Navorsingsverslag Research Report
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
NAVORSINGSVERSLAG RESEARCH REPORT 2001 INHOUDSOPGAWE / TABLE OF CONTENTS Bladsye / Pages VOORWOORD / FOREWORD i-ii GIDS TOT KATEGORIEË GEBRUIK / GUIDE TO CATEGORIES USED iii-iv FAKULTEIT LETTERE EN WYSBEGEERTE / FACULTY OF ARTS 1-58 FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE / FACULTY OF SCIENCE 59-115 FAKULTEIT OPVOEDKUNDE / FACULTY OF EDUCATION 116-132 FAKULTEIT LANDBOU- EN BOSBOUWETENSKAPPE / 133-173 FACULTY OF AGRICULTURAL AND FORESTRY SCIENCES FAKULTEIT REGSGELEERDHEID / FACULTY OF LAW 174-180 FAKULTEIT TEOLOGIE / FACULTY OF THEOLOGY 181-190 FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURWETENSKAPPE / 191-217 FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES FAKULTEIT INGENIEURSWESE / FACULTY OF ENGINEERING 218-253 FAKULTEIT GENEESKUNDE / FACULTY OF MEDICINE 254-342 FAKULTEIT KRYGSKUNDE / FACULTY OF MILITARY SCIENCE 343-350 ALGEMEEN / GENERAL 351-353 Redakteur / Editor: JP Groenewald Senior Direkteur: Navorsing / Senior Director: Research Universiteit van Stellenbosch / University of Stellenbosch Stellenbosch 7602 ISBN 0-7972-0907-7 i VOORWOORD Die jaarlikse Navorsingsverslag bied 'n omvattende rekord van die navorsingsuitsette wat in die betrokke jaar aan die Universiteit gelewer is. Benewens hierdie oorkoepelende perspektief op navorsing word jaarliks ook ander perspektiewe op navorsing in fakulteitspublikasies aangebied. Statistieke omtrent navorsingsuitsette word in ander publikasies van die Universiteit se Afdeling Navorsingsontwikkeling aangegee. Die Universiteit se navorsingspoging is, soos in die verlede, gesteun deur 'n verskeidenheid van persone en organisasies binne sowel as buite die Universiteit. Die US spreek sy besondere dank uit teenoor die statutêre navorsingsrade en kommissies, staatsdepartemente, sakeondernemings, stigtings en private indiwidue vir volgehoue ondersteuning in dié verband. Wat die befondsing van navorsing betref, word navorsers aan Suid-Afrikaanse universiteite - soos elders in die wêreld - toenemend afhanklik van nuwe bronne vir die finansiering van navorsing. Dit sluit beide nasionale en internasionale geleenthede in. Die Universiteit van Stellenbosch heg daarom groot waarde aan streeksamewerking en aan betekenisvolle wetenskaplike ooreenkomste met ander universiteite in Suid-Afrika en in die buiteland, asook aan die bilaterale navorsings- en ontwikkelingsooreenkomste tussen Suid-Afrika en ander lande. Benewens die aktiewe ondersteuning van navorsing deur die bestuur van die Universiteit, word 'n verskeidenheid van dienste aan die navorsersgemeenskap gebied. Dit sluit onder andere biblioteek- en inligtingsdienste, informasietegnologie, die instandhouding van laboratoria en toerusting en die administratiewe en finansiële infrastruktuur in, waarsonder navorsing nie gedoen kan word nie. Baie dankie aan die personeel van akademiese departemente wat behulpsaam was met die proeflees van daardie dele van die Navorsingsverslag wat op hulle eie bydraes betrekking het, asook aan die personeellede van die Afdeling Navorsingsontwikkeling wat gemoeid was met die voorbereiding van hierdie verslag. 'n Spesiale woord van dank gaan aan me Lindie le Roux wat op bekwame wyse die tegniese versorging, uitleg en afronding van die verslag waargeneem het en ook sorg gedra het dat die vereistes ten opsigte van verspreiding nagekom is JP Groenewald Senior Direkteur: Navorsing Julie 2002 ii FOREWORD The annual Research Report presents a comprehensive record of the University's research outputs for that particular year. In addition to this overall survey of research at the institution as a whole, more focused perspectives are given in publications by individual faculties. Statistical perspectives on research output are presented in other publications of the University's Division of Research Development. As in the past, the University's research programme was supported by a variety of persons and organizations both inside and outside the University. The US wishes to express particular thanks to the statutory research councils and commissions, government departments, industrial enterprises, foundations and private individuals for their continued support in this regard. As far as research funding is concerned, researchers at South African universities are - as elsewhere in the world - increasingly dependent upon new sources of finance for research. This includes national and international opportunities alike. The University of Stellenbosch therefore attaches great value to regional cooperation and substantive scientific agreements with other universities in South Africa and abroad, and to bilateral research and development agreements between South Africa and other countries. Apart from the active support of research by the University's management, a variety of internal support services are