Junie/June 2008 Junie/June

SUIDWAL • STELLENBOSCH • 7600 • OSU/OBU T/F: 021 883 8627 • PRG T: 021 887 0017 • F: 021 883 8461 • www.paulroos.co.za • www.paulroos.org.za • [email protected] Ou Grieke se waarheid hou nog water Dit lyk of die antieke Griekse ideaal van ’n gesonde gees Christiaan Kotze – Rapport in ’n gesonde liggaam darem nog iewers vaardig is in ’n tyd waar ons jonges al hoe meer onaktief voor rekenaars en te levisiestelle plak. Afgesien van die uitstekende symbol was more prevalent than sportprestasies waaroor ons either the B or C. in hierdie uitgawe berig, was Special awards for exellence in die akademiese uitslae van die Mathematics (best in province) 2007-matriekklas van die beste was made to Jonas and Cornél in die skool se geskiedenis. Basson, who both scored 100% Drie kandidate – Jonas Bovijn for Maths HG. Pieter Botha’s (2de), Charl du Preez (19de) en Afrikaans HG was adjudged the Jan Buys (20ste) was onder die best in the province with another eerste 20 op die Kaapse Merie- score of 100%. telys; 35% van die klas het A- PRG was also one of a few gemiddeldes behaal, terwyl 92% schools in the Western Cape ap- matriekulasievrystelling kry. pearing on the Allan Gray Orbis Of the A averages, 23 scored Foudation’s Circle of Excellence more than 95%, of which 10 Schools, as well as the German achieved more than 100%. government’s School Partners of In the various subjects, the A the Future. (More details inside).

Op die foto regs is Wilhelm van der Vyver (’07) net na hy die vinnigste mansatleet in SA tot dusver vanjaar geword het met ’n tyd van 10.30 oor die 100 meter – op die ouderdom van 19. Onder is Francois Hougaard (ook ’07), wat saam met sy klasmaat Stephan Dippenaar vanjaar vir die Blou Bulle rugby speel, in aksie teen die Highlanders – ’n wedstryd wat die Bulle met 47-17 gewen het. Francois en Stephan is ook albei ingesluit in die SA o20-span na die o20-Wêreldbekertoernooi in Wallis. Mario van de Wall – Beeld 2 PRG • OSU NUUSBRIEF • 05/2008 • OBU NEWSLETTER AVE ATQUE VALE

Sedert die laaste nuusbrief het ons ’n hele paar oudskoliere ver loor. Uit die matrieks van die der- tigerjare is Albert Strassheim (’34) en JD Basson (’39) oorlede. Dr Piet Koornhof (’44) was sy matriekjaar op Paul Roos, en ook die Rhodesbeurswenner van 1948. Oor sy loopbaan as politikus, minister en ambassadeur is daar baie geskryf, en alhoewel dit Johann KokEdwin Tyler John Henry Faul Pieter van Rensburg deesdae nogal vreemd is om ’n goeie woord oor die magsheb- Uit die klasse van die vyftiger- drie dogters, ’n seun en vyf klein- Hy was later baie jare lank ver- bers van destyds te hoor, was dit jare is Johann Kok (’54) en Edwin kinders agter. bonde aan die destydse Distillers opmerklik dat daar in die koe- Tyler (’55) oorlede. John Henry Faul (’64) was heel Korporasie maar het na sy aftrede rantberigte met sy afsterwe feitlik Johann was ’n bekende musi- moontlik die enigste skoolseun in na Swellendam – sy eggenote se sonder uitsondering waardering kant in die Helderbergkom – sy die geskiedenis van PRG wat met wêreld – verhuis om onder an- vir hom as mens uitgespreek is. mondfl uitjie was ’n ster by vele die rektor se toestemming op die dere met brame te boer. Sy humorsin, sy basiese eerlik- konserte van die “Ou Menere” skoolterrein kon rook. Een van sy groot liefdes was heid en sy menslikheid was eien- en die “Flierefl uiters”. Die merkwaadige verhaal het sy woonwaens en die buite lewe. skappe wat gereeld opgehaal is. Eersgenoemde omdat al die oorsprong in 1965. John Henry Hy was erg siek die laaste tyd, Dr Piet het ook ’n hele paar jaar musikante in die eerste helfte het sy matriek in 1964 geslaag, met ’n kombinasie van hartpro- sy gewig by die Oudskoliere-unie van die vorige eeu gebore is maar hy was nie tevrede met bleme en diabetes, en hy is op 25 ingegooi en hy was ’n entoesias- en die tweede omdat hy saam die punte wat hy behaal het nie. Mei vanjaar oorlede. tiese old boy. met die Nederlander Art Daane Hy doen toe die dapper ding Uit die sewentigerjare het ons Ongelukkig is hy in sy latere opgetree het. om in 1965 terug te kom om sy afskeid geneem van Van Zijl lewe deur ’n gulsige pers ter Johann was 27 jaar lank verbon- matriek te oor te doen. Met goeie Loots (’70) en Jurie Cloete (’74). slag ting gelei – in ’n sogenaamde de aan die Departement Justisie, gevolg. Pieter van Rensburg (’06) is in “feeding frenzy” wat hy soms met maar toe hy hoor dat hy Johan- Omdat hy toe al ouer as 19 Januarie tragies oorlede terwyl hy ’n soort naïewe eerlikheid onbe- nesburg toe verplaas word, het hy was, is daar besluit om hom toe by sy ouers in Kanada gekuier het wustelik sélf aangeblaas het. ’n bedank en by Pepkor aangesluit. te laat om binne sekere beper- waar sy vader ’n mediese prak- Merkwaardige mens, dié was hy Hy is op 13 April vanjaar oorlede kings, ’n wettige dampie op die tisyn is. Pieter was ’n eerstejaar en ons eer sy nagedag tenis. en hy laat sy eggenote, Marthie, skoolterrein te mag slaan. mediese student. Paul Roos one of four in SA Florian Breuer awarded Meiring Photograph provided Creating mutual understanding, facilitating access to Naudé Medal the German language and arousing greater interest in modern Germany are the goals of the “Schools: Professor Florian Breuer (’94) Partners for the Future” initiative. is the recipient of the prestigious Mei ring Naudé Medal for 2007. German Foreign Minister Frank- change of views and engage This medal (named after another Walter Steinmeier launched in cooperation. A series of new old boy, Dr S Meiring Naudé, this project in February at the educational programmes will erstwhile head of the CSIR) is German School in Jakarta, In- be made available for teachers awarded annually by the council donesia: “We need, more than and students. of the Royal Society of SA to hon- ever, places where children PRG is one of only 4 schools our the achievement of a young can meet, learn and be creative in SA that have been selected scientist under the age of 35. together.” to be a “Schools Partner.” According to Florian, it was The initiative would aim to The fi rst learner to take ad- Maths Olympiads at school that strengthen and expand the vantage of this opportunity is inspired him to become a math- network of 117 existing Ger- Stephan Kistner (Gr 11), who ematician, while various men- man Schools abroad, where will leave for a 3 week youth tors during his student years at mathematician with an interest in some 70,000 children and camp in Germany during June. Stellenbosch University and in Ducci sequences, the André-Oort young people are taught, and He will also attend a German France cemented his interest in conjecture, Drinfeld modules, schools that offer the German language course. especially number theory. the graphic mathematics-inspired Language Diploma (DSD). In September, three PRG Number theory is a branch of artwork of M.C. Escher and the This is intended to create a learners will join others from pure mathematics concerned ancient oriental board game Go. network of at least 1,000 part- SA, Namibia and Madagascar with the properties of numbers in Florian published his fi rst in- ner schools spanning the entire for a drama workshop in Wind- general, and integers in particu- ternational articles while still an globe. The initiative, which hoek, Namibia. Various other lar. Since the time of the ancient undergraduate student at SU. An has been allocated funds of 45 countries in Africa will have Greeks this pure science was article based on his PhD degree, million euros for 2008, aims similar workshops and fi nally seen as “more art than science”, which he received from the Uni- to develop dynamic long-term a group of 20 students will be but applications in coding and versity of Denis Diderot in Paris links with Germany and en- selected to join 20 German cryptology, e.g. in internet secu- in 2002, was published in the courage teachers and students students for a joint production rity, have recently been found. oldest mathematical journal, the to participate in an open ex- next June in Berlin. “I have more projects than I Journal für die reine und ange- have time for,” says the young wandte Mathematik. PRG • OSU NUUSBRIEF • 05/2008 • OBU NEWSLETTER 3

