DIE STREEKSKOERANT WAT VERSPREI WORD VANAF TOT BY ALEXANDERBAAI

TE KOOP: : Pragtige 4 slpk huis, 2 badkamers en baie ekstras @ R1 790 000 VREDENDAL: 4 Slpk huis, 2 badkamers met 1 slpk woonstel. Goeie omgewing @ R1 650 000 VREDENDAL: Moderne 3 slpk huis met 2 badkamers @ R1 630 000 OnsKontrei : 3 Slpk huis, 2 badkamers met 1 slpk woonstel @ R820 000 VANRHYNSDORP: Erf met goedgekeurde Ons mense se koerant sedert 1968 www.onskontrei.co.za bouplanne te koop @ R150 000 R5.00 Inklusief 27 SEPTEMBER 2019 - JAARGANG 51 - 1408 Posbus 140, Vredendal 8160 Antoinette Coetzee T: 027 213 4970 S: 074 888 2072 Telefoon: 027 213 2074 Faks: 027 213 2075 E-pos: [email protected] E: [email protected] LORWUA maak nuwe kwotas bekend

Dit is hoe vol die kanaal tans stroom- af van Bulshoekdam is. Die muurtjies e is in 2002 en daarna verhoog om wa- ter by die verste punte van die kanaal n te kry. n Foto: Verskaf deur LORWUA i b

Oor die 300km te voet Damstand op 25 SEPT 2019 s ~ alles vir KANSA!

e 99.55 %

e Damstand op 25 SEPT 2018

L 100.46 % Reënval vir die week: GEEN Vredendal 027 213 2260 Clanwilliam 027 482 1066 2 * ONS KONTREI - 27 SEPTEMBER 2019

Agriwerker Sportdag 2019 was groot pret!

Die manne was vinnig uit die wegspringblokke in die 100m naellope. VREDENDAL: Landbou Gemeenskap naellope. Daar is meegeding vir wis- Ontwikkeling (LGO) het op Woensdag, seltrofeë in doelgooi, doelskop, do- Een van die deel- 18 September hul 5de jaarlikse Agriwer- mino's, toutrek en trekkerdrywer. LGO wil nemers aan die ker Sportdag aangebied. graag dankie sê aan al die behulpsame doelgooi laat dit Dit was 'n dag vol sport en sports en die borge wat die dag moontlik gemaak het, sommer baie deelnemers het hulself terdeë geniet. ook aan Departement van Gesondheid Die mans toutrekkompetisie in volle swang. maklik lyk. Daar was 'n verskeidenheid inheemse wat gesondheidstoetse op die veld be- speletjies: sakresies, eierloop, water ba- hartig het en aan die SAPD vir hul uit- lanseer, driestokkies, jukskei en 100m stalling oor wapens en dwelms. Ondersteun vroue en kinders Veiligheid van jou motor en inhoud CLANWILLIAM: Die SAPD se statistieke Moet onder geen omstandighede die toon 'n toename in klagtes rakende dief- motorsleutels in die aansitter los wan- stal uit voertuie. Mense op die platteland neer u nie in die voertuig is nie. Verwyder is heeltemal te agterlosig en vertrou te waar moontlik die radio se vooraansig maklik. In die meeste gevalle wat aange- voordat u die voertuig verlaat. Probeer meld word, is dit diefstalle wat te make om u motor toe te rus met 'n alarm of anti- het met nalatigheid van die bestuurder. diefstal toerusting. Die SAPD waarsku motoriste op klein Indien u stad toe moet gaan, geld 'n an- dorpies om op die volgende te let. Dit is der stel reëls. Hou u vensters en deure teen die wet om 'n vuurwapen in 'n motor- gesluit in stadsverkeer. Moenie u venster voertuig te los, hetsy in die bagasiebak, oopmaak om iets by 'n handelaar te koop onder 'n sitplek of in die paneelkissie. nie, dis moontlik 'n manier om u aandag Maak seker dat alle deure en vensters toe af te trek. Wees bedag op waar u parkeer en gesluit is voordat u die voertuig ver- veral in parkeerareas of selfs by die plek laat. Moenie kosbare en waardevolle arti- waar u tuisgaan. Dis beter om te parkeer kels soos 'n skootrekenaar, kamera of ju- waar daar sekuriteit is. Parkeer saans op wele in die voertuig los waar dit sigbaar is helder verligte plekke sodat u kan sien nie. Dit lok diewe uit om in te breek. wat om u aangaan. Parkeer saans die voertuig in 'n motor- Wees bedag op mense wat u nader om te huis wat kan sluit of in 'n area wat goed sê u het 'n pap wiel, dit is 'n skelmstreek verlig is. As dit moet, los bagasie in die om u aandag af te lei. bagasieruim waar dit buite sig is. Moenie Hou die voertuig se sleutels byderhand Die personeel van Old Mutual Vredendal het onlangs swart aangetrek om te 'n handsak of briewetas oop en bloot in 'n sodat u nie daarvoor hoef te soek in 'n wys hulle ondersteun die stryd teen misdaad teen vroue en kinders. voertuig of op die sitplek langs u los nie. handsak nie.

Berig en foto: Verskaf EBENHAESER: Tydens die naweek van 20 tot 22 September het die katkisante van VGK Ebenhaeser (Olifantsrivier) en hul buitewyke hul jaarlikse kamp by Eu- reka konferensiesaal, Lambertsbaai ge- hou. Sowat 65 katkisante bestaande uit eer- stejaars en tweedejaars het die kamp saam met hul kategete en kerkraadsle- de, sowel as ds Klaas Keffers en Adreon Joubert wat aanbieders was, bygewoon. Almal wat bygedra het tot hierdie sukses- volle kamp word opreg bedank.

Op die foto is katkisante wat die leer- VGK Katkisasiekamp same kamp bygewoon het. r S MATZI SWEMKLUB e t d o u a k f u 0 t

e r s u

7 k g

Mike Brazier Paints r . 4 a o e n r k

s 1 u k e o s 4 l n

LEARN TO SWIM FOR LIFE j t 9 T o r

083 629 3293 e

WITH EXCELLENCE u o i 6 Mike Brazier is NIE meer betrokke by Painters Choice Vredendal NIE, 1

s @ n

KONTAK: DAPHNE DISSEL 1 maar is nou onafhanklik en handeldrywend as MIKE BRAZIER PAINTS. s u g i 4 e SEL: 062 882 7200 m u 5 Kontak hom gerus vir die BESTE DIENS en PRYSE!!! a s b

Epos: [email protected] i

l n . y c a o

m :

