Concipio 306 FNL A5
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
ConC‘300ipio Editions’ Uitgawe/Issue 306 Jaargang XVI Julie 2019 Paul Roos se klavierkoning ontmoet die Prins van Wallis ’n Bloubloed-verrassing vir ’n maroenbloedklong Matthias Dhont ld Boy Roelof Temmingh O(Dux-leerder 2014) het ’n ongelooflike prestasie be- haal toe daar by sy onlangse gradeplegtigheid bekend ge- maak is dat hy die wenner is van die Tagore-medalje vir sy uitstekende prestasies by die Royal College of Music in Londen. Die graad B. Mus (honneurs) is vanjaar op 5 Julie aan Roelof toegeken. Die Tagore- medalje is ’n toekenning wat die ekwiva- nie as Charles, Prins van Wal- ook ’n beurstoekenning van lent van ’n kanseliersmedal- lis! R29 000 gewen. je in Suid-Afrika is, ’n prys Roelof, wat in sy matriekjaar Nadat hy in 2014 as ’n top-stu- wat toegeken word vir uit- begin naam maak het toe hy dent en leerderraadslid aan muntende prestasie, en wat in daardie jaar die Hennie Paul Roos Gimnasium ge- elke jaar slegs deur een enkele Joubert-klavierkompetisie matrikuleer het, was dit student vanuit die hele uni- gewen het – ’n noemenswaar- duidelik dat daar ’n helder en versiteit gewen word. dige nasionale kompetisie vir invloedryke toekoms vir Roe- Die medalje sal volgende jaar hoërskoolleerders. Hy het die lof voorlê. in Maart aan Roelof toegeken beste presteer in vyf uit die (Vervolg op bl.2) word – deur niemand anders ses kategorieë en het daarmee Redakteur: Jacques Botma, Christiaan van der Walt (Adjunkredakteur) Tegniese Redakteur: Karl Thiel Ontwerp en Uitleg: Adriaan Fourie, Nicolas Rust, Brendan Anderson, Franco Swanepoel Nuus: Matthias Dhont, Josua Bester, Christiaan van der Walt, Jacques Botma, Dexter Labuschagne, Armand Maritz, James Molenaar Skakelonderwyser: Hesti van der Mescht [email protected] / Instagram: @paulroos_gym / Twitter: @PaulRoos_Gym / Facebook: fb.com/PaulRoos_Gymnasium Besoek gerus die amptelike skoolwebblad vir ander nuus by www.paulroos.co.za Uitgawe/Issue 306 Concipio Page 2 Uitgawe/Issue 306 Concipio Page 3 Wallabies ge-Jantjies RED Paul Roos se 54ste Springbok n so begin nog ’n kwarta- te wees. nie, maar ook talle geleenthede Willem Grönum, lington speelkans te kry die eerstekeuse-skrumkakels Eal. Dit is so te sê die laaste Paul Roosers word egter vir alle vir selfverbetering. Die leerders André Smit nie, maar ná sy beseer is. Hy het hom goed kwartaal vir die matrieks. Dit is fasette van die lewe voorberei. in hierdie skool kom uit so ’n wye ie uitstekende prestasie vertoning van sy taak gekwyt en het hartseer aan die een kant, maar Met projekte soos die Malawi Uit- verskeidenheid agtergronde dat Dvan Paul Roos se 54ste teen die almal regdeur die seisoen tog opwindend. Die pad vorentoe reik (bl. 4) en die gemeenskapsdi- ’n mens binne ’n vyfjaartydperk Springbok, Herschel Jantjies, Wal- beïndruk met ensprojek (bl. 2) word waardevol- ongelooflike insig in die mens- is vir baie een van onsekerheid. kon Saterdag op Ellis Park nie labies sy intelli- Ek glo egter dat die omgewing le lewenservaring, waaraan ’n dom kan opdoen. misgekyk word nie. was hy waarin ons bevoorreg genoeg is tiener nie normaalweg blootges- Dit is dus van kardinale belang om skool te gaan ons voorberei tel word nie, opgedoen. om die bevoorregte posisie Met sy twee drieë (byna ’n Sondag vir die soms troebel en gevaarlike In matriek is dit maklik om te waarin elkeen van ons is ten derde een!) en vinnige werk saam die res waters van die toekoms. reflekteer oor al die waardevolle volle te benut om onsself te baat. agter die losgemaal, is hy as van die Neem maar net vir Roelof Tem- lesse wat Paul Roos Gimnasium Begin egter nou, voor ’n mens in die speler van die wedstryd spelers op de Jager Nic Foto: mingh (bl. 1), wie se tyd in Paul vir my geleer het. Dit is ook nou matriek kom en dit te laat is. benoem. die vlug gente spel en dapper Roos hom ongetwyfeld gehelp het dat ek besin oor al die verpaste Rob Houwing, Sport 24 se duikslae. Met hierdie om sy suksesse oorsee te bereik. kanse om te leer en ervarings op hoofrugbyskrywer, het Jant- Nieu-Seeland buksie van die Kaap te bou. Of vir Ruan Terblanche (bl. 4), jies ’n 9 uit 10 telling gegee toe. het Rassie Erasmus goud wat sonder sy Paul Roos-ervaring In matriek is dit egter te laat om na sy puik vertoning in sy Die groentjie, raak geboor en hy is nou bes- moontlik nie sy prestasies met die hieraan iets te doen. Daarom kolf sou kon behaal het nie. Selfs moedig ek alle Paul Roosers aan Yours Truly debuut vir die Bokke. wat in 2014 ’n matri- lis ’n aanspraakmaker vir ’n die manne wat hierdie vakansie om elke moontlike geleentheid Jacques Botma Jantjies was aanvanklik nie kulant by Paul Roos was, het plek