Anton Jordaan: Stellenbosch Sentrum vir Fotografi ese Dienste Andries Rugbyspringbok nr 47 Nic de Jager

Prof Russell Botman, rektor en vise-kanselier van die US oorhandig die Kanseliersmedalje vir 2007 aan Dirk de Villiers. Die elfde US Kanseliersmedalje Die eerste Kanseliersmedalje die algemeen weeg ook swaar. van die Universiteit Stellenbosch Dirk se gemiddelde punt oor is in 1961 toegeken. Sedertdien sy vier jaar voorgraadse studie was 11 Paul Roos old boys (24%) was 93.1%. Sy daaropvolgende ontvangers van hierdie gesogte magistersgraad is opgegradeer na eerbewys. ’n doktorsgraad. Medalje nommer 11 is in De- Hy het onlangs ook die Square sem ber verlede jaar ontvang deur Kilometre Array-post-doktorale Dirk de Villiers, Ph D Ing (matriek beurs van R550 000.00 oor twee 2000). jaar verwerf. Die medalje word toegeken aan Dirk werk tans saam aan die Alhoewel daar onlangs meer Rugbyspringbokke uit ander skole die student wat die beste oor sy Square Kilometre Array, wat sal as PRG gekom het, hou Paul Roos nog steeds die rekord vir die hele loopbaan aan die US pres- bestaan uit ’n vierkant kilometer totale aantal Springbokke – nou opgestoot na 47 – toe Andries teer het. Akademiese prestasie van antennas waar na radioseine Bekker (’02) vir SA gespeel het in die eerste toets teen Wallis. is die grootste oorweging, maar uit die buitenste ruim geluister Andries is ook die 10de seun van ’n pa – in hierdie geval Hennie betrokkenheid by studentesake in kan word. (So dink ons – Red) Bekker – wat vir die Bokke uitgedraf het. Hennie het in ’81 die berugte toer na Nieu-Seeland meegemaak en die foto hierbo is 20 jaar later geneem toe Andries as graad 9-seun in 2001 vir Bedrywigheid by Oudskoliere-unie Paul Roos teen Bishops gespeel het. Teen 2.08m is Andries die Sedert die jare sewentig van lê. So ook Philip Myburgh, nog ’n langste Springbok in die geskiedenis. die vorige eeu was daar altyd ’n staatmaker oor vele jare. konstante by die Oudskoliere- Niël du Toit en Ben Momberg, unie. Voorsitters en komitees het twee toegewyde lede, het aan die Henry volg in Bobby Fisher se spore gekom en gegaan, maar die rots einde van 2007 uitgetree. Henry Steel (’07) is onlangs ge- le in Algiers verower. Breinvlugheid waarop die huisie staan, was Evert Loubser en Francois Koe- kroon as Suid-Afrika se mans ope is skynbaar in sy gene, want sy pa, Heléne van Wyk. gelenberg (’88) en Jacques de skaakkampioen. Hy het reeds ver- old boy Sarel, was in ’73 eerste En nou het sy besluit om haar Villiers (’86) het hulle plekke lede jaar sowel die goue as die sil- op die Wes-Kaapse Merietelys vir drag ’n bietjie ligter te maak en geneem en Danie Steytler (’99) wer medalje by die Junior Afrikaspe- matrieks. Sarel was ook in 1979 die op haar betrokkenheid by die sal aan die einde van die jaar by Nic de Jager ontvanger van die US Kanseliers- skool sélf te konsentreer. die Unie aansluit sodra hy van medalje na hy ’n MSc (Wiskundige Heléne (wil nie afgeneem word oorsee af terugkeer. Gelukkig is Statistiek) verwerf het met ’n gemid- nie) is een van daardie mense wat Hilda Swartz nog daar. delde punt van 92.95% oor sy uni- jy voel alles weet van die skool Ander komiteelede wie se ver siteitsloopbaan. en sy geskiedenis. Sy ontken dit Zimmerrame met vergaderings heftig, maar wie was nou weer buite die OSU-kantoor gepar- Cravenweekspan hoofseun in 1984? Sy sal weet. keer word, is Pieter-Jan Bestbier Vyf PRG-eerstespanspe- Sommer so uit die kop uit. (’86, huidige voorsitter), Wouter lers is inge sluit in die WP Haar verbintenis van 42 jaar Pienaar (’58), Eg gie Nieuwoudt Cra ven weekspan – die slot met die skool kom al uit die (’78), Lappies Labu schagne (’72) Reniel Hugo, agsteman Reu- laat 60’s toe sy en haar man, die en Nic de Jager (’58). ben Johannes, vleuel Tythan geliefde onderwyser, wyle Ockie Die OSU het onlangs ’n tjek Adams en Rick Schroeder van Wyk, hier begin het. van R100 000 aan die skool (skrum skakel). Die losskakel Ons sal haar mis, maar sy is oorhandig vir die Welgevallen Dylan Petersen is as reserwe darem nog op die skoolterrein – Trustfonds waaruit oa beurse agterspeler gekies. Matthew nie heeltemal uit die oog nie. vir belowende leerders gefi nan- Markram (fl ank) sal vir die Na baie jare diens, as lid en as sier word. ’n Verdere R100 000 WP Akademiespan uitdraf. voorsitter, het Johan van Niekerk word eersdaags in die Trustfonds ook besluit om die gésel neer te inbetaal. 4 PRG • OSU NUUSBRIEF • 05/2008 • OBU NEWSLETTER

