Rustenburg Makazole Mapimpi is our impi! Mapimpi became the first South African to score a try in a World Cup final. The 29-year-old winger is not only admired for his incredible speed and wily tactics on the field, but also for his humbleness and his perseverance, not giving up on his dream to become a first-class player. And by realizing his dream, he has also helped to realize the dreams of Springbok supporters - including Roger Federer and Terry Crews - of a third World Cup victory. Even the South African Rand strengthened against the Dollar after the Springboks became world champions again! As a special bonus to our readers, we have a free pull-out feature on the success of our Springbok rugby team inside this week's edition. (Photo: Johan Orton, SASPA) Boks beat the odds Pylon steel theft concerns - p5 Implats production report - p7 13 Coetzer Street, Rustenburg, 0299 www.rustenburgherald.co.za E-mail: [email protected] GPS Co-ordinates: 25° 40’ 31 S • 27° 15’ 28 E Established 1924 8 NOVEMBER 2019 Tel: 014 592 8329 Fax: 014 592 1869 R5-00 VAT INCL PAGE 2 RUSTENBURG HERALD 8 NOVEMBER 2019 Rustenburg weerspieël uiters swak reënvalsyfers RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Ten spyte van aanvanklike verwagtinge dat Suid-Afrika vanjaar na ‘n bogemiddelde reënseisoen kan uitsien, is die huidige situasie dat verreweg die meeste boerderygebiede in die land tans met (nog) een van die ergste droogtes in menseheugenis op hande sit. Benewens krisistoestande RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - You in die grootste boerderygebied is die Noord-Kaap en die Karoo are invited to Hospice Rustenburg’s Yard onlangs tot rampgebied verklaar. Sale at 195 Bethlehem Street on Saturday 30 Hoewel die situasie in dié streke só erg is dat verskeie organisasies en November from 09:00 - 13:00. instansies en letterlik duisende Suid-Afrikaners oor die afgelope klompie maande by droogtehulprojekte betrokke geraak het, is dit nie slegs nie Noord-Kaap en die Karoo waar sake só beroerd is dat groot getalle New veevrektes lankal begin plaasvind het en talle boere hul plase verlaat en letterlik in sak en as sit nie. In die Rustenburg-omgewing is dit sonder uitsondering nog net besproeiingsboere wat die pot aan die kook kon hou en hoegenaamd na noemenswaardige oeste kon uitsien, hoewel dit ook in Rustenburg hierdie gevalle ver van die gemiddeld is. Sekerlik die sekerste aanduiding dat reënsyfers in die oostelike gedeeltes van Noordwes ver lankal reeds ver onder die gemiddeld bly huiwer, is die reënvalstatistiek van mnr Charlie Graham, eienaar van Geelhout Gardens-kwekery in Rustenburg waar mnr Graham vanaf 2003 noukeurig van weerpatrone, temperature advertising en reënsyfers rekord hou. Om dit eenvoudig te stel: Oktobermaand – die maand waarin ons eerste somerreëns tradisioneel al vroegerig begin consultant appointed uitsak het (ons almal ken tog sekerlik die oom Paul se verjaarsdagstorie A well-known – 10 Oktober) was vanjaar niks anders as ‘n absolute ramp nie en nie ‘n personality among enkele druppel is vir die hele maand aangeteken nie. Trouens, Oktober Rustenburg’s 2019 was volgens mnr Graham se rekords loshande die droogste maand Herald advertising sedert Oktober 2003. Die vorigste droogste