Sedert 2008 April Beste 2019 GemeenskapskoerantVrystaat 053 207 0127 082 773 2150
[email protected] Duisende honger blanke kleuters • Redaksie Die mediaverklaring wat Solidariteit Helpende Hand pas uitgereik het dat hulle onder hul #StopHonger projek elke skooldag aan sowat 8 000 kleuters in 87 skole landswyd 'n gesonde maaltyd moet voorsien ten einde tussen hierdie kleuters en honger te kan staan, ruk aan die hart. Wat dit veral betekenisvol maak, is dat hierdie kleuters grotendeels blank is. Wat nog meer insiggewend is, is dat die nood so groot is en die behoefte by die dag so erger w o r d , d a t b e p l a n w o r d o m P r o j e k #StopHonger volgende jaar uit te brei na sowat 12 000 kleuters. Dit kom neer op 'n massiewe 2,4 miljoen etes per jaar. Dit toon hoe enorm wyd armoede onder blankes in SA verspreid is, 'n feit wat feitlik totaal deur die hoofstroommedia in die land geïgnoreer word. Dit val egter nie te verbaas nie, indien gelet word op hoe polities-korrek die Afrikaanse hoofstroommedia is t.o.v. enige iets is wat pro-blanke Afrikaner is, asook op die hatige veldtog wat die ANC-regime teen blanke burgers, in besonder die Afrikaner, voer. Die voedingsprogram van Helpende Hand spruit uit hul Kosblikkie-projek wat in 2009 #STOP HONGER begin is en geleidelik uitgebrei is na gelang van die nood, totdat in 2018 vir altesaam 6 500 help bevorder en is hulle as ambassadeurs help om 2,4 miljoen etes vir 12 000 kleuters huishoudings van krediet, bestaan geen kleuters van 82 skole landwyd elke skooldag 'n benoem.