27 SEPTEMBER 2019 - ONS KONTREI* 3

LORWUA maak nuwe waterkwotas bekend PERSVERKLARING: Johan Louw: LORWUA Voorsitter Ons het weer aan die einde gekom van nog 'n waterjaar met 'n vol dam om te ver- deel vir die 2019/20 seisoen. Halfpad deur die winter was ons baie bekommerd oor die reënvalsyfers. Met so min as net 49% van normale reënval in die bo-lope van die Olifantsrivier in die Witzenberge het ons gevrees hier kom weer 'n 2017. Die kwota is vasgestel op 6 000m3 per hektaar en sal weer einde Oktober her- bereken word, want die Olifantsrivier loop darem nog in die Clanwilliamdam in. Ons begin ook weer volgende week met die pomp van die lekwater onderkant die Bulshoekdam. Elke bietjie help. Die boor- gate wat ons kon voltooi met die be- Agter staan Johan Matthee (HUB), Rassie Nieuwoudt (DWS), Jandré van Zyl (subdistrik 3), Callie Stephan (subdistrik 2), skikbare geld wat ontvang is van pro- Frieda Beukes (landelike watergebruikers), Johan Louw (voorsitter & subdistrik 4), Christo Beukes (nywerhede) en voor vinsie gaan oor twee weke ook in die ka- sit Francois Pienaar (subdistrik 5 ), Jacques Greeff (subdistrik 6), Marius Vlok (nywerhede), Maans van Zyl (subdistrik 7), naal gepomp word vir verdere toetse en JP de Villiers (subdistrik 8) en Geraldine Sas (sekretaresse). Afwesig tydens die vergadering was Niel du Toit (onder- aanvulling. Die kanaal is tans onder groot voorsitter & subdistrik 1), Pieter Love (EKB), Corneels Julie (opkomende boere) en Matzikama Munisipaliteit. Hierdie is druk om aan die groot aanvraag vir water die raad van LORWUA. te voorsien vir die laaste twee weke van manente oordragte deur AGRISA. uitgedien en verg dit baie onderhoud. Die aanstel van 'n nuwe hoof. die waterjaar. Ons verstaan die twee sake gaan nou behoefte het ontstaan om van die ou Ons wil ook van die geleentheid gebruik Ons wil ook van die geleentheid gebruik saamgevoeg word en deur die hoogge- toerusting te vervang. Ons het besluit op maak om alle raadslede te bedank vir hul maak om die provinsiale Departement regshof aangehoor word. Ons wag in 'n BOBCAT wat maklik in die kanale kan behulpsaamheid en ondersteuning, as- van Landbou Wes-Kaap te bedank vir hul spanning vir die uitslag. Indien dit nega- werk en draai. Vele dank aan Tronox wat ook tyd wat spandeer word en doen 'n be- ondersteuning die afgelope 5 jaar. Ons tief is, sal dit 'n groot inpak hê op die tyde- vir ons die geld geskenk het om die aan- roep op die watergebruikers om hul te on- het weer hierdie jaar R2.3 miljoen ont- like oordragte van water in die vallei, as- kope moontlik te maak. Met die afgelope dersteun. Water is 'n belangrike en nood- vang vir onderhoudswerke aan die ka- ook om water volhoubaar en ekonomies winterwerke het die stuk toerusting han- saaklike hulpbron wat bestuur moet word naal. Ons kry egter vanaf 2006 geen aan te wend tussen plase. dig te pas gekom. vir ons almal in die toekoms. finansiële ondersteuning vanaf Departe- Met die oorname vanaf Departement Wa- Die hoof-uitvoerende beampte, Johan Ons spreek die hoop uit dat hierdie wa- ment Water en Sanitasie nie. ter en Sanitasie na LORWUA in 2001 het Matthee, het ook einde Julie 2019 afge- terjaar net 'n sukses sal wees. Die vallei Die verbod op enige oordragte van water ons die ou masjinerie en toerusting oor- tree, maar is aangestel as kontrakteur vir het werklik nodig om weer die lig in die tussen eiendomme draai ook tans in die geneem. Na 17 jaar is van die toerusting een jaar om ook behulpsaam te wees met tonnel te sien. hof. Die sake van tydelike oordrag word aan-gevoer deur SAAFWUA en die per-

Johan Matthee en Johan Louw neem namens LORWUA die BOBCAT in gebruik van Marius Vlok (middel) van Tronox. Dansgroep deur na nasionale

CAF tydens die kompetisie. Berig en foto: Verskaf

VREDENDAL: Die dansgroep CAF (Community Arts Foun- dation) het op Saterdag, 14 September deelgeneem aan die jaarlikse Hip Hop Indaba wat by CPUT in Kaapstad gehou is. In die semifinale word hulle gekies om te gaan deelneem aan die nasionale kompetisie wat op 7 Desember gaan plaasvind. CAF is nou in die top 4 en die enigste dansgroep van hul soort in die Weskus. Die groep word gelei en afgerig deur Etienne Mtwan en Pedro Owies en die jongmense werk baie hard om hierdie groot droom na te jaag. 4 * ONS KONTREI - 27 SEPTEMBER 2019