maintained to assist researchers. This include, among others, the library and information support services, information technology, the maintenance of laboratories and equipment and the administrative and financial infrastructure, without which it would be impossible to conduct research. Many thanks are due to the colleagues in academic departments who assisted in proofreading those parts of the Report containing their own contributions, and likewise to the staff members of the Division of Research Development who were involved in the Report's preparation. A special vote of thanks is due to Ms Lindie le Roux for her expert handling of the final outlay and editing of the Report and who also ensured that the requirements pertaining to distribution were met. JP Groenewald Senior Director: Research July 2002 iii GIDS TOT KATEGORIEË GEBRUIK / GUIDE TO CATEGORIES USED Die Navorsingsverslag word gestruktureer volgens die kategorieë hieronder aangedui. Die titels van publikasies, referate, ens. word aangebied soos die inligting deur die departemente, institute, ens. verskaf is. Ten einde die gebruik van die verslag te vergemaklik, word die kategorieë hieronder uiteengesit. Besonderhede i.v.m. studieleiers word slegs in Afrikaans verstrek; 'n vertaling van die benamings word verskaf aan die einde van die lys kategorieë. The Research Report is organized according to the categories listed below. The titles of publications, papers, etc. are given as the information has been supplied by departments, institutes, etc. In order to facilitate the use of the report, the categories are listed below. Information concerning study supervisors is provided only in Afrikaans; a translation of the designations is provided at the end of the list of categories below. 1. Tydskrifartikels/Journal articles: Vaktydskrifartikels Research articles in journals (Sluit in: navorsingsartikels, navorsingsbriewe en oorsigartikels in tydskrifte vir die vakspesialis waarin navorsingsresultate gerapporteer word) (Including: research articles, research letters and review articles in journals for the expert, reporting research results) 2. Verrigtinge internasionaal/Proceedings international: Gepubliseerde verrigtinge van internasionale vakkongresse Published proceedings of international conferences 3. Verrigtinge nasionaal/Proceedings national: Gepubliseerde verrigtinge van nasionale vakkongresse Published proceedings of national conferences 4. Referate internasionaal/Papers international: Referate by internasionale vakkongresse (wat nie as kongresverrigtinge gepubliseer is nie) (insluitend plakkate) Papers at international conferences (not published as conference proceedings) (including posters) 5. Referate nasionaal/Papers national: Referate by nasionale vakkongresse (wat nie as kongresverrigtinge gepubliseer is nie) (insluitend plakkate) Papers at national conferences (not published as conference proceedings) (including posters) 6. Boeke/Books 7. Hoofstukke in boeke/Chapters in books 8. Patente/Patents 9. Navorsingsverslae/Research reports 10. Kreatiewe werke/Creative work 11. Doktoraal afgehandel/Doctoral completed: Doktorale projekte (afgehandel) Doctoral projects (completed) iv 12. Magister afgehandel/Master's completed: Magistertesisse (afgehandel) Master's theses (completed) 13. Doktoraal lopend/Doctoral current: Doktorale projekte aan die gang Doctoral projects (current) 14. Magister lopend/Master’s current: Magisterprojekte aan die gang Master's projects (currrent) Promotor: Promoter Medepromotor: Co-promoter Studieleier: Supervisor Medestudieleier: Co-supervisor FAKULTEIT LETTERE EN WYSBEGEERTE FACULTY OF ARTS 2 LETTERE EN WYSBEGEERTE AFRIKAANS EN NEDERLANDS / AFRIKAANS AND DUTCH Tydskrifartikels/Journal articles 1. DU TOIT PA. Gepaste toon as stylbeginsel: die implikasies van buitetalige konvensies vir polemiese briewe. Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Taalkunde 2000; 39: 1-14. 2. DU TOIT PA. Weggaan of bly? Die historiese tydbelewing van Rudolf Dreyer (FA Venter), Lucy Lurie (JM Coetzee) en Carla Hattingh (Karel Schoeman). Stilet 2001; 13(1): 20-36. 3. DUNN P. “De geloofwaardigste berigten omtrent de Hollandsche Afrikanen en hunne republiek”: Jacobus Stuart se representasie van die Transvaalse geskiedenis en sy emigrasieplan. Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans 2001; 8(1): 58-84. 4. FEINAUER I. Grammatiese verskuiwings tussen Afrikaans en Engels kan tot kommunikatiewe verskuiwings lei. SA Tydskrif vir Taalkunde Supplement 2000; 39: 37-54. 5. FOSTER PH. ’n Pot “truffels en paardenstront”. Die diskoers oor postmoderne poësie in die Nederlandse taalgebied. Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans 2001; 8(1): 85-114. 6. GOUWS RH. The use of an improved access structure in dictionaries. Lexikos 2001; 11: 101-111. 7. HUIGEN S. Expedities vanuit Fort Lijdzaamheijd: representaties van het binnenland van