UBUGCISA

Aristide Maillol - kunsresensente het Kottler se skilderye soms as ‘tapestry-like’ beskryf - en MOSES KOTTLER Maillol het, onder andere, tapisserieë ontwerp. Die twee jaar op die platteland het Kottler in staat gestel om daardie lewenswyse en mense skepper van stilte te leer ken, wat hom goed te pas sou kom om sodanige onderwerpe te interpreteer in sy uitstaande beeldhouwerke. Uiteindelik het hy egter besef dat dit nodig was om bekend te DR FRANCOIS VERSTER word en dat hy deel van die Kaapse kunskringe moes word - of minstens met hulle in kontak Kultuurhistorikus en argivaris, moes kom. Kaapse Argief In Desember 1916 het hy dus na die n die voorafgaande artikels oor die moederstad getrek. Daar was geen kunshande- karikaturis/spotprenttekenaar DC laars en galerye soos vandag die geval is nie, IBoonzaier en sy onmiddellike invloed- terwyl daar selfs minder geleenthede vir beeld- sfeer, is twee skilders bespreek, naamlik houers as vir skilders soos Pieter Wenning en en Pieter Wenning. Strat Caldecott was, wat toe ook daar gewerk Die ander prominente kunstenaar in die het. Daar was geen smeltery om werke in Boonzaier-dampkring, Moses Kottler, was Moses Kottler, Litaue, c. 1905 brons te laat giet nie. Professionele kunstenaars veral bekend as beeldhouer, hoewel hy ook het meestal aan die Suid-Afrikaanse Vereniging ’n bedrewe skilder was. van Kunstenaars behoort en mekaar onder- Wie was dié Moses Kottler en waarvoor belangstelling daarin getoon nie en toe steun. Hier het Kottler ook vir DC Boonzaier word hy onthou? In Esmé Berman se Art is hy na ’n horlosiemaker vir opleiding. ontmoet - Boonzaier wat sy artistieke lewe and artists of word vermeld Eers nadat ’n oom sy broerskind se tal- sou raak soos dié van sy eie seun Gregoire en dat Kottler nooit die erkenning ontvang ent ontdek het - Moses het ’n sneeuman Pieter Wenning, nie altyd ten goede nie, dog ’n het wat hom toegekom het nie en profes- gemaak wat soos ’n Griekse standbeeld soort rugsteunende struktuur gebied het. sor J du P Scholtz het in 1975 sterk kapsie gelyk het - het dinge begin gebeur vir Kottler het die ouer Boonzaier hoog gemaak in sy rubriek oor kuns in Die Burger hom en hy het eventueel kunsopleiding geag en was, ten spyte van geldnood, bereid teen die stief behandeling wat Kottler van ontvang in , München en Parys, om Boonzaier se portret (sien bladsy 38) die onkundige publiek ontvang het. Ander waarna hy na Suid-Afrika gekom het. gratis te skilder. Hierdie voorval het Scholtz kunskenners was dit ook eens dat Kottler Eers het hy in gewerk, waar in sy monografie van Kottler beskryf (Moses een van die beste beeldhouers is wat in ander familielede gevestig was en in 1916 Kottler: his Cape years, pp 22-24) en hieruit Suid-Afrika gewerk het. Erkenning wat hy het hy na die Kaap verhuis. Hier sou hy kan afgelei word dat Kottler, soos Wenning, ook wel ontvang het, sluit in die Suid-Afrikaanse woon tot sy dood in 1977, behalwe vir ’n ’n perfeksionis was wat soms skilderye ver- Akademie se Medalje van Eer vir Beeldhou- kort periode in Europa (1929-1932). nietig het in ’n poging om dit voortdurend te werk. verbeter. Die skilder, Gwelo Moses Kottler is circa 1889 in ’n dorpie Goodman, asook Wenning genaamd Joniskis in Litaue gebore. Daar was Wanneer hy na Gregoire se self, het hierdie skildery ’n groot aantal Joodse inwoners, waarvan gesien gedurende die tyd- die Kottlers deel uitgemaak het. Die jong tekeninge gekyk het, het hy veral perk waartydens Kottler in Moses, Moshé deur sy familie genoem, was Boonzaier se kantoor gewerk die jongste van sewe kinders en baie geheg gaande geraak oor vorm, het en beide van hulle was, aan sy moeder, Zirla Kottler, née Solin. Sy eerder as enige ander aspek van soos Boonzaier, dit eens dat vader, Josef, was ’n handelaar in landbou- dit ’n goeie interpretasie van produkte. Moses het nie aanklank gevind die werke, wat op sy voorkeur vir laasgenoemde was. Kottler by die religieuse opleiding by die Hebreeuse was egter nooit tevrede nie skool waarheen hy op vroeë ouderdom ware driedimensionele kuns dui en Boonzaier moes ingryp gestuur is nie, maar het darem ook private om te verhoed dat dit ver- onderrig ontvang in sekulêre vakke. Hy nietig word. Boonzaier het was intelligent en