Dagboek Tossie Wat jou gemaak het en ken Beukes Kan 'n mens regverdiger as God Volgens Job is hulle “troos” egter waar- 2019 wees, of kan 'n man reiner as sy Ma- deloos en verkeerd. ker wees? Job 4:17 Ons moet ook oppas vir te vinnige uit- SEPT Job word deur vreeslike rampe getref sprake oor God, asof ons Hom sommer en verloor alles wat hy het. Selfs sy maklik kan verklaar. Ons kan nie! Elifas Ou Tronk Museum: Kwiltuitstalling kinders sterf. Dan tref 'n pynlike siekte is egter reg as hy Job aanbeveel om Toegangsfooi: R30 per persoon hom. Uitgemergel, moedeloos en oën- God te bly vertrou. Hy sê Job se Maker skynlik Godverlate gaan sit hy op die is regverdig en getrou. Selfs in moeilike SATERDAG - 28 SEPT ashoop. Sy vriende kom om hom te omstandighede is Hy betroubaar. Let Dis daardie tyd van die jaar... Wanneer NGK NIEUWOUDTVILLE Dankfees Basaar troos, maar hulle bereik presies die op: die Een wat jou gemaak het en jou jy dalk nét te vinnig antwoord en dalk vanaf 09:00 by kerksaal. Braaivleis en teenoorgestelde. Volgens hulle “teo- ken bly lief vir jou. Hy sal jou deur jou kri- met nét effens te veel van ‘n byt! sosaties, rou vleis, plaasprodukte en logie” het Job gesondig en so die Here sis dra. Hy het vir Job! Dié tyd van die jaar wat almal se bat- gebottel, kleinkoekies en groot koeke, se seën verloor. Dis sy eie skuld! Elifas Hemelse Vader, U't my gemaak en U terye effens pap is en ons monde soms boeke en kuns, gemmerbier, koeldrank, sê byvoorbeeld hier dat God, Job se ken my. U is lief vir my! Dankie dat U ons breine “override”. brood en beskuit, roosterbrood, ontbyt, “Maker”, regverdig is, en Job sondig. my altyd deurdra. Ek vertrou U! Wat maak dat ons hier so aan die worsbroodjies, teetuin, kindertafel, Hy moet sy sonde net bely! Amen. amper einde van die jaar só moeg kinderspeletjies en speelgoed, wit raak? Ons gejaagde lewens, ons wat olifant-tafel, basaarpoeding, slap tjips, probeer om alles vir almal te doen, ons veiling van spesiale items en lekker wat probeer om meer lewe in ons le- lewendige musiek. Briewe & Meningsblad wens in te pas? Miskien moet jy vir een dag die pas SATERDAG - 5 OKT Persone wie se opinie op die Stuur gerus u menings na: stadiger vat. Ek weet wat jou eerste ge- : Weskus re-imagine Briewe & Meningsblad geplaas [email protected] dagte is: nonsens! “Ek kan nie eens vir by Rivieraplaas, Moutonshoek van 09:30 word, gee hul subjektiewe siening en verskaf asb u naam en kontak- een dag toelaat dat dinge stilstaan nie, tot 15:30. R20 per persoon. van 'n situasie. Ons Kontrei se nommer onder aan, naamlose wat sal dan gebeur?” Het jy al ooit dit Snoepie beskikbaar. bestuur en personeel stem NIE briewe sal nie oorweeg word nie. gedoen en uitgevind wat gebeur het? Navrae @ 072 508 8802 noodwendig saam met 'n skrywer Weens gebrek aan spasie sal Dalk moet jy bietjie sagter werk met jou- se mening NIE. Geen rassisme, GEEN briewe met meer as 250 self en ophou om só baie van jouself te verwag. Die ou sêding van as jou eie SATERDAG - 9 NOV naamskending of enige vorm van woorde aanvaar word nie of belediging sal geduld word nie. geredigeer word. tenk leeg is kan jy nie ander sin volmaak Paw Patrol Friends bied aan: nie, is daar vir ‘n rede. Ontmoet ‘n slag Mandala Kunswerkswinkel, aangebied jouself op die punt van jou begeertes, deur Lize Beekman. Begin stiptelik om behoeftes en realiteit. Bepaal wat jy kan 09:00 by Rooms with a View, Vredendal. Clanwilliam e-Centre: Ons sê dankie doen en nie kan doen nie.... Koste: R400 per persoon, alles ingesluit. Graag wil ons vir Pausha, Jacques, Deo- nooit het die moegheid julle ondergekry SELA Navrae & besprekings @ na en Thandi bedank vir die onbaat- nie. Reneé 082 934 0629 sugtige diens wat hulle lewer by Clanwil- Die internet by e-Centre was baie stadig liam e-Centre. en soms het mense moedeloos geraak, Damwal foto- SATERDAG - 7 DES Die afgelope twee weke het julle ekstra maar Pausha het ons altyd bemoedig en hard gewerk om mense te help met aan- geglimlag en net gesê ons moet Job se kompetisie! Paw Patrol Friends bied aan: Kerskrans lyn aansoeke vir BOSASA. Julle het ons geduld hê. werkswinkel met Louise du Toit van Wild so mooi gehelp om te registreer op die Dankie dat julle daardie ekstra myl loop Bunch Flowers van Wellington. Begin om WCGP ( Government vir ons gemeenskap. Julle vriendelikheid 09:00 te Rooms with a View (Vredendal), Page), dokumente op te laai asook om en bereidwilligheid word opreg waardeer. eet- en drinkgoed ingesluit en jy gaan met aansoek te doen. Julle het so hard ge- Mag God julle seën elke dag van jul lewe. jou eie kerskrans huis toe. R300 per werk dat daar nie eers ‘n kansie was vir Gaan voort met die goeie werk. Ons is persoon. Navrae & besprekings middagete nie en selfs oortyd gewerk. baie lief vir julle. @ Reneé 082 934 0629 Ons het gesien hoe moeg julle was, maar Clanwilliam gemeenskap Foto: Argief Ons Kontrei se aanlynkalender is beskikbaar op ons webblad: CLANWILLIAM: Vir diegene wat nog www.onskontrei.co.za nooit die voorreg gehad het om op die Stuur gerus enige datums van belang: Clanwilliam damwal te stap nie, is dit [email protected] dalk nog nie te laat nie. Wil u graag uit- vind hoe hoog die damwal of hoe breed die sluise is? Is u nuuskierig om oor die wal te loer. Nou is die kans om dit te be- leef. Clanwilliam bied 'n fotokompetisie aan wat dalk u drome kan bewaarheid. Sep- UITGEWERS: Riaan Oberholzer tember is toerismemaand en derdui- Marinda Oberholzer sende toeriste het die dorp al die afge- REDAKSIE: lope jare besoek. Met die damwal onder Tossie Beukes 074 149 6145 konstruksie wil die dorp 'n foto-argief, [email protected] van die damwal se oprigting in 1935 tot Natasha Buys op datum, opbou. Skryf u damwal foto's [email protected] in. Dit maak glad nie saak in watter jaar Mariaan Smuts 082 926 9934 dit geneem is of van watter hoek dit ge- (Cederberg) [email protected] neem is nie, solank dit 'n foto van die GRAFIESE ONTWERPER: damwal is.. Marieta Swanepoel Stuur u inskrywings saam met u naam [email protected] en van, kontaknommer en die datum BEMARKING: (by benadering) van wanneer die foto Tossie Beukes 074 149 6145 geneem is na: [email protected] [email protected] - Vanrhynsdorp, , Vredendal Daar is 2 pryse vir die kompetisie. Een Natasha Buys 076 637 5983 vir die algehele wenfoto en een ge- Thandi (Ontwikkelingsbestuurder) en Pausha Jones (Sentrumbestuurder) [email protected] lukkige trekking. Beide pryswenners sal Deona (2018 Pay Intern). en Jacques Jones. - , Strandfontein, die geleentheid kry om saam met hul en Vredendal gesin of vriende (slegs 4 persone) die Mariaan Smuts 082 926 9934 VREDENDAL: Die plaaslike KANSA kantore moedig vrywilligers huidige damwal te besoek en saam met [email protected] aan om op Nasionale Borskankerdag, 1 Oktober te help om die die konstruksiepersoneel daaroor mag - Clanwilliam, Citrusdal, Lambertsbaai, dorp in pienk lap te tooi. Almal kan pienk en “funky” aantrek en stap. Wenners sal begin Oktober aan- gekondig word. Die pryse moet opgeëis VREDENDAL KANTOOR: om 08:30 by die KANSA kantore in die Tredoux-sentrum aanmeld. word op 'n datum wat deur die or- Beverly Cloete 027 213 2074 Diegene wat ‘n sterk kramdrukker het, moet dit saambring. Vir ganiseerders en Departement Water en [email protected] enige verdere inligting, kontak gerus die kantore by 027 213 5919. Sanitasie in Clanwilliam bepaal word. Gedruk deur: Inc. Print Solutions 27 SEPTEMBER 2019 - ONS KONTREI * 5

Service Hero van die week Berig: Oor die 300km te voet! Mariaan Smuts Berig: Tossie Beukes Foto: Sanet Stander Foto: Verskaf C L A N W I L L I A M : VREDENDAL: Eugene Barnard van Lushay Cloete (foto), Trusc en Sanet Calitz, ou bekende draw- van Le Cage, is die week wer in die gemeenskap vertrek Dinsdag- se “Service Hero of the oggend, 1 Oktober op 'n marathon be- week”. marking- en fondsinsameling-ekspedisie Lushay is 24 jaar oud en vanaf die Trusc kantore in Vredendal. werk reeds sedert Le Hulle beoog om Dinsdag, 8 Oktober by Cage se opening op 5 die Trusc kantore in Montagu Gardens November 2018 by die aan te kom en sal dan sowat 326.5km af- winkel. gelê het - te voet! Sy geniet haar kliënte en Die tog word afgelê in sewe skofte en is veral gaande oor die hulle sal slegs die Sondag hê om bietjie toeriste. te rus. Haar gunsteling op die Volg gerus die twee se vordering op spyskaart is die quiche. CANSA Weskus en Trusc se Facebook- blaaie. Daar sal ook op Radio Nama- Bewusmakingsdag word beplan kwaland met hulle deur die loop van die ekspedisie lewendige onderhoude ge- Sanet Calitz en Eugene Barnard lyk reg vir aksie. voer word. Hou gerus ook Ons Kontrei se Facebookblad dop vir hul vordering. Nouveau word 21 jaar oud! Bankbesonderhede: Nouveau Kollege word vanjaar mondig en om dit te Enige persone wat 'n bydrae vir vier beplan hulle groot dinge vir die KANSA wil maak ten opsigte van naweek van 4 en 5 Oktober. hierdié fondsinsameling kan Ons Kontrei gaan in die uitgawe van 4 Oktober vir gerus die volgende hulle ‘n promosie doen en alle organisasies, besighede bankbesonderhede gebruik: en sakepersone wat al ooit betrokke was of steeds is, KANSA Wellington, ABSA, word aangemoedig om hieraan deel te neem. MATZIKAMA: Die waarnemende munisipale bestuurder, Sodoende kan ons die wêreld wys hoe ‘n klein begin Gerald Seas, burgemeester David Jenner, en onderburge- spaarrekeningnr: 9100 499 401, takkode: 632005. Gebruik die gegroei het tot waar Nouveau vandag is. meester Mathilda Bains het onlangs met Departement Ar- Kontak gerus die bemarkers vir meer inligting: beid 'n vergadering gehou en 'n bewusmakingsdag word verwysing P2P en jou dorp waar jy dit inbetaal, byvoorbeeld: Tossie Beukes - 074 149 6145 beplan vir Matzikama op 12 Oktober. Natasha Buys - 076 637 5983 Meer inligting sal binnekort deurgegee word. P2PVredendal 6 * ONS KONTREI - 27 SEPTEMBER 2019