Alet Conradie

copyright 2008 • Rich Cruse • richcruse.com

Nic de Jager Twee van die gouemedaljewen- ners by die onlangse nasionale skolekampioenskap in Rusten- burg – Brynn-Peter Kemp (gr11), wat in die gewigstoot o17 ’n af- stand van 18.55m behaal het, en Ruaan van Wyk (gr 10), wat die o/17 nasionale skolekampioen in die paalspring geword het met ’n hoogte van 4.20 meter.

On the right is Dalen Goliath (Gr 8) who was selected to Dan in the land of the talking Bushes represent at the Dan Hugo (head boy ’03) became SA Xterra champ at the Kimura Shukokai Karate World championships in Grabouw in April 2008. He is currently back Championships in Switzerland on the Xterra scene in the US and has clocked up a second in June. Dalen is a brilliant all- place in the Xterra West in Temecula, California. In June and rounder, who became the Boys’ July he is going to be a virtual Flying Dutchman with cham- Lightweight (12 - 13 years) World ment, he is one of the star wings pionships in Pelham, Richmond, Wales, the Czech Republic, Champion in this discipline at a of the PRG u14A team. Apart France and South Africa. tournament in Finland in 2006. from his sporting prowess, he In 2003 and 2004 he was the SA Junior Triathlon champion. He is also a kickboxer of note is academically strong – having He comes from a sporting family – his dad is Stefan Hugo, and he played for the WP u13 been in the top10 of his class at who won the Berg River Canoe Marathon seven times. Of his rugby team last year. At the mo- his primary school. years at Paul Roos, Dan writes: “...was blessed with the most incredible opportunity at The Roos, as head boy, which was simply a licence to have the most amazing year, and live for a Greytrein duik in die hek greater cause than myself. Meant less training and racing and Soos die Suidwestrein en die Rhodesiëtrein van die jare vyftig the chance to make a difference in lives around me.” en sestig (waaroor daar liefs ’n sluier van fatsoenlikheid getrek sal In June, 2007, Dan crashed out of the US South East Cham- word) was die Greytrein van die afgelope paar jaar ook ’n instel- pionships in Pelham and broke his wrist. He took some time to ling met baie plesiere en hier en daar ’n hoofpyn. Maar danksy recuperate, but seems to be in fi ne fettle again. die ongebreidelde vooruitgang van die spoorweë is daar nou nie The photograph, kindly donated by professional photographer meer treine te huur nie. Rich Cruse, shows Dan in Action at Temecula. The Grey Train, therefore is, in the words of the Python: “... a dead parrot. Gone to see its Maker. Deceased. Not pinin’ for the fjords.” Old boy benoem as jong wêreldleier But what is it we hear in the distance? Rallying trumpets? Tally Michael Jordaan (’85) tans Uit- leiers wêreldwyd vir hulle pro- ho!, or similar. The sheriff’s posse thunders over the hill in a cloud voerende Hoof van First National fessionele prestasies, hulle diens of dust; revealing... a fl eet of Intercape super luxury busses. Or Bank-FirstRand Bpk is in Maart aan die gemeenskap en moont- buses, if you so wish. Complete with air conditioning, DVD vanjaar in Switserland aangewys like bydraes tot die toekoms. player, reclining seats, toilet and braai facilities. (OK, not braai as een van die 245 jong wêreld- Afgesien van 12 ander Suid- facilities. But a selection of refreshments, nonetheless) . leiers wat deur die Wêreld Eko- Afri kaners op die lys is Steffi Graf Greynaweek (14-16 Augustus) gaan ’n hele paar busse Bloem- nomiese Forum vereer word. Die en Leonard di Caprio van die fontein toe, vol spelers, ondersteuners en aanhangsels. Die koste groep word gekies deur 31 inter- ander bekendes op die lys. beloop R600.00 p/p retoer, en geen bespreking sonder vooruit- nasionale medialeiers uit bykans Ander uit Suid-Afri ka is oa Ernie betaling nie. Finish en klaar. (Askies Kommissaris Selebi). Skakel 5 000 kandidate uit 65 lande. Els en Ferial Haffejee (redakteur asseblief vroegtydig met Hilda Swartz by die OSU kantoor. Die toekenning erken jong van die Mail & Guardian). PRG • OSU NUUSBRIEF • 05/2008 • OBU NEWSLETTER 5

Nic de Jager Photographer unknown

Nic de Jager

After last year’s national hockey schools in SA – including Kears- made mincemeat of top teams tournament, Keldohn Swanepoel ney College, Parktown BHS and like Paarl Gym, Paarl Boishaai, (top left) and Veraldo Terblanche other luminary teams. Pinelands and Somerset Col- (both Gr 11) were included in the The First Team, after an extreme- lege. SA u16 training squad. PRG’s u16 ly successful tour of Malaysia (top There are 55 Boland hockey team has also had a remarkable photograph) last year, narrowly players in the school. Of the 2008 this far, being undefeated at lost only 1 game out of 6 at this u18, u16 and u14 Boland A the Kearsney College Tournament year’s Founders Hockey Festival in teams, more than half are Paul against some of the top hockey Durban. Subsequently they have Roosers.