het soos Pieter Wenning, Op Oudtshoorn het Kottler geteken, dikwels oorwoë menings van sy eie kennis en ook aanleg getoon in tale. Sy ware nering geskilder en modelle vir beeldhouwerke smaak gehad, maar hy had reg dat spontaneïteit is egter gou openbaar toe hy begin het met gemaak, selfs houtsneewerke geskep en behou moes word. houtsneewerk. Sy familie onthou hom as die relatiewe isolasie van die platteland Kottler het werklik ’n sukkelbestaan ge- die seun met die sakmes en hout byderhand, het hom in staat gestel om sy eie styl te voer en dikwels nie geld vir kos gehad nie. eerder as potlood en papier. ontwikkel. Nogtans is die invloed van sy Boonzaier het hom gehelp waar hy kon Eers het sy ouers probeer om hom in studies in Europa hier en daar opmerklik, deur, byvoorbeeld, te reël dat hy ’n kommis- ’n handelsrigting te stuur, maar hy het geen soos dié van die beroemde beeldhouer sie gekry het om illustrasies vir ’n kinderboek

Cape Libr., Mar/Apr 2007 36 Bo: Selfportret. Olieverf, 1924 Bo middel: Liggende naakfiguur. Beeldhouwerk, 1936 Bo regs: Meidjie. Sipreshout, 1926 Regs: Beeldpaar. Muurversiering in sandsteen, 255cm, 1957 Kort hierna het Kottler vir ’n ‘studiereis’ na Europa vertrek en Boonzaier het in sy dagboek vermeld ‘Despite all his contrariness he is a lovable little fellow and I shall miss (Wonderstories deur Fred Dormehl en him greatly. There will be no one to Alice Angus) te doen. Dit was egter altyd talk to when he is gone.’ duidelik dat Kottler gesmag het daarna om Kottler was terug in Kaapstad in beeldhouwerk te doen, nie ‘tweedimen- Mei 1929 en min is bekend oor wat sionele’ kuns nie. Wanneer hy na Gregoire hy daar gesien en gedoen het, be- se tekeninge gekyk het, het hy veral gaande het hy teruggekeer na Kaapstad. Dit was op halwe dít wat hy in drie briewe aan Boonzaier geraak oor vorm, eerder as enige ander hierdie tydstip wat Wenning hom bestempel geskryf het. Een van die eerste beeldhouwerke aspek van die werke, wat op sy voorkeur het as ‘...the greatest artist in South Africa, wat hy gedoen het na sy terugkoms was van vir ware driedimensionele kuns dui. Kottler [...] my own humble personality included’. Gregoire Boonzaier. Boonzaier Senior was was ’n ware intellektueel en het graag met Nieteenstaande Wenning se nederigheid, was klaarblyklik nie in sy skik met die idee nie, en Boonzaier oor Russiese skrywers gesels. Hy dit hoë waardering komende van iemand wat ook nie toe Kottler ’n borsbeeld van hóm het ook baie aande in die Suid-Afrikaanse geweet het waarvan hy praat. Wenning het wou doen nie, want hy was van mening dat Biblioteek deurgebring en graag een maal hoofsaaklik verwys na Kottler se beeldhou- ’n borsbeeld van afgestorwenes moet wees, per week na die Kaapstadse orkes gaan werke, hoewel Kottler steeds tussendeur por- nie lewende mense nie. Kottler het Boonza- luister. trette geskilder het om aan die lewe ier ook (tevergeefs) gewaarsku om nie in te Geleidelik het Kottler te bly. Nie almal was so waarderend meng in die ontwikkeling van sy seun se kun- meer kommissies ontvang nie - Gwelo Goodman, wat homself as stenaarsloopbaan nie en dit kan aanvaar word om beeldhouwerk te doen. die ‘enigste kunstenaar in Suid-Afrika’ dat die oukêrel nie hiermee genoeë was nie. In 1918 het hy ’n borsbeeld bestempel het, het by ’n byeenkoms Nogtans het hul vriendskap gegroei. Boonzaier van ’n seun van een van DC van kunstenaars opgemerk dat bykans het selfs beweer dat benewens Kottler, Anton Boonzaier se vriende gedoen, enigeen kan doen wat Kottler geskep van Wouw die enigste beeldhouer in Suid-Af- getiteld D’Arcy Cartwright. het. rika was vir wie hy respek gehad het. Volgens Dit was die eerste beeld- Kottler het nogtans naam gemaak Boonzaier het Van Wouw meestal van foto’s houwerk wat Kottler in Suid- en borsbeelde van bekendes gedoen, gewerk, terwyl Kottler van lewende modelle Afrika verkoop het. Hierna soos dié van generaal De Wet. Toe gebruik gemaak het. het dit beter gegaan met Kottler, wat na Dewetsdorp gereis In 1929 het Kottler besluit om tydelik hom, maar hy het steeds het vir die onderneming, uiteindelik in Europa te gaan werk. Dis interessant verplig gevoel om terug te klaar was met die werk, het De Wet dat Kottler se besluit om oorsee te gaan, trek na Oudtshoorn omdat ook verklaar: ‘Ik is gedaan,’ wat beslis gemengde reaksie ontlok het - Gregoire hy nie die huurgeld vir sy studio kon betaal dubbelsinnig bedoel was. Kottler het ook vir Boonzaier was een van diegene wat vir Kottler nie. Twee maande later, in Februarie 1919, generaals Botha, Smuts en Hertzog in beeld- in die bresse getree het toe laasgenoemde in houwerke verewig.  Kaapse Bibl., Mar/Apr 2007 37 UBUGCISA