Bejaardes wys daar is baie wysheid in grysheid Berig en foto’s: Verskaf poort het die besonderse dag moontlik : Die bejaardeklubs uit hier- gemaak. die streek het op Dinsdag, 17 September Met almal se aankoms het Bradley Stone bymekaargekom en 'n Grysmag vasvra- die gaste verwelkom en alle sterkte toe- kompetisie gehou. Hulle moes omtrent gewens vir die dag. Bejaardes kon deel- 80 vrae met antwoorde leer, waarvan el- neem aan jukskei, bal-aangee, rugbybal- ke klub 15 moes beantwoord. Vier klubs gooi, doelgooi, 3 blikkies en vele meer. was betrokke en die finaal was tussen Rieldansers het die gaste en Nuwerus Bejaardeklub en Putsekloof deelnemers vermaak met hul danspas- Bejaardeklub. Die algehele wenner vir sies en soms het die bejaardes ook pro- die dag was Putsekloof . beer byhou met die passies. Die dag is Die bejaardes het goed gevaar met hul af-gesluit met 'n heerlike ete. deelname en die gemeenskappe kan Rietpoort Bejaardeklub se voorsitter het trots wees op die wyse gryses. almal bedank vir die suksesvolle Er- Op Erfenisdag het die klubs weer 'n Mini fenisdag. Daar word ook gevra dat almal Golden Games aangebied. Die organi- wat 60 jaar en ouer is by bejaardeklubs seerders Diakonale Dienste Nuwerus, moet aansluit. Homebase Carers, bejaarde klubkoör- Daar word in die toekoms nog baie sulke dineerders en WOW groepie van Riet- aktiwiteite beplan. Die klubs wat deelgeneem het. VLV bederf met sprekers Vier skole kry skenkings VREDENDAL: Die plaaslike VLV het die Berig en foto’s: Tossie Beukes afgelope twee maande met hul ver- gaderings werklik baie moeite gedoen en sprekers van formaat aan die gaste voor- gestel. In Augustus het Anneline Beelders van Opvoeding ‘n skoolmaatskaplike werker, Susan Carstens gevra om haar ervaringe met die vroue te deel. Dit was dadelik duidelik dat hierdié ‘n vrou met ‘n passie vir haar werk is. Sy het die gaste met humor en soms ‘n traan in die oog vertel wat haar werk behels en hoe moeilik dit soms is, maar dit kry haar glad nie onder nie. September het Pat de Waal van Gesond- Drie van die skole wat skenkings heid vir Annari Albertyn-Hayes gekry om ontvang het. te gesels oor plasma stamselstimulasie. Nóg ‘n vrou wat ewe passievol vertel oor die behandeling wat sy en haar man, dr John Hayes aanbied. Sy sê dit is baie moeilik om hierdie behandeling in só ‘n kort vergadering volledig te bespreek en moedig persone aan om hulle eerder per- soonlik te sien. By beide vergaderings was die Winkel- Pat de Waal saam met Annari Albertyn- snuffels wat deur een van die lede ge- Hayes. doen word geweldig interessant en het dit weer nuwe “winkeldeure” oopgemaak. Enige vrou wat daarvan sal hou om die Stuur VROEGTYDIG jou VLV vergaderings by te woon en moontlik aan te sluit, kan met die sekretaresse, El- organisasie se marie Fouche skakel by 082 799 5929. jaarafsluiting- of KING SHAKA prysuitdelingdatum na: MONEY IN YOUR [email protected] of ACCOUNT - SAMEDAY skakel Tossie by 074 149 6145 TRIED OTHER HERBALISTS BEFORE AND WAS LEFT DISAPPOINTED - TRY THIS! om te reël vir foto’s! Blessing are still open before the year ends!! • Money problems • Bring back lost lover • Magic Wallet • All female problems • Magic ring • Weight loss or gain • Win Lotto • Bum enlargement KLAWER: Die plaaslike sakeonderne- Eikevlei Kleuterskool en Steilhoogte Pri- 060 424 0721 ming, Klawer 1 Stop, het onlangs aan 3 mêr. plaaslike skole ‘n skenking van speel- Klawer 1 Stop poog om elke jaar saam SKAKEL GREAT NAIDOO goed wat hulle in opvoedkundige pro- met die sopkombuise wat hulle ook aan VIR GRATIS GEBED OM JOU Gasspreker Susan Carstens ontvang gramme kan gebruik gegee. die kleuterskole bied, nóg ‘n diens aan MISRABELE LEWE TE VERANDER ‘n dankie sê-geskenkie van Anneline Die skole wat gebaat het by die skenking die gemeenskap te lewer. Beslis weet Ek weet presies hoe depressief jy vandag voel. Die plooie op jou gesig vertel die verhaal van die pyn en hartseer wat jy el- Beelders. is: Laerskool Klawer, Nieuwoudt Primêr, hulle waar die nood die grootste is. ke nag beleef - die eindelose trane van jou gebroke hart. Jy is vasgeketting aan die donker wêreld en ongeluk en toene- LIEFDE & FINANSIES My naam is Fazirah en ek is 54 jaar oud. Ek woon in mende skuld. Jou drome om daardie strandhuis te koop of ‘n TATA & MAMA AFRICA Ngobo met my familie. In al my lewe het ek nooit gelukkige huwelik te hê of ‘n suksesvolle besigheid te begin, SPESIALIS lyk onmoontlik. Jy het alle soorte hulp probeer wat jy kon be- geglo in tradisionele medisyne en dokters nie. In Het R9.2 miljoen in my huis gesit. Alle kostig om ten minste jou geluk ‘n bietjie te laat draai, maar sa- ♦ Geld binne 24 uur in jou bankrekening 2006 het ons agtergekom daar is vuil geeste in ons dokters vra baie geld maar TATA AFRICA vra ke lyk al slegter. Hoeveel jare lank gaan jy hierdie soort lewe ♦ Lotto en Powerball, al 6 nommers huis. Dit was veral saans dat hulle gepla het. Ons het geen geld! Gee slegs ‘n donasie of geskenk leef - ‘n lewe vol skuld, ongeluk, armoede, eensaamheid, ver- ♦ Gelukkige olies om jou eiendom so baie mense se hulp gevra om ons plek skoon te kry, maar niks het gehelp nie. In 2009 het ons Sister nadat al jou probleme opgelos is. slawing, gebrek aan respek, knaende vyandigheid, hofsake of voertuig te verkoop en familiemisverstande? Vir hoe lank gaan jy in die kloue van Norah se nommer gekry, ons het haar gebel en sy Ek het R9.3 miljoen gebruik om al my skuld af die gevaarlike bose gees wat jou snags beset of die duistere ♦ Bring geld na jou huis, jou skuld af te betaal het na ons huis gekom. Sy het die vullis uit my huis te betaal, ‘n huis, ‘n kar en besigheid te koop. towerspreuk wat jou geluk wegvreet en jou swaarverdiende en bevordering by jou werk verwyder. Die huis is nou skoon en ons lewe is weer Ons is gelukkig, ons troue is 15 Des-ember geld verteer, leef? As jy genoeg gehad het van hierdie misra- Betaal eers NA resultate! gelukkig. 2019. bele lewe en ‘n gelukkige nuwe lewe wil begin leef, is die NOU EN VANDAG jou kans! SISTER NORAH Skakel Julius NOU - 083 388 2491 078 513 6857 / 081 503 3514 Bel/SMS vir hulp na: 078 200 5557 SKAKEL GREAT NAIDOO 067 217 4905 27 SEPTEMBER 2019 - ONS KONTREI * 7 Vredendal Senior Sekondêr hou matriekafskeid