Jacques Hanekom word WP Curriebeker Nic de Jager rugbyafrigter In 2005 is Jacques Hanekom, die kampus op Stellenbosch. geskiedenisonderwyser en mede- So pas het hy, bykomend tot sy afrigter van die eerste rugbyspan pligte by die WP Rugbyinstituut, en die Bituas na 16 jaar by Paul die addisionele verantwoordelik- Roos deur Nic Mallett weggerok- heid aanvaar om die voorspeler- kel om vir WP hulle junior rug- afrigter van WP se Curriebeker- byspelers te werf en te bestuur. span te word. ’n Jaar later is hy aangestel as Jacques en sy ouers, Bredasdor- hoof van die WP Rugbyinstituut, pers Koos en Jeanette, is nog net wat eers op Nuweland gesetel sulke ingeburgerde lede van die was, maar later oorgeskuif het na maroenfamilie. Alet Conradie

Ter de Villiers (’00) is tans nommer vyf op die wêreldranglys van 400m hekkiesatlete – en die vinnigste Suid-Afrikaner vanjaar oor die afstand. Hy het reeds gekwalifi seer vir die Olimpiese Spele in Beijing en hy het pas in Duitsland by die Askina Internasionale Atletiekbyeenkoms met ’n tyd van 49.82 eerste oor die wenstreep genael. As gevolg van ’n besering was dit sy eerste byeenkoms na die SA Kampioenskap in Maart. Sy beste tyd vanjaar was 48.71. Heerden sien uit na nachos en tortillas In Julie 2000 was hy die eerste Paul Rooser wat vir die SA Senior Heerden Herman (gr 12), was In Julie is Heerden op pad na Atletiekspan gekies is terwyl hy nog op skool was. In 2001, by die op ouderdom 16 die SA 1500m die Junior Wêreldswemkampioen- Junior Statebondspele in Edinburgh, Skotland het hy twee goue ope vryslagswemkampioen. skap in Monterrey, Meksiko. medaljes ontvang – vir 400m hekkies en vir die 4x400-afl os. By Hy het ook in Desember 2007 Maar hy is nie net ’n sportfeno- die Junior Wêreldatletiekkampioenskap dieselfde jaar in Chile, was Ryk Neethling se 14-jaar oue re- meen nie – aan die einde van ver- hy die jongste deelnemer in die 400 m hekkies en is hy naelskraap kord oor die 1500m vir 16-jariges lede jaar was hy akademies die in die fi naal geklop. met 8 sekondes verbeter. topleerder in die graad 11-klas. 6 PRG • OSU NUUSBRIEF • 05/2008 • OBU NEWSLETTER

Jack Scannell PRG Boland Pro 20 Krieketkampioene Die semi-fi nale wedstryd van die voormalige PYZ-kriekettoer- nooi (deesdae die Boland Pro 20-toernooi wat geborg word deur Falston Sport) moes tot almal se teleur stelling as gevolg van reën ’n week uitgestel word, maar die bruisende entoesiasme het in daardie week nie afge- neem nie. Dié toernooi is die laaste wed- stryde van die seisoen, en die deelnemende spanne wil almal graag hulle jaar op ’n hoë noot afsluit, wat die kompetisie baie straf maak. Die PRG Eerste XI het met heel- wat toewyding die semi-finaal gehaal, waar hulle op Boland- park teen Langeberg te staan gekom het. Die wedstryde word oor 20 boul beurte beslis, en Langeberg het 98 lopies in hulle kolfbeurt The Boland Pro 20 Champions for 2007 with their medals and trophy. Back: Riyaad Henry, Mr Adrian aangeteken. Holdstock (coach), Keldohn Swanepoel, Tershwin Raubenheimer, Ruan Rust, Christiaan Schutte, Dewald Dit het die maroenmasjien net Botha, Mr Sakkie Swart (Manager, Agony Uncle, Mascot), Petrus Swart, Stephen Baard, Mr Willem Steyn 14 boulbeurte geneem om die (coach). Front: Bernard Waugh, Schalk van Wyk, Emile Kriek, Willem Groenewald, Renier Marais, Mr totaal verby te steek en met 7 Warren Kirsten (coach). paaltjies te wen. Emile Kriek, met ’n soliede 36 lopies en Bernard New Orleans, who went on to cacophonous “gees”, Emile Kriek with nine wickets still standing. Waugh was die beste kolwers. score 113 runs in their alotted slogged the winning runs off a Dewald Botha was another rock The opponents in the final 20 overs. With the pavilion full brilliant boundary for an un- of stability in the victory. (No pun were the very capable team of of noisy maroons bursting with beaten 75, to pass New Orleans intended – Ed). Rugby World Cup (the real one) visits PRG 142 grade toegeken Lize Rossouw PRG is die Universiteit Stel- lenbosch se belangrikste enkele voedingsbron. By die afgelope gradeplegtighede in Desember verlede jaar en Maart vanjaar het 142 old boys grade ontvang – die grootste aantal in die han- delswetenskappe, nl 60. Daar word goed bygedra om die land se geweldige tekort aan ingenieurs en wetenskaplikes te verlig met 23 BSc-grade en 20 ingenieursgrade. Kultuur word nie agterweë gelaat nie, met 20 BA-grade. En vir ons liggaams- en wettiese welsyn is daar 2 medici en 7 regsmanne. (Vir die neurotiese perfeksio- niste en kompulsiewe foutsoekers wat net 132 kry – moenie stres nie. Daar is ook nog 10 ander A right royal commotion was caused towards front) with the hallowed cup. The offi cials at the grade wat nie in groepe ingedeel the end of last year when a delegation of the back are: Frans van Niekerk (Director: Market- is nie – Red) International Rugby Board visited PRG with ing and Communication, PRG), Johan Prinsloo the William Webb-Ellis World Rugby Cup. (CEO: SA Rugby), Jannie van der Westhuizen Hierdie nuusbrief word ontwerp The-one-that-is-not-touched. The Real One. (Rector: PRG), Mike Miller (CEO: International en hoofsaaklik geskryf en ge- The IRB delegation was very impressed with Rugby Board), Oregan Hoskins (President: SA fotografeer deur Nic de Jager, the rich rugby history and tradition refl ected Rugby), Bernard Lapasset (President: IRB), Koos plaaslike bergie van Stellenbosch. in the PRG Archives. In the picture are an Basson (old boy and Vice President: SA Rugby) Bydraes en foto’s is baie welkom. assortment of admiring rogues (the ones in and Mervin Green (Manager: SA Youth Rugby). Stuur asseblief aan die OSU se webadres (op die mashoof). PRG • OSU NUUSBRIEF • 05/2008 • OBU NEWSLETTER 7

