MATRIEKS 2021 Slaggereed Vir Rekordeksamen
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
your ele n ct ro o e n r i c e d h e p v a i c T e i n t e r a e c g t a iv p e P D F Brits Pos Shaun Williams (23), ‘n oud-leerder van Laerskool Elandskraal het verlede naweek, tydens die HSBC Vancouver Sewesreeks in Kanada, sy droom debuut in die eerste wedstryd teen Meksiko gemaak en twee drieë aangeteken. Die finale telling was 53-0 in die guns van die Blitzbokke. Hy het ook teen Spanje agter die pale gaan kuier en die manne wen oortuigend met 54-5. Hier ontvang Shaun sy Blitzboktrui van afrigter, Neill Powell. Hy vertel nederig dat net die feit dat hy in die Blitzbokspan vir Kanada ingesluit is, vir hom oneindig baie beteken. (Lees berig op bl. 16). Trots op jou, Shaun! LENIE PRETORIUS 102 jaar jonk! - bl 2 otiKom b bu m i a s Recipes T inside - T am en start collecting butiKitch 24 SEPTEMBER 2021 Ludorfstraat 50, Brits GPS Co-ordinates: 25°38’01.2”S 27°46’44.2”E Tel: 012 252 4995, 012 252 4996 Faks: 012 252 0349 E-pos/E-mail:[email protected] www.britspos.co.za R3-00 VAT INCL PAGE 2 BRITS POS 24 SEPTEMBER 2021 IN MEMORIAM BRITS POS – BRITS – Suzie Fourie (87), ‘n bekende en geliefde 102 jaar jonk! inwoner van Brits is op Dinsdag, 31 Augustus 2021 na ‘n kort siekbed oorlede. Sy is reeds op Saterdag, 11 September 2021 deur ds. Stephan BRITS POS – BRITS – Lenie Pretorius is op 24 September 1919 gebore en Strydom van die NG Dalunie-gemeente begrawe. vier Vrydag, haar 102de verjaardag. Sy en haar oorlede man, Willie Fourie is op 12 Desember 1953 getroud, Sy vertel dat sy op Marikana gebore is waar haar ouers met tabak en koring waarna hulle hul op De Kroon gevestig het. In 1974 verhuis hulle na Brits geboer het en sy het drie broers toe waar haar man in 1986 oorlede is. Gedurende 2000 verhuis sy na en ses sussies gehad. Dis ook Lysterhof in Brits waar sy tot haar afsterwe gewoon het. waar sy skoolgegaan het. Suzie was veral bekend waar sy en Sophie du Preez by die lisensie- En toe kom die groot liefde Lenie Pretorius afdeling van Brits Munisipaliteit gewerk en sy trou met ‘n boer van het. Die twee kwaai tannies, het presies Mooinooi, Kasper Pretorius en uit die huwelik is twee seuns volgens die reëls gewerk, maar hulle en drie dogters gebore. Lenie vertel dat dit haar werk by die werk geken. boerdery was om die tabak te klas en bossies te maak sodat dit Na haar aftrede het sy by Floret reg was om Rustenburg Koöperasie toe te gaan. Haar man was Blommeklub aangesluit waar sy as ere- baie verswak na die Tweede Wêreldoorlog in 1945 en sy het by lid aangewys is. Sy het ook nog gereeld die Mooinooi-poskantoor begin werk waar sy in beheer van die gerangskik tot Covid-19 oorgeneem het. telefoonsentrale was. Sy het op 65-jarige ouderdom afgetree en Suzie word deur haar vyf kinders by haar dogter op Brits kom bly voordat sy na Brits Rusoord - Elaine, Sandra, Wilna, Ilze en verhuis het. Sy vertel laggend dat harde werk en goeie gene die Wimpie asook 13 kleinkinders en 11 geheim vir haar pragtige ouderdom is én baie hekel! Baie geluk agterkleinkinders oorleef. :$6.$6 met jou verjaardag Lenie, dis voorwaar ‘n groot mylpaal. :$66(5< IN MEMORIAM ´2QVZDVHQVWU\NVRRVXVHOIVRXµ Freek Pretorius (62), ‘n oud-polisieman in Hartbeespoort, is skielik op 12 September .RPEHVRHNRQVE\ 2021 oorlede. Sy begrafnis vind Donderdag 23 )HQVNRUJHERX(ODQGVUDQGWXVVHQ September 2021 om 13:00 vanuit die NG Kerk .DIHHHQ%RWWHOVWRRU Krokodilrivier plaas. Freek word deur sy drie 216.20+$$/(1/(:(5 kinders, Mariaan Robbertse, Petrie Pretorius en :((58:$6*2('$) Jenny Swanepoel, asook twee susters, een broer en ses kleinkinders oorleef. Die familie bedank almal vir hul ondersteuning gedurende die donker tyd. 24 SEPTEMBER 2021 BRITS POS BLADSY 3 PHYSICAL Husband dies in rain of bullets ALTERCATION BRITS POS – BRITS - Allegedly on Thursday, 16 September 2021 around 15:00 a family and a visiting neighbour were inside a house in Itsoseng, Hebron when eight armed men stormed into the room, accusing the husband that he apparently did something wrong, but didn’t say what it was. LEADS TO One grabbed his child (2) and held the adults at that a case of murder was registered at Hebron police gunpoint, threatening to kill them and then shot the station following the incident. “At this stage, the man numerous times and he succumbed to his injuries. suspects are still at large,” said Nkabinde. MURDER SAPS spokesperson, Maria Nkabinde confirmed Anyone with information that can lead to the apprehension of the suspects can contact Captain Isaac Montoedi of Follow-up report Hebron Detectives on 082 338 5746. WARNING Alternatively, call the Crime stop Hotline number on 08600 10111. Anonymous tip-offs can be communicated via the BRITS P0S – BRITS – Last week Brits Pos