Foto’s van skole se matriekafskeide sal geplaas word soos die spasie in die koerant beskikbaar is. Ons vra asseblief geduld. 8 * ONS KONTREI - 27 SEPTEMBER 2019 Augsburg Landbougimnasium matrieks neem afskeid 27 SEPTEMBER 2019 - ONS KONTREI * 9 INDEKS Geklassifiseerd * Betrekkings * Bedankings * Kennisgewings 4 BEDANKING GEKLASSIFISEERD•BETREKKINGS•BEDANKINGS•KENNISGEWINGS STRONGEST HEALER Goodwood: Selfsorg ver- Baie dankie Dr Zawadi & BETAAL NADAT Chief ABBAS 1. GEBOORTES 6 Now in Vredendal 5 LENINGS DIENSTE blyf, slegs vanaf 2 nagte, 2 Mama Shakira - My WERK GEDOEN IS. in Vredendal slaapkamers - 1 kamer MAMA HADIJAH. 2. STERFGEVALLE Leerder gekies vir naam is Liezel van Vre- Ek is Thomas van Raai, Leerder presteer by SA’s R350, albei kamers R450 Financial problem, Bad * Financial problems 3. IN MEMORIAM dendal. Ek het ‘n baie 40 jaar oud. Ek woon in per nag. Skakel (021) 591 Luck, Lost Lover (no mat- * Bring back lost lover stresvolle lewe gehad Napier. Ek het Joy ge- 4. BEDANKINGS VREDENDAL: Cameron 4479 / 072 431 0160. ter how long), Court * Magic stick/wallet internasionale kompetisie totdat ek dr Zawadi & kontak om my finansieel 7 5. LENINGS Beukes van Vredendal Case, Money on account * Win lucky numbers VREDENDAL: Kantoorspa- DAGSORG AKKOMMODASIE Mama Shakira besoek te help, selfs my vrou het Senior Sekondêr het on- Patrovsky / house, Strong Erection * Clear all debts sie langs Ons Kontrei, 6. DIENSTE PANORAMA by Medi het. Ek het baie ander hy gehelp toe ek my werk langs aan die Suid-Afri- Adams van / Enlargement. Stop your * I give good luck and R3800 + elektrisiteit per 8 EETGOED 7. DAGSORG Clinic, R230 per persoon dokters probeer, maar verloor. Die bank het my Nieuwoudt lover from cheating. fight bad luck. maand plus deposito. Kon- AKKOMMO- kaanse kampioenskappe wat deel, DSTV. Kontak hulle kon my nie help nie. huis en al my vans ge- 8. EETGOED 29 Relationship problems. Call - 063 124 1318 tak Beverly 027 213 2074. BETREKKING vir landloop deelgeneem Primêr. 079 182 7808. Dr Zawadi & Mama 9 9. BETREKKING DASIE neem. Joy, ‘n Arabiese Lucky Numbers for Lotto. te Mpumalanga. Shakira het my gehelp “herbalist”, het my gehelp GESOEK HARTENBOS: Puik selfsorg All 100% solved. Unfini- KUILSRIVIER: Arend Slot GESOEK Hy het in die O/17 afdeling Avondal: (Parow) Net- met my finansiële- asook met olie wat ek moes ge- Ons vervaardig top kwaliteit woonstel. Stap na strand, shed jobs from other Air BNB is 'n gerieflike VREDENDAL: 1 Slaapka- 11 ALGEMEEN 10. VERLORE / jiese oornag/vakansie verhouding probleme en bruik wat hy aan my ge- muskiet en vlieg siwwe! skottel TV, onderdak braai deelgeneem saam met woonstelle in veilige area. doctors. 063 950 7367 eenheid vir 2 gaste, met mer woonstel, R3750 per nog baie meer. Vandag is gee het, eerste help hy Enige grootte • Enige kleur VERMIS op patio. Baie gewild, 161 ander atlete. Sentraal geleë. Selfsorg - Installasies • Herstel ou siwwe veilige parkering. DSTV maand, deposito R3750. LEWENDE- my lewe sprankelend en met die Lotto, my vrou 13 11. ALGEMEEN slaap 1 tot 6. Beste tarief Cameron behaal 'n agtste 2 - 6 persone vanaf R280 ek geniet die lewe ten- Healing en gratis WiFi. Beste Koopkrag ekstra. Kontak HAWE het teruggekom, ek het 12. BOTE / DUIK- heel jaar. Kontak 044 695 plek in sy ouderdoms- per nag. Toesluit parker- volle. As jy enige proble- Mama Hadijah tarief R400 per nag vir 2 Beverly 027 213 2074. ing, ook nou DSTV. Skakel nuwe vans gekoop en ek TROETEL- 0219 of 082 641 4092. me het, moenie verder persone. Gerieflik naby 14 TOERUSTING groep terwyl die span Elsabé of Surprise (021) betaal my huis kontant. nou in Vredendal BELLVILLE: Netjiese volle- groot winkelsentrums. DIERE DURBANVILLE Wellway waarin hy deelgeneem 939 0059. soek kontak dr Zawadi & Ek het ook ‘n tender vir * Bring verlore liefdes te- dig toegeruste selfsorg 13. LEWENDEHAWE rug. * Geld in rekening, * Skakel Heila by 083 652 Park: Selfsorgwoonstel het, ‘n bronsmedalje ont- Mama Shakira dadelik en die bou van huise in Her- woonstelle naby Tyger- 15 GESOEK / 14. TROETELDIERE hulle sal jou probleme Stop verneuking, egskei- 3557. ten volle toegerus. Net- vang. Parow/Avondale: Ne- manus. Ek het 3 kinders vallei Sentrum. Veilige par- BENODIG 15. GESOEK / Berig en foto: oplos. Hulle doen ook ding en maak hom/haar kering. DSTV. Kontak 082 jies en billik. Swembad & Cameron is baie dank- tjiese 2 slaapkamer self- en al 3 studeer in private by jou bly. * Huweliks- en Verskaf huisbesoeke. PANORAMA: Netjiese 770 0612 of epos: 16 MEUBELS BENODIG braaipatio, DSTV. Beste sorg woonstel, toesluit skole. SUPER vrugbaarheids probleme baar teenoor elkeen wat Selfsorg eenhede naby [email protected] 16. MEUBELS tarief R380 per nag vir 2 parkering, sentraal, vei- WhatsApp Dankie, Joy! * Kom en kry die ringe en ‘n donasie gemaak het KLAWER: Patrovsky Adams met leerders van 35 ander Panorama Medikliniek. persone. Slaap 4 persone lige area, tarief billik. 062 206 2768 Vir enige hulp kontak belde om ryk te raak en 20 JUWELIERS- 17. MUSIEK- Cameron Beukes met sy me- om hierdie geleentheid vir is 'n graad 8 leerder van ekspo streke in die land deel R450 vir enkelpersoon BELLVILLE: Selfsorg, oor- vir slegs R500 per nag. Skakel Jean 021 9393614 084 917 0595, jy sal SMALLS beskerming te kry. * Kry WARE INSTRUMENTE dalje. Nieuwoudt Primêr. Sy projek te neem. Dit is 'n groot pre- en R600 vir 2 persone nag woonstel naby Tyger- Skakel Mev Van Niekerk hom moontlik te maak. of 083 384 0748. nooit spyt wees nie. werk en promosies by die is gekies om die weskus- werk. * Kry penis vergro- wat deel. Groter kamers vallei, motorafdak langs 21 BESIGHEIDS- 18. RADIO / TV / by 083 648 5858 . stasie en vind van 24 tot 27 beskikbaar tings en sterk ereksies. * ook beskikbaar. Skakel woonstel agter hekke. Ska- GELEENTHEID VIDEO streek te verteenwoordig by September plaas. @ Vir al jou finansiële pro- Danel 072 769 4429 kel Miems 082 340 3545 / MASJINERIE / 19. TUINBOUDIENSTE 30 TE HUUR Vir plasing van advertensies of drukwerk die internasionale Eskom Sy projek, genaamd 'Double bleme, kom en kry ‘n 021 910 3691. 