Oktober-maande sedert fraternity, Heleen 2003 was slegs 3 mm in 2015, 14 mm in 2006 en 16 mm in 2010. Ironies Verster, has joined genoeg was die natste Oktobermaand sedert 2003 slegs een jaar na 2006 Rustenburg Herald’s – naamlik 2007 toe ‘n uitstekende 195 mm gemeet is. advertising team as marketing Christen Mannekamp op Vlaklaagte... consultant after the departure of former RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - 'n Christen-mannekamp colleague, Edaleen word van 15 tot 17 November by Vlaklaagte sowat 26 km vanaf Strydom. Heleen Rustenburg aangebied. invites all those who Die mannekamp duur van Vrydag, 15 November, om 15:00 tot were assisted by Sondag, 17 November, om 13:00. Die koste beloop R350 per persoon en Edaleen with their sluit alles vir die naweek in. Sprekers vir die hele naweek se verrigtinge advertising needs, sluit in Piet Boilermaker, Jannie de Beer, Vic de Kock, Francois du Toit to contact her on en Izaak Rabie. Vir diegene wat nie weet nie - Piet Jacobs is 'n oud- (014) 592 8329 mynwerker, Francois du Toit is 'n oud-Koevoetlid en Jannie de Beer 'n or 083 719 6625 oud-Springbokrugbyspeler. Die kamp beloof baie opwindend te wees during office hours. met meer as genoeg wat jy nodig het om jou lewe te verander of te verryk. Die slegte nuus is dat slegs die eerste 60 mans wat bespreek en betaal het, geakkommodeer kan word. Die manne kan self besluit of hulle wil tent opslaan of wil boswa-kamp. Besprekings kan by Bianca by tel Rusoord baat by skenking 082 302 7357 of per epos [email protected] kan gedoen word. Vir kampbesprekings moet daar asb met Johan Pople by 082 449 1011 of [email protected] in verbinding getree word. Die voormalige en legendariese Springbok- losskakel Jannie de Beer, is tydens die Christen- mannekamp van 15 to 17 November die hoofspreker. Maak seker jy Vryburgers van Rustenburg het die bespreek jou boufonds van Rusoord ‘n hupstoot gegee plek vandag nog. deur deur R 10 000 te skenk wat deur die organisasie ingesamel is met plaaslike fondsinsamelingsprojekte die jaar. Annette Labuschagne van Rusoord ontvang hierbo die skenking van Vryburger Sidney Carlsen tydens die oord se onlangse gholfdag. 'URZQLQJLQGHEW" &UHGLW3URYLGHUVFRPPXQLFDWHZLWKXVQRW\RX 3URFHVVHVDUHKDQGOHGLQDYHU\FRQÀGHQWLDOZD\ 3KRQH FKDULQH#GHEWUHVFXHFR]D &RGHRI&RQGXFW 3XEOLVKHU $XGLW 7KLVQHZVSDSHUVXEVFULEHVWRWKH&RGHRI(WKLFVDQG 3XEOLVKHGE\1RUWK:HVW1HZVSDSHUV 3W\ /WG 7KHGLVWULEXWLRQRI 5XVWHQEXUJ &RQGXFWIRU6RXWK$IULFDQ3ULQWDQG2QOLQH0HGLD DQGSULQWHGE\1RUWK:HVW:HE3ULQWHUV 3W\ /WG WKLV$%&QHZVSDSHU WKDWSUHVFULEHVQHZVWKDWLVWUXWKIXODFFXUDWHIDLU DGLYLVLRQRI&73/LPLWHG&RHW]HU6WUHHW$OO LVLQGHSHQGHQWO\ DQGEDODQFHG,IZHGRQ¶WOLYHXSWRWKH&RGHZLWKLQ ULJKWVDQGUHSURGXFWLRQRIDOOUHSRUWVSKRWRJUDSKV DXGLWHGWRWKH GD\VRIWKHGDWHRISXEOLFDWLRQRIWKHPDWHULDO GUDZLQJVDQGDOOPDWHULDOVSXEOLVKHGLQWKLV SURIHVVLRQDOVWDQGDUGV SOHDVHFRQWDFWWKH3XEOLF$GYRFDWHDW QHZVSDSHUDUHKHUHE\UHVHUYHGLQWHUPVRI DGPLQLVWUDWHGE\WKH ID[<RXFDQDOVRFRQWDFWRXU&DVH 6HFWLRQ RIWKH $XGLW%XUHDXRI &RQWDFWXV 2ႈFHURQNKDQ\LP#RPEXGVPDQ &RS\ULJKW$FW1R &LUFXODWLRQVRI 7HO )D[ RUJ]DRUORGJHDFRPSODLQWRQRXU RIDQGDQ\ 1RUWK:HVW 6RXWK$IULFD (PDLOPDLOEDJ#UXVWHQEXUJKHUDOGFR]D ZHEVLWHZZZSUHVVFRXQFLORUJ]D DPHQGPHQWVWKHUHRI 1HZVSDSHUVHZHZZVSDSZVSV $GGUHVV&RHW]HU6WUHHW5XVWHQEXUJ 