Desember 2006 Bundels Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 1595 Datum: Fri 2006/12/01 01:35 PM Daar is 8 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1. Grafte: Spies, Meyer en Steenkamp From: Jan C Visagie, Stellenbosch [email protected] 2. Afsterwe van 'n Kollega, Alex Douglas. From: Blikkies [email protected] 3. Re: Soldategrafte From: DIRK SCHELLINGERHOUT [email protected] 4. Re: Schabortboek (vir Nita du Plessis) From: Charlie Els [email protected] 5. Eposadres From: Marie Bossert [email protected] 6. HULP!!!!!!! From: Douw Steyn [email protected] 7. Daily Dispatch 1.12.2006 From: Elizabeth [email protected] 8. Beeld van 01 Des.2006 From: Blikkies [email protected] Boodskap 1. Datum: Thu Nov 30, 2006 6:53 am (PST) Van: "Jan C Visagie, Stellenbosch" [email protected] Onderwerp: Grafte: Spies, Meyer en Steenkamp Beste Vriende Die onderstaande brief het ek al 'n tyd gelede ontvang en dit tref my nou na herlees daarvan dat dit ook vir ons gespreksgroep van belang kan wees. Groete Jan Visagie Stellenbosch Goeie dag dr Jan So 'n paar jaar gelede het ek "Die Trek uit Oos-Rietrivier" by u gekoop en ek het ook later Voortrekker-Stamouers aangeskaf. Albei boeke het my kennis goed aangevul en ek gebruik dit nog steeds. Ek het inligting bekom wat miskien ook vir u van belang sal wees van Willem Breytenbach Posbus 2 Bloedrivier 3102 Telefoonnommer 0349221794. Willem is getroud met een van die Spies dames en hy het die inligting per faks gestuur: "Meyergraf: Twyfelfontein Vind graf van vader van Lucas Meyer, president van Nuwe Republiek, op plaas Twyfelfontein distrik Utrecht. Hy was glo Voortrekker. Grafsteen baie verweer - maak nog uit wat daarop staan. Spiesgrafte Grafte van Andreas Theodorus Spies (Voortrekker) met van sy nageslag asook moeder van Dirkie Uys op plaas Goedehoop Utrecht. Grafte van Johannes Jacobus Spies, seun van A T Spies hierbo met vrou (Agatha Jacomina) en van hulle kinders op plaas Klipspruit, Utrecht Johannes Wilhelmus Spies en gade se grafte op plaas Kruisfontein Utrecht - seun van J J Spies Lodewyk Johannes Spies en Gades asook kinders se grafte op plaas Koppie Alleen Utrecht. Seun van J J Spies. Asook graf van sy perd "Rooibok" wat hom dwarsdeur oorlog gedra het. Steenkampgrafte: Kerkhof op plaas Holkrans Utrecht vol Steenkamp grafte Van Spiese het ek ook heelwat fotos asook die geslagsregister wat ek ook beskikbaar sal stel vir die wat belangstel. Alle datums is ook beskikbaar. Hierdie Spiesse het ook almal in die Boere oorlog gedien en was oral betrokke in die gemeenskap." Ek weet nie of dit vir jou van belang kan wees nie? Groete Lettie du Preez 0826823040 Boodskap 2. Datum: Thu Nov 30, 2006 12:27 pm (PST) Van: "Blikkies" [email protected] blignautfanie Onderwerp: Afsterwe van 'n Kollega, Alex Douglas. DOUGLAS; Alexader Hendrik (Alex/Dougie) *07/10/1939, Frankfort, Vrystaat provinsie + 25/11/2006, doodgeskiet deur rowers by sy dogter in Johannesburg, in lewe van Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Kollege Park, Vanderbijlpark, 30/11/2006, 14:30, deur {Ds} Deon SENEKAL. Oorleef deur sy vrou Marie, vier kinders en vyf kleinkinders. Alex is gebore op 07 Okt.1939 te Frankfort in die Vrystaat en spandeer sy kinderjare op die plaas by sy ouers James en Henna. Hulle verhuis in 1949 na Vereeniging waar Alex in Laerskool Peacehaven en Handhawer bywoon en matrikuleer aan die Hoërskool Vereeniging. Hy Voltooi sy weermagoplyding in Youngsfield, Kaapprovinsie. Na ontplooiing in Nyaga en Lang dien hy by die Staatswoning van Minister Jin Fouché te Kampsbaai. Alex voltooi sy vakleerlingskap deur Yskor Opleidingsentrum in Olifantsfonytein, waarna hy sy loopbaan voortsit by die aanleg in Vanderbijlpark. Op 18 Mei 1963 tree hy in die huwelik met Marie HOMAN en betrek Louw Wepenerstraat 64, Vanderbijlpark in 1966. Na 39jr diensjare voltooi Alex sy loopbaan by Yskor en neem 'n betrekking by Harrison & White as konsultant. Buiten houtwerk was hy lief vir tuinmaak, reis en sy fotografie stokpertjie het selfs toekenningswaardige foto's gelewer. Groete, Fanie Blignaut, Vanderbijlpark. Boodskap 3. Datum: Thu Nov 30, 2006 12:29 pm (PST) Van: "DIRK SCHELLINGERHOUT" [email protected] dirkjschell Onderwerp: Re: Soldategrafte Hi julle n Ander webwerf wat jy nie moet mis nie is: http://www.justdone.co.za/ROH/index.htm Net so waardevol en baie info ook oor gevalle soldate uit ABO en 1 +2de wereld oorloe ea Groete Dirk Boodskap 4. Datum: Thu Nov 30, 2006 12:55 pm (PST) Van: "Charlie Els" [email protected] charlieels Onderwerp: Re: Schabortboek (vir Nita du Plessis) Hallo Nita, Ek dra dit aan die vriend oor en as hy laat weet wat hy nodig het, laat weet ek jou. Dankie vir jou bereidwilligheid. Groete, CHARLIE NS. Vertel tog vir my jy het intussen ons ou probleem van Christina Catharina Du Plessis x Hendrik Beukes