reported on an MySAPS application. alleged murder of a man in the Khalamtwana informal Be vigilant when settlement, Mooinooi on Saturday, 11 September 2021 at about 17:05. Police found the body of a male lying in the street with taking strangers to multiple stab wounds. He was identified as Saphulelwa Xukiswa Krose, aged 47. Thembiso Hokozani Khuzani (48) test drive your vehicle handed himself over to the Mooinooi police, shortly after the discovery of the body. The men had an argument and BRITS POS – BRITS – When a man advertised that his vehicle Krose was stabbed twice by Khuzani. was for sale, he was contacted by a potential buyer, asking him Khuzani appeared before the Brits Magistrates’ Court to meet him at Letlhabile Mall on Friday, 17 September 2021 on Monday, 13 September 2021, for murder and again on around 14:00. Monday, 20 September 2021. The Provincial Commissioner, A neighbour joined the owner and they met up with the buyer at Lieutenant General Sello Kwena requests the community to the mall, as arranged. resolve their differences peacefully rather than resorting to The owner of the vehicle and the ‘buyer’ took the vehicle for a violence or seek professional assistance from social workers test drive when suddenly a stopped in front of them and blocked (Image: corporatecompass.in) and other professionals. the road. Three armed men jumped out of the vehicle and held the owner at gunpoint and pushed him out of his vehicle. The owner was left on the side of the road and ‘buyer’ with his accomplices sped from the scene in two vehicles sped. “A case of carjacking was registered at Letlhabile police station subsequent to the incident,” confirmed SAPS spokesperson, Maria Nkabinde “and according to information available at this stage, no one sustained any injuries during the incident.” Anyone with information about the incident can contact Captain Manota of the Letlhabile Detectives on 082 370 2617. (Image: risingsunchatsworth.com) Deceased man found in tavern restroom BRITS POS- BRITS - A tavern owner in Lethabong section, Maboloka alleged that while cleaning the premises on Sunday morning, 19 September, she found the corpse of a man in the restrooms, lying in a pool of blood. It is alleged that the victim had been stabbed. (Image: artofmanliness.com) “We can confirm that a case of murder was registered at Letlhabile police station,” says Maria Nkabinde, SAPS spokesperson. Five suspects were apprehended and appeared before the Brits Magistrates’ court on Tuesday, 21 September 2021, for the alleged murder. They are Johnny Rabotapi (31), Shonisani Ghinisi (23), Isaac Fiane (27), Tsietsi Nyathi (23), and Thomas Malatse (21). (Image: clipartlibrary.com) PAGE 4 BRITS POS 24 SEPTEMBER 2021 Seniors word bederf Lenie Pretorius Marthie Kruger Sus Espag Peter du Plessis Anna Prinsloo Dora Potgieter Miemie Haasbroek Alma Jonker Basil de Beer Susan van der Westhuyzen Mien Viljoen Moira Hay Frieda Labuschagne BRITS POS – BRITS – Die inwoners van Brits Rusoord wat gedurende Augustus en September hul geboortedae herdenk het, is tydens ‘n gesellige verjaardagpartyjie deur die bestuur en mede- inwoners bederf. Baie geluk aan: Moira Hay (12 Augustus – 82jr), Freda Labuschagne (12 Augustus – 83jr), Susan van der Westhuizen (13 Augustus – 67jr), Johnie Uys (15 Augustus – 63jr), Alma Jonker (22 Aug – 85jr), Miemie Haasbroek (4 September – 88jr), Marthie Kruger (7 September – 81jr), Basil de Beer (13 September – 84jr), Anna Prinsloo (16 September – 77jr), Peter du Preez (16 September – 67jr), Sus Espag (19 September – 77jr), Mien Viljoen (20 September – 83jr), Lenie Pretorius (24 September – 102jr), Kotie de Roubaix (24 September – 92jr) en Dora Potgieter (28 September – 89jr). 24 SEPTEMBER 2021 BRITS POS BLADSY 5 Lyncah bied geslaagde oggendtee aan BRITS POS – BRITS - Lyncah Nieuwoudt, Jnr Teen Role Model RSA 2020/21 en ‘n leerder van Die Hoërskool Wagpos, het die afgelope naweek ‘n oggendtee as ‘n fondsinsameling ten bate van Meerhofskool gehou. By Magaliespark kon die vroue terug sit en die modeparade met die voortreflike uitrustings van verskeie ontwerpers geniet. Daar was ook talle uitstallers met interessante produkte, onder andere parfuum, juwele, ontwerpersklere en natuurlik gin! “Sonder almal se bydrae, sou die geleentheid nie moontlik gewees het nie,” vertel Lyncah Lyncah Nieuwoudt, ‘n leerder van Die Hoërskool opgewonde “en dankie dat julle Wagpos het ‘n uiters geslaagde oggendtee gehou jul harte oopgemaak het vir die om fondse vir Meerhofskool in te samel. Hier is sy fondsinsameling. Dankie vir my saam met die jongste dame wat haar ondersteun modelskool, Vogue Models Catwalk het, Kiara Taljaard. (Foto: Bianca Zeeman) SA wat my altyd ondersteun.” Dié vroue kon nie uitgepraat raak oor die spesiale oggendtee nie.