Nic de Jager Nic de Jager

’n Paar van die jong tennissterre wat tans by PRG deur Gerrie Berner afgerig word. Kloksgewys van links is Wiehahn de Jager, wat ingesluit Anyone for tennis? is in die SA o15-span wat in Julie in Tsjeggië gaan deelneem. Bo is Anyone bold enough to challenge these small to medium fry Wesley Montgomery wat ’n jaar gelede die nommer 1 o14-speler in to a tennis match will have to be very fi t and sprightly around SA was. Onder is Wayne Montgomery, Wesley se jonger boetie en the court. Otherwise, you might be forced to adjust your self- Marc van der Merwe, o14 Afrika-dubbelskampioene, wat Afrika in image netherwards. Augustus gaan verteenwoordig by die Wêreldbekertoernooi, ook in Tsjeggië. Wayne is nog in graad 7 in die Laerskool De Hoop in It is generally accepted that Paul Stithians, and Grey Somerset -Wes, maar sy kop staan Paul Roos toe volgende jaar. Marc Roos has one of the top – if not College, . se pa, Marcel, is die man wat daardie “English Toffee” bevrore jogurt the top – schools tennis team in The team beat Cradock HS, maak waarvoor ’n hele paar manne al hul eersgeboortereg verpand the country. Paarl Boishaai and Pretoria Boys’ het. Pa Marcel is ook ’n old boy wat tot graad 10 (in 1978) in Paul With the inspiring Gerrie Berner High 9-0 and St Stithians by 8-1. Roos was. as coach, the tennismaroons In the final, it was Paul Roos Alet Conradie regularly beat their opponents, versus Affi es from Pretoria – and achieving overwhelming scores. despite a tiring heat wave, the Recently they won the prestig- maroons managed to build up a ious Bestmed Gerrie Berner Tour- lead of 5-1, making it unneces- nament for the third year running, sary to play doubles matches. with the top 12 tennis schools in The u15 team was the national the country competing, includ- champion last year, winning the ing Affies, Waterkloof HS, St u15 tournament in Pretoria.

Laat Nuus • Late News • Laat Nuus • Late News • • Jappas Mocke (’03) is ’n lid onlangse Winter’s Day al hulle van die SA Lewensreddingspan wedstryde teen SACS óf ge- wat eersdaags aan ’n interna- wen óf gelykop gespeel. Teen sionale kompetisie in Duitsland Rondebosch BHS het net éé n gaan deelneem. hokkiespan nie gewen nie. • Jody Rose (’04) has been • Jonathan van Gesselleen chosen for the Upcoming (Gr 11) was the fi rst schoolboy Spring boks rugby team to play over the line at this year’s Cape in a tournament in Romania. Argus Cycle Race, and he was • Gepraat van hokkie. Paul placed an excellent 10th over- Roos se spanne het met die all in the A Group. 8 PRG • OSU NUUSBRIEF • 05/2008 • OBU NEWSLETTER

Frans van Niekerk “Investec sponsors the Starfish sportpotensiaal by PRG ten volle Foundation for children left or- te ontwikkel. phaned by the AIDS epidemic. Die PRG kontingent by die But what about combining forces House of Commons was Jaco for an event...” (Not his exact Odendaal, Jean Groenewald, words – Ed) Nic, Frans en die rektor, Jannie And so it came to pass that 80 van der Westhuizen, wat aan representatives of top internation- die gaste die doelwitte van die al companies congregated in the Stigting verduidelik het. splendour of the British House of En dís nou waar Twickenham Commons for a function to ben- weer ter sprake kom – R400 000 efi t the Starfi sh Foudation as well is as direkte gevolg van die aand as the Paul Roos Foundation. ingesamel. Die Paul Roos Stigting se rol is Belangstellendes kan gerus met om belowende swart en bruin Frans van Niekerk by die skool seuns wat dalk nie die finan- skakel. Bydraes vir dié besondere siële vermoë het nie die kans Stiging is belasting aftrekbaar en te gee om hulle akademiese en van groot waarde vir die skool. Nic Koornhof, voormalige Minister van Onderwys van die Wes-Kaap en oud Paul Roos-ouer en Jannie van der Westhuizen, rektor, in die Reinhardt Strydom (’95) is heel moontlik die eerste old boy wat gang van die Britse Laerhuis in die Paleis van Westminster. vir ’n ander land internasionale krieket speel. Hy het onlangs vir Ierland die kolfbeurt teen Bangladesh in Dhaka in die eerste van Paul Roos Stigting ontvang in die drie eendagwedstryde geopen. In sy matriekjaar het Reinhardt die toekenning vir die beste bouler gekry en ook in sy laaste wedstryd Britse “House of Commons” vir Paul Roos (teen Gim) ’n rekord van 113 nie uit nie as die nom- Laat dit nou nooit gesê word dat rugbykyk nie baie posi- mer 7-kolwer aangeteken. tiewe gevolge kan hê nie. Goed, dis rugby op Twicken- Sy jonger broer, Gerhard, is ook ’n uithaler krieketspeler wat ham, wat nou nie eintlik gewone rugbykyk is nie. tans in Ierland professioneel vir Lisburn Cricket Club in Belfast speel. In die eerste vyf beurte vir sy nuwe klub het Gerhard drie Die storie begin ’n jaar of wat sy volgende besoek aan SA het hondertalle aangeteken. gelede op die einste heilige Nic hom en Frans van Niekerk grond van Engelse rugby toe genooi om saam te gaan eet. Nic de Jager Nic Koornhof, voormalige Paul Seeing that Frans is the head Roos-ouer en oud-Minister van honcho of marketing at Paul Onderwys van die Wes-Kaap en Roos, he slid his toe into the wa- Kevin Waterston mekaar in ’n ter and slyly mentioned the Paul losie raakgesels. Roos Foundation. Kevin is die hoof van Investec “Oh, but we have our own Private Bank in Engeland, en met charity foundation”, said Kevin.