opgelos, toe! Boodskap 5. Datum: Thu Nov 30, 2006 3:58 pm (PST) Van: "Marie Bossert" [email protected] mabert5 Onderwerp: Eposadres Middag alle lyslede, Ek wil net my nuwe eposadres bekendstel op die lys en dit sal as volg wees: [email protected]. Met vriendelike groetnis vanuit New Zealand, Marie Bossert. Boodskap 6. Datum: Thu Nov 30, 2006 4:25 pm (PST) Van: "Douw Steyn" [email protected] Onderwerp: HULP!!!!!!! MIDDAG ALMAL, HELP ASB. EK SOEK ERSTIG NA IEMAND WAT MY KAN HELP MET DIE STRAUSS, STEYNS, MOOLMAN, JOSLING FAMILIES VAN UPINGTON. DANIE EN MINA JOSLING WAS OUD BURGERMEESTER VAN UPINGTON GEWEES. Douw Steyn. STEYN/VENTER NAVORSER. AKASIA PRETORIA CELL: 076 684 3541 [email protected] Boodskap 7. Datum: Thu Nov 30, 2006 10:06 pm (PST) Van: "Elizabeth" [email protected] kerrieborrie Onderwerp: Daily Dispatch 1.12.2006 Gelukwense KLINKRADT Denise. Best wishes on your 30th Birthday. Enjoy your day. Love, Dad and Mom, Brad, Mary, Ashlyn and David. ---------------------------------------------------------- KLINKRADT Denise. It's hard to find a greeting nice enough to send to you, for you're so very special that the usual ones won't do. But this ones seems just perfect, for it really makes it clear that you're close in thought, not now and then, but all throughout the year! Happy 30th Birthday. Love Grant, Kayleigh and Ryan. ---------------------------------------------------------- KLINKRADT DJ. Happy 30th B-Day. May the next 30 years be filled with many blessings and happy memories. Always Dad, Mom, Grandma, Jaun and Debbie. ---------------------------------------------------------- KRETZMANN Stella. 90 Today! Congratulations Mom, Gran and Nana. Love you, Errol, Desree, Marlin, Troy, Shaylia. Family and friends welcome 4:33 p.m. 4 Nailsea Court, Arnold Street, Gonubie. 082 7733 763. ---------------------------------------------------------- kretzmann Stella. Congratulations to our special mother and granny on her 90th birthday. Always loving, patient and giving. God's richest blessings. Love Lionel, Alma, grandchildren Cheryl, Gary, Garth, Kerry, great grandchildren Dale, Corbin and Callum. ---------------------------------------------------------- kretzmann Stella. Happy 90th birthday to our precius Mom and Gran. Thank you for your never ending love and those willing hands that never stop. We love you lots. From Ivor, Daphne, Morne, Cherie and Shaun Geboortes KING Jerome and Shaida are proud to announce the safe arrival of their daughter, Keana Jada King, in Saudia Arabia on the 29th November 2006. Praise be to God! ---------------------------------------------------------- williams Jonathan and Tandlyn. Congratulations - we praise the Lord for His gift to us of Samuel. Lots of love Mom and Dad Williams (Mellie), Shamel and Lionel and cousins Jordan and Nathan. Verlowings CONGRATULATIONS Tarryn and Wayne! May you have all the happiness you deserve. Lots of love Dad, Mom, Kerri, Megan, Granny, Warren and Steven Huwelik Herdenkings THOMPSON Jany and Eldred. Happy! Anniversary! Love Pamela and Kelly. Sterftes BARLOW Maureen (Gran). Passed away peacefully - no more pain and suffering. At last with her beloved Henry. Will always be remembered as a loving and gentle Gran. Deepest sympathy to all the family. Love Greg, Tanzi, Phillip, Jenny, Tim, Neville, Hazel, Marcus, Tess and Bella. ---------------------------------------------------------- COLLIER Eileen. Our deepest sympathy to Patricia, John and familes on the loss of your dear Mother. Love Tessy, Stuart, Justin and Rachelle. ---------------------------------------------------------- DICKS Jan. Passed away on the 27/11/2006. Jan, you were our Brother, Uncle and our friend. Cheerful to the last moment, you inspired us with the way you coped with all that life put in your way. We treasure your memory and miss you already. Maureen, Mike and Children. ---------------------------------------------------------- DICKS Jan. Passed away peacefully on 27/11/2006. We will always love and remember you dear brother. From Shirley, Don and Children. ---------------------------------------------------------- FOURIE Norman. Beloved father, father-in-law, garndpa and great grandpa of Beryl, Alton, Nigel, Karen, Reuben, Jared and Ryan. Passed away peacefully on the 29/11/06. When a family chain is broken nothing seems the same but one day in God's time He will link the chain again. Dad, you will be missed. ---------------------------------------------------------- FOURIE Norman. In loving memory of my darling husband. Passed away peacefully on 29/11/2006, at St Dom's. Thank you for the 53 yrs we had together, I will always cherish the memories we had together. Your loving wife Edna.
Details
-
File Typepdf
-
Upload Time-
-
Content LanguagesEnglish
-
Upload UserAnonymous/Not logged-in
-
File Pages633 Page
-
File Size-