33 IMPLEMENTE 20. JUWELIERSWARE kontak ons bemarkers: Ekspo. Trouble' handel oor die ef- R738.30 + BTW towerstaf. * Gelukkige VREDENDAL: Eenman Hierdie deelname beteken fektiewe verwydering van nommers om die lotto te ONDERDELE / 21. BESIGHEIDS- woonstel vir enkellopende Ons is tans besig om die nuwe vir 4 plasings wen asook hofsake. STEMPELS 34 Cederberg area Matzikama area Matzikama area dat hy ingesluit is in 'n groep 'double sided tape' (dubbel- ENJINS GELEENTHEID persoon, tenvolle gemeu- Bel nou 063 950 7367! Mariaan Smuts Tossie Beukes Natasha Buys van 13 leerders wat na Gau- kantige band) van verskil- telefoonlys saam te stel. 22. SPORTTOERUS- bileerd, water en krag 36 ingesluit, R2800 per 082 926 9934 074 149 6145 076 637 5983 teng sal vlieg om daar saam lende soorte oppervlaktes. SLEEPWAENS TING Indien u ‘n nuwe besigheid is of u maand. Beskikbaar 1 Ok- 23. VAKANSIE besigheid se nommer het verander, MOTOR- tober 2019. Kontak 082 STEMPELS Vir plasing van 37 AKKOMMODASIE 809 9552. SUPER FIETSE kontak ons 027 213 2074 of Beskikbaar by kennisgewings, 24. REKENAARS 39 45 TE KOOP SMALLS PW de Bruin Primêr stuur die nommer na Beskikbaar by Ons Kontrei kantore tenders, veilings, VOERTUIE 25. KANTOOR- [email protected] Ons Kontrei Centralstraat 8, bedankings, TOERUSTING BE WATERWISE: Vetplante Clanwilliam Vredendal 40 EIENDOMME 26. BOUMATERIAAL Groot verskeidenheid, ge- kantore gelukwensings, leë langs Vrolike Vinkies in dankbaar vir skenkings Tel: 027 213 2074 27. BOUWERK / VERF Beskik oor die volgende betrekkings: Centralstr 8 betrekkings 41 Lausanneweg, Vredendal. BETREKKINGS 28. VERVOER Kontak Hennie van der Vredendal of enige ander 29. AKKOMMODASIE Merwe 082 627 5259. WINKELBESTUURDER advertensie 46 BESIGHEID Tel: 027 213 2074 ODD TE KOOP 30. TE HUUR VERKOOPSPERSONEEL en OPSIENER e-pos u inligting 31. SEKURITEIT / WAPENS PASELLA Vereistes: na LIVER BILTONG JOBS [email protected] 32. FIETSE • Matriek TE HUUR Met meer as ADS OSTRICH SNAPPERS • Bestuurdersondervinding Tel: 027 213 2074 33. MASJINERIE/ MARROW BONES 31 jaar ondervinding IMPLEMENTE Geen handelaars • Ondervinding van winkelwerk RUMP BONES • 35 uur werksweek Winkelspasie TEL. & FAKS; 34. ONDERDELE / FILLED PIG’S EARS • Bereid wees om langer ure te werk Centralstraat 8, 027 213 2968 ENJINS TE KOOP: Dogters kle- PEANUT BUTTER Sel: 082 690 0984 re 9/10 jaar, 084 840 • Betroubaar en hardwerkend 35. MOTORHERSTEL- BEEF NIBBLES Vredendal 0477. WERK CANNELONI Stuur u aansoeke na: Ons doen: SOEK: 2 Slpk woonstel (Langs Ons Kontrei kantoor) AND MANY MORE! 36. SLEEPWAENS in Vredendal om te huur, [email protected] ♦ Bouwerk - Steen & pleister Onmiddellik beskikbaar. 37. MOTORFIETSE 072 937 6312. Sluitingsdatum vir aansoeke 11 Oktober 2019 ♦ Afdakke - hout & staal SOEK: 38. WOONWAENS 1 Slpk woonstel Indien u nie binne 2 weke van ons hoor nie, Kontak Beverly ♦ Bou van heinings of kamer vir pensionaris Dr JA Geldenhuys 39. VOERTUIE aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was. (Vibracrete & Staal) om te huur, 064 304 027 213 2074 40. EIENDOM bied die volgende: ♦ Algemene loodgieter 4721. 41. BETREKKINGS TE KOOP: werk Meatmaster Die Sampsons van Uniform Agency borg nuwe klere vir 42. BLINDINGS vleissaag met meul & ♦ Teël van vloere & mure PW de Bruin Primêr se O/11 netbalspan. ♦ Installeer en herstel van 43. ELEKTRIESE - stopper, goeie toestand VAKANTE POSTE VIR 2020 plafonne, dakke WARE @ R3500, 027 213 5621. * Verloor gewig * Verbeter LAERSKOOL KLAWER TE KOOP: Medium plat en kosyne 44. GRASSNYERS jou cholesterol, bloeddruk, spieëlkas met 3 laaie @ diabetes en baie ander ♦ Herstel en lê van 45. TE KOOP Om vir onderstaande poste oorweeg te word, moet R500, 083 655 6423 mediese toestande! plaveisel 46. TE RUIL u beskik oor: • Grondige kennis van KABV • Goeie kommunikasie in Afrikaanse milieu • Goed ontwikkelde rekenaarvaardighede KOPIEREG • 'n Passie om by die skool se buitemuurse program Fillers en gemeenskap in te skakel. Geen berig, foto, artikel of Kontak GRAAD R (SBL-kontrak) advertensie wat in die 027 213 3070 1 Januarie 2020 tot 31 Desember 2020 ONS KONTREI verskyn het mag sonder verlof van Vereistes vir hierdie pos is: die Redakteur gerepro- V&V Toepaslike kwalifikasie vir Graad R duseer word nie, ingevol- ge Artikel 12 (7) van die Restoureerders TWEE INTERMEDIêRE POSTE Wet op Outeursreg van • Timmerwerk (Beide SBL-kontrakposte) 1978. • Verfwerk 1 Januarie 2020 tot 31 Desember 2020 ONS KONTREI se re- • Loodgieterswerk Vereistes vir hierdie 2 poste is: daksie deel nie nood- wendig die menings van • Plaveisel Toepaslik gekwalifiseer vir die Grade 4 tot 7 lesers, adverteerders of • Enige bouwerk SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE korrespondente nie. • Installasie van 4 OKTOBER 2019 Uitgegee deur Protea veiligheidsdeure, Drukkery, Sentraalstraat Stuur asseblief u aansoeke aan 8, Vredendal 8160. skuifdeure, vensters en ruite [email protected] en sluit in: Uitgewer: • Skoonmaak van • Volledige CV • Getuigskrifte Riaan Oberholzer, geute, erwe, tuine • Bewys van SARO-sertifikaat en kwalifikasie Posbus 140 • Afskrif van SA identiteitkaart Vredendal, 8160 • Wegry van tuinvullis Tel (027) 213 2074 Persoonlike diens en toesig Indien u nie vir 'n onderhoud binne 5 dae na die Faks (027) 213 2075 Japie & Petro sluitingsdatum genooi word nie, moet u aanvaar Lambertsbaai Vulstasie borg nuwe rugbyklere vir die 082 853 7664/083 657 2177 dat u aansoek onsuksesvol was. O/11 span van PW de Bruin Primêr. 10 * ONS KONTREI - 27 SEPTEMBER 2019 Vyfde plek vir jong speller Netbalspan ontvang skenking Leerder deur na SA’s Jeandri Louis Coetzee van Fransman. Hoërskool Lutzville.

