Maak Plek Vir Die Hyundai Venue Kompakte Es-Joe-Wie-Tipe Motors Is Tans Die Gewildste Onder Motorkopers
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
441192NT NELSPRUIT: 013-755-5087 Friday March 13, 2020 Tel: 013-754-1600 Maak plek vir die Hyundai Venue Kompakte es-joe-wie-tipe motors is tans die gewildste onder motorkopers. Ekonomies, bekostigbaar en moderne vervoer waarmee weeksdae die tekkie op die teerpad kan tjank en naweke en vakansies die stofpaaie verken kan word. Lees meer op bladsy 2. *$2$ 441160NM 2 Friday March 13, 2020 Hyundai speel met die Venue sy troefkaart in die sportnutsklas Dirk Gallowitz Hyundai nou ook ’n 1.0-liter, drie-silinder dinamies beter gevaar het turbopetrol-enjin. Die Kappa 1.0 T-GDI- as die T-Cross nie, maar ook Volkswagen het onlangs sy klein T-Cross enjin is egter die enigste enjinkragbron in al ’n veel meer gesofistikeerde en bekendgestel en dit blyk op die oog af so drie modelle beskikbaar, maar kopers kan stiller rit het. gewild soos pannekoek by die kerkbasaar kies tussen ’n ses-spoed handratkas of sewe- Die T-Cross se bandprofiele was te wees, veral onder jonger-generasie spoed dubbelkoppelaar (DCT). Aandrywing weliswaar laer, maar die veerstelsel het motorkopers. is slegs deur die voorwiele. tekortkominge uitgewys wanneer daar oor Hyundai het sopas sy antwoord daarop in Die 1.0 liter-enjin is soortgelyk as dié wat spoedwalle gery was. die A-segment-grootte bekendgestel. Die in die groter Kona gebruik word en lewer nuweling staan bekend as “Venue" en die 88kW teen 6 000rpm en 172Nm (1 500 - Binneruim en toerusting Koreaanse vervaardiger brei daarmee sy 4 000rpm) se piekkragte wat in die ligter reeks sportnutse uit tot ses modelle. Venue vir wakker verrigting op die pad sorg. Die kajuit van die Venue is heel ruim Met die Kona, Creta en Tucson wat in Ons kon tydens die onlangse bekendstelling vir ’n kompakte sportsnuts, en bied sitplek grootte en prys bo die Venue in die Hyundai- beide ratkaste beproef oor van die mees vir vyf insittendes, alhoewel die rugby- hiërargie geplaas word, bied die Venue uitdagende Bolandse bergpasse, en ek eerste span se voorry maar moeilik op die babastoeltjies. aan kopers egter ’n waarde-proposisie teen was verstom hoe gemaklik en vinnig die agtersitplek sal pas. Die laairuimte kan Terwyl ongeveer R300 000, sonder om styl en oorskakelings van die DCT ratkas is. Dit 350 liter se bagasie neem. die intree toerusting in te boet. is duidelik dat Hyundai se voortdurende Die praktiese binneruim is goed uitgelê en Motion-model ontwikkeling van hul direct-shift grotendeels afgewerk met harde materiale. net twee lugsakke Voorkoms outomatiese ratkasse vrugte afwerp, want die Tog vertoon die kajuit geensins goedkoop voor bied, kry al die sewe-spoed DCT van of swak afgewerk modelle elektroniese Terwyl die Venue kompak en relatief die Venue is ’n juweel nie, met gemaklike stabiliteitsbeheer klein in statuur vertoon, spreek die moderne en staan geensins in Die moderne styl en ontwerp sitplekke wat in (ESC) met elektroniese styl, avontuurgerigte ontwerp en praktiese die skadu van VW spreek van forse aggressie en sagte, duursame remkragverspreiding (EBD) afwerking van forse aggressie en pretsoeker- se toonaangewende materiaal beklee is. asook remhulp wanneer die motor persoonlikheid, eerder as wat dit net ’n DSG- outomatiese pretsoeker-persoonlikheid Tydens die ’n noodstop moet doen. Al die Venue- stofpadtrapper of stadsploeter wil wees. ratkas nie. Die DCT- bekendstelling het modelle kom ook standaard toegerus Die sy-aansig het sterk trekke na Volvo outokas is dan ook ons slegs die Fluid- met heuwel-wegtrekhulp (HSAC). se stylvolle XC40, terwyl die vooraansig my gunsteling, ten spyte van die bykans R30 en Glide-modelle bestuur, wat beide relatief gedomineer word met die forse, selfs 000-pryspremie bo die handratmodelle. goed toegerus is. Ten slotte brutale sierrooster in die ontwerptrant van Amptelike brandstofverbruik word Die raakskerm-infotainmentstelsel by hedendaagse Duitse luukse waens. Die aangegee as 6,5 liter/100 km vir die beide modelle is opvallend, en so ook Hyundai se nuwe Venue is die regte Venue se sterkste teenstanders is egter meer handratmodelle, terwyl die DCT-weergawes die skoon uitleg van die skakelaars en produk op die regte tyd vir die Koreaanse die VW T-Cross, Ford Ecosport, Mahindra 6,9 liter/100 km gebruik in ’n gemengde verstelknoppe op die middelkonsole. vervaardiger se modelreeks in Suid-Afrika. XUV300 en selfs Renault se Captur. siklus van stad- en ooppadry. Die kleurraakskerm bied toegang tot ’n Nie net is dit die beste teenvoeter vir die Agter is die lyne sterk, maar skoon, met ’n Met die Venue se effe hoër omvattende reeks hulp-, inligting- en baie gewilde VW T-Cross wat plaaslik konkawe agterklap en treffende ligontwerp grondvryhoogte, was dit te wagte dat vermaakfunksies, asook onder meer Android baie goed doen nie, dit is na ons mening in wat maklik op die oog is. paddinamika negatief beïnvloed sou Auto/Apple Carplay-koppeling vir slimfone, meeste