Jacques de Villiers, duxleerling van 2006, oorhandig die sertifi kaat vir die topmatrikulant aan Jonas Bovijn, duxleerling van 2007. Jonas was tweede op die Kaapse Merietelys, met Charl du Preez 19de en Jan Buys 20ste. Nic de Jager

Pieter Morkel, tans ook onderwyser by PRG, oorhandig ’n tjek aan Frans van Niekerk, Adjunkrektor en Direkteur: Bemarking en Kom- munikasie vir die Welgevallen Trust. Dit bevat die opbrengs van die donasies van die ’96-matrieks vir 2006 en 2007

Die 1996-matriekklas het tydens Morkel, Edmond-Douw Jacobs, hulle 10-jaar reünie in 2006 be- Wilhelm Hertzog, Bennie Schoe- sluit om ’n bydrae te maak tot die man, Renier Kuipers, Willem van Welgevallen Trust, met die spesi- Wyk, Werner Swanepoel, Stefan fi eke doel om jong onderwysers Rossouw, H de Villiers, Johan le van hoogstaande kwaliteit te kan Roux, Jan Kotze, Marcel Villet, werf en subsidieer met die hoë JH Harmse, M Laserevic, Pierre lewenskoste van Stellenbosch. Rust, Jac Fourie, Shaun Nienaber, ’n Groep van 19 het sedert die S Snyman en Andries Olivier. reünie maandeliks, eenmalig Die beste onderwyspersoneel is of jaarliks ’n betaling gemaak. van die hoogste belang vir volge- Die groep bestaan uit Pieter houe voortrefl ikheid. PRG • OSU NUUSBRIEF • 05/2008 • OBU NEWSLETTER 9

Alet Conradie Paul Roos invades the Amazon jungle A group of intrepid adventurers they explored the south of Peru, left SA in March to explore the including Lake Titicaca and the wonders of Peru. Uros fl oating islands, went river After a week in the Amazon rafting in Arequipa, sand board- jungle, where they stayed in ing and dune buggy riding in the jungle camps, travelled by boat desert, ending their tour in the and saw rare three metre otters, capital, Lima, early in April. Friendly bystander

’n Paar presteerders by die onlangse Stellenbosse Eisteddfod. Links is Meyer Scholtz, Jan Costandius, Gavin Broadhurst (met The group at Machu Picchu. In front: Karel Verhoeven, Du Toit Kemp, tjello), Pierre la Grange, Jan Buys (met klarinet), David Kim (met Jabus Kotze, Wesley Hoon. At the back: Marcel Campbell (teacher), viool) en Stephan Kistner (met hobo). Koos Roux, Lourens Steyn, Pierre Liebenberg (teacher), Carel Calitz, Reinhardt Venter, Brahm Moolman, Charl Liebenberg (adult). REÜNIES • REUNIONS

Die 1958-matrieks was ’n klas en Boetie Claassen uit Namibië. AGTER: Dan Visser, Fanas Pretorius, Neels Grobbelaar, Udo Bartsch, van 97. Van dié getal is so ’n 20 Voorts was daar ’n hele paar uit Boetie Claassen, Chris du Plessis.THIRD ROW: Frans Nieuwoudt, Car- ons al vooruit, terwyl 15 manne Gauteng en ander streke van die el Vlok (met strepieshemp), Dawid Venter, Peter Vanderspuy, Robert glad nie opgespoor kon word land. Dis amper 60%. Scott, Frikkie Carstens, Pang Basson. TWEEDE RY: Anton Hauptfl eisch nie. By intense phoning and veiled (met fl eurige trui), Carel Lacock, Attie Tredoux, George Craven, Tokkas Van die 62 beskikbares het 39 threats, Wouter Pienaar and van Heerden, Arthur Stevens. SEATED: Giel Möller, Paul du Toit, Philip vir die reünie opgedaag – Götz his committee achieved quite Nel, James Joubert, Danie Gerryts, Götz Pahl, Johann de Villiers, Nic Pahl uit Venezuela, Peter Vander- remarkable attendance, and an de Jager. HEEL VOOR: Billy Howe, Danie Miller, Duif van Dyk, Bodo spuy uit Sydney, Udo Bartsch enjoyable time was had by all... Brendel, Xandré Autef, John Calefato, Wouter Pienaar. Nic de Jager 1958 10 PRG • OSU NUUSBRIEF • 05/2008 • OBU NEWSLETTER