C L A N W I L - LIAM: Jean- dri Fransman van CSS, het op Saterdag 31 Augustus by Hottentots Holland Berig en foto: Hoërskool as Verskaf deel van die Weskus LUTZVILLE: Louis Coet- Landloopspan aan die Wes-Kaap zee, 'n graad 1 leerder van Landloopkampioenskappe deelge- Hoërskool Lutzville, het 'n neem. Jeandri het 'n 6de plek in die vyfde plek by die WOW O/16 afdeling behaal. Hy is opgeneem Spelkompetisie behaal op in die Wes-Kaapspan wat op Don- provinsiale vlak. Karools Alexander borg nuwe netbalklere vir PW de Bruin derdag 19 September na Mpumalanga Die skool is trots op hom se O/12 netbalspan. vertrek het om in Witrivier aan die SA en glo hy sal nog groot Bo staan van die netbalspelers met die nuwe klere saam Landloopkampioenskappe deel te hoogtes bereik hiermee! met Karools Alexander. neem. 27 SEPTEMBER 2019 - ONS KONTREI * 11 Netbalspelers vaar goed tydens O/12-dag Spellers van formaat

Perusha Maarman, Ellgenay Rooi en Zanalee Jaars. Berig en foto: Verskaf LUTZVILLE: Uitkyk se kra- Jaars (vierde) die skool trots nige spellers het hul staal by gemaak het in die graad 8- die Weskus WOW Spelfees kategorie. getoon te Citrusdal. Al drie bobaas spellers het Perusha Maarman is ge- deurgedring na die Wes- kroon as Weskus graad 7- Kaap WOW-Spelfees in Die span na afloop van die dag: Xena Isaacs (V), Anja Coetzee (HD), Chris-Mari Nel (D), Anli kampioen, terwyl Ellgenay Stellenbosch. Engelbrecht (HV), Adri Nel (hulpafrigter), Lize-Mari Aggenbag (AV), Luca van der Merwe (VV), Rooi (derde) en Zanalee juffrou Engelbrecht (afrigter), Jané de Beer (kaptein en S) en Qeysha Cloete (VV). Berig en foto: Verskaf VREDENDAL: Die O/12-netbalspan van Laerskool stryde, wen 2 en verloor net 1 teen Eikestad A met 3 Atlete voltooi 2 trailruns! Vredendal het op 7 September by Paarl Gimnasium doele. Algeheel eindig hulle in die 5de plek na Gene se O/12-dag gespeel. Na 3 wedstryde eindig hulle Louw A (goud), Eikestad A (silver), Klein Gim A Helette en Pieter eerste in hul poel. Daarna speel hulle 3 uitspeelwed- (brons) en Kenmare A (Potchefstroom - 4de). Venter van Nama- qua Atletiekklub .

Netbalspan spog Berig en foto: Verskaf met nuwe uitrusting MATZIKAMA: Helette en Pieter Berig en foto: Venter van Nama- Verskaf qua Atletiekklub het LUTZVILLE: Uitkyk Primêr se die SOX 3-day O/9-netbalspan is onlangs ver- trailrun, asook ras deur die skenking van netbal- die Riebeeck uitrusting deur `n oudleerder, Fre- Kasteel 12km derick “Coenie” Jonas. trailrun voltooi. Jonas se filantropiese gebaar het weereens getoon dat hy die be- lange van Uitkyk se gemeenskap NOTICE OF A WATER USE op die hart dra en sluit aan by die LICENCE APPLICATION vele gemeenskapsprojekte wat die oudleerder van Lutzville al van NOTICE IS HEREBY GIVEN THAT AN APPLICATION FOR A WATER USE stapel gestuur het. LICENCE APPLICATION (WULA) IN TERMS OF THE NATIONAL WATER ACT, 1998 (ACT NO. 36 OF 1998) WILL BE SUBMITTED TO THE DEPARTMENT OF WATER AND SANITATION. Project Name: FRESH WATER FOUNTAIN Consortium WULA (Rostra Grape BETREKKING PTY LTD). Project Proponent: FRESH WATER FOUNTAIN Consortium (ROSTRA GRAPE PERSONEELBEAMPTE & PTY LTD). KREDITEURE KLERK Project and Property Description: FRESH WATER FOUNTAIN Consortium proposes to apply for a Water Use ‘n Plaaslike Maatskappy benodig die dienste van Licence for the abstraction of water from boreholes and the application for a Water ‘n Personeelbeampte en Krediteure Klerk om Use License for the property situated on Farm Zypherfontein 74 Portion 3 and R/E, by ons span aan te sluit. Clanwilliam. Location: The total farm comprises two farms, Zypherfontein Re74 (417 hectares) VEREISTES: and Zypherfontein 3/74 (416 hectares), and colloquially is called Rooioond. For the • Graad 12 purposes of this report the 2 farms will be called Zypherfontein. It lies on the west • Ondervinding in personeelbestuur en han- bank of the Olifants River. By road Zypherfontein is about 26 kilometres north-west tering van dissiplinêre oortredings. of Clanwilliam, and about 16 kilometres south east of the village of Trawal. • Sterk administratief georiënteerd en baie nou- Zypherfontein is about 250 kms north of Cape Town. keurig In terms of Section 21 of the National Water Act, 1998 (Act No 36 of 1998) requires a • Goeie menseverhoudings en kommunikasie WULA for the following water uses: Section 21: (a), (b). vermoeë (Listed Activities triggered will be confirmed during the application process) . • Handhawing van dissipline en maatskappy The S21 WUL Applied for will mainly be triggered by the following activities reëls on the study area: • Moet onder druk kan funksioneer en in 'n span A) Expansion of existing section 21 (a) and (b) activities where required; kan saamwerk sowel as onafhanklik Date of Notice: 25 August 2019 - 26th September 2019. • Rekenaarvaardigheid n vereiste • Kantoorpraktyk en administrasie ondervin- The proposed development requires an application subject to a WULA, and all ding. registered I&APs will be allowed 30 working days to comment on the WULA upon • Ten minste 3 jaar krediteure ondervinding release of the documentation. In order to ensure that you are identified as an Interested and/or Affected Party SLUITINGSDATUM: Vrydag 27 September (I&AP) please submit your name, contact information and interest in the matter, in 2019 writing, to the contact person given below within 30 days of this Notice. Please note Vir verdere inligting kontak Personeel Beampte that you can register throughout the process. Maandag tot Vrydag (08:00-13:00 en 14:00- Queries regarding this matter should be referred to: 17:00) by 027 213 3076 of faks u CV na 027 213 Tricon Agri Service PTY LTD 3142 of e-pos: [email protected] 46 Hyde Ave, Eldoraign, 0157 Indien u geen terugvoering binne 14 dae na die Email address: [email protected] afsluitingsdatum ontvang nie, kan u u aansoek Cell No: 061 807 2356 as onsuksesvol beskou. Land line: 012 111 9060 Stuur jou sportklub se belangrike datums na [email protected] Belangrike Vredendal parkrun Calvinia Juventus datums Datum: Saterdag, 28 September Sokkertoernooi Tyd: 08:00 vir sport: Wanneer: 31 November tot 1 Afstand: 5km Desember Donderdag, 19 September Registreer nou by Tel: 027 213 2074 Tyd: 08:00 Plek: Die Kraal sportgronde Elizabethfontein Primêr www.parkrun.co.za/vredendal Riel en Storiefees om 17:00 @ R50 p/p Alle sokkerklubs word uitgenooi om Kiosk sal beskikbaar wees deel te neem aan die geleentheid. Saterdag, 21 September Vir enige navrae kan u Allen Pieters Vredendal parkrun NB: Sorg dat jy jou strepies- kontak by 078 258 2896 of Jan de te Parc de Lausanne om 08:00 SPORT NUUS Wee 073 531 5597 vir enige navrae. kode uitdruk en by jou hou. 27 SEPTEMBER 2019 Namaqua draf lag-lag deur winter

