Hesmarie weer op die been na krokodilaanval - p5 Rustenburg 10 A’s vir Cara Cara Burger (middel) - nóg ‘n leerling van die Hoërskool Rustenburg wat die wenkbroue laat lig het in die onlangse 2019 Graad 12-eindeksamen nadat sy ‘n bykans ontmoontlike 10 onderskeidings behaal het. Cara is vanaf vandeesweek ‘n mediese student aan die Universiteit van Pretoria en sy sien daarna uit om mense te dien, te help en te genees. Cara se trotse ouers is Wikus en Charlo� e Burger. Lees meer op bladsy 10. Wen R1000 met jou advertensie Een gelukkige adverteerder kan binnekort R1000 ryker wees. Al wat jy hoef te doen, is om ons webwerf by https://www.northwestnewspapers.co.za/herald/ te besoek en ‘n geklassifi seerde advertensie (‘classifi ed’) te plaas. Alle advertensies wat op dié manier geplaas word, sal kwalifi seer vir die gelukkige trekking. Almal mag deelneem - privaat persone, besighede, organisasies, klubs en kerke. Raak ontslae van daardie stuk kombuisgereedskap wat net staan en stof vergaar, sporttoerusting wat nie meer gebruik word nie, ongewensde geskenke of vertel lesers van die dienste wat jy lewer. Dié is nou jou kans om 2020 op die beste noot - ‘n geldnoot - af te skop. 13 Coetzer Street, Rustenburg, 0299 www.rustenburgherald.co.za E-mail:
[email protected] GPS Co-ordinates: 25° 40’ 31 S • 27° 15’ 28 Established 1924E 24 JANUARY 2020 Tel: 014 592 8329 Fax: 014 592 1869 R5-00 VAT INCL PAGE 2 RUSTENBURG HERALD 24 JANUARY 2020 EBJ Bafokeng donates to Tsholofelo Tumelong Home Centre EBJ Bafokeng has as part of its Corporate Social Investment into the local community, donated on Monday 23 December items to the Tsholofelo Tumelong Home Centre just outside of Rustenburg.