die k oerante gekritiseer is. Een van die k om- mentators het selfs bew eer dat Kottler tog nie h y ingestem om slegs een selfportret te laat Bo links: DC Boonzaier. Olie verf op doek, moet dink dat h y meer geld in Europa sal v er- v ertoon. 47 x 48 cm, 1917. dien nie en b uitendien is rykdom én roem ’n In die ongev eer sestig jaar wat kunstenaar nie besk ore nie. Hoek om sou dit Kottler beeldhouw erk gedoen Bo middel: Thoughtful girl. die geval w ees; die ryk bourgeoisie is immers het, het h y ’n uitgebreide oeuvre Sipreshout, 43cm, 1924. nie beroemd óók nie, dus sou rykdom vir ’n opgebou, maar die goue draad Bo: Gener aal Christiaan de kunstenaar op gierigheid neerk om: ‘None of wat deur sy sk eppingsw erk Wet. Brons, 57cm, 1921. us is entitled to ev erything; something is al- waarneembaar is, is die element wa ys lacking in lif e’ - aldus dié wysgeer. van een v oud en, soos Scholtz dit Links: Ev a Goldberg kort Kottler en sy vrou Eva Goldberg (hulle in 1977 in sy rubriek uitgedruk na haar huwelik met Moses is in 1928 getroud) het na ongev eer drie het, ‘stilte’. Kottler in 1928 jaar na Suid-Afrika teruggek eer. Kottler het Kottler het v eel van sy per- hom uitgeleef in sy beeldhoukuns en is as soonlikheid in sy w erk getoon gerespekteerde kunstenaar hier oorlede. Al- en juis hierdie stille een v oud, wat mal wat hom gek en het, maak melding van nie met een v oudigheid v erwar sy integriteit, talent en helaas, ook afk eer aan mag w ord nie, het sy uitstaande pub lisiteit, die v ernaamste rede waarom h y k enmerk gew ord. nie die eer ontvang het wat sy kreatiew e Kottler het vroeg in sy lew e besluit wat genialiteit v erdien het sy v oork eur was en het ev entueel uitsluitlik nie. Dit is opmerklik In die ongeveer sestig jaar wat daarop gef okus. En dis tipies van die man dat daar ooglopende Kottler beeldhouwerk gedoen het, dat h y beeldhouw erk gekies het; sy eksen- raakpunte tussen hom triek e k oppigheid in ag geneem. Was h y ’n en Pieter Wenning was, het hy ’n uitgebreide oeuvre opgebou, w oordkunstenaar sou h y sek erlik ook poësie hoew el hulle, ten sp yte maar die goue draad wat deur sy gekies het, want soos dig die stiefkind van van hul gemeenskap- die lettere is, is beeldhou die ekwivalent lik e vriendskap met DC skeppingswerk waarneembaar is, is daarvan in die visuele kunste. Boonzaier nie v eel k on- die element van eenvoud en... ‘stilte’ tak gehad het nie. Albei was onwrikbaar eerlik, Bronne verwysings innemend, toegewyd Berman, E. Art and artists of South en het sterk standpunt Africa.- Southern Book Pub lishers, 1993. ingeneem oor aangeleenthede waarin hulle Naskrif Bouman, AC. Kuns in Suid-Afrika.- HA UM, geglo het. Bo w enal het hulle geglo in hulle Die onlangs-ontslape Vader Frans Claerhout 1938. v ermoëns as oorspronklik e kunstenaars met het eens opgemerk dat ’n digter met v erse Harmsen, F. Looking at South African art.- ’n eie visie. w erk, ’n skilder met kleure en ’n beeldhouer JL van Schaik, 1985. As Kottler hom op die skilderkuns toegelê met l yne. Dis uiteraard ’n v ereen v oudigde Lantern. Ons kuns.- Stigting vir Onderwys, het, sou h y waarskynlik onthou w ord as een stelling, want skilders w erk beslis nie nét met Wetenskap en Tegnologie, 197-. van die land se beste skilders, maar Kottler het kleure nie en digters en beeldhouers ook Scholtz, J du P. Oor skilders en skryw ers.- reeds in 1924 besluit om palet en kwas w eg met méér as net v erse en l yne. Claerhout Taf elberg, 1979. te pak en het b l ykbaar nooit w eer daaraan het natuurlik v erwys na v oork eur en f okus, Scholtz, J du P. Moses Kottler: his Ca pe geraak nie. Toe daar in 1974 ’n groot oor- nie na die totaliteit van wat die v erskillende y ears.- Taf elberg, 1976. sigtentoonstelling van sy w erk beplan is, het genres behels nie. 2 0 0 7

Cape Libr., Mar/Apr 2007 38