Die atlete United Rugbyklub wat aan die Top 12 uitklopronde deelneem. van Nama- Berig: qua Mariaan Smuts Atletiek- LEIPOLDTVILLE: Leipoldtville United Rugbyklub spelers 'n liefde vir die spel en verantwoordelikheid klub. neem gedurende September aan die Top 12 Uit- teenoor hul span. klopronde deel. Dit is dus 'n eer en 'n voorreg vir die klub om die myl- Berig en foto’s: Verskaf Wat dié prestasie so merkwaardig maak is die feit paal te kon behaal. Hul speel tans om die Gemeen- MATZIKAMA: Terwyl die Coertzen (02:02) en Helee- dat die klub nie 'n geskikte sportveld het waarop hul skapskild te wen en indien hul sukses behaal skuif meeste mense gedurende ne Schreuder (02:06). kan speel nie. Al hul wedstryde moet dus op Graaf- hul na die streeksuitdaging. Spelers speel met die die middel-wintermaande 42 km: J a n n i e T i e t i e s water en Lambertsbaai gespeel word. Al die lede is doel om te wen ten spyte van al die faktore wat teen net neus toegetrek onder die (03:15), Johan Coetzee agriwerkers van die omgewing. Die spelers dra 'n hul tel. Leipoldtville United het mense nodig wat die komberse gebroei en be- (04:24) en Henry Scholtz geweldige finansiële las op hul skouers. Die spelers pad saam met hul kan stap. hoorlik gekoes het vir die (04:42). moet tokse deel omdat almal dit nie kan bekostig om Persone wat bereid is om die klub te help kan Gert koue, het die atlete van Na- 3 Augustus - Tswane Ladies hul eie te koop nie. Hul betaal ook self vir vervoer om Boois (president van die klub) by 073 454 9705 ska- maqua die koue in hulle tek- Run, Centurion: Elna Ester- by wedstryde uit te kom. kel en hul hulp aanbied. Die klub bedank elkeen wat kies getroef. huyse (01:24). Ten spyte van al die onkoste en ongerief, het die betrokke is. 3 Julie - Spookhill 15 km: 24 Augustus - Jacques Basson (01:00) en Halfmarathon: Johan Coetzee (01:15). 10 km: Dion Coertzen Plaaslike fietsryer voltooi Karoo to Coast 13 Julie - Bastille Trail Run (01:24). 35 km, Stellenbosch: Alwyn 21 km: Jacques Basson Albert Klaase na afloop van die bergfietswedren. Maass (04:25 - 'n voorloper- (01:22), Johan Coetzee Berig en foto: tjie vir Expedition Africa Ro- (01:43); Martin Cronjé Verskaf drigues). (01:53); Elizabeth Coertzen CITRUSDAL: Albert Klaase van Knysna ry oor Prince Alfred pas. 3 Augustus - PPC, Riebeeck (02:03), Mia van Zyl (02:05) Citrusdal het aan die Lions Karoo Fondse wat ingesamel word ty- Bergmarathon: en Pieter van Zyl (02:05). to Coast bergfietswedren deelge- dens die resies word deur die 10 km: Suska Snyman 31 Augustus - Hantam Vleis- neem. Lionsklubs geskenk aan projekte (01:42). fees 10 km: Elizabeth Coert- Dié resies het op Sondag, 22 Sep- wat sigverwant is. 21 km: Jacques Basson zen (57:00 - eerste vrou). tember plaasgevind. Die resies Klaase het die resies in 6 ure 43 (01:23), Vivien Fransman 31 Augustus - Weskus strek oor 100km waar ongeveer minute en 31 sekondes voltooi. (01:53 eerste vrou in ouder- 21km, Melkbosstrand: Het- 4500 fietsryers van Uniondale na domsgroep), Elizabeth tie van Zyl (02:47).

Nuwe Naelsalon SANDU by Salon Ru-mers in VREDENDAL Meubelmark CIVILS ~~~~~~~~~~~~~~~~~~ September Vredendal 027 213 5815 • Bou werk SPECIALS: Tel: 027 213 5110 We offer the following services: Annual • Gel overlay op medicals * Chronic care * • Beton eie naels: R50 PDP’s * Drug testing * Verhuring van • Acrylic naels: R100 Pregnancy test/family • Plavleisel toerusting: • Gel op tone: R50 planning * Home based · Excavator Kontak per care * Wound care * • Verf Chronic disease ·Diggerloader whatsapp om Sitkamer- · Lowbed management * Wellness Vir gratis afspraak te maak stelle Services * Women’s kwotasies kontak · Dumper health assessment * Piet by Koffietafels Men’s health assessment 081 390 0263 & testing 083 262 2483 Harriet Fortuin-Lesch Plasma stands * Antenatal care

Neem asseblief kennis van die datums waarop kreef geduik mag word: 15 Desember tot 16 Kreefdatums Desember (2 dae), 22 Desember tot 23 Desember (2 dae), 26 Desember (1 dag), 29 Desember tot 1 Januarie (4 dae), 19 April tot 21 April (3 dae). Permitte kan teen R94 aangekoop word by die poskantoor. Tye wat gevang mag word is van 08:00 vir 2018/2019 tot 16:00, slegs 4 krewe per persoon per dag en krewe se dop mag nie kleiner as 80mm wees nie.

Kontak Ons Kontrei Streekskoerant by 027 213 2074 of [email protected] vir plasing van jou skool of sportklub se nuus.