“Op sportgebied het ons ook Die bom in die posbus en ander verhale goed gevaar, met 1 Springbok Die 1978-matriekklas het die saal daardie jaar op die tradisionele wyse verlaat, maar (snelroei) en 1 Junior Spring- onder ’n somber wolk. Daar is uit owerheidsweë gevoel dat niks goeds uit só ’n klomp bok (fietsry). Ons eerstespan krieketkaptein het kaptein van mokkels kan kom nie. die Namibiese nasionale span Die “ongelukkige insident” is waarts gefl adder het. “Uit die 116 matrieks is daar 2 geword en deelgeneem aan een weer opgerakel by die groep se Almal het gaandeweg hulle advokate, 1 regter, 8 prokureurs, van die wêreldbekertoernooie. 30-jarige reünie in Mei. asems teruggekry maar daar was 9 ingenieurs, 8 mediese dokters “Ons klasmaats het ook baie Dit was die oggend van die glo dié wat moes gaan verklee. (een is ook ’n tandarts én ’n oor- gehol, ons weet van die volgende matrieks se laaste skooldag en Nodeloos om te sê was die luim neus-en-keelspesialis, dws 14 statisiek: 16x Comrades, 19x Two chaos was oudergewoonte vaar- van die afskeid in die saal somber jaar se studies), 3 tandartse, 1 Oceans, 95x marathonne, 28 dig op die waters. en beswaard. predikant, 1 veearts, 2 aptekers, Ultramarathonne en 212x mara- Met die doodsveragting eie aan Die rektor (destyds mnr Slab- 2 professore, 3 doktore, 5 weten- thonne en korter. die jeug, het een van die matrieks bert) het volgens Eggie Nieu- skaplikes, 1 bankbestuurder en 2 “Ons moet bysê dat meer as (geen name nie) homself met ’n woudt van sy afskeidstoespraak onderwysers. die helfte van hierdie wedlope brandende “thunderfl ash” voor afgewyk en baie emosioneel na “Dus het meer as 40% van die deur Emile Muller gedoen is. die rektor se kantoor bevind. die ooblyfsels van die posbus klas wat die rektor so ontstel het, Sy totale aantal km gehardloop Toe hy skielik agterkom dat langs hom op die tafel gewys. uiteindelik universiteitskwali fi ka- is meer as 61,000km, wat 1 en sy hand óf sy lewe dalk nou in “Dit”, het hy gesê, “sal my altyd sies behaal. Twee van ons klas- half maal om die aarde met die gevaar is, was al uitweg om die laat dink as die enigste nalaten- maats het die gesogte Rhodes- ewenaar langs is. Ons het ook brandende ding in die wenke- skap van die matriekklas van beurs gewen vir nagraadse studie twee lede wat vanjaar die Cape posbus by die rektor se kantoor 1978.” Of iets in dier voege. aan Oxford. Daar is ook een van Epic-fi etstoer voltooi het. te gooi en te laat spaander. Die manne het in Mei 2008 ons wat die militêr as beroep “’n Interessante brokkie oor Ná die oorverdowende ontplof- be sluit dat hulle, ten spyte van gekies het en tans ’n kolonel in ons klas is dat net 3 van ons fi ng was daar ongeveer ’n halfmi- die rektor se duister vermoede, die SANW is. klasmaats getrou het met die nuut doodse stilte in die skool tog nie te sleg gevaar het nie. “Die klas het ook heelwat entre- meisie wat hy matriek-afskeid toe terwyl stukke van die gestorwe In die woorde van Eggie Nieu- preneurs en boere opgelewer wat geneem het en al drie van hulle is posbus soos herfsblare grond- woudt: tans baie suksesvol is. nog steeds getroud.”

Nic de Jager 1978

AGTER/BACK: Leonard Solms, Johan van Eeden, George Wolfaardt, Johan Engelbrecht (links agter Eggie), Charles Botha, Pieter Cilliers Alfred Smidt, Ludwig van Coppenhagen, Johannes Breytenbach (links (skuins regs agter Charles Botha), Koot de Klerk (skuins regs voor P agter ou met donker bril), Louis van Niekerk, Johan (Vettie) van der Cilliers), GP van den Hever (reg onder D Verwoerd), Wilfred Stripp Merwe, Niel Esterhuyse, Eduard Roelofse, Dirk Verwoerd en Ian (regs onder GP vd Hever), Wouter O’Kennedy, Jan Buurman (lang Stevenson. 2DE VAN AGTER: Leon Cronjé, Julius Andrag, Herman ou regs voor W O’Kennedy). 4DE VAN AGTER: Sielie Pieterse, Kobus Kruger, Johan Hanekom, Wilhelm Cronjé, Gerhard Heydenrych, White, Albertus Heyns, Charl Visser, Eggie Nieuwoudt, Kobus du Toit, Hennie Pitzer (regs onder Vettie en regs van ou met donker bril). 3RD Francois Schoombee. FRONT: Marius van der Merwe, Johan Burger, FROM BACK: Frik Kirsten, Joos Agenbach, Johan Reyneke, Paul Bevan, Dirk Linde, David Stephens, Frans Brown, Danie Winterbach. PRG • OSU NUUSBRIEF • 05/2008 • OBU NEWSLETTER 11

Nic de Jager 1953

55 jaar gelede was hulle die main manne – die matrieks van ’53. AGTER: Frans Prins, Eric Kielblock, Johan Fourie, Willie du Toit, An- In Mei vanjaar was hulle weer by hulle alma mater – ’n bietjie ouer, dries Rossouw. VOOR: Johan Gerber, Changa Botha (hoofseun van wyser, maar nog net so vol “sports” as toe hulle op skool was. Hopelik 1953), Hein Fastenau, die rektor, Jannie van der Westhuizen, Nico sal almal nog hier wees in 2016, wanneer die skool 150 word. Mostert. INLAS: Nico van Eyssen.

Nic de Jager 1988

Die 1988-matrieks het hulle “Christiaan van Lamp was nie AGTER: Christiaan van Lamp; Herman Spangenberg; Aldo Mang- 20-jaar reünie die naweek van net, soos gebruiklik, baie vry- iagalli; Bernard Fick; Daan van Wyk; Marc Marais; Graeme Phibbs; 7-9 Maart gehou. gewig nie, maar het ook ’n ‘vark Willem Bekker; Etienne Beneke; John McKinnon; Deon de Swardt; Francois Koegelenberg skryf: op die hoef’ geskenk, wat deur George du Plessis; Marc Nel; Erich Maritz; Brandon Booth; Carl “Die reünie het uit luilekker doktor Schulz opgeëis is. Prob- Schultz. MIDDEL: Daniel Lutz; Anton Holtmann; Jürgen von Wech- kuiers, ’n wyntoer, ’n spitbraai leem is dat hy in Rotterdam bly mar; Erwin Goebel; Marius Geldenhuys; Albertus de Waal; André Vos; en die gebruiklike wynveiling en Chris weier om die vark te Monti Maritz; Flip du Toit; Cronjé Ferreira. VOOR: Albert Galloway; bestaan. slag. ‘’n Vark op die hoef’, hou Gerhard Strydom; André Nieuwenhuys; Evert Loubser; Francois “Net Mannetjies, Evert en Ber- hy vol... So gelukkig soos ’n vark Koegelenberg; Bernabé Strydom; Lourens du Plessis; Brian Lawrie; tus het klaarblyklik aan alles in Rotterdam? Hein de Goede. deelgeneem. Party manne was “Nóg ’n interessante item was maar ‘moeg’ aan die einde van ‘35 minute se narkose’ geskenk narkose is ontvang deur iemand almal te sien wat sulke goeie die nawekie. deur Dokter Bollos. Hy het be- wie se wederhelf eersdaags ’n herinneringe kon terugbring. Wat “Die veiling was weer iets om loof dat hy deur ‘Oom Jurie keisersnee moet ondergaan. ’n voorreg om in Paul Roos te te aanskou! Els’ geassisteer sou word. Die “Nou ja, dit was groot pret om kon wees!” 12 PRG • OSU NUUSBRIEF • 05/2008 • OBU NEWSLETTER

