperk wat ons aan mekaar moet dink en ondersteun. Geniet die feestyd Admin 4 waartydens ons Jesus se geboorte vier. Onthou daar waar jy heen reis is daar altyd ‘n Parabat wat kan help in nood. Correspondance 5 Articals 12 Kom ons skep saam hoop, elke man tel! News from all over 19 Willoughby Brits Uit die verlede 41 Final 45 NEXT PTA CANOPY MEETINGS 17 JAN / 14 FEB / 13 MRT PRETORIA CANOPY BAT CHAT Page 2 KERS BOODSKAP VAN DIE NASIONALE BESKERMHEER VAN DIE PVO Dit is weereens vir my ‘n groot voorreg om ‘n Kersboodskap aan al die lede van die PVO en hul geliefdes te bring. 2019 het vinnig ten einde gesnel en skielik het dit tyd geword vir die tradisionele Suid- Afrikaanse Kersvakansie. So, as the holiday season is upon us, we find ourselves reflecting on the happenings of the past year and those who have really contributed to build good relationships and helped to fulfil the Vision and the Mission of the PVO. Dit was hartverblydend om te sien dat ons lede die afgelope jaar hard probeer het om goeie verhoudings te handhaaf en sodoende daarin geslaag het om ware Broederskap te bevorder. Die gevolg hiervan is dat daar verskeie hoogtepunte behaal is veral wat hulpverlening op verskeie terreine betref. Ek los dit vir die Voorsitter van ons Canopy om kommentaar te lewer op die suksesse wat die afgelope jaar bereik is. Allow me to say something about the true meaning of Christmas though. The true message of Christmas is that God came to Earth in the form of a man to save his own Creation. He came to die for our sins and for the sins of the whole World. Dit is dus die rede dat ons altyd moet onthou dat ons seuns van God is en derhalwe Broers is. Dit is ook die grootste enkele rede waaom ons verenig moet wees en saam moet staan. Op ‘n sombere noot wil ek melding maak van Valskermbroers wat die afgelope jaar oorlede is. Ook het van ons lede familielede aan die dood afgestaan. Aan al die naasbestaandes ons innige simpatie. Please drive carefully when you travel during the holiday season. Ry asseblief versigtig as julle op reis gaan en Stop by Stopstrate! Finally I would like to wish you and your families a joyous Christmas and a very Happy and Prosperous New Year. May God bess you all. Hiermee wens ek u almal ‘n Baie Geseende Kersfees en ‘n Gelukkige en Voorspoedige Nuwejaar toe. Mag ons Hemelse Vader u ryklik seen. Groete, Oom Ronnie. THE BRAVE ONES You once heard the call of a Nation Parents dropped their sons off at the station Scared, filled with pride they prayed for you all Begging our Lord to Not let you fall. You gave your life and your promise to me Not knowing if ever, thankful i’d be You read your letters with tears in your heart Missing the loved ones as life there was hard. Friends became brothers that fought side by side Loyalty that grew while in bushes you hide Holding the hand of a Brother that died Tears on a face as a brotherhood cried. Now it is over but memories stay With pride in our hearts can we thank you today The soldiers, our saviours we’re in your debt Thanking our Lord, your safety He kept. Author: Sonet Pienaar The British Paras in Sydney sent Christmas greetings to all in the Outback Canopy. “It is foolish and wrong to mourn the men who have died, rather we should thank god that such men lived” PRETORIA CANOPY BAT CHAT Page 3 Administration PVO APP The PVO website MEMBER BENEFITS Emergency/Panic button - Get Paratroopers in www.parabat.org.za is there to give you all the your vicinity to assist when you have an information you need on the organisation. Please emergency. visit it regularly. Any paratrooper who needs to know where his nearest PVO Canopy is will be Access to the Parabat Heritage Channel - News, helped from this website. New members are Videos, sound clips, pictures and much more. welcome and existing members who are unsure An ever-growing repository with old and new of any of the benefits on offer can make enquiries media recordings there. • PVO