opsigte beter as die Duitse buksie. Met die Venue wat as Hyundai se goed- word, maar die nuweling se onderstel met die topmodel Glide wat onder meer Die enjin lewer beter verrigting met daai koopste sportsnuts in hul SUV-modelreeks en veerstelsel is effe aan die fermer kant klimaatbeheer, sleutellose aan-/afskakel, seepglad DCT-outokas wat blitsvinnig wegtrek, hoop die Koreaanse vervaardiger ingestel met die stuur net genoeg belaai vir LED-ligte wat om hoeke kan skyn as jy oorskakel, selfs wanneer jy hom platvoet dat die nuweling byval sal vind onder jong, goeie terugvoer en gevoel deur die draaie. draai, LED-dagryliggies asook voorste looi! Die Venue beter en voel meer afge- energieke en avontuurlustige kopers. Greep deur die vinnige swiepe en kort draaie kolligte, as standaardtoerusting insluit. rond op die pad met ’n stiller kajuit en Hyundai het drie modelle plaaslik van Franschhoekpas was verbasend goed, gemakliker sitplekke. bekendgestel, naamlik die intree-“Motion”, terwyl balans en algehele paddinamika in Veiligheid Die tjêrrie oppie koek is Hyundai se ’n middelvlak-“Fluid” en die topmodel, geheel ons beïndruk het. Selfs die remme gemoedstrelende waarborg en diensplan. “Glide”. het na talle harde remsessies steeds vertroue Die Venue word toegerus met verskeie Die Venue kom met Hyundai se sewe- ingeboesem. standaardveiligheidstoerusting wat onder jaar/200 000 km waarborg, sewe-jaar/ Enjin en verrigting Ons het in dieselfde periode VW se meer ABS-remme, ses lugsakke (twee voor, 150 000 km padbystanddiens, asook ’n T-Cross in R-Design getoets en kon die twee twee kante asook twee gordyn-tipe aan die drie-jaar/45 000 km diensplan. Dienste moet Soos wat tans die geval is in die segment teenstanders direk met mekaar vergelyk, en sykante) vir die Fluid- en Glide- modelle jaarliks of elke 15 000 km gedoen word waarin die Venue meeding, gebruik was verras om te vind dat die Venue nie net insluit, asook Isofix-koppelpunte vir wanneer van toepassing. EDITOR FAX NUMBERS ADDRESS OFFICE HOURS MANAGEMENT Matthys Ferreira Editorial: 013-755-2414 PO Box 246 Mon-Thurs: 08:00-17:00 Regional manager: Marketing and PR: 083-455-5608 Classifieds: 013-754-1655 Nelspruit 1200 Friday: 08:00-16:00 Buks Esterhuizen Julia Burger Advertising: 013-752-4287 12 Stinkhout Crescent Accounts: 013-754-1655 Nelspruit 1200 Distribution manager: Monya Burger 441190NN 2015 Ford Ranger 2018 FordFd FiestaFi 20182018 FordF d FigoFi 3.2 TDCI XLT 4x4 D/C Auto 1.5 TDCi Trend 1.5TiVCT Ambiente R339 900 R239 900 R149 900 ROECHELL 2010 Jeep 2019 Ford Ranger Ran 2016 FordFd RangerR Wrangler 3.8 Rubicon 2.2 TDCI XLS D/C Auto 2.2 TDCI XLS 4x2 S/C R249 900 R459 900 R 244 900 GEORGE ANDRIES Tel: 013-590-7155 • Andries: 082-554-8189 • George: 082-478-7676 • Roechell: 079-890-0225 www.hmvg.africa • 5 Mystic Crescent, Riverside, Nelspruit, 1200 441194NN Friday March 13, 2020 3 Honda BR-V steps up its game with three new looks The Honda BR-V sport utility vehicle (SUV) range for 2020 has been refreshed. Three spec levels are available: the BR-V Trend, BR-V Comfort and the BR-V Elegance. “The BR-V remains one of our core models in the local line-up, and is currently the only seven-seater sport utility vehicle in its price class,” says Dinesh Govender, general manager of automobiles at Honda Motor Southern Africa. This affords the Honda a significant advantage over its competitors, and consistently makes it one of Honda’s top two sellers in South Africa. “Several new technologies have been introduced, including LED daytime running lights, rear parking sensors on the Comfort and Elegance models, as well as an attractive and easy-to-use touchscreen audio display for the flagship derivatives. This enhances the value proposition and makes it an even more competitive offering in its segment.” Most obvious among the changes for the latest model is the addition of LED lighting technology, which not only improves visibility and safety for other road users, range, delivering impressive performance The BR-V’s rugged SUV appearance the range, along with dual front airbags. but lends the Honda a more impactful and fuel efficiency. It produces 88kW and and practicality remain key selling features, Anti-theft security is provided by means and modern appearance. Distinctive 145Nm. with the 210mm ground clearance and of an engine immobiliser, remote central LED daytime running lights are now The Trend is offered with a six-speed 16-inch steel wheels shod with 195/65 R16 locking and speed-sensitive auto door incorporated into the lower portion of the manual gearbox only, while the Comfort tyres proving advantageous for less-than- locking. Electric windows all-round redesigned headlight clusters. and Elegance models are available with a perfect roads. and air conditioning add comfort and In keeping with its practical, family- six-speed manual or a Continuously Variable A spacious and versatile layout defines the convenience, and a four-speaker audio oriented design, this spacious seven-seater Transmission.