1RWH&OLHQWVUHDGHUVSDUWLFLSDQWVDQGDGYHUWLVLQJDJHQWVJXDUDQWHHWKDWWKHUHSURGXFWLRQRIWH[WDQGRULPDJHVSURYLGHGWRWKHPHGLDFRPSDQ\IRUDGYHUWLVLQJSXUSRVHVFRQWUDYHQHVQHLWKHUFRS\ULJKWOHJLVODWLRQQRUDQ\RWKHUODZ 8 NOVEMBER 2019 RUSTENBURG HERALD BLADSY 3 Voorsieningsdienslewering: Rustenburg SAPD RUSTENBURG HERALD- RUSTENBURG- Ons het gedurende September gefokus op polisieveiligheid, asook "Public Service" - Dienslewering. Die polisie in Rustenburg "Cluster" (gebied) wil graag gehelp om toegang tot die Polisiestasie te verkry. Hierna die publiek die versekering gee dat professionele is hy binne 5 minute gehelp. Die stasiekommissaris, dienslewering gedurende die res van die jaar voortgesit brigadier Gertrude Modise het bevestig dat dienslewering word. Ons fokus veral op die Gemeenskapsdienssentrum aan die gemeenskap een van ons primêre funksies is, (CSC - Community Service Centre). soos onder andere die bekamping en ondersoek van Tydens n besoek aan die SAPD het mnr Ofentse misdade. "Ons streef daarna om die gemeenskap van Motlogelwa en Petrus Mkhondo, 'n lid van die publiek wat professionele diens te verseker". met fisieke gestremdheid saamleef, hul dank teenoor die Die "Frontline Manager" is die senior offisier op elke polisie uitgespreek vir die professionele diens wat hul van skof of n beampte direk deur hom/haar aangewys om die SAPD in Rustenburg ontvang het. Mnr Mkhondo het 'n vinnige hulp aan die gemeenskap te verseker tydens 'n beëdigde verklaring afgelê en is deur A/Off Sam Mogapi besoek aan elke polisiestasie in die Rustenburggebied. Motorongeluk, mediese False housebreaking incidents kostes kelder Rustenburger se loopbaan en toekoms condemned in Rustenburg RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - 'n Rustenburgse RUSTENBURG HERALD- RUSTENBURG- The police in Rustenburg have issued a stern warning egpaar gaan geruime tyd al deur die spreekwoordelike diep to resident owners who stage house break ins and report them to the police with the intention of water weens groot mediese uitdagings en die ongelooflike hoë claiming from the insurance. koste van mediese hulp. "We have had several instances where the owner Sergeant Ofentse Mokgadi, police spokesperson in Marius en Sonja of a house would stage a house break in, where they Rustenburg told the Rustenburg Herald. Bezuidenhout was in 2017 claim criminals broke into their houses and stole Mokgadi said the police will not hesitate to press in a kop-aan-kop-botsing items such as TV's, Laptops, Cellphones and even perjury charges as this causes an inconvenience to betrokke terwyl hulle aan 'n cash. Upon investigations by the police it will then be the police. buurtwag-patrollie deelgeneem discovered that the complainant lied to the police with Residents are urged to refrain from doing this or het. Marius het ernstige the intention of claiming from various insurances," they will face the full might of the law. heupbeserings opgedoen. Die egpaar het nie 'n mediese fonds nie en kon nie 'n operasie ondergaan nie. Sy toestand het intussen so versleg dat hy sy werk verloor het en nou dringend 'n operasie moet ondergaan. Don’t lie to the police X-strale
Details
-
File Typepdf
-
Upload Time-
-
Content LanguagesEnglish
-
Upload UserAnonymous/Not logged-in
-
File Pages16 Page
-
File Size-