Projects - Status, news and updates • Access to Employment opportunities PVO APP • PVO Enablement Fund Go onto the Android or Apple store, search for Parabat Veterans Organisation and download the Die PVO beleid is om alle Parabats in te sluit - PVO app on your mobile device. Paid-up PVO “ELKE MAN TEL!” members have access to premium information Ons is almal deel van 'n uitsonderlike groep and additional benefits. “volunteers - with the guts to step out of the aircraft door". Alle Paratroopers word aangemoedig om die APP af te laai en benut. #Neem asseblief kennis dat die finansiele Vir enige tegniese probleme kontak - [email protected] state beskikbaar is vir enige opbetaalde lede vir besigtiging en vrae. Ons het strukture en Marked ouditeure in plek om verantwoording te doen Order from Pretoria Canopy a verity of vir elke sent wat ge-in of spandeer word. books, CD’s and DVD’s THE PVO ENABLEMENT FUND Essentially, the wellbeing of all Parabats and their families is our primary concern. Many of us are reaching the age where retirement and redundancy become threats to our continued welfare. Some of us have been suffering from the strain of wounds and disabilities sustained during our years as soldiers as well as suffered after our military service ended. Others have been made redundant by retrenchments or affirmative action. All these people need help and support in their daily lives. This support is not happening to any great degree and the PVO aims to, over time, rectify this. PelsA Boeke Kontak Paul J. Els oor sy boeke [email protected] of bestel vanaf [email protected] PRETORIA CANOPY BAT CHAT Page 4 Letters and messages MORE AL MY MEDE PARATROOPERS!! AAN NOMAD CANOPY - PVO Ek is Erich Lamprecht en het my kursus in Jul Middag al die manne, ek en Annie wil net graag 1963 gedoen en daarna SMag aangesluit. Ek ons dank, teen oor elkeen van julle wat ‘n bydrae was 1964 tot 1966 by die Mil Akademie en terug aan ons gemaak het, oordra. Na die huis totaal verplaas na Rooiplaas op 1 Jan 1967. My Bn afgebrand het, het ons absoluut niks oor nie. Bevs was Genl's WP Louw, Jan Fourie, Boytjie Elke sent wat ons ontvang beteken geweldig Viviers, Mj du Plessis, en Hans Moller. baie, ons kan nou weer van vooraf begin, net Ek het as Valsk Opl Bev geeindig en by 3 afskaal. ‘n Mens gaar maar baie op na 52 jaar SAI, PW Botha se Sekretaris as Min v Verd getroude lewe! Ek weet nog nie wat hulle gaan asook toe hy Eerste Minister was, 51 Bn Bev, uit betaal nie. Maar ons was onderverseker! Dit Boph Weermag 2 IB, Groep 6 Bev, en HS Ops kan beteken dat ons baie minder gaan uitkry as by Kmdmt OP geeindig, waarna ek vroeg na 30 waarvoor ons verseker was. So die les is dat julle jaar afgtree het. Ek het daarna by Sanlam asb seker moet maak dat jul inhoud en huise nie beleggings behartig en toe in England vir 5 jr by onder verseker is nie. Nogmaals baie dankie Microsoft se sekerheid gewerk terwyl my Vrou manne, julle is ysters en praat nie net nie, maar Annie, skool gehou het., Doen! Erich Lamprecht 18/10/2019 Einde 2005 het ons kom afgtree op Hephzibah naby Verena, 50 km van Bronkhorstspruit af.

View Full Text

Details

  • File Type
    pdf
  • Upload Time
    -
  • Content Languages
    English
  • Upload User
    Anonymous/Not logged-in
  • File Pages
    46 Page
  • File Size
    -

Download

Channel Download Status
Express Download Enable

Copyright

We respect the copyrights and intellectual property rights of all users. All uploaded documents are either original works of the uploader or authorized works of the rightful owners.

  • Not to be reproduced or distributed without explicit permission.
  • Not used for commercial purposes outside of approved use cases.
  • Not used to infringe on the rights of the original creators.
  • If you believe any content infringes your copyright, please contact us immediately.

Support

For help with questions, suggestions, or problems, please contact us