St Benedict’s Seweskampioene III DATUMS VIR 2008 Die PRG Sewesspan is die der- teen Glenwood HS van Durban. de jaar agtereenvolgens as die In die fi naal het hulle wraak ge- DATUM/DATE AKTIWITEIT/ACTIVITY PLEK/VENUE kampioene by die St. Benedict’s- neem deur die einste Glenwood- toernooi aangewys. span met 43-22 ore aan te sit. 15 Jul Hockey: Cape International Festival Topspanne van oor die land In die poelwedstryde het hulle 19 Jul Rugby: Oakdale Weg het die toernooi in Johannesburg onder andere met Paarl Gim bygewoon. (47-19) en Paarl Boishaai (33-7) 23 Jul Tennis: Marilie Moolmantoernooi begin Cradock Wat die prestasie merkwaardig afgereken. 25 Jul Reünie/Reunion: 1998 Matrieks/Matrix Stellenbosch maak, is dat die PRG-span nog Die span het altesaam 49 drieë 26 Jul Rugby: Boland Landbou Tuis net een wedstryd in die bestaan in hulle sewe wedstryde aan- van die toernooi verloor het – geteken, met Tythan Adams (11) 5 Aug Golf: St John’s International Festival Sun City vanjaar se openings wedstryd, die top-driedrukker. Tennis: Pretoria o15-skoletoernooi 8 Aug Pretoria begin 9 Aug Rugby: Strand/Monumentpark Tuis 14 Aug Grey Bloem Interskole begin Weg 23 Aug Rugby/Hockey: Wynberg BHS Home 23 Aug Reünie/Reunion: 1968 Matrieks/Matrix Stellenbosch 26 Aug PRG Musiekkonsert PRG 4 Sept OSU/OBU Jaarvergadering en Dinee Longroom Water Polo: Wynberg BHS Mellier Cup 12-14 Sept Wynberg BHS u15 Tournament 19 Sept Reünie/Reunion: 1963 Matrieks/Matrix PRG 26 Sept Matriekafskeid Stellenbosch 27-29 Sept Water Polo: SACS u19 Tournament SACS Squash: Gray’s Paarl Open Junior Tourna- 3 Oct Paarl ment begins 9 Okt Sport: Gala-aand/Gala Evening PRG kampus Die seëvierende sewesspan: agter staan Dawie Snyman Jr (afrigter), 10 Okt Atletiek: Engen Top-10-byeenkoms Bloemfontein JP du Plessis, Estiaan de Swardt, Albert Marais, Frans van Niekerk 11 Oct Cricket: Bishops Home/away (bestuurder), Johan Smit en Matthew Markram. In die middel is Reuben Johannes en Dylan Petersen. Voor hurk Dudley de Reuck, 16 Okt PRG Prysuitdeling PRG-sentrum Tshotsho Mbovane, Tythan Adams, Nico van der Westhuizen en Rick 18 Okt Krieket: Rondebosch BHS Tuis/weg Schroeder. 24 Okt Atletiek: PRG Byeenkoms Coetzenburg 25 Oct Cricket: New Orleans (u19A) Home Tienie se Blou Droom verwesenlik 1 Nov Krieket: Boland Landbou Weg Pine Pienaar het eers by die Tienie was just a regular young Stellenbosch-klub gaan kollek- boy, until he had to have his ton- 2 Nov Biathlé: Wêreldkampioenskap Kaapstad teer en nie nee vir ’n antwoord sils removed when he was a tod- Forma Fotografi e Ester van Wyk aanvaar nie. Ander ouers het ruimskoots bygedra. Danksy PRG se goeie verhouding met Affies, het die hoof, dr Pierre Edwards, en die oud-eerstespan rugbyafrigter, Sakkie van der Walt, hulle in vloed gebruik. Barend van Graan, die Hoof Uit voerende Beampte van die Blou Bulle, het gehelp om die reëlings te olie. En só het Tienie van Wyk (gr 12) een van sy groot drome ver - wesenlik – om sy Bloubul-helde in ’n wedstryd op die einste Lof- tus Versveld te sien speel. Tienie didn’t just “see”. He was invited to watch the game from dler. Something went dreadfully het die Leerlingraad ’n spe siale omgeval het, maar sonder merk- the opulence of that Blue Bull wrong with the anaesthetic, and rolstoelwedren gereël waaraan bare skade. Opgeklim en weer holy of holies, the Bloukamer. he was left a quadriplegic. Tienie deelgeneem het – gestoot gery, soos die liedjie sê. Tremble ye who enter here... Maar ’n volbloed Paul Rooser deur ’n paar atletiekbulle (die Op die foto links is die rol- To cap it all, after the game die ís hy en betrokke by sport hoofseun, Charl de Villiers en stoelwedren en regs is Tienie in against the Waratahs, he was in- sowel as die sosiale lewe. Tienie se broer, Schalk). Die die Bloubul-kleedkamer ná die vited into the tog rooms to speak Tydens vanjaar se atletiekbyeen- entoesiasme was só groot dat sy Waratah-wedstryd, saam met sy to his heroes. koms tussen Boishaai en PRG rolstoel in die ge har war ’n slag helde Pierre Spies en JP Nel.