in die Wêreldbekergroep in die streeptrui uitgedraf het (bl. wat hulle kant toe kom ten volle by Erasmus se planne ingeslu- onverwags by die Stormers in wat later vanjaar in Japan sal 7) se prestasies is deels te danke te benut. Editor-in-Chief it om eerskomende Saterdag die Super Rugby op die toneel deelneem. aan die feit dat hulle die voorreg Die skool bied nie bloot ’n wye teen die All Blacks in Wel- verskyn nadat verskeie van Foto: Herschel in sy speeldae het om leerders van hierdie skool verskeidenheid van aktiwiteite vir PRG (Vervolg van bl.1) Roelof het komponiste, dirigente en uit- Roelof en Zorada Temmingh. ook verskeie ander kompe- voerende kunstenaars. Die Roelof senior was ’n beroem- tisies gewen, soos die Johann instituut is in 1882 gestig en de Suid-Afrikaanse komponis Vos-klavierkompetisie, die het van die heel belangrikste wat in 2012 oorlede is. Zorada Beka Bantwana-musiekkom- Britse komponiste soos Gus- is ’n befaamde orrelis en pia- petisie en die Stellenbosch tav Holst en Ralph Vaughan nis wat saam met Elna van der Ensemble-kompetisie. Hy het Williams as studente opgelei. Merwe lid is van die gewilde in 2015 by die Royal College Dit is dus duidelik dat die Blondes-klavierduo. Sy broer, of Music in Londen aangeslu- Royal College of Music net die Stefan, is ’n wêreldbekende it en betaal vir sy studies met beste van die bestes as studen- blokfluitspeler wat al inter- behulp van die Jenny Marsh- te aanvaar en vir Roelof om nasionale erkenning gekry beurs. die Tagore-medalje te wen is het vir sy werk as komponis Die Royal College of Music ongetwyfeld ’n merkwaardige en vernuwende denker in die is een van die wêreld se beste prestasie. musiekwêreld. Hy woon tans en grootste musiekkonserva- Roelof het natuurlik goe- in München, Duitsland. Dit is toriums, wat begaafde musici ie gene aan sy kant: hy is die glad nie verbasend dat die na- van regoor die wêreld oplei seun van twee van Suid-Afri- sate van sulke musikale figure Die bloedskenk-geleentheid van 17 Julie het uitstekend verloop soos gewoonlik. Dankie vir vir internasionale sukses as ka se begaafdste musici, wyle sélf musikale genieë is nie. almal se samewerking! Altesaam 61 eenhede is geskenk. Uitgawe/Issue 306 Concipio Page 4 Uitgawe/Issue 306 Concipio Page 5 Malawi Uitreik Christiaan van der Walt ie-sessie gehad. Ons het mid- teerd as beroeps-geöriënteerd. dagete rondom 13:00 geëet en Hulle fokus daarop om tyd te gt Paul Roosers, onder was elke dag bedrywig met ’n spandeer met vriende en fam- Aleiding van mnre. Cobus bepaalde middag-aktiwiteit ilie en baie werk net wanneer de Beer en Herbie van Zyl, het met betrekking tot die uitreik. dit van hulle vereis word. Al die afgelope wintervakansie Baie van hierdie middag-akti- die mense wat ons teëgekom nuwe horisonne in Malawi witeite het bedieningsesssies, het, was altyd gelukkig en gaan verken en baie opgeoffer soos vroue-aande en kinder- tevrede, ten spyte van hul arm om behoeftige gemeenskappe bediening, behels. omstandighede. te help. Concipio het ’n onder- houd met Handr Terblanche Wat het julle in jul vrye tyd Enige hoogtepunte van die gevoer om meer uit te vind: gedoen? uitreik? Waar presies het julle gebly Ons het baie sokker en vlug- Ons het een dag tot by Living- en wat was die doel van die bal gespeel, met kajakke op stonia gestap, wat sowat 15km uitreik? die Malawi-meer geroei, en van ons basis af was. Alhoew- ons was gereeld bedrywig met el dit bergagtig en uitputtend Ons was by ’n sendingstasie die kinders. Mnre. De Beer was, het ek dit besonder ge- in die Noorde van Malawi, so- en Van Zyl het ons gedruk niet. Dit het geleentheid vir wat 10 km suid van die dorpie om fiks te bly en gereeld te ons geskep om baie meer te Chitimba. Die doel van die gaan oefen – ons het dus ook leer van die ander lede van die uitreik was om saam met die “push-up”-kompetisies ge- sendingbasis. sendingbasis, bestuur deur die hou! Federation of Cross-cultural Enige laagtepunte? Education, te werk. Ons het Hoe is die mense en kultuur gegaan om baie te leer van die van Malawi in vergelyking Aan die begin toe ons nog op Malawiese kultuur en ook om met Suid-Afrika? pad was na die basis, is ons onsself beskikbaar te stel vir voorgekeer in ’n reeks pad- alle hulp wat benodig word. Dit was regtig báie anders en blokkades van opstandige vreemd. Malawi is een van die jongmense. Ons het toe uit- Wat was julle daaglikse roe- armste lande ter wêreld – die gevind dat ons in Malawi ar- tine? grootste geboue wat ons daar riveer het reg na die nasionale gesien het, is so groot soos verkiesing, waar erge kor- Ons almal het daagliks ron- die kleinste geboutjies wat jy rupsie blykbaar aan die orde dom sesuur opgestaan om na in Kaapstad sien.